Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Aan die Nasionaliste
Aan die Nasionaliste [boodskap #52596] Di, 30 Oktober 2001 19:33 na volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
In 'lekker Chat' vertel Patricia ons onder meer van die eiland wat so
klein is dat die nie in vierkante kilometer gemeet word maar in
'square inch'.
En dan sluit sy haar baie interessante vertelling af met:
"Vertel ons bietjie wat is nuus in SA seblief!"

Hier volg dit Patricia... die nasionaliste in die groep vorm nou 'n
aliansie met die anc!
(Ek was verlig toe hulle vir Tony Leon totsiens wuif, maar toe val
hulle van die wal in die sloot. Ek belowe jou, hulle beoog aliansie
met die anc!

DD
Re: Aan die Nasionaliste [boodskap #52611 is 'n antwoord op boodskap #52596] Wo, 31 Oktober 2001 04:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Tony Leon en Van Schalkwyk moet as die mamparalangste politici can 2001
gereken word. (Dit moet besef word dat daar met mense soos Thabo Mbeki,
Zuma, Yengeni, ens. gekopeter word.)
'n Uitstaande prestasie wat net tot voordeel van die ANC/SAKP/Cosatu kan
strek....
Nou sal ons iets hê waaraan ons vir Van Schalkwyk sal kan onthou!

"Davie Davis" skryf in boodskap news:1pvttt8j2cg4mn1pl53mnbo7lu9vmi5qje@4ax.com...
>
>
> In 'lekker Chat' vertel Patricia ons onder meer van die eiland wat so
> klein is dat die nie in vierkante kilometer gemeet word maar in
> 'square inch'.
> En dan sluit sy haar baie interessante vertelling af met:
> "Vertel ons bietjie wat is nuus in SA seblief!"
>
> Hier volg dit Patricia... die nasionaliste in die groep vorm nou 'n
> aliansie met die anc!
> (Ek was verlig toe hulle vir Tony Leon totsiens wuif, maar toe val
> hulle van die wal in die sloot. Ek belowe jou, hulle beoog aliansie
> met die anc!
>
> DD
Re: Aan die Nasionaliste [boodskap #52613 is 'n antwoord op boodskap #52611] Wo, 31 Oktober 2001 06:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Is die NNP storie 'n bewys dat die meul stadig maar seker draai?:))
Wonder net wat in daardie bokse se koppe aangaan - ons het 'n ordentlike
opposisie nodig, nie 'n magtige koalisie nie.
Annette

news:9rnvne$sgo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Tony Leon en Van Schalkwyk moet as die mamparalangste politici can 2001
> gereken word. (Dit moet besef word dat daar met mense soos Thabo Mbeki,
> Zuma, Yengeni, ens. gekopeter word.)
> 'n Uitstaande prestasie wat net tot voordeel van die ANC/SAKP/Cosatu kan
> strek....
> Nou sal ons iets hê waaraan ons vir Van Schalkwyk sal kan onthou!
> "Davie Davis" wrote in message
> news:1pvttt8j2cg4mn1pl53mnbo7lu9vmi5qje@4ax.com...
>>
>>
>> In 'lekker Chat' vertel Patricia ons onder meer van die eiland wat so
>> klein is dat die nie in vierkante kilometer gemeet word maar in
>> 'square inch'.
>> En dan sluit sy haar baie interessante vertelling af met:
>> "Vertel ons bietjie wat is nuus in SA seblief!"
>>
>> Hier volg dit Patricia... die nasionaliste in die groep vorm nou 'n
>> aliansie met die anc!
>> (Ek was verlig toe hulle vir Tony Leon totsiens wuif, maar toe val
>> hulle van die wal in die sloot. Ek belowe jou, hulle beoog aliansie
>> met die anc!
>>
>> DD
>
Re: Aan die Nasionaliste [boodskap #52614 is 'n antwoord op boodskap #52596] Wo, 31 Oktober 2001 06:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan nie dink dat die nasionaliste net die onervare jongmannetjie
beskikbaar gehad het nie. Ek kry die idee hy weet nie aldag wat hy doen nie
en maak oorhaastige besluite.

