Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Basiese toelaag vir almal?
Basiese toelaag vir almal? [boodskap #52988] Di, 06 November 2001 15:13 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
My wêreld - ons moet toe vandag hoor dat die staat al lank werk aan 'n
basiese toelaag vir almal.
Geen ander besonderhede nie - net die genadige nuus dat dit nog nie vir die
volgende begroting in werking sal kan tree nie.
Dis nou nie meer aan die wat het, sal gegee word nie.
Dit is nou, daar sal gegee word, of jy dit het of te not.
Dit is wat vir my so wonderlik is van ons nuwe, deursigtige regering - sulke
ou verassinkies wat die alledaagse lewe tog so opwindend maak, en ons die
telefoonlyne laat rooi bel, en die briewekolomme in koerante en tydskrifte
laat oorloop van spekulasie op wat die voorgestelde toelaag gegrond gaan
wees..
Ek het nog steeds nie vergeet en herstel van die verassende aankondiging
skok van ons nuwe embleem
en leuse nie:))
Wie hier kan die leuse hier skryf uit die kop uit of selfs onthou?
Die beste wat ek kan doen:
Fxee Fxi Fxo Fxlum:
Annette
Re: Basiese toelaag vir almal? [boodskap #52992 is 'n antwoord op boodskap #52988] Di, 06 November 2001 15:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dis al lank op die tafel, Annette. 'n Jaar of drie lank. Cosatu het dit ook
al by meer as een geleentheid op die agenda gesit.

Dis inherent nie 'n siek idee nie, dit kan alle toetsing en bedrog vir
maatskaplike pensioene uitskakel. En ons wat belasting betaal kry al reeds
jare lank so 'n toelaag, in die vorm van 'n basiese korting. Die omvang van
die beoogde toelaag gaan bepaal of dit kan werk, 'n mens moet liewers oor
die impak daarvan redeneer as om die idee te verdoem.

Solank plaasvarke net ook 'n toelaag kry...

Wouter

Annette skryf in boodskap news:9s8upu$11svi5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
My wêreld - ons moet toe vandag hoor dat die staat al lank werk aan 'n
basiese toelaag vir almal.
Geen ander besonderhede nie - net die genadige nuus dat dit nog nie vir die
volgende begroting in werking sal kan tree nie.
Dis nou nie meer aan die wat het, sal gegee word nie.
Dit is nou, daar sal gegee word, of jy dit het of te not.
Dit is wat vir my so wonderlik is van ons nuwe, deursigtige regering - sulke
ou verassinkies wat die alledaagse lewe tog so opwindend maak, en ons die
telefoonlyne laat rooi bel, en die briewekolomme in koerante en tydskrifte
laat oorloop van spekulasie op wat die voorgestelde toelaag gegrond gaan
wees..
Ek het nog steeds nie vergeet en herstel van die verassende aankondiging
skok van ons nuwe embleem
en leuse nie:))
Wie hier kan die leuse hier skryf uit die kop uit of selfs onthou?
Die beste wat ek kan doen:
Fxee Fxi Fxo Fxlum:
Annette
Re: Basiese toelaag vir almal? [boodskap #52994 is 'n antwoord op boodskap #52988] Di, 06 November 2001 15:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Annette wrote:

> Dis nou nie meer aan die wat het, sal gegee word nie.
> Dit is nou, daar sal gegee word, of jy dit het of te not.

Welkom in die moderne welsynstaat, wat kompassie
bo selfsug stel. In Kanada is hierdie toestand al lankal
in werking.
En prys den heer dat dit nou nie meer so is dat aan
die wat het, nog meer gegee word nie. Onthou, dit was
die beginsel agter die apartheids-denke.

Thandeka
Re: Basiese toelaag vir almal? [boodskap #52995 is 'n antwoord op boodskap #52988] Di, 06 November 2001 16:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
Annette,

As DIT waar is sal jy net soos Reisiger klink in jou volgende bydrae.

