Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sensus en ek.
Sensus en ek. [boodskap #52362] Vr, 26 Oktober 2001 11:29 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Op hierdie laat stadium nog steeds geen vorm in sig nie.
Ek bel toe die 08 nommer wat Walter vir my gestuur het.
Lui, lui - Boodskap eers in Afrikaans en toe in Engels dat ek bietjie moet
aanhang.
VVBEG ( Vroulike Voorheen Benadeelde Etniese Groep) antwoord - ek is
vreeslik gaaf vandag en dring nie eers daarop aan om
in Afrikaans bedien te word nie - my Engels en haar Afrikaans in elk geval
ewe onverstaanbaar - en sy bied toe aan om aan my 'n nommer te verskaf van
die naaste sensuskantoor.
Sy: Where do you stay Merrim?
Annette: Cape Town.
Sy: Western or Eastern Cape?
Annette: There is only one Cape Town in South Africa, lovey.
Sy: But what part - Eastern or Western Cape.
Annette: I know about Cape Town, Southern Suburbs and Northern Suburbs -
where exactly are the boundaries of your East and West Cape Town?
Sy: ( Giggelend ) OK!! Cape Town!! - Here is the number.
421 1300
Lui- Lui - Beset - halfuur lank.
Lui 08 nommer weer - selle storie, ander VVBEG. ( Intelligente een die -
niks van Western of Eastern Cape Town nie)
Annette: What is the point to give a number that stays engaged? Please may
I have a number where I can speak to somebody
Sy: Blaai, blaai, vroetel, vroetel, 2 minute lank - Sorry Madam for
keeping you so long - please try this numbah - 4231040.
En daar praat ek toe met die eerste probeerslag met iemand ( nogal 'n
Slabbert vanaf moederskant) wat my vertel iemand sal my skakel en 'n
afspraak maak, sodat ons die sensus kan voltooi.
Ek vertel toe vir hom dat vir Ian se onthalwe die vorm die keer in Engels
kan wees, maar hy moet solank 'n nota maak dat ek volgende keer 'n
Afrikaanse vorm wil hê:)
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Liefhebber van Rooiwyn.
Re: Sensus en ek. [boodskap #52384 is 'n antwoord op boodskap #52362] Sa, 27 Oktober 2001 03:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Snaaks. Ek het ook nog nie 'n vorm gesien nie - vergeet van ontvang. Anders
as jy sal ek nie navraag doen om een te kry nie.
Maar, sou ek 'n vorm kry en dis nie in Afrikaans nie, sal ek weier om hom te
voltooi. Ook, vra hulle na my ras sal ek weier om die vorm te voltooi.

"Annette" skryf in boodskap news:9rbhba$sg7g6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Op hierdie laat stadium nog steeds geen vorm in sig nie.
> Ek bel toe die 08 nommer wat Walter vir my gestuur het.
> Lui, lui - Boodskap eers in Afrikaans en toe in Engels dat ek bietjie moet
> aanhang.
> VVBEG ( Vroulike Voorheen Benadeelde Etniese Groep) antwoord - ek is
> vreeslik gaaf vandag en dring nie eers daarop aan om
> in Afrikaans bedien te word nie - my Engels en haar Afrikaans in elk geval
> ewe onverstaanbaar - en sy bied toe aan om aan my 'n nommer te verskaf van
> die naaste sensuskantoor.
> Sy: Where do you stay Merrim?
> Annette: Cape Town.
> Sy: Western or Eastern Cape?
> Annette: There is only one Cape Town in South Africa, lovey.
> Sy: But what part - Eastern or Western Cape.
> Annette: I know about Cape Town, Southern Suburbs and Northern Suburbs -
> where exactly are the boundaries of your East and West Cape Town?
> Sy: ( Giggelend ) OK!! Cape Town!! - Here is the number.
> 421 1300
> Lui- Lui - Beset - halfuur lank.
> Lui 08 nommer weer - selle storie, ander VVBEG. ( Intelligente een die -
> niks van Western of Eastern Cape Town nie)
> Annette: What is the point to give a number that stays engaged? Please may
> I have a number where I can speak to somebody
> Sy: Blaai, blaai, vroetel, vroetel, 2 minute lank - Sorry Madam for
> keeping you so long - please try this numbah - 4231040.
> En daar praat ek toe met die eerste probeerslag met iemand ( nogal 'n
> Slabbert vanaf moederskant) wat my vertel iemand sal my skakel en 'n
> afspraak maak, sodat ons die sensus kan voltooi.
> Ek vertel toe vir hom dat vir Ian se onthalwe die vorm die keer in Engels
> kan wees, maar hy moet solank 'n nota maak dat ek volgende keer 'n
> Afrikaanse vorm wil hê:)
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Liefhebber van Rooiwyn.
>
Re: Sensus en ek. [boodskap #52392 is 'n antwoord op boodskap #52384] Sa, 27 Oktober 2001 05:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jonas, hoekom sal jy nou so dwarstrekkerig wees?
