Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Oud stryders
Oud stryders [boodskap #52134] So, 21 Oktober 2001 17:29 na volgende boodskap
Gh0$t  is tans af-lyn  Gh0$t
Boodskappe: 8
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
Graag wil ek weet of hier ook oud stryders is wat nou gaan, gaan vir
Universiteits opleiding. Sien die regering gaan dit borg. Wonder hoeveel die
stryders wat sê hulle het net St.8 gaan dit maak. Ek leer my gat af om om
kop en stert uit te maak in my IT kursus deur die pos. Sien die regering wou
my nie geborg het die dag toe ek klaar gemaak het met skool. Ek moes maar
loop werk het en hard gespaar om my eerste paar jaar te doen.

Groete
Spook

"Hoesit?" "Nhy sweet soos lemons my broe."
Re: Oud stryders [boodskap #52139 is 'n antwoord op boodskap #52134] So, 21 Oktober 2001 18:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Spook, meeste mense in meeste lande leer maar sonder dat die regering
daarvoor betaal broe, dit is maar soos dinge werk.
Of jou ouers betaal, of jy neen n lening, of jy werk
en swot saans, dis nie eintlik die regering se taak om
jou te laat leer nie.

Pop

Gh0$t skryf in boodskap news:9qv0l6$5jn$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Graag wil ek weet of hier ook oud stryders is wat nou gaan, gaan vir
> Universiteits opleiding. Sien die regering gaan dit borg. Wonder hoeveel die
> stryders wat sê hulle het net St.8 gaan dit maak. Ek leer my gat af om om
> kop en stert uit te maak in my IT kursus deur die pos. Sien die regering wou
> my nie geborg het die dag toe ek klaar gemaak het met skool. Ek moes maar
> loop werk het en hard gespaar om my eerste paar jaar te doen.
>
> Groete
> Spook
>
> "Hoesit?" "Nhy sweet soos lemons my broe."
>
Re: Oud stryders [boodskap #52143 is 'n antwoord op boodskap #52134] So, 21 Oktober 2001 19:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 21 Oct 2001 19:29:06 +0200, "Gh0$t" wrote:

> Graag wil ek weet of hier ook oud stryders is wat nou gaan, gaan vir
> Universiteits opleiding. Sien die regering gaan dit borg. Wonder hoeveel die
> stryders wat sê hulle het net St.8 gaan dit maak. Ek leer my gat af om om
> kop en stert uit te maak in my IT kursus deur die pos. Sien die regering wou
> my nie geborg het die dag toe ek klaar gemaak het met skool. Ek moes maar
> loop werk het en hard gespaar om my eerste paar jaar te doen.
>
> Groete
> Spook
>
> "Hoesit?" "Nhy sweet soos lemons my broe."
>

moet nie onbillik wees Spook. Hulle gaan eers 'n 5 daagse universiteit
vryatelling doen.

DD
Re: Oud stryders [boodskap #52144 is 'n antwoord op boodskap #52134] So, 21 Oktober 2001 19:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
O, OK, wys jou net hoe stoopit mens kan wees (en ek kyk
nogal die nuus mind you, lees gereeld Die Burger en
Mail & Guardian, maar het niks van daai gelees nie.)
Hulle moet so n ding op meriete doen (net
soos ek sou wou hê stemgeregtigheid
moet ook op meriete wees), jy kry n beurs
(jy kan stem) mits jy of eiendom besit, of
jy moet n toets slaag. Dis nou waar die
die moeilikheid inkom, watse toets
sal dwarsoor die land regverdig wees,
vir al die bevolkingsgroepe?

Pop, die oningeligde expat.

Davie Davis skryf in boodskap news:qla6ttkd3e86f83mhilcu9fcugichcad1i@4ax.com...
> On Sun, 21 Oct 2001 13:55:08 -0500, "pop" wrote:
>
>> Spook, meeste mense in meeste lande leer maar sonder dat die regering
>> daarvoor betaal broe, dit is maar soos dinge werk.
>> Of jou ouers betaal, of jy neen n lening, of jy werk
>> en swot saans, dis nie eintlik die regering se taak om
>> jou te laat leer nie.
>>
>> Pop
>>
>
> Pop, jy verstaan nie Spook se sarkasme nie omdat jy nie die SA nuus
> ken nie. Dit gaan daaroor dat die regering aan mense wat bomme in
> winkels en ander openbare plekke geplant en onskuldiges vermaar het,
> spesiale toegewings toestaan. Hulle kan ondermeer met 'n std 8
> kwalifikasie 'n vyfdaagse universiteitsvrystelling doen. Mense wat in
> Angola en Suid Wes diens gedoen het kry geen toegewings nie.
Re: Oud stryders [boodskap #52150 is 'n antwoord op boodskap #52139] So, 21 Oktober 2001 20:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 21 Oct 2001 13:55:08 -0500, "pop" wrote:

