Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » bedienden arbeiders of werknemers.
bedienden arbeiders of werknemers. [boodskap #52678] Do, 01 November 2001 10:50 na volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dit stond in NL juridisch nu vraag ik me af hoe het in ZA is.
In NL kennen we geen vakantiekas....en een bediende zeggen we niet wel
hulp.
Ik neem aan dat men in België met een bediende huishoudelijke hulp bedoelt

Het vakantiegeld in NL wordt door de werkgever betaald en bedraagt 8% van
het loon.
Wat is de gemiddelde betaling in ZA van een bediende..hulp?

grt emmy

======================================================
> Wat is nu eigenlijk het verschil tussen bedienden en arbeiders daar in
> Belgie. Dit onderscheid is in Nederland onbekend

Een bediende wordt per maand betaald, een arbeider per uur.
De opzegging van een bediende wordt in maanden uitgedrukt, die van een
arbeider in dagen.
Het vakantiegeld van een bediende wordt betaald door de werkgever, dat van
de arbeider door de vakantiekas.
En zo zijn er nog enkele verschillen, maar het komt allemaal veruit op
hetzelfde neer.
=======================================================
Re: bedienden arbeiders of werknemers. [boodskap #52684 is 'n antwoord op boodskap #52678] Do, 01 November 2001 11:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy vra 'n vreeeeeslik wye vraag Emmy , en elkeen hier gaan vir jou 'n ander
antwoord gee. En as jy by 'n plek uitkom waar 'n klomp joodse tannies op die
Internet is, gaan hulle vir jou heeeeeltemalle ander antwoord gee.
Ek kry iemand in vir 5 ure elke 2de week.
Vir daardie 5 ure betaal ek haar R50, gee vir haar kos, treingeld, en gaan
haal en neem haar weg tot by die stasie. In totaal R90. Maar ek betaal nie
vir haar vakansiegeld of enigiets anders nie. As sy nie kan kom werk nie,
dan is dit goed so, maar dan skuld ek haar ook niks nie.
Annette

--
in message news:9rr9b1$fqd$1@news.pcmnet.nl...
> Dit stond in NL juridisch nu vraag ik me af hoe het in ZA is.
> In NL kennen we geen vakantiekas....en een bediende zeggen we niet wel
> hulp.
> Ik neem aan dat men in België met een bediende huishoudelijke hulp bedoelt
>
> Het vakantiegeld in NL wordt door de werkgever betaald en bedraagt 8% van
> het loon.
> Wat is de gemiddelde betaling in ZA van een bediende..hulp?
>
> grt emmy
>
> ======================================================
>> Wat is nu eigenlijk het verschil tussen bedienden en arbeiders daar in
>> Belgie. Dit onderscheid is in Nederland onbekend
>
> Een bediende wordt per maand betaald, een arbeider per uur.
> De opzegging van een bediende wordt in maanden uitgedrukt, die van een
> arbeider in dagen.
> Het vakantiegeld van een bediende wordt betaald door de werkgever, dat van
> de arbeider door de vakantiekas.
> En zo zijn er nog enkele verschillen, maar het komt allemaal veruit op
> hetzelfde neer.
> =======================================================
>
Re: bedienden arbeiders of werknemers. [boodskap #52695 is 'n antwoord op boodskap #52678] Do, 01 November 2001 18:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> Emmy as jy werk soek sal jy 'n aansoekvorm moet invul. Moet nie wilde
> vrae op die nuusgroep vra nie. Ek stuur vir jou 'n aansoekvorm maar
> waarsku jou voor die tyd om nie koffie en suiker te steel nie.

Jaaaaa, ou Davie, so kom die oooooou dingetjies in dieou breintjies van die ou
witmensies maar uit, nè. Vertel
my of jy ernstig vir my kan verseker dat jy nooit 'n ekstra
koevert by 'n werknemer gevat het en dit vir jou eie doel
gebruik het nie, of ander vryhede geneem het met besittings
wat nie "joune" was nie. Ek kan jou verseker dat daar
heelwaarskynlik meer white collar crime in SA gepleeg
word deur die 20 persent van die SA bevolking van
"blank" is, as deur die 80 persent van die bevolking wat
nie "blank" is nie.

Gloudina
Re: bedienden arbeiders of werknemers. [boodskap #52699 is 'n antwoord op boodskap #52678] Do, 01 November 2001 19:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 1 Nov 2001 11:50:01 +0100, "emmy" wrote:

> Dit stond in NL juridisch nu vraag ik me af hoe het in ZA is.
> In NL kennen we geen vakantiekas....en een bediende zeggen we niet wel
> hulp.
> Ik neem aan dat men in België met een bediende huishoudelijke hulp bedoelt
>
> Het vakantiegeld in NL wordt door de werkgever betaald en bedraagt 8% van
> het loon.
> Wat is de gemiddelde betaling in ZA van een bediende..hulp?
>
> grt emmy

Emmy as jy werk soek sal jy 'n aansoekvorm moet invul. Moet nie wilde
vrae op die nuusgroep vra nie. Ek stuur vir jou 'n aansoekvorm maar
waarsku jou voor die tyd om nie koffie en suiker te steel nie.

DD
Re: bedienden arbeiders of werknemers. [boodskap #52704 is 'n antwoord op boodskap #52699] Do, 01 November 2001 20:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" schreef in bericht

> On Thu, 1 Nov 2001 11:50:01 +0100, "emmy"
> Emmy as jy werk soek sal jy 'n aansoekvorm moet invul. Moet nie wilde
> vrae op die nuusgroep vra nie. Ek stuur vir jou 'n aansoekvorm

Om je voeten te wassen??

> waarsku jou voor die tyd om nie koffie en suiker te steel nie.

Ik heb echt geen slecht geweten ik heb nooit iemand benadeeld.
Jij wel?

grt emmy
Re: bedienden arbeiders of werknemers. [boodskap #52705 is 'n antwoord op boodskap #52678] Do, 01 November 2001 20:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3BE19193.7A7E0DBB@home.com...
Davie Davis wrote:

>> Ek stuur vir jou 'n aansoekvorm maar
>> waarsku jou voor die tyd om nie koffie en suiker te steel nie.

