Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Skoolkinders
Re: Lekker chat [boodskap #52584 is 'n antwoord op boodskap #52537] Di, 30 Oktober 2001 14:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 29 Oct 2001 16:36:29 -0000, "Tjaart Riekert"
wrote:

> Nou ja, sien die onderstaande gaan my verstand te bowe. Dit klink of ek


>> As jy nie kan sê 'dankie vir jou vriendelike en waardevolle
>> bydrae Davie Davis', bôgger jou.


>> DD

Net 'n grappie gewees ;-) (een van daai berugtes)

DD
Re: Lekker chat [boodskap #52585 is 'n antwoord op boodskap #52538] Di, 30 Oktober 2001 14:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 29 Oct 2001 16:43:56 -0000, "Tjaart Riekert"
wrote:

> Ek het gaan soek, maar helaas, ek sukkel nog!
> Boonop het my ander helfte vanuit London laat weet dat hy moet oorbly vir
> twee dae! En met ons werk dit so - hy het die verstand en ek die houding
> dus 'n goeie verstandhouding - ek glo julle het daai een al baie gehoor,
> maar met ons is dit baie waar woorde! So nou is ek werklik 'gestuck' -
> grasweduwee en weet nie hoe om die wit boks te laat werk nie!

Jy is 'n grasweduwee en jy sukkel om die wit boks te laat werk... Dit
laat natuurlik 'n vreeslike wye veld vir spekulasie oor wàt in daardie
belangrike wit boks is :-))) ... lol

DD
Re: Van donkie na vark [boodskap #52587 is 'n antwoord op boodskap #52581] Di, 30 Oktober 2001 14:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Piet Pompdonkie wrote:

> ek los vir jou 'n clue, but you know not what to do :-)

Hi Samuel.

Tant Hessie Watson-Poirot
Re: O die DDonkie [boodskap #52588 is 'n antwoord op boodskap #52565] Di, 30 Oktober 2001 14:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 30 Oct 2001 07:44:05 +0200, "Kekkelbek" wrote:

> Hallo Wouter!
>
Onthou net dat Tobie Max Danielle Me Annette Frikkie ens. nog nie 'n
beurt gekry het nie. Wanneer word hulle name probeer?

DD
Eureka [boodskap #52591 is 'n antwoord op boodskap #52585] Di, 30 Oktober 2001 18:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Patricia  is tans af-lyn  Patricia
Boodskappe: 48
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
Ek hoop die skare juig - ek het die wit boks aan die werk gekry! Ek voel
amper "liberated", maar ek sou dit nie kon doen sonder julle hulp nie, baie
dankie weereens

"Davie Davis" wrote in message
news:qpctttsdr6vakmh80pok8cgbcqb9k0657b@4ax.com...
> On Mon, 29 Oct 2001 16:43:56 -0000, "Tjaart Riekert"
> wrote:
>
>> Ek het gaan soek, maar helaas, ek sukkel nog!
>> Boonop het my ander helfte vanuit London laat weet dat hy moet oorbly vir
>> twee dae! En met ons werk dit so - hy het die verstand en ek die houding
>> dus 'n goeie verstandhouding - ek glo julle het daai een al baie gehoor,
>> maar met ons is dit baie waar woorde! So nou is ek werklik 'gestuck' -
>> grasweduwee en weet nie hoe om die wit boks te laat werk nie!
>
>
> Jy is 'n grasweduwee en jy sukkel om die wit boks te laat werk... Dit
> laat natuurlik 'n vreeslike wye veld vir spekulasie oor wàt in daardie
> belangrike wit boks is :-))) ... lol
>
> DD
>
Dankie [boodskap #52592 is 'n antwoord op boodskap #52584] Di, 30 Oktober 2001 18:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Patricia  is tans af-lyn  Patricia
Boodskappe: 48
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
Dus "tongue in cheek" Ek sal nog sensortjies moet aanleer om alles te vang
:-)
Ek is darem nou op die kruip stadium - en kan nou leestekens maak en ek kan
ook my rêrige naam gebruik!

