Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Donkielimeriek 1
Donkielimeriek 1 [boodskap #52735] Vr, 02 November 2001 09:43 na volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Little Miss Muffet sat on a tuffet,
her clothes were all tattered and torn.
It wasn't the spider
that crept up beside her,
It was Little Boy Blue and his horn.

Wil julle nog een hê?
Re: Donkielimeriek 1 [boodskap #52738 is 'n antwoord op boodskap #52735] Vr, 02 November 2001 11:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Simon, bly maar by die Afrikaans, al is die spelling nie altyd wel nie. My
"server" laat nie X-rated e-pos deur nie. ;)

Piet Pompdonkie skryf in boodskap news:3be26ed4$0$99478$bb07cc2d@helios.is.co.za...
> Little Miss Muffet sat on a tuffet,
> her clothes were all tattered and torn.
> It wasn't the spider
> that crept up beside her,
> It was Little Boy Blue and his horn.
>
> Wil julle nog een hê?
>
Re: Donkielimeriek 1 [boodskap #52745 is 'n antwoord op boodskap #52738] Vr, 02 November 2001 11:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek hou van limerieke! (Selfs in Ingels)
______________________________________________
"Kekkelbek"
> Simon, bly maar by die Afrikaans, al is die spelling nie altyd wel nie. My
> "server" laat nie X-rated e-pos deur nie. ;)
>
> Piet Pompdonkie wrote in message
> news:3be26ed4$0$99478$bb07cc2d@helios.is.co.za...
>> Little Miss Muffet sat on a tuffet,
>> her clothes were all tattered and torn.
>> It wasn't the spider
>> that crept up beside her,
>> It was Little Boy Blue and his horn.
>>
>> Wil julle nog een hê?
>>
>
Re: Donkielimeriek 1 [boodskap #52758 is 'n antwoord op boodskap #52745] Vr, 02 November 2001 12:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Skies, het die verkeerde naam geskryf. Ek wou skimp op Samuel en kyk of hy
nie uit die bos spring nie (sodra ek die klip gooi)

Nou wil ek weet Max, kan jy dit skryf ook? Indien wel, stuur enetjie, dan
is jy ook onder die lys van verdagtes!

Max skryf in boodskap news:9rtvp6$par$1@azure.nl.gxn.net...
> Ek hou van limerieke! (Selfs in Ingels)
> ______________________________________________
> "Kekkelbek"
>> Simon, bly maar by die Afrikaans, al is die spelling nie altyd wel nie. My
>> "server" laat nie X-rated e-pos deur nie. ;)
>>
>> Piet Pompdonkie wrote in message
>> news:3be26ed4$0$99478$bb07cc2d@helios.is.co.za...
>>> Little Miss Muffet sat on a tuffet,
>>> her clothes were all tattered and torn.
>>> It wasn't the spider
>>> that crept up beside her,
>>> It was Little Boy Blue and his horn.
>>>
>>> Wil julle nog een hê?
>>>
>>
>
Re: Donkielimeriek 1 [boodskap #52765 is 'n antwoord op boodskap #52735] Vr, 02 November 2001 16:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Piet Pompdonkie wrote:

> Little Miss Muffet sat on a tuffet,
> her clothes were all tattered and torn.
> It wasn't the spider
> that crept up beside her,
> It was Little Boy Blue and his horn.
>
> Wil julle nog een hê?

Ja, met 'n clue.

Gloudina
Re: Donkielimeriek 1 [boodskap #52769 is 'n antwoord op boodskap #52738] Vr, 02 November 2001 16:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Kekkelbek wrote:

> Simon, bly maar by die Afrikaans, al is die spelling nie altyd wel nie. My
> "server" laat nie X-rated e-pos deur nie. ;)
>

Wel, my dear Watson, so jy verdink vir Swart Simon? Dit
het ook al my mind gecross, maar dan verwerp ek dit weer
onmiddellik. Hoekom weet ek nie.