> Gloudina
> Ek kan jou verseker dat daar heelwaarskynlik

Nee jy kan nie. Hom verseker as jy sê dis waarskynlik nie.
As hy hom wil virseker moet jy seker wees. Vir seker...

> meer white collar crime in SA gepleeg
> word deur die 20 persent van die SA bevolking van
> "blank" is, as deur die 80 persent van die bevolking wat
> nie "blank" is nie.
> Gloudina

Hier is jy heeltemaal reg.
Want daardie 80 persent se collars is nie wit nie
PP
Re: bedienden arbeiders of werknemers. [boodskap #52721 is 'n antwoord op boodskap #52704] Vr, 02 November 2001 04:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die verhouding tussen bediende en werkgewer is 'n interessante ene. Op
besoek aan Singapoer 'n ruk gelede het dit my opgeval dat die Singapoerese
(?) werkgewers (hoofsaaklik Sjinees) presies dieselfde vooroordele tov hulle
bediendes (Fillipyne) het as die in die RSA. HUlle is alted laat; werk nie
deeglik nie, steel (wat ook al) ens.
Dit het my daaraan herinner dat wat as eie Suid-Afrikaanse rassisme gereken
word inderwaarheid nie so uniek is nie ...

"emmy" skryf in boodskap news:9rsbjb$oe8$1@news.pcmnet.nl...
>
> "Davie Davis" schreef in bericht
>
>
>> On Thu, 1 Nov 2001 11:50:01 +0100, "emmy"
>> Emmy as jy werk soek sal jy 'n aansoekvorm moet invul. Moet nie wilde
>> vrae op die nuusgroep vra nie. Ek stuur vir jou 'n aansoekvorm
>
> Om je voeten te wassen??
>
>> waarsku jou voor die tyd om nie koffie en suiker te steel nie.
>
> Ik heb echt geen slecht geweten ik heb nooit iemand benadeeld.
> Jij wel?
>
> grt emmy
>
Re: bedienden arbeiders of werknemers. [boodskap #52730 is 'n antwoord op boodskap #52721] Vr, 02 November 2001 07:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas"

> Die verhouding tussen bediende en werkgewer is 'n interessante ene. Op
> besoek aan Singapoer 'n ruk gelede het dit my opgeval dat die Singapoerese
> (?) werkgewers (hoofsaaklik Sjinees) presies dieselfde vooroordele tov hulle
> bediendes (Fillipyne) het as die in die RSA. HUlle is alted laat; werk nie
> deeglik nie, steel (wat ook al) ens.
> Dit het my daaraan herinner dat wat as eie Suid-Afrikaanse rassisme gereken
> word inderwaarheid nie so uniek is nie ...

Terwijl zij het werk doen waar je geen zin in hebt........voor een beetje
geld.

grt emmy

> "emmy" wrote in message
> news:9rsbjb$oe8$1@news.pcmnet.nl...
>>
>> "Davie Davis" schreef in bericht
>>
>>
>>> On Thu, 1 Nov 2001 11:50:01 +0100, "emmy"
>>> Emmy as jy werk soek sal jy 'n aansoekvorm moet invul. Moet nie wilde
>>> vrae op die nuusgroep vra nie. Ek stuur vir jou 'n aansoekvorm
>>
>> Om je voeten te wassen??
>>
>>> waarsku jou voor die tyd om nie koffie en suiker te steel nie.
>>
>> Ik heb echt geen slecht geweten ik heb nooit iemand benadeeld.
>> Jij wel?
>>
>> grt emmy
>>
>
Re: bedienden arbeiders of werknemers. [boodskap #52731 is 'n antwoord op boodskap #52730] Vr, 02 November 2001 08:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Emmy, ek dink mens moet trots wees op jou werk, maak nie saak wat dit is
nie, maak nie saak vir watter loon jy dit doen nie en die belangrikste van
alles jy moet dit so vinnig en deeglik moontlik doen, anders voel ek kan jy
geen selftrots hê nie.

Wat my teen die mure wou uitjaag op 'n stadium toe ek by die huis was met
kinders en ek weer vir werk begin kyk het, is mense wat te slapgat is om hul
werk ordentlik te doen. Ek voel daar is baie ander mense wat 'n arm sou gee
vir die werk wat hulle het en dit baie beter as hulle kon doen.

Ek dink 'n faktor by bydra tot ons swartmense se houding teenoor hul werk en
hoe hulle goed doen of nie doen nie, het te doen met hul kultuur. Dit is
iets wat nooit sal verander nie. Kom, tant Hessie gooi maar die klippe, ek
is reg vir jou ;))

Wat vir my baie jammer is is die feit dat mens geneig is om almal oor
dieselfde kam te skeer. As een by jou steel, glo jy almal doen dit.
Ongelukkig kan ek nie een naam noem van enige swartwerker wat nie gesteel
het nie. Soos Hessie wel opmerk, die witmense doen dit ook.

emmy skryf in boodskap news:9rti29$ad5$1@news.pcmnet.nl...
>
> "Jonas"
>
>> Die verhouding tussen bediende en werkgewer is 'n interessante ene. Op
>> besoek aan Singapoer 'n ruk gelede het dit my opgeval dat die Singapoerese
>> (?) werkgewers (hoofsaaklik Sjinees) presies dieselfde vooroordele tov
> hulle
>> bediendes (Fillipyne) het as die in die RSA. HUlle is alted laat; werk nie
>> deeglik nie, steel (wat ook al) ens.
>> Dit het my daaraan herinner dat wat as eie Suid-Afrikaanse rassisme
> gereken
>> word inderwaarheid nie so uniek is nie ...
>
> Terwijl zij het werk doen waar je geen zin in hebt........voor een beetje
> geld.
>
>
> grt emmy
>
Re: bedienden arbeiders of werknemers. [boodskap #52746 is 'n antwoord op boodskap #52678] Vr, 02 November 2001 11:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina watse search engine gebruik jy om hints van rassisme op te spoor?
Daar kom net NIKS by jou verby nie...
_____________________________________________________

> Emmy as jy werk soek sal jy 'n aansoekvorm moet invul. Moet nie wilde
> vrae op die nuusgroep vra nie. Ek stuur vir jou 'n aansoekvorm maar
> waarsku jou voor die tyd om nie koffie en suiker te steel nie.