Davie Davis skryf in boodskap news:1pvttt8j2cg4mn1pl53mnbo7lu9vmi5qje@4ax.com...
>
>
> In 'lekker Chat' vertel Patricia ons onder meer van die eiland wat so
> klein is dat die nie in vierkante kilometer gemeet word maar in
> 'square inch'.
> En dan sluit sy haar baie interessante vertelling af met:
> "Vertel ons bietjie wat is nuus in SA seblief!"
>
> Hier volg dit Patricia... die nasionaliste in die groep vorm nou 'n
> aliansie met die anc!
> (Ek was verlig toe hulle vir Tony Leon totsiens wuif, maar toe val
> hulle van die wal in die sloot. Ek belowe jou, hulle beoog aliansie
> met die anc!
>
> DD
Re: Aan die Nasionaliste [boodskap #52615 is 'n antwoord op boodskap #52614] Wo, 31 Oktober 2001 06:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Aangesien hulle alles oorboord gooi ter wille van Pietertjie Marais, dink ek
hulle moet maar vir Pietertjie kies as die nuwe hoofleier in hierdie Nuwe,
Nuwe NP era:))
Annette

.za...
> Ek kan nie dink dat die nasionaliste net die onervare jongmannetjie
> beskikbaar gehad het nie. Ek kry die idee hy weet nie aldag wat hy doen nie
> en maak oorhaastige besluite.
>
> Davie Davis wrote in message
> news:1pvttt8j2cg4mn1pl53mnbo7lu9vmi5qje@4ax.com...
>>
>>
>> In 'lekker Chat' vertel Patricia ons onder meer van die eiland wat so
>> klein is dat die nie in vierkante kilometer gemeet word maar in
>> 'square inch'.
>> En dan sluit sy haar baie interessante vertelling af met:
>> "Vertel ons bietjie wat is nuus in SA seblief!"
>>
>> Hier volg dit Patricia... die nasionaliste in die groep vorm nou 'n
>> aliansie met die anc!
>> (Ek was verlig toe hulle vir Tony Leon totsiens wuif, maar toe val
>> hulle van die wal in die sloot. Ek belowe jou, hulle beoog aliansie
>> met die anc!
>>
>> DD
>
Re: Aan die Nasionaliste [boodskap #52618 is 'n antwoord op boodskap #52596] Wo, 31 Oktober 2001 07:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja - tussen ou Martiens korbroekie en Tony Skim-hy's-'n-Leeu val die
plot op die grond. Eers oordoen hulle die ding met die kaapstad se
straatgee debakel (hier by ons is DF.Malan sonder stamp of stoot na
Byers Naude herdoop) en nou praat korbroekie met die Y-En-Sie terwyl hy
hulle in die vorige verkiesing hand en tand beveg het. Is die man
kortsigtig of wat ... die hele DA alliansie ding gaan nog groot grappies
veroorsaak.

Die Y-En-SIe lag seker laat die trane loop - maak nie saak hoe droog
hulle maak nie - die NNP en DP is hulle steeds een voor!

Davie Davis wrote:
>
> In 'lekker Chat' vertel Patricia ons onder meer van die eiland wat so
> klein is dat die nie in vierkante kilometer gemeet word maar in
> 'square inch'.
> En dan sluit sy haar baie interessante vertelling af met:
> "Vertel ons bietjie wat is nuus in SA seblief!"
>
> Hier volg dit Patricia... die nasionaliste in die groep vorm nou 'n
> aliansie met die anc!
> (Ek was verlig toe hulle vir Tony Leon totsiens wuif, maar toe val
> hulle van die wal in die sloot. Ek belowe jou, hulle beoog aliansie
> met die anc!
>
> DD
Re: Aan die Nasionaliste [boodskap #52648 is 'n antwoord op boodskap #52615] Wo, 31 Oktober 2001 16:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Patricia  is tans af-lyn  Patricia
Boodskappe: 48
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
Annette het die woorde so reg uit my mond geneem! Wie is dan offisieel
sterk opposisie vir die ANC? Of het almal maar hande in die lug gegooi?

