Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Don-Kies
Don-Kies [boodskap #52774] Vr, 02 November 2001 17:45 na volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wouter, ek vra jou nou reguit. Is jy die Pompdonkie?
Ek WEET jy sal eerlik antwoord.
Gloudina

~~~~~~~~~~

Ek het jou mos al gesê, Gloudina. Die pompdonkie se naam
is nie Wouter nie en Wouter is ook nie die pompdonkie nie.

En ek aanvaar hom as 'n lid van die nuusgroep. Hel, hier is spoke,
'n reisiger, sweetpea, pop, lou, muise, renoster, kekkelbek en
selfs 'n kinky ene ook. O ja, plus 'n plaasvark en 'n paar erger
varke ook. Hoekom dan nie ook 'n pompdonkie nie?

Wouter
The world is filled with willing people, some
willing to work and the others willing to let them.
Re: Don-Kies [boodskap #52778 is 'n antwoord op boodskap #52774] Vr, 02 November 2001 19:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Wouter Plaasvark wrote:

> Ek het jou mos al gesê, Gloudina. Die pompdonkie se naam
> is nie Wouter nie en Wouter is ook nie die pompdonkie nie.
>

Dankie Wouter. Nou gaan jy finaal van my
lysie af. Ek wou net dubbel seker maak.
Want, sien, die Pompdonkie se pen is vlug
en sy humor is fyn, en jy pas daardie profiel.
Wonder waar Thys is.
Thys-oppie-bos.

Gloudina
Re: Don-Kies [boodskap #52781 is 'n antwoord op boodskap #52774] Vr, 02 November 2001 19:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Van Dronkies gepraat - Burger Wynfees aan volgende week in Canal Walk.
Sou enigiemand 'n proeverslag wou sien?:)
Annette

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3be2e24f.0@news1.mweb.co.za...
> Wouter, ek vra jou nou reguit. Is jy die Pompdonkie?
> Ek WEET jy sal eerlik antwoord.
> Gloudina
>
> ~~~~~~~~~~
>
> Ek het jou mos al gesê, Gloudina. Die pompdonkie se naam
> is nie Wouter nie en Wouter is ook nie die pompdonkie nie.
>
> En ek aanvaar hom as 'n lid van die nuusgroep. Hel, hier is spoke,
> 'n reisiger, sweetpea, pop, lou, muise, renoster, kekkelbek en
> selfs 'n kinky ene ook. O ja, plus 'n plaasvark en 'n paar erger
> varke ook. Hoekom dan nie ook 'n pompdonkie nie?
>
> Wouter
> The world is filled with willing people, some
> willing to work and the others willing to let them.
>
Re: Don-Kies [boodskap #52782 is 'n antwoord op boodskap #52774] Vr, 02 November 2001 19:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 2 Nov 2001 19:45:47 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

> En ek aanvaar hom as 'n lid van die nuusgroep. Hel, hier is spoke,
> 'n reisiger, sweetpea, pop, lou, muise, renoster, kekkelbek en
> selfs 'n kinky ene ook. O ja, plus 'n plaasvark en 'n paar erger
> varke ook. Hoekom dan nie ook 'n pompdonkie nie?

Hoor hoor!

Vir die pompdonkie:
Pompdonkie, gooi nou daai villanelletjie vir die tannie in Kanada, en
los die leidrade vir eers.
Toe man...Of wag jy eers dat die tannie vir jou sê waddehel 'n
villanelle is?
Dis 'n [knip], hoor!
:-)
Re: Dron-Kies [boodskap #52783 is 'n antwoord op boodskap #52781] Vr, 02 November 2001 19:58 Na vorige boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 2 Nov 2001 21:52:33 +0200, "Annette" wrote:

> Van Dronkies gepraat - Burger Wynfees aan volgende week in Canal Walk.
> Sou enigiemand 'n proeverslag wou sien?:)

Natuurlik!!
:-)
Vorige onderwerp: Aan die Nasionaliste
Volgende onderwerp: ag ons lag ons byna dood om:
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 05:14:36 MGT 2024