Jaaaaa, ou Davie, so kom die oooooou dingetjies in dieou breintjies van die
ou
witmensies maar uit, né. Vertel
my of jy ernstig vir my kan verseker dat jy nooit 'n ekstra
koevert by 'n werknemer gevat het en dit vir jou eie doel
gebruik het nie, of ander vryhede geneem het met besittings
wat nie "joune" was nie. Ek kan jou verseker dat daar
heelwaarskynlik meer white collar crime in SA gepleeg
word deur die 20 persent van die SA bevolking van
"blank" is, as deur die 80 persent van die bevolking wat
nie "blank" is nie.

Gloudina
Singapoer - (Re: bedie... [boodskap #52748 is 'n antwoord op boodskap #52721] Vr, 02 November 2001 11:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Van Singapoer gepraat... Het julle gehoor van die aandele?
__________________________________________________
"Jonas"
> Die verhouding tussen bediende en werkgewer is 'n interessante ene. Op
> besoek aan Singapoer 'n ruk gelede het dit my opgeval dat die Singapoerese
> (?) werkgewers (hoofsaaklik Sjinees) presies dieselfde vooroordele tov hulle
> bediendes (Fillipyne) het as die in die RSA. HUlle is alted laat; werk nie
> deeglik nie, steel (wat ook al) ens.
> Dit het my daaraan herinner dat wat as eie Suid-Afrikaanse rassisme gereken
> word inderwaarheid nie so uniek is nie ...
> "emmy" wrote in message
> news:9rsbjb$oe8$1@news.pcmnet.nl...
>>
>> "Davie Davis" schreef in bericht
>>
>>
>>> On Thu, 1 Nov 2001 11:50:01 +0100, "emmy"
>>> Emmy as jy werk soek sal jy 'n aansoekvorm moet invul. Moet nie wilde
>>> vrae op die nuusgroep vra nie. Ek stuur vir jou 'n aansoekvorm
>>
>> Om je voeten te wassen??
>>
>>> waarsku jou voor die tyd om nie koffie en suiker te steel nie.
>>
>> Ik heb echt geen slecht geweten ik heb nooit iemand benadeeld.
>> Jij wel?
>>
>> grt emmy
>>
>
Re: bedienden arbeiders of werknemers. [boodskap #52754 is 'n antwoord op boodskap #52731] Vr, 02 November 2001 11:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Kekkelbek" skryf in boodskap news:3be25c2b.0@news1.mweb.co.za...
> Emmy, ek dink mens moet trots wees op jou werk, maak nie saak wat dit is
> nie, maak nie saak vir watter loon jy dit doen nie en die belangrikste van
> alles jy moet dit so vinnig en deeglik moontlik doen, anders voel ek kan jy
> geen selftrots hê nie.

Belangrijk is dat je ook een goede loon hebt dan heb je dubbel plezier.
Iemand die een goede verdienste heeft wil dat werk behouden en doet beter
zijn best.
Als je voor een aalmoes werken moet stimuleert dat niet.
Kan je mijn enig idee geven wat het leven kost in ZA en wat een gezin nodig
heeft om redelijk te kunnen leven.

> Ek dink 'n faktor by bydra tot ons swartmense se houding teenoor hul werk en
> hoe hulle goed doen of nie doen nie, het te doen met hul kultuur.

Het mooiste voorbeeld is Henry Ford. Toen hij op zijn autofabriek in de VS
begon met lopend bandwerk.
Hij zei tegen de zwarte mensen als je een dag zonder reden op te geven niet
komt ben je ontslagen.
Dat hielp want dat geld konden ze nergens verdienen waardoor ze ook luxe
dingen konden kopen en daar werken blanken toch ook voor!!

> Wat vir my baie jammer is is die feit dat mens geneig is om almal oor
> dieselfde kam te skeer. As een by jou steel, glo jy almal doen dit.

Het kost enige moeite om ieder mens zonder vooroordeel tegemoet te treden
maar het kan wel!!
Als je een blanke ZA bent denkt men vaak in de rest van de wereld dat ze
uitbuiters en racisten zijn. Dat beeld klopt toch ook niet!!

grt
emmy

> emmy wrote in message
> news:9rti29$ad5$1@news.pcmnet.nl...
>>
>> "Jonas"
>>
>>> Die verhouding tussen bediende en werkgewer is 'n interessante ene. Op
>>> besoek aan Singapoer 'n ruk gelede het dit my opgeval dat die
> Singapoerese
>>> (?) werkgewers (hoofsaaklik Sjinees) presies dieselfde vooroordele tov
>> hulle
>>> bediendes (Fillipyne) het as die in die RSA. HUlle is alted laat; werk
> nie
>>> deeglik nie, steel (wat ook al) ens.
>>> Dit het my daaraan herinner dat wat as eie Suid-Afrikaanse rassisme
>> gereken
>>> word inderwaarheid nie so uniek is nie ...
>>
>> Terwijl zij het werk doen waar je geen zin in hebt........voor een beetje
>> geld.
>>
>>
>> grt emmy
>>
>
Re: bedienden arbeiders of werknemers. [boodskap #52755 is 'n antwoord op boodskap #52731] Vr, 02 November 2001 11:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ag man - jy tref dit maar ongelukkig in hierdie ou lewe - hoekom is al my
helpers so eerlik en fluks?:))
Annette