"Davie Davis" skryf in boodskap news:anctttoml7khveja71329u05vq4eghrh6t@4ax.com...
> On Mon, 29 Oct 2001 16:36:29 -0000, "Tjaart Riekert"
> wrote:
>
>> Nou ja, sien die onderstaande gaan my verstand te bowe. Dit klink of ek
>
>
>>> As jy nie kan sê 'dankie vir jou vriendelike en waardevolle
>>> bydrae Davie Davis', bôgger jou.
>
>
>>> DD
>
> Net 'n grappie gewees ;-) (een van daai berugtes)
>
> DD
Re: Skoolkinders [boodskap #52595 is 'n antwoord op boodskap #52566] Di, 30 Oktober 2001 19:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 30 Oct 2001 08:18:08 +0200, "Kekkelbek" wrote:

>
> Jy het nie gekyk na wat ek in die hakies gesit het nie! 'bietjie langer'
> kan mos selfs eeue wees! ;)

Skuld ek jou defnitief 'n verskoning. Want eintlik het jy dinge heel
diplomaties gestel :-)

>
> In haar goeie boekies kom?? Ha! Sy het nie so iets nie! ;))

Van die stukkie waarheid hou ek. Daar is tòg iemand in haar goeie
boekies. Gloudina is in haar goeie boekies en Gloudina is die enigste
wat ooit daardie plek sal haal. Let op dat ek dit nie 'gesogte' plek
noen mie want eintlik is dit 'n belediging om daar te wees.
Vergelykend met 'n landsveraaier. Hier is een ou wat uit en uit anc is
en 'n wit naam gebruik. Die enigste manier waarop ons hom uit die
groep kon kry was om te beweer dat hy in haar goeie boekies is.
(Jy bars as jy sê dat ek dit gesê het Shannon maar Piet Pompdonkie
mmm, okay, los dit maar) ;-)))

> Ek LIEG nie en ek jok ook nie, ek verdraai maar net die waarheid!

Dìt Shannon, kwalifiseer jou deur en deur vir hier.

DD
Re: O die DDonkie [boodskap #52605 is 'n antwoord op boodskap #52571] Wo, 31 Oktober 2001 00:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 30 Oct 2001 10:35:40 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

> Daardie donkie gooi inderdaad 'n mean rympie vir iemand wat so sleg spel,
> maar ek is bevrees sy naam is nie Wouter nie.

Ja nee, sy naam is definitief nie Wouter nie .
Hulle noem hom Piet maar sy regte naam is Petrus Johannes. Naweke
staan hy bekend as Vroetelfrien se Pompie.
;-)

> Danielle, met die snuffeltegnieke,
> van waar pos die donkie, ek kan sien hy is in Suid Afrika?

Ja, definitief van Suid Afrika af. Geen twyfel daaroor nie.

> Wie pos ook van dieselfde ISP af?

Frikkie die profeet.
Cobus de Beer
Ferdi Greyling
Gerhard Koekemoer
Jonas
Krokkie
Sakkie
TJ
Voetleuce
Vusi
WWW
Re: O die DDonkie [boodskap #52606 is 'n antwoord op boodskap #52540] Wo, 31 Oktober 2001 00:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle wrote:

> Voetleuce

Daar het jy dit. Sy naam is
Samuel en sy van is Murray
en hy stam af van 'n Murray
wat 'n seerower was wat op
Robbeneiland sy basis gehad
het.

Tant Hessie Poirot
Re: O die DDonkie [boodskap #52607 is 'n antwoord op boodskap #52605] Wo, 31 Oktober 2001 01:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dankie Danielle!

Jy is inderdaad 'n besondere blink sterretjie op die nuusgroep :-))

Wouter

"Danielle" skryf in boodskap news:jlfutt0gmj4tl78p8jkje66lnnoj28l88d@4ax.com...
On Tue, 30 Oct 2001 10:35:40 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

> Daardie donkie gooi inderdaad 'n mean rympie vir iemand wat so sleg spel,
> maar ek is bevrees sy naam is nie Wouter nie.

Ja nee, sy naam is definitief nie Wouter nie .
Hulle noem hom Piet maar sy regte naam is Petrus Johannes. Naweke
staan hy bekend as Vroetelfrien se Pompie.
;-)

> Danielle, met die snuffeltegnieke,
> van waar pos die donkie, ek kan sien hy is in Suid Afrika?

Ja, definitief van Suid Afrika af. Geen twyfel daaroor nie.

> Wie pos ook van dieselfde ISP af?

Frikkie die profeet.
Cobus de Beer
Ferdi Greyling
Gerhard Koekemoer
Jonas
Krokkie
Sakkie
TJ
Voetleuce
Vusi
WWW
Re: O die DDonkie [boodskap #52608 is 'n antwoord op boodskap #52540] Wo, 31 Oktober 2001 01:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Voetleuce

