Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir Grahame
Vir Grahame [boodskap #52514] Ma, 29 Oktober 2001 11:50 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Grahame - ek wil vir jou 'n email stuur, maar Norton weier om te help -
hulle sê jy het verkoue:)))
Kry nou jou babatjie reg daar sodat ek jou brief vir jou kan pos.
Annette
Re: Vir Grahame [boodskap #52671 is 'n antwoord op boodskap #52514] Do, 01 November 2001 00:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
Jammer, ek het nie jou laaste bydrae reg gelees nie. Ek weet van die
virus - ek het nog 'n groter blaps (lees Balls-up) began. Ek het 'n
virusprogram gedownload wat gesê het ek het 'n sekere virus op 28 lêers en
het to ewe kordaat begin hierdie lêers delete. Wat 'n fout! Nou is daar
sekere funkisies wat nie meer funksioneer nie. Ek gaan Maandag maar na 'n
rekenaar ou hier in die dorp om dinge reg te maak. Daar is nog 15 met die
virus. Wat jy sê is interesant. Ek het nog geen email ontvang nie en daar
is nou redelik uitstaande. (Ek hoop nie ek stuur die virus aan met hierdie
"posting" nie.

Annette skryf in boodskap news:9rjfmq$uc06g$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Grahame - ek wil vir jou 'n email stuur, maar Norton weier om te help -
> hulle sê jy het verkoue:)))
> Kry nou jou babatjie reg daar sodat ek jou brief vir jou kan pos.
> Annette
>
Re: Vir Grahame [boodskap #52672 is 'n antwoord op boodskap #52671] Do, 01 November 2001 02:45 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het die brief weer vir jou probeer stuur, maar dit het weer teruggekom -
die mense sê jy het nog steeds 'n virus.
Annette

Grahame skryf in boodskap news:9rq5ek$j3v$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Jammer, ek het nie jou laaste bydrae reg gelees nie. Ek weet van die
> virus - ek het nog 'n groter blaps (lees Balls-up) began. Ek het 'n
> virusprogram gedownload wat gesê het ek het 'n sekere virus op 28 lêers en
> het to ewe kordaat begin hierdie lêers delete. Wat 'n fout! Nou is daar
> sekere funkisies wat nie meer funksioneer nie. Ek gaan Maandag maar na 'n
> rekenaar ou hier in die dorp om dinge reg te maak. Daar is nog 15 met die
> virus. Wat jy sê is interesant. Ek het nog geen email ontvang nie en daar
> is nou redelik uitstaande. (Ek hoop nie ek stuur die virus aan met hierdie
> "posting" nie.
> Annette wrote in message
> news:9rjfmq$uc06g$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Grahame - ek wil vir jou 'n email stuur, maar Norton weier om te help -
>> hulle sê jy het verkoue:)))
>> Kry nou jou babatjie reg daar sodat ek jou brief vir jou kan pos.
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Duik in Suider Afrika
Volgende onderwerp: Dit gaan beter as wat ons dink:))
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 08:43:14 MGT 2024