Kekkelbek skryf in boodskap news:3be25c2b.0@news1.mweb.co.za...
> Emmy, ek dink mens moet trots wees op jou werk, maak nie saak wat dit is
> nie, maak nie saak vir watter loon jy dit doen nie en die belangrikste van
> alles jy moet dit so vinnig en deeglik moontlik doen, anders voel ek kan jy
> geen selftrots hê nie.
>
> Wat my teen die mure wou uitjaag op 'n stadium toe ek by die huis was met
> kinders en ek weer vir werk begin kyk het, is mense wat te slapgat is om hul
> werk ordentlik te doen. Ek voel daar is baie ander mense wat 'n arm sou gee
> vir die werk wat hulle het en dit baie beter as hulle kon doen.
>
> Ek dink 'n faktor by bydra tot ons swartmense se houding teenoor hul werk en
> hoe hulle goed doen of nie doen nie, het te doen met hul kultuur. Dit is
> iets wat nooit sal verander nie. Kom, tant Hessie gooi maar die klippe, ek
> is reg vir jou ;))
>
> Wat vir my baie jammer is is die feit dat mens geneig is om almal oor
> dieselfde kam te skeer. As een by jou steel, glo jy almal doen dit.
> Ongelukkig kan ek nie een naam noem van enige swartwerker wat nie gesteel
> het nie. Soos Hessie wel opmerk, die witmense doen dit ook.
>
>
> emmy wrote in message
> news:9rti29$ad5$1@news.pcmnet.nl...
>>
>> "Jonas"
>>
>>> Die verhouding tussen bediende en werkgewer is 'n interessante ene. Op
>>> besoek aan Singapoer 'n ruk gelede het dit my opgeval dat die
> Singapoerese
>>> (?) werkgewers (hoofsaaklik Sjinees) presies dieselfde vooroordele tov
>> hulle
>>> bediendes (Fillipyne) het as die in die RSA. HUlle is alted laat; werk
> nie
>>> deeglik nie, steel (wat ook al) ens.
>>> Dit het my daaraan herinner dat wat as eie Suid-Afrikaanse rassisme
>> gereken
>>> word inderwaarheid nie so uniek is nie ...
>>
>> Terwijl zij het werk doen waar je geen zin in hebt........voor een beetje
>> geld.
>>
>>
>> grt emmy
>>
>
Re: bedienden arbeiders of werknemers. [boodskap #52756 is 'n antwoord op boodskap #52721] Vr, 02 November 2001 12:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Jonas wrote:

> Dit het my daaraan herinner dat wat as eie Suid-Afrikaanse rassisme gereken
> word inderwaarheid nie so uniek is nie ...

Ja. Ek het vantevore al daarop gewys dat swart mevroue
in SA wat bediendes kon bekostig, selfs dekades gelede,
dieselfde dinge oor hulle swart bediendes gesê het. En hulle
doen dieselfde ding hier in Noord-Amerika.
Maar, wat stupid en rassisties is, is dat "wit" mense in
SA die stap verder gegaan het en alle swart mense gesien
het in die lig van hulle "ervaring" met hulle bediendes. Dis
waar die rot ingekom het.

Tant Hessie van die hoi polloi.
Re: Singapoer - (Re: bedie... [boodskap #52757 is 'n antwoord op boodskap #52748] Vr, 02 November 2001 12:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja, laat vrek ons nou van nuuskierigheid....

Max skryf in boodskap news:9ru00g$pev$1@azure.nl.gxn.net...
> Van Singapoer gepraat... Het julle gehoor van die aandele?
> __________________________________________________
> "Jonas"
>> Die verhouding tussen bediende en werkgewer is 'n interessante ene. Op
>> besoek aan Singapoer 'n ruk gelede het dit my opgeval dat die Singapoerese
>> (?) werkgewers (hoofsaaklik Sjinees) presies dieselfde vooroordele tov
> hulle
>> bediendes (Fillipyne) het as die in die RSA. HUlle is alted laat; werk nie
>> deeglik nie, steel (wat ook al) ens.
>> Dit het my daaraan herinner dat wat as eie Suid-Afrikaanse rassisme
> gereken
>> word inderwaarheid nie so uniek is nie ...
>> "emmy" wrote in message
>> news:9rsbjb$oe8$1@news.pcmnet.nl...
>>>
>>> "Davie Davis" schreef in bericht
>>>
>>>
>>>> On Thu, 1 Nov 2001 11:50:01 +0100, "emmy"
>>>> Emmy as jy werk soek sal jy 'n aansoekvorm moet invul. Moet nie wilde
>>>> vrae op die nuusgroep vra nie. Ek stuur vir jou 'n aansoekvorm
>>>
>>> Om je voeten te wassen??
>>>
>>>> waarsku jou voor die tyd om nie koffie en suiker te steel nie.
>>>
>>> Ik heb echt geen slecht geweten ik heb nooit iemand benadeeld.
>>> Jij wel?
>>>
>>> grt emmy
>>>
>>
>
Re: bedienden arbeiders of werknemers. [boodskap #52761 is 'n antwoord op boodskap #52746] Vr, 02 November 2001 13:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
:))))

Max skryf in boodskap news:9rtvsm$pb8$1@azure.nl.gxn.net...
> Gloudina watse search engine gebruik jy om hints van rassisme op te spoor?
> Daar kom net NIKS by jou verby nie...
> _____________________________________________________
>
>> Emmy as jy werk soek sal jy 'n aansoekvorm moet invul. Moet nie wilde
>> vrae op die nuusgroep vra nie. Ek stuur vir jou 'n aansoekvorm maar
>> waarsku jou voor die tyd om nie koffie en suiker te steel nie.
>
> Jaaaaa, ou Davie, so kom die oooooou dingetjies in dieou breintjies van die
> ou
> witmensies maar uit, né. Vertel
> my of jy ernstig vir my kan verseker dat jy nooit 'n ekstra
> koevert by 'n werknemer gevat het en dit vir jou eie doel
> gebruik het nie, of ander vryhede geneem het met besittings
> wat nie "joune" was nie. Ek kan jou verseker dat daar
> heelwaarskynlik meer white collar crime in SA gepleeg
> word deur die 20 persent van die SA bevolking van
> "blank" is, as deur die 80 persent van die bevolking wat
> nie "blank" is nie.
>
> Gloudina
>
Re: bedienden arbeiders of werknemers. [boodskap #52763 is 'n antwoord op boodskap #52699] Vr, 02 November 2001 15:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Simon van der Schans  is tans af-lyn  Simon van der Schans
Boodskappe: 263
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis wrote in message ...
> On Thu, 1 Nov 2001 11:50:01 +0100, "emmy" wrote:
>
>> Dit stond in NL juridisch nu vraag ik me af hoe het in ZA is.
>> In NL kennen we geen vakantiekas....en een bediende zeggen we niet wel
>> hulp.
>> Ik neem aan dat men in België met een bediende huishoudelijke hulp bedoelt

>> Het vakantiegeld in NL wordt door de werkgever betaald en bedraagt 8% van
>> het loon.
>> Wat is de gemiddelde betaling in ZA van een bediende..hulp?

