Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » Braai-kampieonskap - uitslag
Braai-kampieonskap - uitslag [boodskap #52949] Di, 06 November 2001 07:35 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die Switzers het toe die algehele kompetisie gewen.
Blykbaar is die vrou van die leier 'n Suid-Afrikaner.
Ek neem aan hulle clockwork precision was 'n bietjie te veel vir die
ontspanne beoordelaars:)))
Annette
Re: Braai-kampieonskap - uitslag [boodskap #52991 is 'n antwoord op boodskap #52949] Di, 06 November 2001 15:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hoe de drommel kan 'n braai kompetisie in die Wes-Kaap gehou word?
Dit is verregaande - hulle eet nie eens mieliepap daar nie...

"Annette" skryf in boodskap news:9s84j0$114ia7$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die Switzers het toe die algehele kompetisie gewen.
> Blykbaar is die vrou van die leier 'n Suid-Afrikaner.
> Ek neem aan hulle clockwork precision was 'n bietjie te veel vir die
> ontspanne beoordelaars:)))
> Annette
>
Re: Braai-kampieonskap - uitslag [boodskap #53015 is 'n antwoord op boodskap #52991] Di, 06 November 2001 21:24 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat praat jy mens? Ek dink nie eers die wennende Switzers het 'n krieseltjie
pap voorberei nie.
Nee wat, weereens, is dit net die Transvalers wat dink pap is deel van
braai.:))
Ons gewone mense hier hou meer van patats:)))
Annette

in die Wes-Kaap gehou word?
> Dit is verregaande - hulle eet nie eens mieliepap daar nie...
> "Annette" wrote in message
> news:9s84j0$114ia7$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die Switzers het toe die algehele kompetisie gewen.
>> Blykbaar is die vrou van die leier 'n Suid-Afrikaner.
>> Ek neem aan hulle clockwork precision was 'n bietjie te veel vir die
>> ontspanne beoordelaars:)))
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Annette, help asseblief
Volgende onderwerp: Hoenderlewersous.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 00:57:19 MGT 2024