Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Openbaring
Re: Openbaring [boodskap #53017] Di, 06 November 2001 21:57 na volgende boodskap
me & bobby magee[1]  is tans af-lyn  me & bobby magee[1]
Boodskappe: 40
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Grahame" skryf in boodskap news:9s91ub$dl5$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ek het besluit om almal te wys hoe ek lyk. Net soos Reisiger sal ek enige
> negatiewe opmerkings ignoreer.
>
Grahame ou Seun

Doen ons 'n guns - as jy 'n aanhangsel of enige attachment wil insluit in
jou boodskappe, waarsku ons asb. in die onderwerp sodat dié van ons wat nie
wil sit en wag vir iets wat lank vat om af te laai nie, dit nie hoef oop te
maak nie. Dankie by voorbaat.
Re: Openbaring [boodskap #53023 is 'n antwoord op boodskap #53017] Wo, 07 November 2001 04:02 Na vorige boodskap
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
me & bobby magee skryf in boodskap news:AYYF7.145621$g8.87102@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Grahame" wrote in message
> news:9s91ub$dl5$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Ek het besluit om almal te wys hoe ek lyk. Net soos Reisiger sal ek enige
>> negatiewe opmerkings ignoreer.
>>
> Grahame ou Seun
>
> Doen ons 'n guns - as jy 'n aanhangsel of enige attachment wil insluit in
> jou boodskappe, waarsku ons asb. in die onderwerp sodat dié van ons wat nie
> wil sit en wag vir iets wat lank vat om af te laai nie, dit nie hoef oop te
> maak nie. Dankie by voorbaat.
>
>

Nou kyk nou. 'n Mens is nooit te oud om te leer nie. Ek neem kennis.
Ek was so in my noppies met my nuwe scanner dat ek moes 'n prentjie pos. Ek
nou eers in hierdie laat stadium van my beproefde lewe die rekenaar ontdek
maar ken nog nie die fynere punte van nettiket nie. Ek neem aan prentjies op
hierdie NG is ook nie altyd "kosher" nie.

G
Vorige onderwerp: Brief aan Elna
Volgende onderwerp: KKNK - akkommodasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 09:48:56 MGT 2024