>> grt emmy
>
>
> Emmy as jy werk soek sal jy 'n aansoekvorm moet invul. Moet nie wilde
> vrae op die nuusgroep vra nie. Ek stuur vir jou 'n aansoekvorm maar
> waarsku jou voor die tyd om nie koffie en suiker te steel nie.
>
> DD

Deut 25:4 : Jy mag 'n os nie muilband as hy graan dors nie.

Swart Simon
Re: bedienden arbeiders of werknemers. [boodskap #52766 is 'n antwoord op boodskap #52731] Vr, 02 November 2001 16:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Kekkelbek wrote:

> Ek dink 'n faktor by bydra tot ons swartmense se houding teenoor hul werk en
> hoe hulle goed doen of nie doen nie, het te doen met hul kultuur. Dit is
> iets wat nooit sal verander nie.

Presies wat bedoel jy hier? Wat in hul kultuur determineer of hulle goed doen of
nie goed doen nie? En van watter
kultuur praat jy? ( In my ervaring van swart studente het
ek ongeveer 'n konklusie bereik - Xhosa studente was oor
die algemeen "luier" as Zulu studente, maar het ten spyte
daarvan somtyds beter presteer in eksamens.

Gloudina
Re: bedienden arbeiders of werknemers. [boodskap #52770 is 'n antwoord op boodskap #52763] Vr, 02 November 2001 16:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Swart Simon wrote:

> . Ek stuur vir jou 'n aansoekvorm maar
>> waarsku jou voor die tyd om nie koffie en suiker te steel nie.
>>
>> DD
>
> Deut 25:4 : Jy mag 'n os nie muilband as hy graan dors nie.
>
> Swart Simon

Ditsem, Simon van der Schans.

Rut, die skoondogter van Naomi.
Re: bedienden arbeiders of werknemers. [boodskap #52776 is 'n antwoord op boodskap #52678] Vr, 02 November 2001 19:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 02 Nov 2001 16:19:47 GMT, @home.com wrote:
> - Xhosa studente was oor
> die algemeen "luier" as Zulu studente, maar het ten spyte
> daarvan somtyds beter presteer in eksamens.
>
> Gloudina
>

'n Luier word deur 'n suigeling gedra. Jy het bedoel 'meer lui."
Knap jou Afrikaans op as jy hier met die Boere wil gesels.

Boerseun
Re: bedienden arbeiders of werknemers. [boodskap #52777 is 'n antwoord op boodskap #52763] Vr, 02 November 2001 19:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 2 Nov 2001 17:23:38 +0200, "Swart Simon"
wrote:

> Deut 25:4 : Jy mag 'n os nie muilband as hy graan dors nie.
>
> Swart Simon
>
>
Sou dors dan as aanvaarde verskoning kon dien as hy die wynboer se
uitvoerwyn steel?
Re: bedienden arbeiders of werknemers. [boodskap #52779 is 'n antwoord op boodskap #52777] Vr, 02 November 2001 19:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 02 Nov 2001 21:19:47 +0200, Davie Davis wrote:

> On Fri, 2 Nov 2001 17:23:38 +0200, "Swart Simon"
> wrote:
>
>> Deut 25:4 : Jy mag 'n os nie muilband as hy graan dors nie.

>> Swart Simon


Sou dors dan as aanvaarde verskoning kon dien as hy die wynboer se
uitvoerwyn steel en 'n groot rivier deur die plaas loop?
Re: bedienden arbeiders of werknemers. [boodskap #52787 is 'n antwoord op boodskap #52776] Sa, 03 November 2001 03:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"determineer" .... Nou vervlak die taal tot die rioliese. Maar, halleluja,
die spelling is korrek !!!!

"Davie Davis" skryf in boodskap news:h6s5ut06fs6bol97dr564cqg1n5v70935b@4ax.com...
> On Fri, 02 Nov 2001 16:19:47 GMT, @home.com wrote:
>> - Xhosa studente was oor
>> die algemeen "luier" as Zulu studente, maar het ten spyte
>> daarvan somtyds beter presteer in eksamens.
>>
>> Gloudina
>>
>
> 'n Luier word deur 'n suigeling gedra. Jy het bedoel 'meer lui."
> Knap jou Afrikaans op as jy hier met die Boere wil gesels.
>
> Boerseun
Re: bedienden arbeiders of werknemers. [boodskap #52789 is 'n antwoord op boodskap #52776] Sa, 03 November 2001 04:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:h6s5ut06fs6bol97dr564cqg1n5v70935b@4ax.com...

> 'n Luier word deur 'n suigeling gedra. Jy het bedoel 'meer lui."

lui - luier - luiste
Dis soos ek dit geleer het, as ek reg onthou. Ek het nog nooit van "meer
lui" en "mees lui"gehoor nie.
Re: dienende arbeiders [boodskap #52791 is 'n antwoord op boodskap #52779] Sa, 03 November 2001 04:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Swart Simon" wrote:
: >
: >>Deut 25:4 : Jy mag 'n os nie muilband as hy graan dors nie.
:
: >>Swart Simon

"Davie Davis"
: Sou dors dan as aanvaarde verskoning kon dien as hy die wynboer
se
: uitvoerwyn steel en 'n groot rivier deur die plaas loop?
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
skerp, baie skerp, en dan is dit nogal laterig in die aand sien
ekke :-)
--
--------------------------------------
http://www.om.org/main.htm
--------------------------------------
Re: bedienden arbeiders of werknemers. [boodskap #52796 is 'n antwoord op boodskap #52789] Sa, 03 November 2001 05:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het nog altyd gedog daar is net een graad van lui, soos sonde.
Lui is lui, en basta:)))
As mens dan so graag grade wil toesê, dan kan jy sê iemand is minder fluks
as 'n ander.
Annette

me & bobby magee skryf in boodskap news:JVJE7.18815$g8.27214@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Davie Davis" wrote in message
> news:h6s5ut06fs6bol97dr564cqg1n5v70935b@4ax.com...
>
>> 'n Luier word deur 'n suigeling gedra. Jy het bedoel 'meer lui."
>
> lui - luier - luiste
> Dis soos ek dit geleer het, as ek reg onthou. Ek het nog nooit van "meer
> lui" en "mees lui"gehoor nie.
>
Re: bedienden arbeiders of werknemers. [boodskap #52806 is 'n antwoord op boodskap #52789] Sa, 03 November 2001 08:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
me & bobby magee skryf in boodskap news:JVJE7.18815$g8.27214@newsfeeds.bigpond.com...

