Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Daar le die Dingus!
Daar le die Dingus! [boodskap #52319] Do, 25 Oktober 2001 19:28 na volgende boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
Deur Ou Baas van Niekerk

"H-ai Bo Baba!!"
.. se die ou man in die loss broeke,
"Laat my slaap my Baas"
.. se die ou man in die loss broeke.

"Ho-Ho-Ho"
se die ou man in die sled,
"Dis amper Kersfees, waar's die brandwyn?"
se die bobbejaan in die berg.

"Stop die dans...!"
"Daar's water in die wyn!!!!"
skree die boomelaar sonder broek,
"Waar's my hemp? ..ek moes werk to gaan" se hy.

"Jaaaa boet" se iemand.
Re: Daar le die Dingus! [boodskap #52325 is 'n antwoord op boodskap #52319] Do, 25 Oktober 2001 19:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Streepmuis  is tans af-lyn  Streepmuis
Boodskappe: 40
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
On Fri, 26 Oct 2001 08:28:06 +1300, "Dingus" wrote:

> "Jaaaa boet" se iemand.

Jaaaaa boet...:-))
Re: Daar le die Dingus! [boodskap #52331 is 'n antwoord op boodskap #52325] Do, 25 Oktober 2001 21:09 Na vorige boodskap
VeldMuis[1]  is tans af-lyn  VeldMuis[1]
Boodskappe: 27
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
On Thu, 25 Oct 2001 19:47:59 GMT, Streepmuis wrote:

> On Fri, 26 Oct 2001 08:28:06 +1300, "Dingus" wrote:
>
>
>> "Jaaaa boet" se iemand.
>
> Jaaaaa boet...:-))

Jaaaaa boet... sê nòg iemand

Veldmuis
Vorige onderwerp: Ek groet julle
Volgende onderwerp: Geselskap in Edinburgh, Skotland
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 08:23:56 MGT 2024