G

Annette skryf in boodskap news:9s8upu$11svi5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> My wêreld - ons moet toe vandag hoor dat die staat al lank werk aan 'n
> basiese toelaag vir almal.
> Geen ander besonderhede nie - net die genadige nuus dat dit nog nie vir die
> volgende begroting in werking sal kan tree nie.
> Dis nou nie meer aan die wat het, sal gegee word nie.
> Dit is nou, daar sal gegee word, of jy dit het of te not.
> Dit is wat vir my so wonderlik is van ons nuwe, deursigtige regering - sulke
> ou verassinkies wat die alledaagse lewe tog so opwindend maak, en ons die
> telefoonlyne laat rooi bel, en die briewekolomme in koerante en tydskrifte
> laat oorloop van spekulasie op wat die voorgestelde toelaag gegrond gaan
> wees..
> Ek het nog steeds nie vergeet en herstel van die verassende aankondiging
> skok van ons nuwe embleem
> en leuse nie:))
> Wie hier kan die leuse hier skryf uit die kop uit of selfs onthou?
> Die beste wat ek kan doen:
> Fxee Fxi Fxo Fxlum:
> Annette
>
Re: Basiese toelaag vir almal? [boodskap #53003 is 'n antwoord op boodskap #52988] Di, 06 November 2001 19:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
Deel dit met ons asseblief.

ASSEBLIEF

Al traveller wat ek tans van weet is Kortbroek.

G

Davie Davis skryf in boodskap news:ohggutclvlu51ndmrla6epfh0iip5m9i23@4ax.com...
> On Tue, 6 Nov 2001 18:02:31 +0200, "Grahame"
> wrote:
>
>> Annette,
>>
>> As DIT waar is sal jy net soos Reisiger klink in jou volgende bydrae.
>>
>> G
>
>
> Ek wonder hoeveel van julle weet wie die Traveler is
>
> DD
Re: Basiese toelaag vir almal? [boodskap #53004 is 'n antwoord op boodskap #52988] Di, 06 November 2001 19:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ons moet nie te vroeg oordeel nie. Ek dink Kortbroek is die NNP se geheime
wapen teen die ANC. Binne die volgende ses maande nadat hulle hom aanvaar
het, fôk hy die hele party vir goed op.

G.

Davie Davis skryf in boodskap news:q9igutogmohjcc7cbe8edjamj6gao2r079@4ax.com...
> On Tue, 6 Nov 2001 21:10:57 +0200, "Grahame"
> wrote:
>
>> Deel dit met ons asseblief.
>>
>> ASSEBLIEF
>>
>> Al traveller wat ek tans van weet is Kortbroek.
>>
>> G
>
>
>
> In ander gedaante vir my 'n held(in).
> Kom ek voorspel Grahame, dat Kortbroek
> se volgende traveling (en al dié daarn�) al hoe
> verder weg sal wees. Nie net verder weg van die
> Wes Kaap nie, maar ook verder weg van politiek.
>
> DD
Re: Basiese toelaag vir almal? [boodskap #53008 is 'n antwoord op boodskap #52995] Di, 06 November 2001 20:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 6 Nov 2001 18:02:31 +0200, "Grahame" wrote:

> Annette,
>
> As DIT waar is sal jy net soos Reisiger klink in jou volgende bydrae.
>
> G

Ek wonder hoeveel van julle weet wie die Traveler is

DD
Re: Basiese toelaag vir almal? [boodskap #53011 is 'n antwoord op boodskap #53003] Di, 06 November 2001 20:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 6 Nov 2001 21:10:57 +0200, "Grahame" wrote:

> Deel dit met ons asseblief.
>
> ASSEBLIEF
>
> Al traveller wat ek tans van weet is Kortbroek.
>
> G

In ander gedaante vir my 'n held(in).
Kom ek voorspel Grahame, dat Kortbroek
se volgende traveling (en al diè daarnà) al hoe
verder weg sal wees. Nie net verder weg van die
Wes Kaap nie, maar ook verder weg van politiek.

DD
Re: Basiese toelaag vir almal? [boodskap #53013 is 'n antwoord op boodskap #52992] Di, 06 November 2001 21:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Maar Wouter, ek sal mos nooit so 'n idee verdoem nie!!
Ek het dan juis gesê ek nou kry almal, nie net die wat het nie.
Jy sal ook beter weet as ek wat Cosatu oor wil besin:)))
Nee wat, ek sal liewer weet wat die basis sal wees waarop die toelaag
gegrond sal wees - en of almal, deur die bank, vanaf 'n sekere ouderdom
dieselfde toelaag sal kry.
Annette