Dwarstrekkery is 'n vrou se voorreg. Julle mans is mos die mense wat alle
opdragte uitvoer:)))
Indien ek wel eendag 'n vorm sou kry, en daar is vrae wat ek nie wil
beantwoord nie, het ek die volste reg om so te sê. Daar gaan in elk geval
miljoene wees wat deur hul nek sal lieg op daardie vorms.
Annette

Jonas skryf in boodskap news:9rd97i$lk8$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Snaaks. Ek het ook nog nie 'n vorm gesien nie - vergeet van ontvang. Anders
> as jy sal ek nie navraag doen om een te kry nie.
> Maar, sou ek 'n vorm kry en dis nie in Afrikaans nie, sal ek weier om hom te
> voltooi. Ook, vra hulle na my ras sal ek weier om die vorm te voltooi.
> "Annette" wrote in message
> news:9rbhba$sg7g6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Op hierdie laat stadium nog steeds geen vorm in sig nie.
>> Ek bel toe die 08 nommer wat Walter vir my gestuur het.
>> Lui, lui - Boodskap eers in Afrikaans en toe in Engels dat ek bietjie moet
>> aanhang.
>> VVBEG ( Vroulike Voorheen Benadeelde Etniese Groep) antwoord - ek is
>> vreeslik gaaf vandag en dring nie eers daarop aan om
>> in Afrikaans bedien te word nie - my Engels en haar Afrikaans in elk geval
>> ewe onverstaanbaar - en sy bied toe aan om aan my 'n nommer te verskaf van
>> die naaste sensuskantoor.
>> Sy: Where do you stay Merrim?
>> Annette: Cape Town.
>> Sy: Western or Eastern Cape?
>> Annette: There is only one Cape Town in South Africa, lovey.
>> Sy: But what part - Eastern or Western Cape.
>> Annette: I know about Cape Town, Southern Suburbs and Northern Suburbs -
>> where exactly are the boundaries of your East and West Cape Town?
>> Sy: ( Giggelend ) OK!! Cape Town!! - Here is the number.
>> 421 1300
>> Lui- Lui - Beset - halfuur lank.
>> Lui 08 nommer weer - selle storie, ander VVBEG. ( Intelligente een die -
>> niks van Western of Eastern Cape Town nie)
>> Annette: What is the point to give a number that stays engaged? Please
> may
>> I have a number where I can speak to somebody
>> Sy: Blaai, blaai, vroetel, vroetel, 2 minute lank - Sorry Madam for
>> keeping you so long - please try this numbah - 4231040.
>> En daar praat ek toe met die eerste probeerslag met iemand ( nogal 'n
>> Slabbert vanaf moederskant) wat my vertel iemand sal my skakel en 'n
>> afspraak maak, sodat ons die sensus kan voltooi.
>> Ek vertel toe vir hom dat vir Ian se onthalwe die vorm die keer in Engels
>> kan wees, maar hy moet solank 'n nota maak dat ek volgende keer 'n
>> Afrikaanse vorm wil hê:)
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Liefhebber van Rooiwyn.
>>
>
Re: Sensus en ek. [boodskap #52400 is 'n antwoord op boodskap #52384] Sa, 27 Oktober 2001 11:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sweetpea  is tans af-lyn  Sweetpea
Boodskappe: 14
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
Die sensusdame was by my. Sy vra die vrae, vul die vorm in en vertrek. Geen
vorms word by jou gelos nie. Toe ek vra of ek dan darem die vorm wat sy
ingevul het mag sien, wou sy nie.

Nouja, my voorstel is: Moet nie die sensusdata van 2001 vertrou nie.

Terloops, ek is in Seepunt, "Weskaapstad".

"Jonas" skryf in boodskap news:9rd97i$lk8$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Snaaks. Ek het ook nog nie 'n vorm gesien nie - vergeet van ontvang. Anders
> as jy sal ek nie navraag doen om een te kry nie.
> Maar, sou ek 'n vorm kry en dis nie in Afrikaans nie, sal ek weier om hom te
> voltooi. Ook, vra hulle na my ras sal ek weier om die vorm te voltooi.
> "Annette" wrote in message
> news:9rbhba$sg7g6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Op hierdie laat stadium nog steeds geen vorm in sig nie.
>> Ek bel toe die 08 nommer wat Walter vir my gestuur het.
>> Lui, lui - Boodskap eers in Afrikaans en toe in Engels dat ek bietjie moet
>> aanhang.
>> VVBEG ( Vroulike Voorheen Benadeelde Etniese Groep) antwoord - ek is
>> vreeslik gaaf vandag en dring nie eers daarop aan om
>> in Afrikaans bedien te word nie - my Engels en haar Afrikaans in elk geval
>> ewe onverstaanbaar - en sy bied toe aan om aan my 'n nommer te verskaf van
>> die naaste sensuskantoor.
>> Sy: Where do you stay Merrim?
>> Annette: Cape Town.