Daar het jy dit. Sy naam is
Samuel en sy van is Murray
en hy stam af van 'n Murray
wat 'n seerower was wat op
Robbeneiland sy basis gehad
het.
Tant Hessie Poirot

~~~~~~~~~~

Wouter:
Onwaarskynlik, Samuel is nie 'n rymelaar nie.
En Petrus J Pompdonkie het 'n sin vir humor,
so dit skakel waarskynlik ook vir Ferdi uit.
Wie bly oor, die lys is 'n bietjie lank?

Frikkie die profeet.
Cobus de Beer
Gerhard Koekemoer
Jonas
Krokkie
Sakkie
TJ
Vusi
WWW
Re: O die DDonkie [boodskap #52609 is 'n antwoord op boodskap #52540] Wo, 31 Oktober 2001 01:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 31 Oct 2001 00:27:06 GMT, @home.com wrote:

> Danielle wrote:
>
>> Voetleuce
>
> Daar het jy dit. Sy naam is
> Samuel en sy van is Murray
> en hy stam af van 'n Murray
> wat 'n seerower was wat op
> Robbeneiland sy basis gehad
> het.
>
> Tant Hessie Poirot

Ai, die arme Samuel. :-) Ek dink hy is heeltemal is te jonk en
onskuldig om die pompdonkie te wees. :-)

Baie interessant oor die seerower Murray. Van seerowers tot
predikante tot vertalers - hmmmm.... nou wonder ek of Samuel dalk 'n
komperkapper is (moderne weergawe van seerowers), wanneer hy nie
vertalingswerk doen nie? Leuce?
;-))
Sterretjies [boodskap #52610 is 'n antwoord op boodskap #52607] Wo, 31 Oktober 2001 01:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 31 Oct 2001 03:08:02 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

> Jy is inderdaad 'n besondere blink sterretjie op die nuusgroep :-))

Dankie. :-)) Ek dink dis dalk omdat ek onlangs uitgevind het waarvoor
mens Brasso gebruik.
Re: Skoolkinders [boodskap #52612 is 'n antwoord op boodskap #52583] Wo, 31 Oktober 2001 05:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 30 Oct 2001 15:56:59 +0200, Davie Davis wrote:
>
> Dit is dieselfde Danielle wat sę dat ek é sę wanneer ek č moes gesę
> het. Laaankal het ek gevra wat die verskil is tussen é en č en
> wanneer jy é gebruik en wanneer jy č gebruik en wanneer die é wat jy
> gebruik het eintlik č moes gewees het. Dié {Danielle sę dit moet Dič
> wees :-)) } antwoord is stéčds uitstaande!

Eish - maar jy's moerswillig!! En erger nog - jy 'redeneer' amper
Ferdiaans! :-)
En al WEET ek om nie te spring as jy daai knoppie(s) druk nie, kan ek
myself nie help nie. <sug> :-))

Terwille van die ouens wat nuwerig hier is -DD jok sommer, want die
slim mense het al sy vraag in detail hier beantwoord. Ek het dan by
hulle geleer. DD, daar is net VIER woorde waar jy die gravis teken
nog gebruik in afrikaans, hoor. Hulle is: appčl, dč, hč en nč.

(Hierdie is nou die tipe ding wat in 'n FAQ vir die nuusgroep behoort
te wees) Maar dan het DD nie meer iets om my mee te treiter nie,
so...:-)))

Wouter Plaasvark het onlangs nog hierdie gepos:

Wouter
Ek raak self deurmekaar met hierdie tekens en wil daarom nie antwoorde
probeer gee nie. Maar hier is drie uittreksels van 'n bespreking op 'n
ander
poslys :

Die een is 'n Akuutteken - bv é en word gebruik om:
1. beklemtoning aan te dui
2. by die skryf van vreemde woorde in hulle vreemde spelvorm: attaché
bv.
3. in sommige skryfwyses van sekere eiename: Esmé

Die ander word 'n Gravisteken genoem en word as volg gebruik:
1. in die volgende vier gevalle: appčl, dč, hč en nč
2. by die skryf van vreemde woorde in hulle vreemde spelvorm:crčche
3. in sommige skryfwyses van sekere eiename: Eugčne

Die akuut - en gravisteken word in sommige skryfwyses van sekere
eiename
gebruik: Hélčne, Thérčsa

------------------

Albei aksente is Frans. Die é se Franse naam is accent aigu en č word
accent
grave genoem. Die hoedjie (ę) is eintlik ook Frans en word accent
circonflexe genoem. Eersgenoemde word soos 'n suiwer, lang ee
uitgespreek; č
en ę soos in ei(land) maar dan sonder die i-klank op die einde.

------------------

Die jongste Afrikaanse Woordelys het in meeste gevakke die
gravis-teken
vervang deur die akkuut. Daar het net vier
