Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kaapse Kerfeeslied.
Kaapse Kerfeeslied. [boodskap #52643] Wo, 31 Oktober 2001 14:55 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Woorde deur Philene Blom
Op wysie van Ges 87: Kom kinders, kom juig nou.

Kom herwaats. o kinners,
Kom sing innie Kaap!
Want daar innie stal by die bees en die skaap
Waar straatkinners skuil teen Suidooster se waai,
Lê onse Verlosser in strooi, vuil en taai.

Die Hemel se Kind soek vir jou en vir my
Want saam meddie somer kom Kersfees so bly.
Die Gardens blom pragtag en Tafelbaai blink,
In plaas van te drink moet ons lofstem opklink!

Sing Ad'liestraat-shoppers, ons stad se hart klop,
En ou Leeukop het weer sy kofia'tjie op.
Sing saam innie steakhouse, sing saam oppie strand
Van Jesus ons Koning, die Heer van ons land!

O kom soos die herders van lank-lank gelee
Vergeet alle worries - net Jesus maak free,
Hy sêen ons met snoek en petats, druif en raap;
Kniel Capies, en loof Hom vir ons mooiste Kaap!

Annette
Re: Kaapse Kerfeeslied. [boodskap #52646 is 'n antwoord op boodskap #52643] Wo, 31 Oktober 2001 15:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Philene Blom moet miskien haar Bybel meer lees, of die atlas nader
trek... Moet sê dat ek lekker verlang het na die Kaap toe ek dit gelees
het...
____________________________________________________________
"Annette"
> Woorde deur Philene Blom

> Want daar innie stal by die bees en die skaap
> Waar straatkinners skuil teen Suidooster se waai,
> Lê onse Verlosser in strooi, vuil en taai.
Re: Kaapse Kerfeeslied. [boodskap #52667 is 'n antwoord op boodskap #52643] Wo, 31 Oktober 2001 22:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:9rp3dd$vrdmf$4@ID-92016.news.dfncis.de...

> In plaas van te drink moet ons lofstem opklink!
>
HUH? Dit kom van jou af, Annette? Is jy seker? Ek stem heelhartig saam
met die res...

Van 'n oud-Capey
Re: Kaapse Kerfeeslied. [boodskap #52673 is 'n antwoord op boodskap #52667] Do, 01 November 2001 02:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kyk heelbo - dis nie ek wat die ding geskryf het nie:))
Annette

me & bobby magee skryf in boodskap news:vt_D7.792$lh4.8356@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Annette" wrote in message
> news:9rp3dd$vrdmf$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>
>> In plaas van te drink moet ons lofstem opklink!
>>
> HUH? Dit kom van jou af, Annette? Is jy seker? Ek stem heelhartig saam
> met die res...
>
> Van 'n oud-Capey
>
Re: Kaapse Kerfeeslied. [boodskap #52688 is 'n antwoord op boodskap #52673] Do, 01 November 2001 12:17 Na vorige boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek wil nou net sê! Wat is kersfees sonder 'n mooi rooie.
Sakkie

"Annette" skryf in boodskap news:9rqcv9$vkfbf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Kyk heelbo - dis nie ek wat die ding geskryf het nie:))
> Annette
>
>
> me & bobby magee wrote in message
> news:vt_D7.792$lh4.8356@newsfeeds.bigpond.com...
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9rp3dd$vrdmf$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>
>>> In plaas van te drink moet ons lofstem opklink!
>>>
>> HUH? Dit kom van jou af, Annette? Is jy seker? Ek stem heelhartig saam
>> met die res...
>>
>> Van 'n oud-Capey
>>
>
Vorige onderwerp: HIV Moeders en babas
Volgende onderwerp: KAAPSTAD
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 18:52:18 MGT 2024