>> Sy: Western or Eastern Cape?
>> Annette: There is only one Cape Town in South Africa, lovey.
>> Sy: But what part - Eastern or Western Cape.
>> Annette: I know about Cape Town, Southern Suburbs and Northern Suburbs -
>> where exactly are the boundaries of your East and West Cape Town?
>> Sy: ( Giggelend ) OK!! Cape Town!! - Here is the number.
>> 421 1300
>> Lui- Lui - Beset - halfuur lank.
>> Lui 08 nommer weer - selle storie, ander VVBEG. ( Intelligente een die -
>> niks van Western of Eastern Cape Town nie)
>> Annette: What is the point to give a number that stays engaged? Please
> may
>> I have a number where I can speak to somebody
>> Sy: Blaai, blaai, vroetel, vroetel, 2 minute lank - Sorry Madam for
>> keeping you so long - please try this numbah - 4231040.
>> En daar praat ek toe met die eerste probeerslag met iemand ( nogal 'n
>> Slabbert vanaf moederskant) wat my vertel iemand sal my skakel en 'n
>> afspraak maak, sodat ons die sensus kan voltooi.
>> Ek vertel toe vir hom dat vir Ian se onthalwe die vorm die keer in Engels
>> kan wees, maar hy moet solank 'n nota maak dat ek volgende keer 'n
>> Afrikaanse vorm wil hê:)
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Liefhebber van Rooiwyn.
>>
>
>

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.286 / Virus Database: 152 - Release Date: 2001/10/09
Re: Sensus en ek. [boodskap #52409 is 'n antwoord op boodskap #52400] Sa, 27 Oktober 2001 13:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
VeldMuis[1]  is tans af-lyn  VeldMuis[1]
Boodskappe: 27
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
On Sat, 27 Oct 2001 13:30:33 +0200, "Sweetpea"
wrote:

> Die sensusdame was by my. Sy vra die vrae, vul die vorm in en vertrek. Geen
> vorms word by jou gelos nie. Toe ek vra of ek dan darem die vorm wat sy
> ingevul het mag sien, wou sy nie.
>

Ek het myne self ingevul. Dit klink asof die geheime diens joue gedoen
het. Hoe kan jy toelaat dat iemand jòu antwoorde op 'n vraelys invul
en jy maak nie seker dat dit wat jy gesê het geskryf is nie?
Sekermaar is jy 'n vroumens:-)))
Re: Sensus en ek. [boodskap #52427 is 'n antwoord op boodskap #52409] Sa, 27 Oktober 2001 18:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Toemaar,
Diegene wat bekommerd is...

Nêrens het jy geteken dat die inhoud van die vorm wat jy ingevul het juis en
korrek is nie.
Is die "vorm" beedig...
NEE.....
Die potlood wat hulle gebruik kan gou en soos wat deur hulle bepaal word
verander word.

Wees rustig man, hoe kan jy verantwoordelik gehou word vir iets wat jy nie
gesê het nie.
Ek meen, was / is daar `n bandopname van elke gesprek / vorm wat ingevul
was.
Nee, en indien daar ook een was, NEE Mnr. Mev. Mej.daar was nie `n lasbrief
deur `n hof uitgeryk wat sê hulle mag jou opgeneem het nie.

Lekker in die "nuwe sa" ne....

Groete
Frikkie

Veldmuis skryf in boodskap news:0veltt429r2kuh1sjukka5mv6o258t6l0t@4ax.com...
> On Sat, 27 Oct 2001 13:30:33 +0200, "Sweetpea"
> wrote:
>
>> Die sensusdame was by my. Sy vra die vrae, vul die vorm in en vertrek. Geen
>> vorms word by jou gelos nie. Toe ek vra of ek dan darem die vorm wat sy
>> ingevul het mag sien, wou sy nie.
>>
>
> Ek het myne self ingevul. Dit klink asof die geheime diens joue gedoen
> het. Hoe kan jy toelaat dat iemand j�u antwoorde op 'n vraelys invul
> en jy maak nie seker dat dit wat jy gesê het geskryf is nie?
> Sekermaar is jy 'n vroumens:-)))
Re: Sensus en ek. [boodskap #52436 is 'n antwoord op boodskap #52409] Sa, 27 Oktober 2001 20:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Sweetpea"
: wrote:
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
'n vrou wat ek goed ken het myne ingevul, die vorm was in engels
en sy het my in afrikaans gevra en ek het alles gesien wat sy
ingevul het. WAt ek egter nie van gehou het nie, is dat die vorm
met 'n potlood ingevul word en toe ek dit met haar 'query', sê sy
dat hulle aangesê is om dit met potlood in te vul.
~~~
Sweetpea, die laaste outjie wat ek geken het met daardie
'nickname' se regte naam is David Kramer en was in Worcester
Boy's High op skool. Ek wonder .................. nee, ek dink
nie David
sal tyd hê om hier te kom gesels nie.