oorgebly: appčl, dč, hč en nč. Dit word nog gebruik in sekere eiename
soos
Eugčne (wanneer Marais bedoel word) teenoor Eugéne (wanneer
Terre'Blanche
bedoel word).

Luister maar mooi: daar is 'n verskil in die Arikaanse klanke van die
kort
dč, die halfkort sę en die lang Naudé.
Re: O die DDonkie [boodskap #52619 is 'n antwoord op boodskap #52608] Wo, 31 Oktober 2001 07:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Stem saam met Wouter - nog geen rymelary van Voetluis gesien nie. Dit is net
nie sy styl nie - maar wie weet, miskien is hy besig om sy letterkundige
vlerkies oop te maak:))
Annette

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3bdf4fcc.0@news1.mweb.co.za...
>> Voetleuce
>
> Daar het jy dit. Sy naam is
> Samuel en sy van is Murray
> en hy stam af van 'n Murray
> wat 'n seerower was wat op
> Robbeneiland sy basis gehad
> het.
> Tant Hessie Poirot
>
> ~~~~~~~~~~
>
> Wouter:
> Onwaarskynlik, Samuel is nie 'n rymelaar nie.
> En Petrus J Pompdonkie het 'n sin vir humor,
> so dit skakel waarskynlik ook vir Ferdi uit.
> Wie bly oor, die lys is 'n bietjie lank?
>
> Frikkie die profeet.
> Cobus de Beer
> Gerhard Koekemoer
> Jonas
> Krokkie
> Sakkie
> TJ
> Vusi
> WWW
>
Re: Sterretjies [boodskap #52620 is 'n antwoord op boodskap #52610] Wo, 31 Oktober 2001 07:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die rumatiek nou al so erg?:)))
Annette

>> Jy is inderdaad 'n besondere blink sterretjie op die nuusgroep :-))
>
> Dankie. :-)) Ek dink dis dalk omdat ek onlangs uitgevind het waarvoor
> mens Brasso gebruik.
>
Re: O die DDonkie [boodskap #52621 is 'n antwoord op boodskap #52588] Wo, 31 Oktober 2001 07:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Moenie, moenie sukkel nie!:))
Almal op hierdie aarde weet ek kan nie rym nie;)
Annette

--

Davie Davis skryf in boodskap news:e6dtttg9fbb77bmmprnr9utpd75dujgvu3@4ax.com...
> On Tue, 30 Oct 2001 07:44:05 +0200, "Kekkelbek"
> wrote:
>
>> Hallo Wouter!
>>
> Onthou net dat Tobie Max Danielle Me Annette Frikkie ens. nog nie 'n
> beurt gekry het nie. Wanneer word hulle name probeer?
>
> DD
Re: Lekker chat [boodskap #52625 is 'n antwoord op boodskap #52515] Wo, 31 Oktober 2001 09:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Tjaart Riekert" wrote
---knip---
: Ons kinders het hierdie week skoolvakansie aangesien die
HALLOWEEN is,
: natuurlik vir ons 'n totaal nuwe ervaring.
---knip---
~~~~~~~~~~~
jy meen julle kry vakansie om Halloween te vier? vertel ons wat
beteken Halloween ('hallow' = heilig en 'een' = ?), is dit 'n
kerk vakansie dag soos St Patrick's
day. wat is die versiersels wat opgehang word en
wat is die 'grillerige' klere?
~~~~~~~~~~~~
Re: Skoolkinders [boodskap #52629 is 'n antwoord op boodskap #52527] Wo, 31 Oktober 2001 12:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis wrote:
>

> Jy kan niks van my sê wat nie goed is nie. Indien ek erens 'n ou klein
> foutjie gemaak het deur iets te sê wat verkeerd verstaan is, is dit
> omdat ek dit op 'n manier gesê het wat bo die vuurmaakplek van
> die groep is..

OHOPOHO!!!! Net so klein bietjie arrogant?
Re: O die DDonkie [boodskap #52632 is 'n antwoord op boodskap #52621] Wo, 31 Oktober 2001 13:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Moenie, moenie sukkel nie!:))
> Almal op hierdie aarde weet ek kan nie rym nie;)
> Annette

Kinky:
Liewe Tannie ons bring rosies
rosies mooi en blosig rooi
Liewe Tannie ek wil net sê
dis ook rerig nie ekie
Seerowers en Robbers [boodskap #52638 is 'n antwoord op boodskap #52609] Wo, 31 Oktober 2001 14:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> en hy stam af van 'n Murray wat 'n seerower was wat op
> Robbeneiland sy basis gehad het.
> Tant Hessie Poirot

Danielle
Ai, die arme Samuel. :-) Ek dink hy is heeltemal is te jonk en
Baie interessant oor die seerower Murray. Van seerowers tot
predikante tot vertalers - hmmmm.... nou wonder ek of Samuel