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3be80612.0@news1.mweb.co.za...
> Dis al lank op die tafel, Annette. 'n Jaar of drie lank. Cosatu het dit ook
> al by meer as een geleentheid op die agenda gesit.
>
> Dis inherent nie 'n siek idee nie, dit kan alle toetsing en bedrog vir
> maatskaplike pensioene uitskakel. En ons wat belasting betaal kry al reeds
> jare lank so 'n toelaag, in die vorm van 'n basiese korting. Die omvang van
> die beoogde toelaag gaan bepaal of dit kan werk, 'n mens moet liewers oor
> die impak daarvan redeneer as om die idee te verdoem.
>
> Solank plaasvarke net ook 'n toelaag kry...
>
> Wouter
>
>
>
> Annette wrote in message
> news:9s8upu$11svi5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> My wêreld - ons moet toe vandag hoor dat die staat al lank werk aan 'n
> basiese toelaag vir almal.
> Geen ander besonderhede nie - net die genadige nuus dat dit nog nie vir die
> volgende begroting in werking sal kan tree nie.
> Dis nou nie meer aan die wat het, sal gegee word nie.
> Dit is nou, daar sal gegee word, of jy dit het of te not.
> Dit is wat vir my so wonderlik is van ons nuwe, deursigtige regering - sulke
> ou verassinkies wat die alledaagse lewe tog so opwindend maak, en ons die
> telefoonlyne laat rooi bel, en die briewekolomme in koerante en tydskrifte
> laat oorloop van spekulasie op wat die voorgestelde toelaag gegrond gaan
> wees..
> Ek het nog steeds nie vergeet en herstel van die verassende aankondiging
> skok van ons nuwe embleem
> en leuse nie:))
> Wie hier kan die leuse hier skryf uit die kop uit of selfs onthou?
> Die beste wat ek kan doen:
> Fxee Fxi Fxo Fxlum:
> Annette
>
Re: Basiese toelaag vir almal? [boodskap #53014 is 'n antwoord op boodskap #53004] Di, 06 November 2001 21:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 6 Nov 2001 21:25:59 +0200, "Grahame" wrote:

> Ons moet nie te vroeg oordeel nie. Ek dink Kortbroek is die NNP se geheime
> wapen teen die ANC. Binne die volgende ses maande nadat hulle hom aanvaar
> het, fôk hy die hele party vir goed op.
>
> G.

Dit klink vir my soos die politici (lees nasionaliste) wat altyd gesê
het dat hulle nie die party wil verlaat nie maar van binne af wil
regmaak. Dan gebeur twee dinge - die party word nie verander nie
en die lid verloor nie sy inkomste nie.

Hoor wat sê Kriel. Baie van die lede ken geen ander manier om 'n
inkomste te kry { let op dat ek wegskram van die woord 'verdien :-) }
en dat dit hul enigste inkomste is.

Dink jy dat hulle lojaliteit òf inkomste verdedig?

Kortbroek is uit die politiek Grahame en die politiek is vir my
grillerig (nee grieselrig) want oorspronklik het die nasionaliste
die prog beleid gesteel. Helen Zuzman het hulle daarvan beskuldig
en hulle het hulself verdedig deur te sê dat dit 'n logiese
uitvloeisel is van die rigting waarin hulle al die jare beweeg het. En
met daardie tipe leuens behou hulle hul lede!
Dan vorm hulle 'n aliansie met hul oorspronklike aartsvyande, wat
hulself 'n beleid verkondig wat neig na sosialisme.
Breek dan van hulle af weg en heul met kommuniste.

'n Lid van die Nasionale party, hetsy hy DA neig of Mbeki om die nek
wil vat, het min reg tot selfrespek.

DD
Re: Basiese toelaag vir almal? [boodskap #53021 is 'n antwoord op boodskap #53013] Di, 06 November 2001 22:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Annette wrote:

> Nee wat, ek sal liewer weet wat die basis sal wees waarop die toelaag
> gegrond sal wees - en of almal, deur die bank, vanaf 'n sekere ouderdom
> dieselfde toelaag sal kry.

Hier in Kanada werk die ding so: daar word gesien
dat die armste van die armes, deur verskillende soorte
toelae, se inkomste nie val onder 'n sekere peil nie.
(Dis nie vreeslik baie nie.) As mens se inkomste nie
vreeslik laag is nie, sien jy niks van hierdie toelae nie.
As mens se inkomste effens hoog is, begin daar 'n
"clawback" van die geld wat jy ontvang as ouderdoms-
pensioen. So, as iemand byvoorbeeld vir jou vertel
dat "almal" in Kanada ouderdoms-pensioene kry,
dan is dit prakties nie waar nie. Want wanneer hulle
hulle belastingvorms invul, gee hulle die geld weer
terug aan die staat, as hulle 'n redelike hoë inkomste
het.