> Spook, meeste mense in meeste lande leer maar sonder dat die regering
> daarvoor betaal broe, dit is maar soos dinge werk.
> Of jou ouers betaal, of jy neen n lening, of jy werk
> en swot saans, dis nie eintlik die regering se taak om
> jou te laat leer nie.
>
> Pop
>

Pop, jy verstaan nie Spook se sarkasme nie omdat jy nie die SA nuus
ken nie. Dit gaan daaroor dat die regering aan mense wat bomme in
winkels en ander openbare plekke geplant en onskuldiges vermaar het,
spesiale toegewings toestaan. Hulle kan ondermeer met 'n std 8
kwalifikasie 'n vyfdaagse universiteitsvrystelling doen. Mense wat in
Angola en Suid Wes diens gedoen het kry geen toegewings nie.
Stemgeregtigheid [boodskap #52154 is 'n antwoord op boodskap #52144] So, 21 Oktober 2001 21:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 21 Oct 2001 14:24:45 -0500, "pop" wrote:

Pop Skryf:
> Hulle moet so n ding op meriete doen (net
> soos ek sou wou hê stemgeregtigheid
> moet ook op meriete wees), jy kry n beurs
> (jy kan stem) mits jy of eiendom besit, of
> jy moet n toets slaag. Dis nou waar die
> die moeilikheid inkom, watse toets
> sal dwarsoor die land regverdig wees,
> vir al die bevolkingsgroepe?

Danielle:
*ALMAL* het die reg om te stem - onvoorwaardelik en met minimum
restriksies, en hopelik sal dit so bly. Om te stem behoort nie 'n
"voorreg" te wees soos wat die Republikeine so graag gebruik het met
die laaste campaign veldtogte, toe hulle so graag ook gesê het dat
"Democrats are too dumb to vote", nie.
Moenie die geskiedenis so gou vergeet nie. Dit was maar so onlangs
soos 1965, wat die " Voting Rights Act" hier in Amerika geteken was,
wat die "educational requirements (passing literacy tests) for
voting", en poll taxes, onwettig gemaak het!
Gaan kyk miskien ook weer na die historiese perspektief van
stemgeregtigheid (is dit wat suffrage is?). Dinge soos dat voor 1810
moes jy aan 'n sekere geloof behoort om te kon stem, tot 1920 kon
slegs wit mans stem.
Elkgeval, jy het natuurlik die volste reg om jou sê te sê, en ek ook!
:-))

O fools awake! The rites ye sacred hold
Are but a cheat contrived by men of old
Who lusted after wealth and gained their lust
And died in baseness--and their law is dust.
- al-Tawhidi, Abu Hayyan (c.930-1023)
Re: Oud stryders [boodskap #52155 is 'n antwoord op boodskap #52144] So, 21 Oktober 2001 21:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 21 Oct 2001 14:24:45 -0500, "pop" wrote:

> O, OK, wys jou net hoe stoopit mens kan wees (en ek kyk
> nogal die nuus mind you, lees gereeld
Jy hoef nie dom te voel nie Pop, ek het dit nou eers op die seweuur
nuus gesien vanmiddag (en dis nog nie seweuur by jou nie so hoe kon jy
dit sien :-).

> Die Burger en
> Mail & Guardian, maar het niks van daai gelees nie.)
> Hulle moet so n ding op meriete doen (net
> soos ek sou wou hê stemgeregtigheid
> moet ook op meriete wees), jy kry n beurs
> (jy kan stem) mits jy of eiendom besit, of
> jy moet n toets slaag.
Heeltemal reg Pop, dit sou verhoed dat tsotsi's wat loop en steel stem
oor wie en hoe die stadsbeplanning gedoen moet word.

> Pop, die oningeligde expat.
nou's jy 'n ingeligte expat :-)
Re: Stemgeregtigheid [boodskap #52160 is 'n antwoord op boodskap #52154] So, 21 Oktober 2001 22:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek is nie nou lus om hierdie ding te debatteer nie, want
mense doen dit al jare lank en niemand het tot n
volmaakte konklusie gekom nie. Ek weet my opinie
is in die mindere, maar ek voel nog steeds dat nie almal
bevoeg is om te stem nie. Nie mense wat in die tronk is nie,
nie mense wat verstandelik vertraag is nie, nie emigrante
wat minder as 5 jaar in n nuwe land woon nie ens. Ek sien
nie neer op daardie mense nie, maar voel nie hulle kan
intellegente besluite maak, of, in die geval van tronksitter,
dat ek hulle vertrou of namens my te stem nie.