--
--------------------------------------
http://www.om.org/main.htm
--------------------------------------
Re: Sensus en ek. [boodskap #52437 is 'n antwoord op boodskap #52400] Sa, 27 Oktober 2001 20:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O. ek gaan definitief aandring om te sien van geskryf is - dit is my reg. -
as hulle eendag kom.
Annette ( Vredehoek, OosKaapstad:)) )

.

Sweetpea skryf in boodskap news:3bda9b7f.0@news1.mweb.co.za...
> Die sensusdame was by my. Sy vra die vrae, vul die vorm in en vertrek. Geen
> vorms word by jou gelos nie. Toe ek vra of ek dan darem die vorm wat sy
> ingevul het mag sien, wou sy nie.
>
> Nouja, my voorstel is: Moet nie die sensusdata van 2001 vertrou nie.
>
> Terloops, ek is in Seepunt, "Weskaapstad".
>
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:9rd97i$lk8$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Snaaks. Ek het ook nog nie 'n vorm gesien nie - vergeet van ontvang.
> Anders
>> as jy sal ek nie navraag doen om een te kry nie.
>> Maar, sou ek 'n vorm kry en dis nie in Afrikaans nie, sal ek weier om
hom
> te
>> voltooi. Ook, vra hulle na my ras sal ek weier om die vorm te voltooi.
>> "Annette" wrote in message
>> news:9rbhba$sg7g6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Op hierdie laat stadium nog steeds geen vorm in sig nie.
>>> Ek bel toe die 08 nommer wat Walter vir my gestuur het.
>>> Lui, lui - Boodskap eers in Afrikaans en toe in Engels dat ek bietjie
> moet
>>> aanhang.
>>> VVBEG ( Vroulike Voorheen Benadeelde Etniese Groep) antwoord - ek is
>>> vreeslik gaaf vandag en dring nie eers daarop aan om
>>> in Afrikaans bedien te word nie - my Engels en haar Afrikaans in elk
> geval
>>> ewe onverstaanbaar - en sy bied toe aan om aan my 'n nommer te verskaf
> van
>>> die naaste sensuskantoor.
>>> Sy: Where do you stay Merrim?
>>> Annette: Cape Town.
>>> Sy: Western or Eastern Cape?
>>> Annette: There is only one Cape Town in South Africa, lovey.
>>> Sy: But what part - Eastern or Western Cape.
>>> Annette: I know about Cape Town, Southern Suburbs and Northern Suburbs -
>>> where exactly are the boundaries of your East and West Cape Town?
>>> Sy: ( Giggelend ) OK!! Cape Town!! - Here is the number.
>>> 421 1300
>>> Lui- Lui - Beset - halfuur lank.
>>> Lui 08 nommer weer - selle storie, ander VVBEG. ( Intelligente een die -
>>> niks van Western of Eastern Cape Town nie)
>>> Annette: What is the point to give a number that stays engaged?
Please
>> may
>>> I have a number where I can speak to somebody
>>> Sy: Blaai, blaai, vroetel, vroetel, 2 minute lank - Sorry Madam for
>>> keeping you so long - please try this numbah - 4231040.
>>> En daar praat ek toe met die eerste probeerslag met iemand ( nogal 'n
>>> Slabbert vanaf moederskant) wat my vertel iemand sal my skakel en 'n
>>> afspraak maak, sodat ons die sensus kan voltooi.
>>> Ek vertel toe vir hom dat vir Ian se onthalwe die vorm die keer in
> Engels
>>> kan wees, maar hy moet solank 'n nota maak dat ek volgende keer 'n
>>> Afrikaanse vorm wil hê:)
>>> --
>>> Groetnis,
>>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>>> Liefhebber van Rooiwyn.
>>>
>>
>
>
> ---
> Outgoing mail is certified Virus Free.
> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
> Version: 6.0.286 / Virus Database: 152 - Release Date: 2001/10/09
>
Re: Sensus en ek. [boodskap #52438 is 'n antwoord op boodskap #52409] Sa, 27 Oktober 2001 20:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ai tog!! As jy ooit Popey comics gelees het, sou jy geweet het Sweetpea is
'n seuntjie met 'n pankop:))
Annette

Veldmuis skryf in boodskap news:0veltt429r2kuh1sjukka5mv6o258t6l0t@4ax.com...
> On Sat, 27 Oct 2001 13:30:33 +0200, "Sweetpea"
> wrote:
>
>> Die sensusdame was by my. Sy vra die vrae, vul die vorm in en vertrek. Geen
>> vorms word by jou gelos nie. Toe ek vra of ek dan darem die vorm wat sy
>> ingevul het mag sien, wou sy nie.
>>
>
> Ek het myne self ingevul. Dit klink asof die geheime diens joue gedoen
> het. Hoe kan jy toelaat dat iemand j�u antwoorde op 'n vraelys invul
> en jy maak nie seker dat dit wat jy gesê het geskryf is nie?
