Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Annette Help!!
Annette Help!! [boodskap #52279] Wo, 24 Oktober 2001 13:15 na volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet jy het nou al vir ons 'n paar melktert resepte geplaas. Wil jy nie
vir my een stuur waar die vulsel baie styf en solied is wanneer dit gestol
het nie. Die melkterte wat 'n ou hier in die tuisnywerhede koop het almal
sulke slap vulsels. Dit lyk so of die baksters die vulsels met oorgeklitste
eierwitte gemaak het. So amper asof hulle wil geld spaar op die regte
bestandele.
Sakkie
Re: Annette Help!! [boodskap #52300 is 'n antwoord op boodskap #52279] Do, 25 Oktober 2001 06:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai Sakkie - het jy nie die reseppies probeer wat deurgestuur is nie?
Indien wel - moet jy maar soos Rico maak en bruismeel gebruik:)))
Annette

--

Sakkie skryf in boodskap news:3bd6beb6$0$226@hades.is.co.za...
> Ek weet jy het nou al vir ons 'n paar melktert resepte geplaas. Wil jy nie
> vir my een stuur waar die vulsel baie styf en solied is wanneer dit gestol
> het nie. Die melkterte wat 'n ou hier in die tuisnywerhede koop het almal
> sulke slap vulsels. Dit lyk so of die baksters die vulsels met oorgeklitste
> eierwitte gemaak het. So amper asof hulle wil geld spaar op die regte
> bestandele.
> Sakkie
>
Re: Annette Help!! [boodskap #52304 is 'n antwoord op boodskap #52300] Do, 25 Oktober 2001 07:36 Na vorige boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die bruismeel tert was baie dun!!
Maar ek het weer geprobeer en die was goe en lekker!!!!!!!!

Gr.Rico
"Annette" skryf in boodskap news:9r8apl$rf3v3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Haai Sakkie - het jy nie die reseppies probeer wat deurgestuur is nie?
> Indien wel - moet jy maar soos Rico maak en bruismeel gebruik:)))
> Annette
>
>
> --
> Sakkie wrote in message
> news:3bd6beb6$0$226@hades.is.co.za...
>> Ek weet jy het nou al vir ons 'n paar melktert resepte geplaas. Wil jy
> nie
>> vir my een stuur waar die vulsel baie styf en solied is wanneer dit gestol
>> het nie. Die melkterte wat 'n ou hier in die tuisnywerhede koop het almal
>> sulke slap vulsels. Dit lyk so of die baksters die vulsels met
> oorgeklitste
>> eierwitte gemaak het. So amper asof hulle wil geld spaar op die regte
>> bestandele.
>> Sakkie
>>
>
Vorige onderwerp: "villanelle vir die oos-vrystaat, clarens-distrik" deur TOM GOUWS
Volgende onderwerp: Die Stellenbosse Dans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 15:05:22 MGT 2024