dalk 'n komperkapper is (moderne weergawe van seerowers),
wanneer hy nie vertalingswerk doen nie? Leuce? ;-))

Wouter
'n Seerower met Robbeneiland-konneksies?
Ideale kwalifikasies vir Trevor Manuel se pos, maar hy
kwalifiseer nie op een van die twee punte nie :-)

Laank terug het 'n seun sy pa gevra hoe die Minister van Finansies
sy geld kry. Die antwoord was "Just like any other Horwood" :-)
Re: Skoolkinders [boodskap #52641 is 'n antwoord op boodskap #52595] Wo, 31 Oktober 2001 14:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:iouttt49ktdtubbd4rmopegl6n91q50fhq@4ax.com...
> Vergelykend met 'n landsveraaier. Hier is een ou wat uit en uit anc is
> en 'n wit naam gebruik. Die enigste manier waarop ons hom uit die
> groep kon kry was om te beweer dat hy in haar goeie boekies is.
> (Jy bars as jy sê dat ek dit gesê het maar Piet Pompdonkie
> mmm, okay, los dit maar) ;-)))

Davie jou innuendous loop swaar
klink te erg en nogal naar
jy's jaloers op donkie en Gloudien
dis so duidelik soos 'n blikkantien

Lekker dag Davie ou klonkie
ek is jou alter egoistiese donkie ;-)
PP
Re: Skoolkinders [boodskap #52650 is 'n antwoord op boodskap #52472] Wo, 31 Oktober 2001 17:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Piet Pompdonkie wrote:

> jy's jaloers op donkie en Gloudien
> dis so duidelik soos 'n blikkantien
>
> Lekker dag Davie ou klonkie
> ek is jou alter egoistiese donkie ;-)

Wel, PP, dis tyd dat jy weer vir ons'n clue gee. Ek bedoel, 'n BEELD van
waar jy werk.

En hou op om vir my "Gloudien" te
noem.
Re: O die DDonkie [boodskap #52654 is 'n antwoord op boodskap #52621] Wo, 31 Oktober 2001 18:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 31 Oct 2001 09:57:21 +0200, "Annette" wrote:

> Moenie, moenie sukkel nie!:))
> Almal op hierdie aarde weet ek kan nie rym nie;)
> Annette

Sjym... jy kan alles doen behalwe rym
Re: Skoolkinders [boodskap #52685 is 'n antwoord op boodskap #52629] Do, 01 November 2001 12:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 31 Oct 2001 14:30:05 +0200, Lou wrote:

>
> OHOPOHO!!!! Net so klein bietjie arrogant?

Ag ou Lou, gun my dit. Dis amper Krismis :-)))

DD
Re: Skoolkinders [boodskap #52691 is 'n antwoord op boodskap #52685] Do, 01 November 2001 13:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek sien die eerste Kersgoed is al in die winkels (versierings, Kerskoeke
e.d.m.) Dis nou die tyd van die jaar wat jy nie meer jou kinders saam na
die winkels kan neem nie. Myne se sinne begin met 'Ag kan ek...' 'Kyk net
hierdie...' 'Sal hierdie...'en 'n halfuur later stap ek met 'n leë beursie
daar uit...

Ek wil juis môre na die Rembrandsaal by Tukkies gaan, hul Kersmark is aan
die gang en daar is pragtige handgemaakte goed.

Davie Davis skryf in boodskap news:h8e2ut8if212p07ahtac80ffhq4pcpgui9@4ax.com...
> On Wed, 31 Oct 2001 14:30:05 +0200, Lou wrote:
>
>
>>
>> OHOPOHO!!!! Net so klein bietjie arrogant?
>
> Ag ou Lou, gun my dit. Dis amper Krismis :-)))
>
> DD
>
Re: Skoolkinders [boodskap #52692 is 'n antwoord op boodskap #52691] Do, 01 November 2001 14:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek wou altyd gek word in SA, waar die Kersfeesadvertensies al in Oktober
begin. By die tyd dat jy Jingle Bells moet sing is jy al so gatvol daarvoor
dat jy wens Kersfees is al verby...
_____________________________________________________
"Kekkelbek"
> Ek sien die eerste Kersgoed is al in die winkels (versierings, Kerskoeke
> e.d.m.) Dis nou die tyd van die jaar wat jy nie meer jou kinders saam na
> die winkels kan neem nie. Myne se sinne begin met 'Ag kan ek...' 'Kyk net
> hierdie...' 'Sal hierdie...'en 'n halfuur later stap ek met 'n leë beursie
> daar uit...
>
> Ek wil juis môre na die Rembrandsaal by Tukkies gaan, hul Kersmark is aan
> die gang en daar is pragtige handgemaakte goed.