Tant Hessiee Poirot
Re: Donkielimeriek 1 [boodskap #52798 is 'n antwoord op boodskap #52735] Sa, 03 November 2001 05:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Piet Pompdonkie" skryf in boodskap news:...
> Little Miss Muffet sat on a tuffet,
> her clothes were all tattered and torn.
> It wasn't the spider
> that crept up beside her,
> It was Little Boy Blue and his horn.
>
> Wil julle nog een hê?

Kinky: Groot asseblief, ja! Jy is tog so n oulike stoute klein ? donkie!
Donkielimeriek 2, net vir kinky mense [boodskap #52961 is 'n antwoord op boodskap #52798] Di, 06 November 2001 10:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die een het ek so 'n bietjie verwerk:

Alhoewel Piet nooit daaroor klaanie
Sal jy nie glo hoe krom sy ding staanie
As hy jou bestyg
Met 'n helse gehyg
Weet jy nie of hy gaan kom of gaanie

"Kinky" skryf in boodskap news:4bb80b32.0111022137.22cce55d@posting.google.com...

"Piet Pompdonkie" skryf in boodskap news:...
> Little Miss Muffet sat on a tuffet,
> her clothes were all tattered and torn.
> It wasn't the spider
> that crept up beside her,
> It was Little Boy Blue and his horn.
>
> Wil julle nog een hê?

Kinky: Groot asseblief, ja! Jy is tog so n oulike stoute klein ? donkie!
Mary had a little lamb [boodskap #52962 is 'n antwoord op boodskap #52798] Di, 06 November 2001 10:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Mary had a little lamb
Hy was so klein en fraai
Hy was woelig, hy was hups
Wou al die ooitjies ..aai

Die laaste rymwoord is traai.
En sis vir almal wat anders gedink het...
Re: Donkielimeriek 2, net vir kinky mense [boodskap #52968 is 'n antwoord op boodskap #52961] Di, 06 November 2001 12:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Bwo ha ah ha ah ah ha ha ha ha !

Ag skuus tog - my lag dawer deur die vlei !

Patrick

> Alhoewel Piet nooit daaroor klaanie
> Sal jy nie glo hoe krom sy ding staanie
> As hy jou bestyg
> Met 'n helse gehyg
> Weet jy nie of hy gaan kom of gaanie
Re: Donkielimeriek 2, net vir kinky mense [boodskap #53016 is 'n antwoord op boodskap #52961] Di, 06 November 2001 21:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
me & bobby magee[1]  is tans af-lyn  me & bobby magee[1]
Boodskappe: 40
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Piet Pompdonkie" skryf in boodskap news:3be7c393$0$234@hades.is.co.za...
>
> Alhoewel Piet nooit daaroor klaanie
> Sal jy nie glo hoe krom sy ding staanie
> As hy jou bestyg
> Met 'n helse gehyg
> Weet jy nie of hy gaan kom of gaanie
>
Hey Piet Pompies

Jy herinner my vreeslik aan iemand met wie se ghoens ek in my jongdae op
sandduine gespeel het...
Re: Donkielimeriek 2, net vir kinky mense [boodskap #53027 is 'n antwoord op boodskap #53016] Wo, 07 November 2001 05:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"me & bobby magee" skryf in boodskap news:pWYF7.145620$g8.86864@newsfeeds.bigpond.com...

"Piet Pompdonkie" skryf in boodskap news:3be7c393$0$234@hades.is.co.za...

>> Alhoewel Piet nooit daaroor klaanie
>> Sal jy nie glo hoe krom sy ding staanie
>> As hy jou bestyg
>> Met 'n helse gehyg
>> Weet jy nie of hy gaan kom of gaanie

> Hey Piet Pompies
>
> Jy herinner my vreeslik aan iemand met wie se ghoens ek in my
> jongdae op sandduine gespeel het...

