Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dit gaan beter as wat ons dink:))
Dit gaan beter as wat ons dink:)) [boodskap #52647] Wo, 31 Oktober 2001 16:08 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou net oor die 6-uur nuus:
Slegs 17% van die mense in die weermag is HIV positief:)))
Wonder net 17% van wat?
Net nou die dag het hulle gesê ten minste 50% van die weermaglede sou Vigs
onder lede hê.
Ek dink "hulle" het alweer 'n 1995 aanpassing gedoen:))
Annette
Re: Dit gaan beter as wat ons dink:)) [boodskap #52674 is 'n antwoord op boodskap #52647] Do, 01 November 2001 02:56 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Daai 33% is nou begrawe - nie?

"Annette" skryf in boodskap news:9rp7fs$uepk3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nou net oor die 6-uur nuus:
> Slegs 17% van die mense in die weermag is HIV positief:)))
> Wonder net 17% van wat?
> Net nou die dag het hulle gesê ten minste 50% van die weermaglede sou Vigs
> onder lede hê.
> Ek dink "hulle" het alweer 'n 1995 aanpassing gedoen:))
> Annette
>
Vorige onderwerp: Vir Grahame
Volgende onderwerp: HIV Moeders en babas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 10:02:00 MGT 2024