Re: Skoolkinders [boodskap #52694 is 'n antwoord op boodskap #52472] Do, 01 November 2001 15:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Max wrote:

> Ek wou altyd gek word in SA, waar die Kersfeesadvertensies al in Oktober
> begin. By die tyd dat jy Jingle Bells moet sing is jy al so gatvol daarvoor
> dat jy wens Kersfees is al verby...

Gelukkig het ons hier in Noord-Amerika darem
vir Halloween tussenin, dus kan die Kersfees-
advertensies eers na Oktober 31 begin. Tot
Halloween lyk al die suigstokkies soos ghoulies
en goblins. Na Oktober 31 is elke suigstokkie
'n Vader Krismis of 'n Krismisboom.

Gloudina
Re: Skoolkinders [boodskap #52703 is 'n antwoord op boodskap #52472] Do, 01 November 2001 20:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3BE03376.AA6A2B0E@home.com...
Piet Pompdonkie wrote:

>> jy's jaloers op donkie en Gloudien
>> dis so duidelik soos 'n blikkantien

>> Lekker dag Davie ou klonkie
>> ek is jou alter egoistiese donkie ;-)
>
> Wel, PP, dis tyd dat jy weer vir ons'n clue gee.
> Ek bedoel, 'n BEELD van waar jy werk.
>
> En hou op om vir my "Gloudien" te noem.

Kyk hier antie, ek mag 'n eenfoudige pompdonkie
wees maar ek vat nie orders van jou nie. Vestaan jy
my mooi, vra my ordenlik of spaar jouself die
moeiyte, want ek aanvaar nie jou gebeveel nie.
En daai was ook nog digterlike vryheid, OK?

En waddehel is 'n villanelle, Gloudien?

Piet, die baie steeks donkie
In al die betekenisse van die woord
Re: Skoolkinders [boodskap #52715 is 'n antwoord op boodskap #52472] Do, 01 November 2001 23:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Piet Pompdonkie wrote:

> En waddehel is 'n villanelle, Gloudien?
>
> Piet, die baie steeks donkie
> In al die betekenisse van die woord

Wie is die Pompdonkie? Ek verdink,in dié volgorde:
(1) Samuel
(2) Wouter
(3) Thys
(4) Ander ongespesifeerdes.
Dis tyd dat die pompdonkie nou soos 'n man
opstaan en homself as een van die bostaande
identifiseer. Ek doen 'n beroep daarop dat
hy die waarheid praat.

Gloudien Bin Laden
Re: Skoolkinders [boodskap #52728 is 'n antwoord op boodskap #52472] Vr, 02 November 2001 06:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ná 31 Oktober is vir my stééds te gou! 1 Desember kan hulle maar begin met
hul Kersliedere en versierings. Vir die kleintjies wat alles ook nie mooi
verstaan nie, rek dit ook te veel uit en kan hulle nie verstaan waarom kan
hulle nog nie hul geskenke kry nie. Dis dan wat jy maar op die almanak die
slapies begin afmerk...

Ek het nog altyd die advertensies dadelik weggegooi, anders raak ek van my
verstand af, oor al die 'bestellings' vir geskenke van my kinders toe hulle
baie kleiner was!

skryf in boodskap news:3BE16565.D4C43F6@home.com...
> Max wrote:
>
>> Ek wou altyd gek word in SA, waar die Kersfeesadvertensies al in Oktober
>> begin. By die tyd dat jy Jingle Bells moet sing is jy al so gatvol daarvoor
>> dat jy wens Kersfees is al verby...
>
> Gelukkig het ons hier in Noord-Amerika darem
> vir Halloween tussenin, dus kan die Kersfees-
> advertensies eers na Oktober 31 begin. Tot
> Halloween lyk al die suigstokkies soos ghoulies
> en goblins. Na Oktober 31 is elke suigstokkie
> 'n Vader Krismis of 'n Krismisboom.
>
> Gloudina
>
Re: Skoolkinders [boodskap #52732 is 'n antwoord op boodskap #52472] Vr, 02 November 2001 09:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3BE1DDC7.37042A9B@home.com...
Piet Pompdonkie wrote:
>> En waddehel is 'n villanelle, Gloudien?

>> Piet, die baie steeks donkie
>> In al die betekenisse van die woord

> Wie is die Pompdonkie? Ek verdink,in dié volgorde:
> (1) Samuel
> (2) Wouter
> (3) Thys
> (4) Ander ongespesifeerdes.
> Dis tyd dat die pompdonkie nou soos 'n man
> opstaan en homself as een van die bostaande
> identifiseer. Ek doen 'n beroep daarop dat
> hy die waarheid praat.
> Gloudien Bin Laden

Haai Gloudien, jy het verlang na my ;-)
Is jy nou anderkawwer met die Bin Laden dinge?
Ek hoor juis die CIA het 'n Mata Marie (vroulike spieon) gestuur om ou