> Sekermaar is jy 'n vroumens:-)))
Re: Sensus en ek. [boodskap #52442 is 'n antwoord op boodskap #52437] So, 28 Oktober 2001 04:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> O. ek gaan definitief aandring om te sien van geskryf is - dit is my reg. -
> as hulle eendag kom.
> Annette ( Vredehoek, OosKaapstad:)) )
>

Kinky: Ek het geen probleem met die "sien" van die vorm gehad nie.
Die senusman het alles ingevul en ek het agterna gelees. Soos dit
hoort.
:-))

Kinky (KZN waar dit oumeide met knopkieries reën)
Re: Sensus en ek. [boodskap #52448 is 'n antwoord op boodskap #52438] So, 28 Oktober 2001 06:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sweetpea  is tans af-lyn  Sweetpea
Boodskappe: 14
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
BLERGH!

Ek is nie 'n man nie!!

Mamma ........... hoor wat sê die mense van my!

"Annette" skryf in boodskap news:9rf6vt$tvdon$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ai tog!! As jy ooit Popey comics gelees het, sou jy geweet het Sweetpea is
> 'n seuntjie met 'n pankop:))
> Annette
>
>
> Veldmuis wrote in message
> news:0veltt429r2kuh1sjukka5mv6o258t6l0t@4ax.com...
>> On Sat, 27 Oct 2001 13:30:33 +0200, "Sweetpea"
>> wrote:
>>
>>> Die sensusdame was by my. Sy vra die vrae, vul die vorm in en vertrek.
> Geen
>>> vorms word by jou gelos nie. Toe ek vra of ek dan darem die vorm wat sy
>>> ingevul het mag sien, wou sy nie.
>>>
>>
>> Ek het myne self ingevul. Dit klink asof die geheime diens joue gedoen
>> het. Hoe kan jy toelaat dat iemand j�u antwoorde op 'n vraelys invul
>> en jy maak nie seker dat dit wat jy gesê het geskryf is nie?
>> Sekermaar is jy 'n vroumens:-)))
>
>

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.286 / Virus Database: 152 - Release Date: 2001/10/09
Re: Sensus en ek. [boodskap #52451 is 'n antwoord op boodskap #52442] So, 28 Oktober 2001 08:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kinky, jy moet tog die mense hier vertel van die verkeerde gespellery op jou
vorm:)))
Annette

Kinky skryf in boodskap news:4bb80b32.0110272013.562e92cd@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> O. ek gaan definitief aandring om te sien van geskryf is - dit is my reg. -
>> as hulle eendag kom.
>> Annette ( Vredehoek, OosKaapstad:)) )
>>
>
> Kinky: Ek het geen probleem met die "sien" van die vorm gehad nie.
> Die senusman het alles ingevul en ek het agterna gelees. Soos dit
> hoort.
> :-))
>
> Kinky (KZN waar dit oumeide met knopkieries reën)
Re: Sensus en ek. [boodskap #52452 is 'n antwoord op boodskap #52448] So, 28 Oktober 2001 08:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kry dan vir jou 'n ander naam, diertjie, iets soos Olyfie:)))
Annette

Sweetpea skryf in boodskap news:3bdba004.0@news1.mweb.co.za...
> BLERGH!
>
>
> Ek is nie 'n man nie!!
>
>
> Mamma ........... hoor wat sê die mense van my!
>
>
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9rf6vt$tvdon$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ai tog!! As jy ooit Popey comics gelees het, sou jy geweet het Sweetpea is
>> 'n seuntjie met 'n pankop:))
>> Annette
>>
>>
>> Veldmuis wrote in message
>> news:0veltt429r2kuh1sjukka5mv6o258t6l0t@4ax.com...
>>> On Sat, 27 Oct 2001 13:30:33 +0200, "Sweetpea"
>>> wrote:
>>>
>>>> Die sensusdame was by my. Sy vra die vrae, vul die vorm in en
vertrek.
>> Geen
>>>> vorms word by jou gelos nie. Toe ek vra of ek dan darem die vorm wat sy
>>>> ingevul het mag sien, wou sy nie.
>>>>
>>>
>>> Ek het myne self ingevul. Dit klink asof die geheime diens joue gedoen
>>> het. Hoe kan jy toelaat dat iemand j�u antwoorde op 'n vraelys invul
>>> en jy maak nie seker dat dit wat jy gesê het geskryf is nie?
>>> Sekermaar is jy 'n vroumens:-)))
>>
>
>
> ---
> Outgoing mail is certified Virus Free.
> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
> Version: 6.0.286 / Virus Database: 152 - Release Date: 2001/10/09
>
Re: Sensus en ek. [boodskap #52455 is 'n antwoord op boodskap #52452] So, 28 Oktober 2001 09:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sweetpea  is tans af-lyn  Sweetpea
Boodskappe: 14
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
Nee. Ek laaik van Sweetpea.

