Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vertaling benodig asseblief.
Vertaling benodig asseblief. [boodskap #52247] Di, 23 Oktober 2001 18:13 na volgende boodskap
Baba Mung  is tans af-lyn  Baba Mung
Boodskappe: 14
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Junior Lid
Asseblief, sal iemand vir my se, mag ek skryf " Vandag is n' lekker
en sonnige dag" Ek is n' engelsprekende en nie seker dat 'sonnige'
die regte vertaling van "sunny" is?

Dankie

Baba Mung

--
"An eye for an eye and the whole world ends up blind."
-Mahatma Gandhi
Re: Vertaling benodig asseblief. [boodskap #52251 is 'n antwoord op boodskap #52247] Di, 23 Oktober 2001 20:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy is heeltemal reg Baba. - jy kan sê vandag is 'n heerlike sonnige dag.
Annette

Baba Mung wrote in message
news:XriB7.67235$sF.6289974@news2-win.server.ntlworld.com...
> Asseblief, sal iemand vir my se, mag ek skryf " Vandag is n' lekker
> en sonnige dag" Ek is n' engelsprekende en nie seker dat 'sonnige'
> die regte vertaling van "sunny" is?
>
> Dankie
>
> Baba Mung
>
> --
> "An eye for an eye and the whole world ends up blind."
> -Mahatma Gandhi
>
Re: Vertaling benodig asseblief. [boodskap #52261 is 'n antwoord op boodskap #52251] Di, 23 Oktober 2001 21:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Baba Mung  is tans af-lyn  Baba Mung
Boodskappe: 14
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Junior Lid
Annette skryf in boodskap news:9r4jco$r9hai$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jy is heeltemal reg Baba. - jy kan sê vandag is 'n heerlike sonnige dag.
> Annette
>

Baie dankie, Annette!

Baba

>
> Baba Mung wrote in message
> news:XriB7.67235$sF.6289974@news2-win.server.ntlworld.com...
>> Asseblief, sal iemand vir my se, mag ek skryf " Vandag is n' lekker
>> en sonnige dag" Ek is n' engelsprekende en nie seker dat 'sonnige'
>> die regte vertaling van "sunny" is?
>>
>> Dankie
>>
>> Baba Mung
>>
>> --
>> "An eye for an eye and the whole world ends up blind."
>> -Mahatma Gandhi
>>
>
Re: Vertaling benodig asseblief. [boodskap #52267 is 'n antwoord op boodskap #52261] Wo, 24 Oktober 2001 04:40 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja, jy kan dit sê, maar, vandag is bepaald nie 'n sonnige dag nie ...
"Baba Mung" wrote in message
news:K6lB7.55315$uh1.6198516@news6-win.server.ntlworld.com.. .
>
> Annette wrote in message
> news:9r4jco$r9hai$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jy is heeltemal reg Baba. - jy kan sê vandag is 'n heerlike
> sonnige dag.
>> Annette
>>
>
> Baie dankie, Annette!
>
> Baba
>
>
>
>>
>> Baba Mung wrote in message
>> news:XriB7.67235$sF.6289974@news2-win.server.ntlworld.com...
>>> Asseblief, sal iemand vir my se, mag ek skryf " Vandag is n'
> lekker
>>> en sonnige dag" Ek is n' engelsprekende en nie seker dat
> 'sonnige'
>>> die regte vertaling van "sunny" is?
>>>
>>> Dankie
>>>
>>> Baba Mung
>>>
>>> --
>>> "An eye for an eye and the whole world ends up blind."
>>> -Mahatma Gandhi
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Vir Grahame
Volgende onderwerp: Vir jou wat weet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 21:53:18 MGT 2024