Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Was nie 'n Rooikop nie.
Was nie 'n Rooikop nie. [boodskap #52135] So, 21 Oktober 2001 18:38 na volgende boodskap
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
Kliek my uit as julle hierdie een gehoor het.

'n Besigheidsman koop sy vrou 'n selfoon vir 'n verjaardag geskenk en na
vele gesukkel kry hy dit reg om haar te leer om die ding te werk.

Die volgende dag skakel hy haar van die kantoor om uit te vind of sy die
foon baasgeraak het,

"Ja," sê sy opgewonde, "maar daar is een ding wat ek nie verstaan nie. Hoe
het jy geweet ek is by Pick 'n Pay?"
Re: Was nie 'n Rooikop nie. [boodskap #52172 is 'n antwoord op boodskap #52135] Ma, 22 Oktober 2001 06:01 Na vorige boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
As ek jou nou met klippe kon gooi, het ek jou gestenig. Die grap het ek
gehoor met 'n "blond". As jy gesê het blondekop vrou, kon ek jou nog
verskoon.... ;))

Grahame skryf in boodskap news:9qv5k3$j6s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kliek my uit as julle hierdie een gehoor het.
>
> 'n Besigheidsman koop sy vrou 'n selfoon vir 'n verjaardag geskenk en na
> vele gesukkel kry hy dit reg om haar te leer om die ding te werk.
>
> Die volgende dag skakel hy haar van die kantoor om uit te vind of sy die
> foon baasgeraak het,
>
> "Ja," sê sy opgewonde, "maar daar is een ding wat ek nie verstaan nie. Hoe
> het jy geweet ek is by Pick 'n Pay?"
>
Vorige onderwerp: stilte na die storm
Volgende onderwerp: apartheid in Nederland
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 09:20:20 MGT 2024