> lui - luier - luiste

Naar - Pienaar - Kotze :-)

Hallo, mag mens sommer hier pos of moet mens eers toestemming kry by iemand?
Ek het al gehoor party mense dink hulle het so 'n ng. gekoop as 'n goiing
concern?

Indien wel, was dit seker op e-bay. "Goiing-goiing-gone"
Of soos ons in die wereldhandel sou sê "Boeing-boeing-gone"

Ek neem aan mens mag grappies maak, of sal mens vervolg word?
Iemand het vir my gesê daar bestaan werklik iets soos die Internetpolisie.
:-)

Is die aanames in die G-kol of nie?!
Re: bedienden arbeiders of werknemers. [boodskap #52828 is 'n antwoord op boodskap #52806] Sa, 03 November 2001 16:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Lees maar hier rond en besluit self waar jy jou G-kol wil kielie:))
Annette

> me & bobby magee wrote in message
> news:JVJE7.18815$g8.27214@newsfeeds.bigpond.com...
>
>> lui - luier - luiste
>
> Naar - Pienaar - Kotze :-)
>
> Hallo, mag mens sommer hier pos of moet mens eers toestemming kry by iemand?
> Ek het al gehoor party mense dink hulle het so 'n ng. gekoop as 'n goiing
> concern?
>
> Indien wel, was dit seker op e-bay. "Goiing-goiing-gone"
> Of soos ons in die wereldhandel sou sê "Boeing-boeing-gone"
>
> Ek neem aan mens mag grappies maak, of sal mens vervolg word?
> Iemand het vir my gesê daar bestaan werklik iets soos die Internetpolisie.
> :-)
>
> Is die aanames in die G-kol of nie?!
>
Re: bedienden arbeiders of werknemers. [boodskap #52868 is 'n antwoord op boodskap #52777] So, 04 November 2001 18:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Simon van der Schans  is tans af-lyn  Simon van der Schans
Boodskappe: 263
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis wrote in message ...
> On Fri, 2 Nov 2001 17:23:38 +0200, "Swart Simon"
> wrote:
>
>> Deut 25:4 : Jy mag 'n os nie muilband as hy graan dors nie.

>> Swart Simon


> Sou dors dan as aanvaarde verskoning kon dien as hy die wynboer se
> uitvoerwyn steel?

Jammer, net Bybelversies is aanvaarbaar. Of reken jy dat jy oor meer
wysheid beskik as die Bybel?

Swart Simon
Re: bedienden arbeiders of werknemers. [boodskap #52875 is 'n antwoord op boodskap #52868] So, 04 November 2001 21:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 4 Nov 2001 20:13:51 +0200, "Swart Simon"
>
> Jammer, net Bybelversies is aanvaarbaar. Of reken jy dat jy oor meer
> wysheid beskik as die Bybel?
>
> Swart Simon
>

Moet nie snert praat as jy vasgepraat is nie.
Jy praat met witmense hier wat weet wat gaan
vir wat. Nog een woord van jou en ek sit
Frikkie op jou.
Re: bedienden arbeiders of werknemers. [boodskap #52890 is 'n antwoord op boodskap #52678] Ma, 05 November 2001 06:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Goed was dalk die verkeerde woord. Fluks... Mens sal eerder sê hulle is
rustig. Of dit vir hulle een dag neem om 'n stuk werk te doen en of dit nou
5 dae neem is nie belangrik nie.

Die papiere wat so langs die paaie en in ons woonbuurtes lê is vir my 'n
gruwel. Ek het gehoor dat hul mening daaromtrent is dat as hulle nie so
mors nie, is daar nie vir 'n ander persoon 'n werk om te doen nie (om die
papiere op te tel)

skryf in boodskap news:3BE2C814.87A144F4@home.com...
> Kekkelbek wrote:
>
>> Ek dink 'n faktor by bydra tot ons swartmense se houding teenoor hul werk en
>> hoe hulle goed doen of nie doen nie, het te doen met hul kultuur. Dit is
>> iets wat nooit sal verander nie.
>
> Presies wat bedoel jy hier? Wat in hul kultuur determineer of hulle goed doen of
> nie goed doen nie? En van watter
> kultuur praat jy? ( In my ervaring van swart studente het
> ek ongeveer 'n konklusie bereik - Xhosa studente was oor
> die algemeen "luier" as Zulu studente, maar het ten spyte
> daarvan somtyds beter presteer in eksamens.

Ek dink die algemene opvatting is dat almal swart is en almal is dieselfde,
maar dit is 'n fout. Net soos 'n Engelsman van 'n Afrikaner verskil, so
verskil elkeen van die swart rasse van mekaar.

>
> Gloudina
>
Re: bedienden arbeiders of werknemers. [boodskap #52894 is 'n antwoord op boodskap #52754] Ma, 05 November 2001 06:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
emmy skryf in boodskap news:9ru0bt$dta$1@news.pcmnet.nl...
>
> "Kekkelbek" schreef in bericht
> news:3be25c2b.0@news1.mweb.co.za...
>> Emmy, ek dink mens moet trots wees op jou werk, maak nie saak wat dit is
>> nie, maak nie saak vir watter loon jy dit doen nie en die belangrikste van
>> alles jy moet dit so vinnig en deeglik moontlik doen, anders voel ek kan
> jy
>> geen selftrots hê nie.
>
> Belangrijk is dat je ook een goede loon hebt dan heb je dubbel plezier.

