Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dubbel antwoorde en posstukke
Dubbel antwoorde en posstukke [boodskap #52305] Do, 25 Oktober 2001 07:38 na volgende boodskap
Kinky  is tans af-lyn  Kinky
Boodskappe: 23
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
As ek dalk dubbel pos en of dieselfde reageer as iemand anders, is dit nie
omdat my haarkleur lig is nie! Ek ontvang om een of ander duistere rede nie
al my eie pos nie! En weet ook nie of ek al die pos ontvang nie.

Kinky
Re: Dubbel antwoorde en posstukke [boodskap #52326 is 'n antwoord op boodskap #52305] Do, 25 Oktober 2001 19:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky  is tans af-lyn  Kinky
Boodskappe: 23
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
As ek dalk dubbel pos en of dieselfde reageer as iemand anders, is dit
nie
omdat my haarkleur lig is nie! Ek ontvang om een of ander duistere
rede nie
al my eie pos nie! En weet ook nie of ek al die pos ontvang nie.

Kinky
Re: Dubbel antwoorde en posstukke [boodskap #52327 is 'n antwoord op boodskap #52305] Do, 25 Oktober 2001 19:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky  is tans af-lyn  Kinky
Boodskappe: 23
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
As ek dalk dubbel pos en of dieselfde reageer as iemand anders, is dit
nie
omdat my haarkleur lig is nie! Ek ontvang om een of ander duistere
rede nie
al my eie pos nie! En weet ook nie of ek al die pos ontvang nie.

Kinky
Re: Dubbel antwoorde en posstukke [boodskap #52328 is 'n antwoord op boodskap #52305] Do, 25 Oktober 2001 19:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky  is tans af-lyn  Kinky
Boodskappe: 23
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
As ek dalk dubbel pos en of dieselfde reageer as iemand anders, is dit
nie
omdat my haarkleur lig is nie! Ek ontvang om een of ander duistere
rede nie
al my eie pos nie! En weet ook nie of ek al die pos ontvang nie.

Kinky
Vir DD - was Re: Dubbel antwoorde en posstukke [boodskap #52355 is 'n antwoord op boodskap #52327] Vr, 26 Oktober 2001 07:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 25 DD pretended to be Kinky , and wrote:

> As ek dalk dubbel pos en of dieselfde reageer as iemand anders, is dit
> nie
> omdat my haarkleur lig is nie! Ek ontvang om een of ander duistere
> rede nie
> al my eie pos nie! En weet ook nie of ek al die pos ontvang nie.

DAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAWWWWIIIIDDDDDDDDDDDDDDDDDDD!!!
Ek sien vir jou, hoor!!

Kan jy hierdie lees?
01010011 01110100 01101111 01110101 01110100 01100101
01001011 01100001 01100010 01101111 01110101 01110100 01100101
01110010
Re: Vir DD - was Re: Dubbel antwoorde en posstukke [boodskap #52386 is 'n antwoord op boodskap #52355] Sa, 27 Oktober 2001 04:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Danielle skryf in boodskap news:...
> On Thu, 25 DD pretended to be Kinky , and wrote:
>
>> As ek dalk dubbel pos en of dieselfde reageer as iemand anders, is dit
>> nie
>> omdat my haarkleur lig is nie! Ek ontvang om een of ander duistere
>> rede nie
>> al my eie pos nie! En weet ook nie of ek al die pos ontvang nie.
>
> DAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAWWWWIIIIDDDDDDDDDDDDDDDDDDD!!!
> Ek sien vir jou, hoor!!
>
> Kan jy hierdie lees?
> 01010011 01110100 01101111 01110101 01110100 01100101
> 01001011 01100001 01100010 01101111 01110101 01110100 01100101
> 01110010

Kinky: Nou boggle my mind! Danielle, hoe lees dit?
Gee dan net die leidraad dat ek ook kan saamspeel!
:-)
Re: Vir DD - was Re: Dubbel antwoorde en posstukke [boodskap #52406 is 'n antwoord op boodskap #52386] Sa, 27 Oktober 2001 13:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
VeldMuis[1]  is tans af-lyn  VeldMuis[1]
Boodskappe: 27
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
>> Kan jy hierdie lees?
>> 01010011 01110100 01101111 01110101 01110100 01100101
>> 01001011 01100001 01100010 01101111 01110101 01110100 01100101
>> 01110010
>
> Kinky: Nou boggle my mind! Danielle, hoe lees dit?
> Gee dan net die leidraad dat ek ook kan saamspeel!
> :-)

ha hà Danielle, nou weet ek waarom soek die Veldmuis my CD's deur
vir 'n Hex Editor! En êrens ìs 'n Binary Converter, laat ek dit net
kry! ;-)