"Annette" skryf in boodskap news:9rghno$tjtn1$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Kry dan vir jou 'n ander naam, diertjie, iets soos Olyfie:)))
> Annette
>
>
> Sweetpea wrote in message
> news:3bdba004.0@news1.mweb.co.za...
>> BLERGH!
>>
>>
>> Ek is nie 'n man nie!!
>>
>>
>> Mamma ........... hoor wat sê die mense van my!
>>
>>
>>
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9rf6vt$tvdon$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ai tog!! As jy ooit Popey comics gelees het, sou jy geweet het
Sweetpea
> is
>>> 'n seuntjie met 'n pankop:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> Veldmuis wrote in message
>>> news:0veltt429r2kuh1sjukka5mv6o258t6l0t@4ax.com...
>>>> On Sat, 27 Oct 2001 13:30:33 +0200, "Sweetpea"
>>>> wrote:
>>>>
>>>> >Die sensusdame was by my. Sy vra die vrae, vul die vorm in en
> vertrek.
>>> Geen
>>>> >vorms word by jou gelos nie. Toe ek vra of ek dan darem die vorm
wat
> sy
>>>> >ingevul het mag sien, wou sy nie.
>>>> >
>>>>
>>>> Ek het myne self ingevul. Dit klink asof die geheime diens joue gedoen
>>>> het. Hoe kan jy toelaat dat iemand j�u antwoorde op 'n vraelys invul
>>>> en jy maak nie seker dat dit wat jy gesê het geskryf is nie?
>>>> Sekermaar is jy 'n vroumens:-)))
>>>
>>>
>>
>>
>> ---
>> Outgoing mail is certified Virus Free.
>> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
>> Version: 6.0.286 / Virus Database: 152 - Release Date: 2001/10/09
>>
>
>

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.286 / Virus Database: 152 - Release Date: 2001/10/09
Re: Sensus en ek. [boodskap #52461 is 'n antwoord op boodskap #52451] So, 28 Oktober 2001 15:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Kinky, jy moet tog die mense hier vertel van die verkeerde gespellery op jou
> vorm:)))
> Annette
>
Kinky: Op sy vraag wat ek vir n beroep doen, het ek geantwoord dat ek
n boekhoudster is. Maar omdat die vorm in Engels was, moet hy toe
vertaal en skryf "Boekkieper". My seun is n toergids en die het hy as
volg geskryf: "Toerist guied". :-) Maar ek moet darem bysê dat ek
die man vreeslik ontsenu het met my geirriteerdheid oor ek n vorm in
engels moes voltooi. Eintlik omdat ek nie self die vorm kon invul
nie. Want op my vraag hoekom ek nie sommer die self die vorm kon invul
nie, het hy geantwoord dat hulle ondervinding was dat mense foute maak
en dan word daar meer uitgevee as ingevul!!! Ek word sommer weer van
vooraf omgekrap! :-))
Re: Sensus en ek. [boodskap #52463 is 'n antwoord op boodskap #52455] So, 28 Oktober 2001 17:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Goed dan - hoop nie jy gee dan om dat ek jou Soetertjie noem nie;))))
Annette

Sweetpea skryf in boodskap news:3bdbcbb2.0@news1.mweb.co.za...
> Nee. Ek laaik van Sweetpea.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9rghno$tjtn1$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Kry dan vir jou 'n ander naam, diertjie, iets soos Olyfie:)))
>> Annette
>>
>>
>> Sweetpea wrote in message
>> news:3bdba004.0@news1.mweb.co.za...
>>> BLERGH!
>>>
>>>
>>> Ek is nie 'n man nie!!
>>>
>>>
>>> Mamma ........... hoor wat sê die mense van my!
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9rf6vt$tvdon$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ai tog!! As jy ooit Popey comics gelees het, sou jy geweet het
> Sweetpea
>> is
>>>> 'n seuntjie met 'n pankop:))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> Veldmuis wrote in message
>>>> news:0veltt429r2kuh1sjukka5mv6o258t6l0t@4ax.com...
>>>> > On Sat, 27 Oct 2001 13:30:33 +0200, "Sweetpea"
>>>> > wrote:
>>>> >
>>>> > >Die sensusdame was by my. Sy vra die vrae, vul die vorm in en
>> vertrek.
>>>> Geen
>>>> > >vorms word by jou gelos nie. Toe ek vra of ek dan darem die vorm
> wat
>> sy
>>>> > >ingevul het mag sien, wou sy nie.
>>>> > >
>>>> >
>>>> > Ek het myne self ingevul. Dit klink asof die geheime diens joue
> gedoen
>>>> > het. Hoe kan jy toelaat dat iemand j�u antwoorde op 'n vraelys invul
>>>> > en jy maak nie seker dat dit wat jy gesê het geskryf is nie?
>>>> > Sekermaar is jy 'n vroumens:-)))
>>>>
>>>>
>>>
>>>
>>> ---
>>> Outgoing mail is certified Virus Free.