Ossama uit te wis. Maar toe raak sy gekonfoest met die antraks en tampaks en
nou is die verkeerde doos vergiftig

Die pompdonkie staan op, soos 'n pompdonkie. Ek praat net die waarheid en
identifiseer myself as Petrus J Pompdonkie, oba Piet oba Pompie. (En daarrie
oba ken jy dalk as aka in Engels.)

Met steekse groete
PJ Pompdonkie

Naskrif
Waddehel is 'n villanelle, Gloudien?
Miskien kan ek vir jou een gooi?
Sê my net hoerrit werk...
Re: Skoolkinders [boodskap #52739 is 'n antwoord op boodskap #52732] Vr, 02 November 2001 11:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina, wie is die manne op die ng wat so van tyd tot tyd onder die belt
praat 'n rympies kan maak. Ek dink dan het ons 'n paar wat ons van jou
lysie kan verwyder.

Piet Pompdonkie skryf in boodskap news:3be26ed3$0$99478$bb07cc2d@helios.is.co.za...
> skryf in boodskap news:3BE1DDC7.37042A9B@home.com...
> Piet Pompdonkie wrote:
>>> En waddehel is 'n villanelle, Gloudien?
>
>>> Piet, die baie steeks donkie
>>> In al die betekenisse van die woord
>
>> Wie is die Pompdonkie? Ek verdink,in dié volgorde:
>> (1) Samuel
>> (2) Wouter
>> (3) Thys
>> (4) Ander ongespesifeerdes.
>> Dis tyd dat die pompdonkie nou soos 'n man
>> opstaan en homself as een van die bostaande
>> identifiseer. Ek doen 'n beroep daarop dat
>> hy die waarheid praat.
>> Gloudien Bin Laden
>
>
> Haai Gloudien, jy het verlang na my ;-)
> Is jy nou anderkawwer met die Bin Laden dinge?
> Ek hoor juis die CIA het 'n Mata Marie (vroulike spieon) gestuur om ou
> Ossama uit te wis. Maar toe raak sy gekonfoest met die antraks en tampaks en
> nou is die verkeerde doos vergiftig
>
> Die pompdonkie staan op, soos 'n pompdonkie. Ek praat net die waarheid en
> identifiseer myself as Petrus J Pompdonkie, oba Piet oba Pompie. (En daarrie
> oba ken jy dalk as aka in Engels.)
>
> Met steekse groete
> PJ Pompdonkie
>
> Naskrif
> Waddehel is 'n villanelle, Gloudien?
> Miskien kan ek vir jou een gooi?
> Sê my net hoerrit werk...
>
Re: Skoolkinders [boodskap #52742 is 'n antwoord op boodskap #52728] Vr, 02 November 2001 11:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Daar's ons weer gelukkig, want ons vier die 5de Desember Sinterklaas, en
daarna begin Kersfees eers!
_________________________________________________________
"Kekkelbek"
> Ná 31 Oktober is vir my stééds te gou! 1 Desember kan hulle maar begin met
> hul Kersliedere en versierings. Vir die kleintjies wat alles ook nie mooi
> verstaan nie, rek dit ook te veel uit en kan hulle nie verstaan waarom kan
> hulle nog nie hul geskenke kry nie. Dis dan wat jy maar op die almanak die
> slapies begin afmerk...
>
> Ek het nog altyd die advertensies dadelik weggegooi, anders raak ek van my
> verstand af, oor al die 'bestellings' vir geskenke van my kinders toe hulle
> baie kleiner was!
>
> skryf in boodskap news:3BE16565.D4C43F6@home.com...
>> Max wrote:
>>
>>> Ek wou altyd gek word in SA, waar die Kersfeesadvertensies al in Oktober
>>> begin. By die tyd dat jy Jingle Bells moet sing is jy al so gatvol
> daarvoor
>>> dat jy wens Kersfees is al verby...
>>
>> Gelukkig het ons hier in Noord-Amerika darem
>> vir Halloween tussenin, dus kan die Kersfees-
>> advertensies eers na Oktober 31 begin. Tot
>> Halloween lyk al die suigstokkies soos ghoulies
>> en goblins. Na Oktober 31 is elke suigstokkie
>> 'n Vader Krismis of 'n Krismisboom.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Skoolkinders [boodskap #52759 is 'n antwoord op boodskap #52742] Vr, 02 November 2001 12:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Vertel vir ons meer van die Sinterklaas vieringe.

Lyk my elke land het die een of ander dag wat ingestel is op pret vir almal.
Die vuurwerke mag ons nie meer nie, nou wat bly oor?

Max  skryf in boodskap news:9rtva8$p6g$1@azure.nl.gxn.net...
>  Daar's ons weer gelukkig, want ons vier die 5de Desember Sinterklaas, en
