Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » KKNK - akkommodasie
KKNK - akkommodasie [boodskap #52869] So, 04 November 2001 19:01 na volgende boodskap
Inga Van Meerbergen V[1]  is tans af-lyn  Inga Van Meerbergen V[1]
Boodskappe: 16
Geregistreer: Junie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Is daar iemand op die nuusgroep wat van selfsorg of kamer en ontbyt
akkommodasie in Oudtshoorn tydens die Klein Karoo Kunstefees (30 Maart 2002
tot 6 April 2002) weet?
Daar is glo mense wat hul huise vir daardie week verhuur.
Wie weet van "Hazel's Homestay" in Colridge?
Groete uit Vlaanderen,
Inga
Re: KKNK - akkommodasie [boodskap #52877 is 'n antwoord op boodskap #52869] So, 04 November 2001 21:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 4 Nov 2001 20:01:16 +0100, "Inga Van Meerbergen Verreet"
wrote:

> Is daar iemand op die nuusgroep wat van selfsorg of kamer en ontbyt
> akkommodasie in Oudtshoorn tydens die Klein Karoo Kunstefees (30 Maart 2002
> tot 6 April 2002) weet?
> Daar is glo mense wat hul huise vir daardie week verhuur.
> Wie weet van "Hazel's Homestay" in Colridge?
> Groete uit Vlaanderen,
> Inga
>

Pasop vir 'n misverstand Inga. Hier in Suid Afrika kan mense dalk dink
dat jy by ons Klu Klax Klan betrek wil word :-)
Re: KKNK - akkommodasie [boodskap #52887 is 'n antwoord op boodskap #52869] Ma, 05 November 2001 05:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Probeer FEESVERBLYF op www.karoofees.com

Die verblyfkantoor open 1 November 2001 vir besprekings. Daar is geen
waglys hierdie jaar nie en almal het 'n gelyke kans om verblyf te bekom.

Skakel ons by (044) 272 0000 of stuur 'n faks na (044) 272 0004 of 'n e-pos
na ver...@kknk.co.za vanaf 1 November 2001.
Re: KKNK - akkommodasie [boodskap #52998 is 'n antwoord op boodskap #52869] Di, 06 November 2001 18:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
david  is tans af-lyn  david
Boodskappe: 35
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
moenie julle tyd mors om dit by te woon nie
Re: KKNK - akkommodasie [boodskap #53002 is 'n antwoord op boodskap #52998] Di, 06 November 2001 19:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inga Van Meerbergen V[1]  is tans af-lyn  Inga Van Meerbergen V[1]
Boodskappe: 16
Geregistreer: Junie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Ai David wat se nonsens praat jy nou? Ek geniet dit baie om tydens die
Kunstefees in Oudtshoorn te kuier en veral om almal daar Afrikaans te hoor
praat. Ek sal definitief ook volgende jaar na die Kunstefees gaan. Soek nog
steeds vir akkommodasie.
Hoekom is jy so negatief oor die Kunstefees?
Wat sou jy kon aanbeveel om naartoe te gaan instede van die Kunstefees?
Enige raad is welkom. Ek het al baie in Suid-Afrika gereis maar seker nog
nie alles in julle wonderlike land gesien of besoek nie.

Groete uit Vlaanderen,
Inga

"david" skryf in boodskap news:3be8b284_3@batman.vip-za.com...
> moenie julle tyd mors om dit by te woon nie
>
Re: KKNK - akkommodasie [boodskap #53025 is 'n antwoord op boodskap #53002] Wo, 07 November 2001 04:49 Na vorige boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Probeer ook AARDKLOP www.aardklop.co.za vir Afrikaans.

TJ
Vorige onderwerp: Re: Openbaring
Volgende onderwerp: Re: World BBQ Results.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 05:38:05 MGT 2024