Dit is so, maar ander die ander kant, as jy nie werk het nie, is jy bereid
en doen enige werk vir enige salaris.

> Iemand die een goede verdienste heeft wil dat werk behouden en doet beter
> zijn best.
> Als je voor een aalmoes werken moet stimuleert dat niet.

Ja, maar ek voel in ons land waar werk so skaars is, moet jy moes nou juis
wys waartoe jy in staat is. Die slag wat hulle moet iemand aflê, sal dit
nie jy wees nie of die slag wat dit by 'n salarisverhoging kom het jy die
motivering vir 'n goeie verhoging.

> Kan je mijn enig idee geven wat het leven kost in ZA en wat een gezin nodig
> heeft om redelijk te kunnen leven.

Dit verskil van gebied na gebied. Baie mense wat op plase werk werk vir baie
klein salarisse, maar hulle het die voordeel van gratis voedsel en andere.
Miskien is daar iemand wat sal weet wat die statitieke sê.

>
>> Ek dink 'n faktor by bydra tot ons swartmense se houding teenoor hul
werk
> en
>> hoe hulle goed doen of nie doen nie, het te doen met hul kultuur.
>
> Het mooiste voorbeeld is Henry Ford. Toen hij op zijn autofabriek in de VS
> begon met lopend bandwerk.
> Hij zei tegen de zwarte mensen als je een dag zonder reden op te geven niet
> komt ben je ontslagen.
> Dat hielp want dat geld konden ze nergens verdienen waardoor ze ook luxe
> dingen konden kopen en daar werken blanken toch ook voor!!
>
>
>> Wat vir my baie jammer is is die feit dat mens geneig is om almal oor
>> dieselfde kam te skeer. As een by jou steel, glo jy almal doen dit.
>
> Het kost enige moeite om ieder mens zonder vooroordeel tegemoet te treden
> maar het kan wel!!

Ek het altyd almal vertrou, elke keer my kop gestamp en van mening verander.
'n Persoon moet nou eers bewys hy is betroubaar.

> Als je een blanke ZA bent denkt men vaak in de rest van de wereld dat ze
> uitbuiters en racisten zijn. Dat beeld klopt toch ook niet!!
>
> grt
> emmy
>
>> emmy wrote in message
>> news:9rti29$ad5$1@news.pcmnet.nl...
>>>
>>> "Jonas"
>>>
>>>> Die verhouding tussen bediende en werkgewer is 'n interessante ene. Op
>>>> besoek aan Singapoer 'n ruk gelede het dit my opgeval dat die
>> Singapoerese
>>>> (?) werkgewers (hoofsaaklik Sjinees) presies dieselfde vooroordele
tov
>>> hulle
>>>> bediendes (Fillipyne) het as die in die RSA. HUlle is alted laat;
werk
>> nie
>>>> deeglik nie, steel (wat ook al) ens.
>>>> Dit het my daaraan herinner dat wat as eie Suid-Afrikaanse rassisme
>>> gereken
>>>> word inderwaarheid nie so uniek is nie ...
>>>
>>> Terwijl zij het werk doen waar je geen zin in hebt........voor een
> beetje
>>> geld.
>>>
>>>
>>> grt emmy
>>>
>>
>
Re: bedienden arbeiders of werknemers. [boodskap #52895 is 'n antwoord op boodskap #52755] Ma, 05 November 2001 06:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
...omdat jy die enigste een is wat van kinderarbeid (en man-arbeid) gebruik
maak? ;))

Annette skryf in boodskap news:9ru0kt$uc6ap$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ag man - jy tref dit maar ongelukkig in hierdie ou lewe - hoekom is al my
> helpers so eerlik en fluks?:))
> Annette
>
>
> Kekkelbek wrote in message
> news:3be25c2b.0@news1.mweb.co.za...
>> Emmy, ek dink mens moet trots wees op jou werk, maak nie saak wat dit is
>> nie, maak nie saak vir watter loon jy dit doen nie en die belangrikste van
>> alles jy moet dit so vinnig en deeglik moontlik doen, anders voel ek kan
> jy
>> geen selftrots hê nie.
>>
>> Wat my teen die mure wou uitjaag op 'n stadium toe ek by die huis was met
>> kinders en ek weer vir werk begin kyk het, is mense wat te slapgat is om
> hul
>> werk ordentlik te doen. Ek voel daar is baie ander mense wat 'n arm sou
> gee
>> vir die werk wat hulle het en dit baie beter as hulle kon doen.
>>
>> Ek dink 'n faktor by bydra tot ons swartmense se houding teenoor hul
werk
> en
>> hoe hulle goed doen of nie doen nie, het te doen met hul kultuur. Dit is
>> iets wat nooit sal verander nie. Kom, tant Hessie gooi maar die klippe,
> ek
>> is reg vir jou ;))
>>
>> Wat vir my baie jammer is is die feit dat mens geneig is om almal oor
>> dieselfde kam te skeer. As een by jou steel, glo jy almal doen dit.
>> Ongelukkig kan ek nie een naam noem van enige swartwerker wat nie gesteel
>> het nie. Soos Hessie wel opmerk, die witmense doen dit ook.
>>
>>
>> emmy wrote in message
>> news:9rti29$ad5$1@news.pcmnet.nl...
>>>
>>> "Jonas"
>>>
>>>> Die verhouding tussen bediende en werkgewer is 'n interessante ene. Op
>>>> besoek aan Singapoer 'n ruk gelede het dit my opgeval dat die
>> Singapoerese
>>>> (?) werkgewers (hoofsaaklik Sjinees) presies dieselfde vooroordele
tov
>>> hulle
>>>> bediendes (Fillipyne) het as die in die RSA. HUlle is alted laat;
werk
>> nie
>>>> deeglik nie, steel (wat ook al) ens.
>>>> Dit het my daaraan herinner dat wat as eie Suid-Afrikaanse rassisme
>>> gereken
>>>> word inderwaarheid nie so uniek is nie ...
>>>
>>> Terwijl zij het werk doen waar je geen zin in hebt........voor een
> beetje
>>> geld.
>>>
>>>
>>> grt emmy
>>>
>>
>
Re: bedienden arbeiders of werknemers. [boodskap #52897 is 'n antwoord op boodskap #52868] Ma, 05 November 2001 06:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 4 Nov 2001 20:13:51 +0200, "Swart Simon"
>
> Jammer, net Bybelversies is aanvaarbaar. Of reken jy dat jy oor meer
> wysheid beskik as die Bybel?
>
> Swart Simon
>

Ook een van daardie tipe mense wat bybelversies
kwoteer en verdraai om te pas waar jy wil hê dit moet pas.

