Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir Grahame
Vir Grahame [boodskap #52231] Di, 23 Oktober 2001 09:43 na volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Grahame,

Jy stuur virusse uit. Ek weet nie of jy bewus is daarvan nie?


Received: from Grahame (vic-dial-196-30-220-221.mweb.co.za
[196.30.220.221]) by tweeter.eldosales.com with SMTP id f9D8vF303464
for ; Sat, 13 Oct 2001 01:57:17 -0700
Date: Sat, 13 Oct 2001 01:57:17 -0700
Posted-Date: Sat, 13 Oct 2001 01:57:17 -0700
Message-Id:
From: Hahaha
Re: Vir Grahame [boodskap #52232 is 'n antwoord op boodskap #52231] Di, 23 Oktober 2001 09:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Grahame, stuur asseblief vir my jou laaste e-pos aan my - sodat ek jou
behoorlik kan antwoord.
Ek het alweer te woes met die deliet knoppie tekere gegaan.
Annette

Danielle skryf in boodskap news:nleatt0nhkr6o4376r8dacf7r0k7m9kbaf@4ax.com...
>
> Grahame,
>
> Jy stuur virusse uit. Ek weet nie of jy bewus is daarvan nie?
>
>
> Received: from Grahame (vic-dial-196-30-220-221.mweb.co.za
> [196.30.220.221]) by tweeter.eldosales.com with SMTP id f9D8vF303464
> for ; Sat, 13 Oct 2001 01:57:17 -0700
> Date: Sat, 13 Oct 2001 01:57:17 -0700
> Posted-Date: Sat, 13 Oct 2001 01:57:17 -0700
> Message-Id:
> From: Hahaha
>
Re: Vir Grahame [boodskap #52245 is 'n antwoord op boodskap #52231] Di, 23 Oktober 2001 17:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dankie Danielle, Ek het ook 'n brief gekry gister van World0nLine wat gesê
het ek het iewers 'n virus opgetel (Ek belowe jou ek het nie rondgeloop
nie). Ek is tans bedags by 'n kursus en gaan Saterdag "shop" vir 'n
antivirus program. Kan ek iets op die Internet kry?

Danielle skryf in boodskap news:nleatt0nhkr6o4376r8dacf7r0k7m9kbaf@4ax.com...
>
> Grahame,
>
> Jy stuur virusse uit. Ek weet nie of jy bewus is daarvan nie?
>
>
> Received: from Grahame (vic-dial-196-30-220-221.mweb.co.za
> [196.30.220.221]) by tweeter.eldosales.com with SMTP id f9D8vF303464
> for ; Sat, 13 Oct 2001 01:57:17 -0700
> Date: Sat, 13 Oct 2001 01:57:17 -0700
> Posted-Date: Sat, 13 Oct 2001 01:57:17 -0700
> Message-Id:
> From: Hahaha
>
Re: Vir Grahame [boodskap #52257 is 'n antwoord op boodskap #52245] Di, 23 Oktober 2001 20:43 Na vorige boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 23 Oct 2001 19:29:54 +0200, "Grahame" wrote:

> Dankie Danielle, Ek het ook 'n brief gekry gister van World0nLine wat gesê
> het ek het iewers 'n virus opgetel (Ek belowe jou ek het nie rondgeloop
> nie). Ek is tans bedags by 'n kursus en gaan Saterdag "shop" vir 'n
> antivirus program. Kan ek iets op die Internet kry?

Plesier Grahame. Soos Forest Gump ook sou sê: "it happens". :-))
(NEE Plaasvark - dit *is* wat Gump gesê het!!) :-))

Grahame, as jy nie regkom nie is jy welkom om vir my 'n epos te stuur
(dieselfde adres waarheen die die virus gestuur het)
Dan kan ek jou probeer help om van die ding ontslae te raak.

Oor jou vraag - Ja, daar is baie programme beskikbaar op die Internet.
Hier is 'n paar:

1. http://www.f-secure.com
2. Network Associates Web site: http://www.networkassociates.com
3. MacAfee Web site: http://www.mcafee.com
4. Dr. Solomon Web site: http://www.drsolomon.com
5. http://www.sophos.com
6. http://www.symantec.com

Probeer gerus die Sophos (#5) ene.
Vorige onderwerp: Spreke is silwer, swye is goud
Volgende onderwerp: Vertaling benodig asseblief.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 07:24:27 MGT 2024