>>> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
>>> Version: 6.0.286 / Virus Database: 152 - Release Date: 2001/10/09
>>>
>>
>
>
> ---
> Outgoing mail is certified Virus Free.
> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
> Version: 6.0.286 / Virus Database: 152 - Release Date: 2001/10/09
>
Re: Sensus en ek. [boodskap #52464 is 'n antwoord op boodskap #52461] So, 28 Oktober 2001 17:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Netso!!! Sal julle laat weet in watter toestand van senuagtigheid die sensus
persoon hier weg is, as hy/sy sou kom:)))
Annette

Kinky skryf in boodskap news:4bb80b32.0110280702.323ac4f1@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Kinky, jy moet tog die mense hier vertel van die verkeerde gespellery op jou
>> vorm:)))
>> Annette
>>
> Kinky: Op sy vraag wat ek vir n beroep doen, het ek geantwoord dat ek
> n boekhoudster is. Maar omdat die vorm in Engels was, moet hy toe
> vertaal en skryf "Boekkieper". My seun is n toergids en die het hy as
> volg geskryf: "Toerist guied". :-) Maar ek moet darem bysê dat ek
> die man vreeslik ontsenu het met my geirriteerdheid oor ek n vorm in
> engels moes voltooi. Eintlik omdat ek nie self die vorm kon invul
> nie. Want op my vraag hoekom ek nie sommer die self die vorm kon invul
> nie, het hy geantwoord dat hulle ondervinding was dat mense foute maak
> en dan word daar meer uitgevee as ingevul!!! Ek word sommer weer van
> vooraf omgekrap! :-))
Re: Sensus en ek. [boodskap #52468 is 'n antwoord op boodskap #52448] So, 28 Oktober 2001 20:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
VeldMuis[1]  is tans af-lyn  VeldMuis[1]
Boodskappe: 27
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
On Sun, 28 Oct 2001 08:02:05 +0200, "Sweetpea"
wrote:

> BLERGH!
>
>
> Ek is nie 'n man nie!!
>
>
> Mamma ........... hoor wat sê die mense van my!
>
>

Heel eenvoudig Sweetpea. Pos 'n foto - en maak dit 'n foto wat
geen misverstamd laat nie

Veldmuis
Re: Sensus en ek. [boodskap #52475 is 'n antwoord op boodskap #52468] So, 28 Oktober 2001 22:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sweetpea  is tans af-lyn  Sweetpea
Boodskappe: 14
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
Hahahaha ...... ja, dalk sal ek net presies so maak!

"Veldmuis" skryf in boodskap news:pvoott0qnsks0c6q4nh0bhrhbinfr24js4@4ax.com...
> On Sun, 28 Oct 2001 08:02:05 +0200, "Sweetpea"
> wrote:
>
>> BLERGH!
>>
>>
>> Ek is nie 'n man nie!!
>>
>>
>> Mamma ........... hoor wat sê die mense van my!
>>
>
> Heel eenvoudig Sweetpea. Pos 'n foto - en maak dit 'n foto wat
> geen misverstamd laat nie
>
> Veldmuis

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.292 / Virus Database: 157 - Release Date: 2001/10/27
Re: Sensus en ek. [boodskap #52500 is 'n antwoord op boodskap #52436] Ma, 29 Oktober 2001 06:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat hulel nagelaat het om te sê aan die sensusopnemenrs was dat die
rede waarom met potlood ingevulk moet word was sodat dit rekenaarmatig
(sjoe groot woord) gelees kan word. Nou is die hele wereld kwaad oor die
potlood storie maar die verduideliking is tog heel eenvoudig.

Tobie wrote:


WAt ek egter nie van gehou het nie, is dat die vorm
> met 'n potlood ingevul word en toe ek dit met haar 'query', sê sy
> dat hulle aangesê is om dit met potlood in te vul.
Re: Sensus en julle. [boodskap #52533 is 'n antwoord op boodskap #52464] Ma, 29 Oktober 2001 16:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Sê eers gou, tel hulle die mense oorsee ook?
___________________________________________________________
Re: Sensus en julle. [boodskap #52535 is 'n antwoord op boodskap #52533] Ma, 29 Oktober 2001 16:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tjaart  Riekert  is tans af-lyn  Tjaart Riekert
Boodskappe: 38
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
Ek twyfel, hier waar ons nou in Dublin is het niemand ons nog hoegenaamd
gekontak nie. Ons het ook geen pos vanuit SA ontvang rakende die sensus nie
en ons mede-suid-afrikaners hier sê hulle het ook nog niks gehoor nie,
miskien is dit maar net ons geluk!
"Max" skryf in boodskap news:9rjv35$3jh$4@azure.nl.gxn.net...
> Sê eers gou, tel hulle die mense oorsee ook?
> ___________________________________________________________
>
Re: Sensus en julle. [boodskap #52539 is 'n antwoord op boodskap #52535] Ma, 29 Oktober 2001 16:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
...of dié in SA se ongeluk...
