Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » Resep: Slaaisous.
Resep: Slaaisous. [boodskap #52237] Di, 23 Oktober 2001 13:15 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
English Salad Cream: ( die alternatiewe mayonaise)
Druk 2 hardgekookte eiergele fyn.
Meng met 'n houtlepel by die eiergeel:
'n knippie sout, knippie rooipeper ( cayenne), 5ml Engelse mostert. en 5ml
strooisuiker.
Voeg 5ml wit asyn by
Voeg 150ml dik room geleidelik by - roer gedurig
Meng 'n verdere 25ml wit asyn by.
Annette
Re: Resep: Slaaisous. [boodskap #52241 is 'n antwoord op boodskap #52237] Di, 23 Oktober 2001 15:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette, as jy net so lekker is as jou resepte, moet jy vir my jou resep
stuur.:-)))

Gr.Rico
"Annette" skryf in boodskap news:9r3qfi$r060v$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>
> English Salad Cream: ( die alternatiewe mayonaise)
> Druk 2 hardgekookte eiergele fyn.
> Meng met 'n houtlepel by die eiergeel:
> 'n knippie sout, knippie rooipeper ( cayenne), 5ml Engelse mostert. en 5ml
> strooisuiker.
> Voeg 5ml wit asyn by
> Voeg 150ml dik room geleidelik by - roer gedurig
> Meng 'n verdere 25ml wit asyn by.
> Annette
>
Re: Resep: Slaaisous. [boodskap #52254 is 'n antwoord op boodskap #52237] Di, 23 Oktober 2001 20:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky  is tans af-lyn  Kinky
Boodskappe: 23
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
As mens soveel van kosmaak weet, moet jy darem vaardig wees met die naald
ook? Brei jy Annette? Ek het n teorie dat mense wat slaaisous maak ook kan
brei!
:-))

Annette skryf in boodskap news:9r3qfi$r060v$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>
> English Salad Cream: ( die alternatiewe mayonaise)
> Druk 2 hardgekookte eiergele fyn.
> Meng met 'n houtlepel by die eiergeel:
> 'n knippie sout, knippie rooipeper ( cayenne), 5ml Engelse mostert. en 5ml
> strooisuiker.
> Voeg 5ml wit asyn by
> Voeg 150ml dik room geleidelik by - roer gedurig
> Meng 'n verdere 25ml wit asyn by.
> Annette
>
Re: Resep: Slaaisous. [boodskap #52266 is 'n antwoord op boodskap #52254] Wo, 24 Oktober 2001 02:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jou teorie is hopeloos verkeerd Kinky - mens kan nie in die kombuis staan en
brei nie:)))
Annette

in message news:9r4jcu$sep$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> As mens soveel van kosmaak weet, moet jy darem vaardig wees met die naald
> ook? Brei jy Annette? Ek het n teorie dat mense wat slaaisous maak ook kan
> brei!
> :-))
>
> Annette wrote in message
> news:9r3qfi$r060v$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>
>> English Salad Cream: ( die alternatiewe mayonaise)
>> Druk 2 hardgekookte eiergele fyn.
>> Meng met 'n houtlepel by die eiergeel:
>> 'n knippie sout, knippie rooipeper ( cayenne), 5ml Engelse mostert. en 5ml
>> strooisuiker.
>> Voeg 5ml wit asyn by
>> Voeg 150ml dik room geleidelik by - roer gedurig
>> Meng 'n verdere 25ml wit asyn by.
>> Annette
>>
>
Re: Resep: Slaaisous. [boodskap #52292 is 'n antwoord op boodskap #52266] Wo, 24 Oktober 2001 21:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 24 Oct 2001 04:24:21 +0200, "Annette" wrote:

> Jou teorie is hopeloos verkeerd Kinky - mens kan nie in die kombuis staan en
> brei nie:)))
> Annette
>

Vanwaneeg af kan mens nie in die kombuis bgei nie Annette?
Julle Kapenaags bgei ogal waa julle ko

DD
Ek is slegs 'n paag dae nie op die nuusggoep nie
en jy begin al klaag vir die mense jok! :-)
Re: Resep: Slaaisous. [boodskap #52298 is 'n antwoord op boodskap #52292] Do, 25 Oktober 2001 01:03 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy pgaat van die vegkeegde bgy:)))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:uccett8hter0bajn4gs5di41a0s1vqa53n@4ax.com...
> On Wed, 24 Oct 2001 04:24:21 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Jou teorie is hopeloos verkeerd Kinky - mens kan nie in die kombuis staan en
>> brei nie:)))
>> Annette
>>
>
> Vanwaneeg af kan mens nie in die kombuis bgei nie Annette?
> Julle Kapenaags bgei ogal waa julle ko
>
> DD
> Ek is slegs 'n paag dae nie op die nuusggoep nie
> en jy begin al klaag vir die mense jok! :-)
>
Vorige onderwerp: Annette resep asb!
Volgende onderwerp: Annette, help asseblief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 20:45:15 MGT 2024