Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Spreke is silwer, swye is goud
Spreke is silwer, swye is goud [boodskap #52243] Di, 23 Oktober 2001 16:21 na volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Alan: Hierdie rooinek skryf maar min Afrikaans

Tant Hessie Poirot
Jou Afrikaans en jou spelling daarvan is baie goed.
Die -7 boaan jou pos laat my dink jy is op die
Weskus van die VSA. Is ek reg?

> Rico
> Spreke is silwer, swye is goud

Dis die taal van 'n bangbroek, Rico.
Tant Hessie van die Agterste van Helsdingens

Wouter
'n Wyse bangbroek, Hessie
Alan is nie van die VSA nie, hy is van SA
Hy het gesê hy is 'n rooinek, nie 'n redneck nie.
Re: Spreke is silwer, swye is goud [boodskap #52249 is 'n antwoord op boodskap #52243] Di, 23 Oktober 2001 20:18 Na vorige boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3bd598d0.0@news1.mweb.co.za...
> Alan: Hierdie rooinek skryf maar min Afrikaans
>
> Tant Hessie Poirot
> Jou Afrikaans en jou spelling daarvan is baie goed.
> Die -7 boaan jou pos laat my dink jy is op die
> Weskus van die VSA. Is ek reg?
>
>> Rico
>> Spreke is silwer, swye is goud
>
> Dis die taal van 'n bangbroek, Rico.
> Tant Hessie van die Agterste van Helsdingens
>
> Wouter
> 'n Wyse bangbroek, Hessie
> Alan is nie van die VSA nie, hy is van SA
> Hy het gesê hy is 'n rooinek, nie 'n redneck nie.
>
Dankie Wouter.

Gr.Rico
>
Vorige onderwerp: Big Brother
Volgende onderwerp: Vir Grahame
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 00:31:21 MGT 2024