Bingo. Oe, hoe lekker kry ek nou!!
Re: Donkielimeriek 2, net vir kinky mense [boodskap #53035 is 'n antwoord op boodskap #53027] Wo, 07 November 2001 09:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
me & bobby magee[1]  is tans af-lyn  me & bobby magee[1]
Boodskappe: 40
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
>> Jy herinner my vreeslik aan iemand met wie se ghoens ek in my
>> jongdae op sandduine gespeel het...
>
>
> Bingo. Oe, hoe lekker kry ek nou!!
>
Ja-nee, Boet, soort soek soort! Nou giggel ek darem self so in my enigte...
Re: Donkielimeriek 2, net vir kinky mense [boodskap #53041 is 'n antwoord op boodskap #53016] Wo, 07 November 2001 11:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
me - nie op nie - agter:)))
Annette

me & bobby magee skryf in boodskap news:pWYF7.145620$g8.86864@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Piet Pompdonkie" wrote in message
> news:3be7c393$0$234@hades.is.co.za...
>>
>> Alhoewel Piet nooit daaroor klaanie
>> Sal jy nie glo hoe krom sy ding staanie
>> As hy jou bestyg
>> Met 'n helse gehyg
>> Weet jy nie of hy gaan kom of gaanie
>>
> Hey Piet Pompies
>
> Jy herinner my vreeslik aan iemand met wie se ghoens ek in my jongdae op
> sandduine gespeel het...
>
Re: Mary had a little lamb [boodskap #53042 is 'n antwoord op boodskap #52962] Wo, 07 November 2001 11:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
paai?:)))
Annette

Piet Pompdonkie skryf in boodskap news:3be7c395$0$234@hades.is.co.za...
> Mary had a little lamb
> Hy was so klein en fraai
> Hy was woelig, hy was hups
> Wou al die ooitjies ..aai
>
>
>
>
> Die laaste rymwoord is traai.
> En sis vir almal wat anders gedink het...
>
Re: Donkielimeriek 2, net vir kinky mense [boodskap #53065 is 'n antwoord op boodskap #53027] Wo, 07 November 2001 17:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 7 Nov 2001 07:44:02 +0200, "Piet Pompdonkie"
wrote:

Mebob skryf:
>> Hey Piet Pompies

>> Jy herinner my vreeslik aan iemand met wie se ghoens ek in my
>> jongdae op sandduine gespeel het...

En die donkie antwoord:
> Bingo. Oe, hoe lekker kry ek nou!!

Streepmuis vra verwonderd en verbaas:
Nou eers?
Re: Donkielimeriek 2, net vir kinky mense [boodskap #53066 is 'n antwoord op boodskap #53035] Wo, 07 November 2001 17:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 7 Nov 2001 19:20:38 +1000, "me & bobby magee"
wrote:

>
>>> Jy herinner my vreeslik aan iemand met wie se ghoens ek in my
>>> jongdae op sandduine gespeel het...


>> Bingo. Oe, hoe lekker kry ek nou!!

> Ja-nee, Boet, soort soek soort! Nou giggel ek darem self so in my enigte...
>
Ja, ek ook. Hoeveel jaar gelede was dit dat jy so met sy ghoens
gespeel het, me? Praat van "delayed reactions" - mensig!! :-)))))
Re: Donkielimeriek 2, net vir kinky mense [boodskap #53161 is 'n antwoord op boodskap #53065] Vr, 09 November 2001 05:36 Na vorige boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Streepmuis" skryf in boodskap news:kosiutokj84d52aep8114462b1ojfk8ggs@4ax.com...
On Wed, 7 Nov 2001 07:44:02 +0200, "Piet Pompdonkie"
wrote:

> Mebob skryf:
>>> Hey Piet Pompies
>
>>> Jy herinner my vreeslik aan iemand met wie se ghoens ek in my
>>> jongdae op sandduine gespeel het...
>
> En die donkie antwoord:
>> Bingo. Oe, hoe lekker kry ek nou!!
>
> Streepmuis vra verwonderd en verbaas:
> Nou eers?

Nog steeds Strepie, en veral nou steeds.
Hou jy van strepe, Streepmuis? Ek wonner maar net,
want ek het nog nooit 'n muis gestreep nie

Piet Pompdonkie
Vorige onderwerp: Vir Annette - Wynproe
Volgende onderwerp: toets
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 22 20:57:17 MGT 2024