RE 'ek sien jou hoor!'. Jy's vlymskerp vroumens! :-)))

DD
Re: Vir DD - was Re: Dubbel antwoorde en posstukke [boodskap #52444 is 'n antwoord op boodskap #52406] So, 28 Oktober 2001 04:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Veldmuis skryf in boodskap news:...
>
>>> Kan jy hierdie lees?
>>> 01010011 01110100 01101111 01110101 01110100 01100101
>>> 01001011 01100001 01100010 01101111 01110101 01110100 01100101
>>> 01110010
>>
>> Kinky: Nou boggle my mind! Danielle, hoe lees dit?
>> Gee dan net die leidraad dat ek ook kan saamspeel!
>> :-)
>
> ha hà Danielle, nou weet ek waarom soek die Veldmuis my CD's deur
> vir 'n Hex Editor! En êrens ìs 'n Binary Converter, laat ek dit net
> kry! ;-)
>
> RE 'ek sien jou hoor!'. Jy's vlymskerp vroumens! :-)))
>
> DD

Kinky: Ek raai, iemand pos n stukkie 3 maal en dit is nie ek nie maar
iemand anders? En Danielle ontmasker daai iemand? DD?
;-)
Re: Vir DD - was Re: Dubbel antwoorde en posstukke [boodskap #52467 is 'n antwoord op boodskap #52444] So, 28 Oktober 2001 19:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On 27 Oct 2001 21:27:57 -0700, kin...@hotmail.com (Kinky) wrote:

> Kinky: Ek raai, iemand pos n stukkie 3 maal en dit is nie ek nie maar
> iemand anders? En Danielle ontmasker daai iemand? DD?
> ;-)

Maar Kinky, jy het dubbel poste belowe. Toe kry jy dit nie reg nie en
ek help jou. Plaas van 'n dankie daarvoor word ek deur Danielle
ontmasker. Waarom? Net omdat ek my goeie daad anoniem wou doen.

DD
Re: Vir DD - was Re: Dubbel antwoorde en posstukke [boodskap #52485 is 'n antwoord op boodskap #52467] Ma, 29 Oktober 2001 03:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis skryf in boodskap news:...
> On 27 Oct 2001 21:27:57 -0700, kin...@hotmail.com (Kinky) wrote:
>
>
>> Kinky: Ek raai, iemand pos n stukkie 3 maal en dit is nie ek nie maar
>> iemand anders? En Danielle ontmasker daai iemand? DD?
>> ;-)
>
> Maar Kinky, jy het dubbel poste belowe. Toe kry jy dit nie reg nie en
> ek help jou. Plaas van 'n dankie daarvoor word ek deur Danielle
> ontmasker. Waarom? Net omdat ek my goeie daad anoniem wou doen.
>
> DD

Kinky: OO, is ek eintlik die skuldige! :-))) Ek is vreeslik jammer
hoor DD en hoor Danielle! Dat julle nou so oor my moes stry! Gits,
hoe lekker kry ek nou!
;-))
Re: Vir DD - was Re: Dubbel antwoorde en posstukke [boodskap #52490 is 'n antwoord op boodskap #52485] Ma, 29 Oktober 2001 04:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On 28 Oct 2001 19:45:47 -0800, kin...@hotmail.com (Kinky) wrote:

>
> Kinky: OO, is ek eintlik die skuldige! :-))) Ek is vreeslik jammer
> hoor DD en hoor Danielle! Dat julle nou so oor my moes stry! Gits,
> hoe lekker kry ek nou!
> ;-))

LOL! Dis maar alles deel van die "drama in 3 bedrywe" wat ek dink
Kobus sal moet herskryf na 4 of meer bedrywe! :-))
(Ek het lekker naweek gehou, en probeer nou opvang met wat alles hier
aangegaan het oor die naweek. Julle was bedrywig!!!) :-))
Re: Vir DD - was Re: Dubbel antwoorde en posstukke [boodskap #52493 is 'n antwoord op boodskap #52467] Ma, 29 Oktober 2001 05:05 Na vorige boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 28 Oct 2001 21:46:02 +0200, Davie Davis wrote:

> Maar Kinky, jy het dubbel poste belowe. Toe kry jy dit nie reg nie en
> ek help jou. Plaas van 'n dankie daarvoor word ek deur Danielle
> ontmasker. Waarom? Net omdat ek my goeie daad anoniem wou doen.

Ai, kyk nou net hoe ONSKULDIG!! :-))))
Vorige onderwerp: "plaasroman II" deur TOAST COETZER
Volgende onderwerp: In Nl op tv geweest
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 08:19:46 MGT 2024