DD
Re: bedienden arbeiders of werknemers. [boodskap #52911 is 'n antwoord op boodskap #52721] Ma, 05 November 2001 13:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gottlieb  is tans af-lyn  Gottlieb
Boodskappe: 72
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Volle Lid
'n jaar of wat gelede is daar by my ingebreek in Den Haag. Ek het
toevallig die ou in die kombuis betrap - hy het laat spaander en is
nie gevang nie.

Toe ek met my bure gesels, vra hulle toe of hy 'nederlands' was. Ek
sê toe hy was donker van gelaat met donker hare en ongeveer 25. Wat
was hulle antwoord? Tipies moes seker marrokaans/surinaams gewees het
en hoe moeilik dit met hulle is ens ens. Ai dit het amper gevoel asof
ek terug in my eie land was om te hoor hoe sleg die swartes is. so ek
kan wel glo dat dit nie net blanke SAers is wat oor hulle bediendes
kla nie...

"Jonas" skryf in boodskap news:...
> Die verhouding tussen bediende en werkgewer is 'n interessante ene. Op
> besoek aan Singapoer 'n ruk gelede het dit my opgeval dat die Singapoerese
> (?) werkgewers (hoofsaaklik Sjinees) presies dieselfde vooroordele tov hulle
> bediendes (Fillipyne) het as die in die RSA. HUlle is alted laat; werk nie
> deeglik nie, steel (wat ook al) ens.
> Dit het my daaraan herinner dat wat as eie Suid-Afrikaanse rassisme gereken
> word inderwaarheid nie so uniek is nie ...
> "emmy" wrote in message
> news:9rsbjb$oe8$1@news.pcmnet.nl...
>>
>> "Davie Davis" schreef in bericht
>>
>>
>>> On Thu, 1 Nov 2001 11:50:01 +0100, "emmy"
>>> Emmy as jy werk soek sal jy 'n aansoekvorm moet invul. Moet nie wilde
>>> vrae op die nuusgroep vra nie. Ek stuur vir jou 'n aansoekvorm
>>
>> Om je voeten te wassen??
>>
>>> waarsku jou voor die tyd om nie koffie en suiker te steel nie.
>>
>> Ik heb echt geen slecht geweten ik heb nooit iemand benadeeld.
>> Jij wel?
>>
>> grt emmy
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>
Re: bedienden arbeiders of werknemers. [boodskap #52917 is 'n antwoord op boodskap #52897] Ma, 05 November 2001 15:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Simon van der Schans  is tans af-lyn  Simon van der Schans
Boodskappe: 263
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis wrote in message ...
> On Sun, 4 Nov 2001 20:13:51 +0200, "Swart Simon"

>> Jammer, net Bybelversies is aanvaarbaar. Of reken jy dat jy oor meer
>> wysheid beskik as die Bybel?

>> Swart Simon

>
> Ook een van daardie tipe mense wat bybelversies
> kwoteer en verdraai om te pas waar jy wil hê dit moet pas.
>
> DD

I rest my case.

Swart Simon
Re: bedienden arbeiders of werknemers. [boodskap #52920 is 'n antwoord op boodskap #52897] Ma, 05 November 2001 17:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Simon van der Schans  is tans af-lyn  Simon van der Schans
Boodskappe: 263
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Swart Simon:
> Jammer, net Bybelversies is aanvaarbaar. Of reken jy dat jy oor meer
> wysheid beskik as die Bybel?

Davie Davis:
Moet nie snert praat as jy vasgepraat is nie.
Jy praat met witmense hier wat weet wat gaan
vir wat. Nog een woord van jou en ek sit
Frikkie op jou.

******************************************

I rest my case.

Swart Simon
Re: bedienden arbeiders of werknemers. [boodskap #52922 is 'n antwoord op boodskap #52678] Ma, 05 November 2001 18:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Kekkelbek wrote:

> Die papiere wat so langs die paaie en in ons woonbuurtes lê is vir my 'n
> gruwel. Ek het gehoor dat hul mening daaromtrent is dat as hulle nie so
> mors nie, is daar nie vir 'n ander persoon 'n werk om te doen nie (om die
> papiere op te tel)
>

Wanneer jy praat van "hul mening," wie dui jy aan met
die woord "hul"?

Gloudina
Re: bedienden arbeiders of werknemers. [boodskap #52923 is 'n antwoord op boodskap #52875] Ma, 05 November 2001 18:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Spreek net die woord Davies....

Davie Davis skryf in boodskap news:3odbuts22q378a1494hq1ghlrnnrmh0jeo@4ax.com...
> On Sun, 4 Nov 2001 20:13:51 +0200, "Swart Simon"
>>
>> Jammer, net Bybelversies is aanvaarbaar. Of reken jy dat jy oor meer
>> wysheid beskik as die Bybel?
>>
>> Swart Simon
>>
>
> Moet nie snert praat as jy vasgepraat is nie.
> Jy praat met witmense hier wat weet wat gaan
> vir wat. Nog een woord van jou en ek sit
> Frikkie op jou.
Re: bedienden arbeiders of werknemers. [boodskap #52927 is 'n antwoord op boodskap #52897] Ma, 05 November 2001 20:13 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis"

> Ook een van daardie tipe mense wat bybelversies
> kwoteer en verdraai om te pas waar jy wil hê dit moet pas.

Hoe gebruik jij hem dan... in theorie EN praktijk!!
grt emmy
Vorige onderwerp: Ek hoor glo
Volgende onderwerp: Van die Net gegaps 7
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 04:11:09 MGT 2024