Let wel ek sluit nie groepe in nie, maar sluit wel groepe
uit wat ek nie dink is bevoeg om beslissings te maak namens
belastingbetalers nie.
Ek weet daar sal nooit so n wet gemaak word nie, want
die kriteria van wat deurgaan as "bevoeg om te stem" verskil
van mens tot mens, en van graad tot graad, dis net iets
wat my hinder. En let wel, dit was meesal dom Demokrate
wat nie nie kon sien vir wie hulle moes stem nie, dit was
so duidelik soos dagbreek watter naam behoort aan
watter chad, maar ongelukkig was baie
van hulle te stupid om dit te sien. Sekere Republikeine
ook, want stupids kry jy oral.

Pop

Danielle skryf in boodskap news:lvb6tt09sc1t9f824ikkp56apvgpdpqan5@4ax.com...
> On Sun, 21 Oct 2001 14:24:45 -0500, "pop" wrote:
>
> Pop Skryf:
>> Hulle moet so n ding op meriete doen (net
>> soos ek sou wou hê stemgeregtigheid
>> moet ook op meriete wees), jy kry n beurs
>> (jy kan stem) mits jy of eiendom besit, of
>> jy moet n toets slaag. Dis nou waar die
>> die moeilikheid inkom, watse toets
>> sal dwarsoor die land regverdig wees,
>> vir al die bevolkingsgroepe?
>
> Danielle:
> *ALMAL* het die reg om te stem - onvoorwaardelik en met minimum
> restriksies, en hopelik sal dit so bly. Om te stem behoort nie 'n
> "voorreg" te wees soos wat die Republikeine so graag gebruik het met
> die laaste campaign veldtogte, toe hulle so graag ook gesê het dat
> "Democrats are too dumb to vote", nie.
> Moenie die geskiedenis so gou vergeet nie. Dit was maar so onlangs
> soos 1965, wat die " Voting Rights Act" hier in Amerika geteken was,
> wat die "educational requirements (passing literacy tests) for
> voting", en poll taxes, onwettig gemaak het!
> Gaan kyk miskien ook weer na die historiese perspektief van
> stemgeregtigheid (is dit wat suffrage is?). Dinge soos dat voor 1810
> moes jy aan 'n sekere geloof behoort om te kon stem, tot 1920 kon
> slegs wit mans stem.
> Elkgeval, jy het natuurlik die volste reg om jou sê te sê, en ek ook!
> :-))
>
>
> O fools awake! The rites ye sacred hold
> Are but a cheat contrived by men of old
> Who lusted after wealth and gained their lust
> And died in baseness--and their law is dust.
> - al-Tawhidi, Abu Hayyan (c.930-1023)
>
Re: Stemgeregtigheid [boodskap #52166 is 'n antwoord op boodskap #52160] So, 21 Oktober 2001 22:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 21 Oct 2001 17:06:12 -0500, "pop" wrote:

> Ek is nie nou lus om hierdie ding te debatteer nie, want
> mense doen dit al jare lank en niemand het tot n
> volmaakte konklusie gekom nie.

Humph - jy wil maar net nie met *my* debatteer nie. Ek het ook 'n
binneste hoor!! :-))

> Ek weet my opinie
> is in die mindere, maar ek voel nog steeds dat nie almal
> bevoeg is om te stem nie. Nie mense wat in die tronk is nie,
> nie mense wat verstandelik vertraag is nie, nie emigrante
> wat minder as 5 jaar in n nuwe land woon nie ens.