"Annette" skryf in boodskap news:9ro6av$v41ki$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Aangesien hulle alles oorboord gooi ter wille van Pietertjie Marais, dink ek
> hulle moet maar vir Pietertjie kies as die nuwe hoofleier in hierdie Nuwe,
> Nuwe NP era:))
> Annette
>
>
> .za...
>> Ek kan nie dink dat die nasionaliste net die onervare jongmannetjie
>> beskikbaar gehad het nie. Ek kry die idee hy weet nie aldag wat hy doen
> nie
>> en maak oorhaastige besluite.
>>
>> Davie Davis wrote in message
>> news:1pvttt8j2cg4mn1pl53mnbo7lu9vmi5qje@4ax.com...
>>>
>>>
>>> In 'lekker Chat' vertel Patricia ons onder meer van die eiland wat so
>>> klein is dat die nie in vierkante kilometer gemeet word maar in
>>> 'square inch'.
>>> En dan sluit sy haar baie interessante vertelling af met:
>>> "Vertel ons bietjie wat is nuus in SA seblief!"
>>>
>>> Hier volg dit Patricia... die nasionaliste in die groep vorm nou 'n
>>> aliansie met die anc!
>>> (Ek was verlig toe hulle vir Tony Leon totsiens wuif, maar toe val
>>> hulle van die wal in die sloot. Ek belowe jou, hulle beoog aliansie
>>> met die anc!
>>>
>>> DD
>>
>
Re: Aan die Nasionaliste [boodskap #52655 is 'n antwoord op boodskap #52648] Wo, 31 Oktober 2001 18:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
En daar sê die anc vandag dat hulle nie werklik vreeslik belangstel in
samewerking met die (eens magtige) nasionaliste nie.
Ook is dit jammer dat die klomp progge Tony Leon se vol van homself
houding verdra. Ek dink hy en Van Schalkwyk moet vir hulle self elk 'n
werk by 'n myn of so iets gaan soek.
Re: Aan die Nasionaliste [boodskap #52669 is 'n antwoord op boodskap #52618] Wo, 31 Oktober 2001 22:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Lou wrote:

> hier by ons is DF.Malan sonder stamp of stoot na
> Byers Naude herdoop

Prys den Heer. Ook die manne wat onder huis- arres gesit het, kry hulle dag
in die son.

Die Ruiter in die Dag.
Re: Aan die Nasionaliste [boodskap #52670 is 'n antwoord op boodskap #52618] Wo, 31 Oktober 2001 22:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Lou wrote:

> die hele DA alliansie ding gaan nog groot grappies
> veroorsaak.
>
> Die Y-En-SIe lag seker laat die trane loop

En wat is die moral of the story, ou Lou?

Tant Hessie.
Re: Aan die Nasionaliste [boodskap #52680 is 'n antwoord op boodskap #52596] Do, 01 November 2001 11:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hmm, dat politici - maak nie saak waarvoor hulle kamtig
staan nie, maar ook net werk vir die kant wat die meeste betaal. Die
saak kan gedefinieer word as - wat is in dit vir my.

@home.com wrote:
>
> Lou wrote:
>
>> die hele DA alliansie ding gaan nog groot grappies
>> veroorsaak.
>>
>> Die Y-En-SIe lag seker laat die trane loop
>
> En wat is die moral of the story, ou Lou?
>
> Tant Hessie.
Re: Aan die Nasionaliste [boodskap #52681 is 'n antwoord op boodskap #52655] Do, 01 November 2001 11:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Land-myn as jy my vra - twee sulke eggo's werk nei in een party nie - en
dan is daar nog Pieterjie Marais sin ook.

Davie Davis wrote:
>
> En daar sê die anc vandag dat hulle nie werklik vreeslik belangstel in
> samewerking met die (eens magtige) nasionaliste nie.
> Ook is dit jammer dat die klomp progge Tony Leon se vol van homself
> houding verdra. Ek dink hy en Van Schalkwyk moet vir hulle self elk 'n
> werk by 'n myn of so iets gaan soek.
Re: Aan die Nasionaliste [boodskap #52697 is 'n antwoord op boodskap #52618] Do, 01 November 2001 18:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Lou"
: Ja - tussen ou Martiens korbroekie......... ---knip---
~~~~~~~~~~~~~~
vanoggend sê die aanbieder op RSG eers was hy kortbroek, toe
onderbroek en nou sonder broek :-)
--
--------------------------------------
http://www.om.org/main.htm
--------------------------------------
Re: Aan die Nasionaliste [boodskap #52775 is 'n antwoord op boodskap #52680] Vr, 02 November 2001 19:11 Na vorige boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 01 Nov 2001 13:03:01 +0200, Lou wrote:

> Land-myn as jy my vra - twee sulke eggo's werk nei in een party nie - en
> dan is daar nog Pieterjie Marais sin ook.

Waarheid van die dag toekenning vir die een Lou.

> Hmm, dat politici - maak nie saak waarvoor hulle kamtig
> staan nie, maar ook net werk vir die kant wat die meeste betaal. Die
> saak kan gedefinieer word as - wat is in dit vir my.
>
Natuurlik. Dit is tog waarom Gert Morkel ter wille van Kaapse
premierskap 'n geveg teen sy eie party aanknoop èn hulle
hooggeregshof toe neem sodoende posisie en salaris te behou.
Die nasionaliste word nou anc's om politieke toekoms te verseker.

DD
Vorige onderwerp: Piriet/Don/Kies
Volgende onderwerp: Don-Kies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 05:20:17 MGT 2024