>  daarna begin Kersfees eers!
>  _________________________________________________________
>  "Kekkelbek"
>>  Ná 31 Oktober is vir my stééds te gou!  1 Desember kan hulle maar begin met
>>  hul Kersliedere en versierings.  Vir die kleintjies wat alles ook nie mooi
>>  verstaan nie, rek dit ook te veel uit en kan hulle nie verstaan waarom kan
>>  hulle nog nie hul geskenke kry nie.  Dis dan wat jy maar op die almanak die
>>  slapies begin afmerk...
>>
>>  Ek het nog altyd die advertensies dadelik weggegooi,  anders raak ek van my
>>  verstand af, oor al die 'bestellings' vir geskenke van my kinders toe hulle
>>  baie kleiner was!
>>
>>   skryf in boodskap news:3BE16565.D4C43F6@home.com...
>>>  Max wrote:
>>>
>>>>  Ek wou altyd gek word in SA, waar die Kersfeesadvertensies al in Oktober
>>>>  begin. By die tyd dat jy Jingle Bells moet sing is jy al so gatvol daarvoor
>>>>  dat jy wens Kersfees is al verby...
>>>
>>>  Gelukkig het ons hier in Noord-Amerika darem
>>>   vir Halloween tussenin, dus kan die Kersfees-
>>>  advertensies eers na Oktober 31 begin. Tot
>>>  Halloween lyk al die suigstokkies soos ghoulies
>>>  en goblins. Na Oktober 31 is elke suigstokkie
>>>  'n Vader Krismis of 'n Krismisboom.
>>>
>>>  Gloudina
>>>
>>
>
Re: Skoolkinders [boodskap #52767 is 'n antwoord op boodskap #52472] Vr, 02 November 2001 16:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Piet Pompdonkie wrote:

> Naskrif
> Waddehel is 'n villanelle, Gloudien?
> Miskien kan ek vir jou een gooi?
> Sê my net hoerrit werk...

Nee, PJP, ek dink jy is intelligent en vinnig genoeg om self uit te vind wat 'n
villanelle
is. En ek DAAG JOU UIT om 'n villanelle
te skryf en hier te plaas.

Met 'n clue daarin.

Gloudien Bin Laden ( sy elf-en-dertigste
vrou.)
Re: Sterretjies [boodskap #52780 is 'n antwoord op boodskap #52620] Vr, 02 November 2001 19:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 31 Oct 2001 09:56:22 +0200, "Annette" wrote:

> Die rumatiek nou al so erg?:)))

Nee man - het bedoel mens maak goetertjies BLINK met Brasso. (Ek het
dus my sterretjie blink gepoets met Brasso) :-)
Maar nou wonner ek watse anner gebruike jy van weet? VERTEL!! :-)

***
>
>>> Jy is inderdaad 'n besondere blink sterretjie op die nuusgroep :-))

>> Dankie. :-)) Ek dink dis dalk omdat ek onlangs uitgevind het waarvoor
>> mens Brasso gebruik.

>
Re: Sterretjies [boodskap #52802 is 'n antwoord op boodskap #52780] Sa, 03 November 2001 06:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Braso word mos aangesmeer waar die rumatiek is - baie goeie raat.:))
Annette

--
Re: Skoolkinders [boodskap #52841 is 'n antwoord op boodskap #52759] Sa, 03 November 2001 21:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Kekkelbek" schreef...
> Vertel vir ons meer van die Sinterklaas vieringe.

Sinterklaas lijkt nog het meest op Santa Claus, die vanuit Nieuw Amsterdam
opgang heeft gevonden in de Engelstalige wereld :-)

Groeten,
Arthur
Re: Skoolkinders [boodskap #52857 is 'n antwoord op boodskap #52472] So, 04 November 2001 12:58 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Arthur wrote:

> Sinterklaas lijkt nog het meest op Santa Claus, die vanuit Nieuw Amsterdam
> opgang heeft gevonden in de Engelstalige wereld :-)

Ja, ek sal nogal wil weet of hulle in Engeland 'n "FatherChristmas" gehad het
voordat dit uit Amerika ingevoer
is as 'n persoonlikheid wat nou 'n rol speel op die 25 ste
Desember. Mens moet nooit vergeet hoeveel bedekte
invloed vanuit die Nederlandse rigting daar in die
bewussyn van die Amerikaners is nie. Nie net Santa
Claus nie, maar ook Rip van Winkel het sy oorsprong
in die noordoostelike deel van die VSA waar die
oorspronklike Yankees (Jantjies) gewoon het.

Gloudina

>
Vorige onderwerp: Skuld erkenning deur 'n Witman
Volgende onderwerp: harlequin !
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 16:23:58 MGT 2024