Gloudina
Re: Basiese toelaag vir almal? [boodskap #53024 is 'n antwoord op boodskap #52988] Wo, 07 November 2001 04:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Vanweë die apartheidsregime se ekonomiese beheer het die ANC/SAKP?Cosatu die
beste ekonomie in Afrika bekom ....
skryf in boodskap news:3BE8093D.4B67475F@home.com...
> Annette wrote:
>
>> Dis nou nie meer aan die wat het, sal gegee word nie.
>> Dit is nou, daar sal gegee word, of jy dit het of te not.
>
> Welkom in die moderne welsynstaat, wat kompassie
> bo selfsug stel. In Kanada is hierdie toestand al lankal
> in werking.
> En prys den heer dat dit nou nie meer so is dat aan
> die wat het, nog meer gegee word nie. Onthou, dit was
> die beginsel agter die apartheids-denke.
>
> Thandeka
>
Re: Basiese toelaag vir almal? [boodskap #53068 is 'n antwoord op boodskap #53024] Wo, 07 November 2001 18:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 7 Nov 2001 06:47:56 +0200, "Jonas" wrote:

> Vanweë die apartheidsregime se ekonomiese beheer het die ANC/SAKP?Cosatu die
> beste ekonomie in Afrika bekom ....

LOL!! O neeee!! Jy is nie ernstig nie, is jy Jonas?
Re: Basiese toelaag vir almal? [boodskap #53101 is 'n antwoord op boodskap #53014] Do, 08 November 2001 05:06 Na vorige boodskap
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek stem 100% saam.

Snaaks dat dit nie alom bekend is nie maar Tony Leon het self laat blyk dat
hulle gehoop het om steeds die land (as Blank) te regeer maar instede
daarvan dat De Klerk so geonderhandel het, het hy sommer die land "lock,
stock and barrel" oorhandig. Tony se woorde" Not even we envisaged that."
Wat niemand toe geweet het nie was dat De Klerk vrek haastig was om dinge
agter die rug te kry om
by sy Griekse stuk uit te kom.
Die groot doodsteek van die Nasionale Party was die nasionaliste 'n hoër
prioriteit op hul "comfort zones" gestel het as op lojaliteit. Ten tye van
die wegbreek van die HNP en die KP van die Nasionale Party het hulle hul
opsies eers baie goed opgeweeg voordat hulle gesê het aan watter kant van
die draad hulle staan. Meeste van die na-KP episode se vasbyters het of
oorgestap of hul setels verloor. Die sameraapsel wat nog oorgebly het is
nou verteenwoordigend van hul leier, Comrade Kortbroek.
Oh! How the mighty have fallen!!

Davie Davis skryf in boodskap news:tljgut83i8b42c6h57p912g5uveefhkhbl@4ax.com...
> On Tue, 6 Nov 2001 21:25:59 +0200, "Grahame"
> wrote:
>
>> Ons moet nie te vroeg oordeel nie. Ek dink Kortbroek is die NNP se geheime
>> wapen teen die ANC. Binne die volgende ses maande nadat hulle hom aanvaar
>> het, fôk hy die hele party vir goed op.
>>
>> G.
>
>
> Dit klink vir my soos die politici (lees nasionaliste) wat altyd gesê
> het dat hulle nie die party wil verlaat nie maar van binne af wil
> regmaak. Dan gebeur twee dinge - die party word nie verander nie
> en die lid verloor nie sy inkomste nie.
>
> Hoor wat sê Kriel. Baie van die lede ken geen ander manier om 'n
> inkomste te kry { let op dat ek wegskram van die woord 'verdien :-) }
> en dat dit hul enigste inkomste is.
>
> Dink jy dat hulle lojaliteit óf inkomste verdedig?
>
> Kortbroek is uit die politiek Grahame en die politiek is vir my
> grillerig (nee grieselrig) want oorspronklik het die nasionaliste
> die prog beleid gesteel. Helen Zuzman het hulle daarvan beskuldig
> en hulle het hulself verdedig deur te sê dat dit 'n logiese
> uitvloeisel is van die rigting waarin hulle al die jare beweeg het. En
> met daardie tipe leuens behou hulle hul lede!
> Dan vorm hulle 'n aliansie met hul oorspronklike aartsvyande, wat
> hulself 'n beleid verkondig wat neig na sosialisme.
> Breek dan van hulle af weg en heul met kommuniste.
>
> 'n Lid van die Nasionale party, hetsy hy DA neig of Mbeki om die nek
> wil vat, het min reg tot selfrespek.
>
> DD
Vorige onderwerp: Koornaam.
Volgende onderwerp: Waar is Thys-oppie-bos deesdae?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 11:33:51 MGT 2024