___________________________________________________________

"Tjaart Riekert" aka "Patricia":
> Ek twyfel, hier waar ons nou in Dublin is het niemand ons nog hoegenaamd
> gekontak nie. Ons het ook geen pos vanuit SA ontvang rakende die sensus nie
> en ons mede-suid-afrikaners hier sê hulle het ook nog niks gehoor nie,
> miskien is dit maar net ons geluk!
> "Max" skryf in boodskap news:9rjv35$3jh$4@azure.nl.gxn.net...
>> Sê eers gou, tel hulle die mense oorsee ook?
>> ___________________________________________________________
>>
>
Re: Sensus en julle. [boodskap #52547 is 'n antwoord op boodskap #52533] Ma, 29 Oktober 2001 19:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee - glad nie - net almal hier ter plaatse - uitlanders, onweetiges, de
lot.:)))
Annette

Max skryf in boodskap news:9rjv35$3jh$4@azure.nl.gxn.net...
> Sê eers gou, tel hulle die mense oorsee ook?
> ___________________________________________________________
>
Re: Sensus en ek. [boodskap #52569 is 'n antwoord op boodskap #52500] Di, 30 Oktober 2001 06:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
en hulle was steeds nie by ons nie, nie dat ek kan glo dat dit hul
statistieke deurmekaar gaan krap nie, hulle het tog sekerlik die
statistieke al maande voor die tyd opgestel. ;)

Lou skryf in boodskap news:3BDCF1FF.5816CCFF@lous.zzn.com...
> Wat hulel nagelaat het om te sê aan die sensusopnemenrs was dat die
> rede waarom met potlood ingevulk moet word was sodat dit rekenaarmatig
> (sjoe groot woord) gelees kan word. Nou is die hele wereld kwaad oor die
> potlood storie maar die verduideliking is tog heel eenvoudig.
>
> Tobie wrote:
>
>
> WAt ek egter nie van gehou het nie, is dat die vorm
>> met 'n potlood ingevul word en toe ek dit met haar 'query', sê sy
>> dat hulle aangesê is om dit met potlood in te vul.
Re: Sensus en julle. [boodskap #52586 is 'n antwoord op boodskap #52533] Di, 30 Oktober 2001 14:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 29 Oct 2001 17:01:14 +0100, "Max" wrote:

> Sê eers gou, tel hulle die mense oorsee ook?
> ___________________________________________________________
>

Nie die in byvoorbeeld Nederland nie maar die in beskaafde lande is
veronderstel om getel te word :-)
Re: Sensus en ek. [boodskap #52624 is 'n antwoord op boodskap #52569] Wo, 31 Oktober 2001 09:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Was gisteraand hier by my - afrikaanse form en ôl - maar luister nou
hierna - hulle moet blykbaar die voerm gaan oorskryf op die Engelse vorm
want die rekenaar verstaan nie afrikaans nie :D - seker oor die
rekenaars in Amerika gemaak word.

Hmm - enigiemand met 'n Koreaanse of Taiwanese PC hier rond? :}

Kekkelbek wrote:
>
> en hulle was steeds nie by ons nie, nie dat ek kan glo dat dit hul
> statistieke deurmekaar gaan krap nie, hulle het tog sekerlik die
> statistieke al maande voor die tyd opgestel. ;)
>
> Lou wrote in message
> news:3BDCF1FF.5816CCFF@lous.zzn.com...
>> Wat hulel nagelaat het om te sê aan die sensusopnemenrs was dat die
>> rede waarom met potlood ingevulk moet word was sodat dit rekenaarmatig
>> (sjoe groot woord) gelees kan word. Nou is die hele wereld kwaad oor die
>> potlood storie maar die verduideliking is tog heel eenvoudig.
>>
>> Tobie wrote:
>>
>>
>> WAt ek egter nie van gehou het nie, is dat die vorm
>>> met 'n potlood ingevul word en toe ek dit met haar 'query', sê sy
>>> dat hulle aangesê is om dit met potlood in te vul.
Re: Sensus en julle. [boodskap #52626 is 'n antwoord op boodskap #52586] Wo, 31 Oktober 2001 11:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
...en Holland?
___________________________________________________
"Davie Davis"
> Nie die in byvoorbeeld Nederland nie maar die in beskaafde lande is
> veronderstel om getel te word :-)
Re: Sensus en julle. [boodskap #52653 is 'n antwoord op boodskap #52626] Wo, 31 Oktober 2001 18:43 Na vorige boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 31 Oct 2001 12:08:54 +0100, "Max" wrote:

> ...en Holland?
> ___________________________________________________
> "Davie Davis"
>> Nie die in byvoorbeeld Nederland nie maar die in beskaafde lande is
>> veronderstel om getel te word :-)
>

Holland..! Tops, dis waarheen ons emmigrante uitvoer!

DD
Vorige onderwerp: NewsLink (coming soon)
Volgende onderwerp: Duik in Suider Afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 00:43:52 MGT 2024