Ek dink jy moet miskien weer gaan kyk wat die verskillende staatswette
sê oor hierdie bevoegdheid om te stem.
Daar BESTAAN sulke wette op die oomblik. As jy 'n felon is of was,
mag jy nie stem nie. Mense wat slegs groenkaarte het, mag nie stem
nie (jy moet 'n Amerikaanse burger wees - en om 'n burger te word,
moet jy langer as 5 jaar hier gewoon het). Verstandelik vertraagdes
mag ook nie stem nie.
So, waarteen maak jy dan nou eintlik 'n kapsie? :-)
Wat jy in jou vorige pos genoem het, oor "toetse" en dinge, het my net
te veel na 'n "Jim Crow" sisteem geruik.
Re: Oud stryders [boodskap #52170 is 'n antwoord op boodskap #52143] Ma, 22 Oktober 2001 02:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gh0$t  is tans af-lyn  Gh0$t
Boodskappe: 8
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
Ja Davie ek het dit nie genoem nie, want ek wou en kon dit nie glo toe ek
die nuus kyk nie. Dit maak my sommer naar. Het die ou wat dit uitgedink het
ooit universiteits opleiding. Die land is klaar finansieel m0er toe, nou kom
hulle nog met hierdie goed ook. Hoekom het die vorige regering nie ook aan
mense wat op die grens geveg het vir die land, let wel nie net vir 'n party
of bevolkings groep nie, nie ook die voorreg gekry nie. En ek kla nou nie
net hieroor oor dit swartes is wat hierdie voorreg kry nie, maar hoeveel van
hulle gaan ooit die 'n graad maak op Universiteit. Dan kan vandag se
skoliere mos aandring daarop om ook einde St.8 (Graad 10) die vrystellings
kurses te doen om 2 jaar voor die tyd universiteit toe te gaan. Ek sal graag
'n kopie wil sien van die sillabisse wat in die 5 daagse vrystellings kurses
gaan wees, en die toets vraestel aan die einde van so 'n kurses.

Groete
Spook

"Somewhere it is five o'clock"-Slash'nSnakepit

_________________________________________________________
Re: Oud stryders [boodskap #52198 is 'n antwoord op boodskap #52139] Ma, 22 Oktober 2001 17:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

pop wrote:

> Spook, meeste mense in meeste lande leer maar sonder dat die regering
> daarvoor betaal broe, dit is maar soos dinge werk.
> Of jou ouers betaal, of jy neen n lening, of jy werk
> en swot saans, dis nie eintlik die regering se taak om
> jou te laat leer nie.
>

Jy sit natuurlik in 'n land waar daar 'n
ekstensiewe G.I. Bill was vir
alle oudstryders wat teruggekom het
na die VSA na die Tweede Wêreld-
Oorlog. Jy sit natuurlik in 'n land waar
studente (danksy wetgewing gedurende
die Clinton era) van hulle studiekoste
betaal kan kry as hulle ooreenstem om
'n paar jaar in die staat se diens te werk
as onderwysers, dokters, ens. Mens kry
die indruk dat daar allerhande soorte
beurse beskikbaar is vir allerhande soorte
jongmense in die VSA.
Buitendien moet ook in ag geneem
word dat in baie lande, sodra 'n
persoon 25 jaar oud word, hy as 'n
"mature student" beskou word en daar
allerhande reëlings gemaak kan word
sonder dat hy die nodige stukkie papier
moet kan wys. As iemand nou in die
ou dae nie skool toe gegaan het nie,
omdat hy 'n bosvegter was, maar intussen
verskillende dinge gedoen het wat op
intellektuele vlak die agterstand ingehaal
het, dan moet daar tog seker 'n manier
wees om seker te maak dat hy wel
die nodige skills het om die eerste jaar
aan 'n Universiteit te begin. Jy weet
self dat baie eerste-jaars in die VSA
in universiteite nie vreeslik goeie
akademiese agtergronde het nie, en
nooit verder as die eerstejaar kom nie.
Dieselfde sal gebeur as die persoon
wat 'n oudstryder was, sy universiteit
begin en nie daarteen opgewasse is nie.
Maar hy moet 'n kans gegee word. Hier
in Kanada kan jy byvoorbeeld sonder
'n universiteitsgraad aansoek doen om
by 'n Regsfakulteit te begin swot.
Gewoonweg moet jy 'n graad van vier
jaar hê voordat hulle jou toelaat. Maar
hulle maak voorsiening vir uitsonderlike
gevalle. En jy sal verbaas wees watter
soort uitsonderlike gevalle daar is - mense
wat uit hulle land moes vlug toe 'n ander
land dit ingeneem het, ens.ens.

Gloudina
Re: Oud stryders [boodskap #52217 is 'n antwoord op boodskap #52134] Di, 23 Oktober 2001 00:08 Na vorige boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jy is heeltemaal reg op die meeste van
jou punte. My dogter is n eerstejaar,
en het op n kol n web site gesien waar derduisende
beurse vir studente aangebied word. Sy vertel
my daar is n beurs vir studente met rooi hare
(ek het dit betwyfel, maar sy het my dit gewys),
en omdat sy n strawberry blond is, het ek haar toe
aangesê om daarvoor aansoek te doen (wat sy
natuurlik nie gedoen het nie), om die waarheid te sê
sy het vir niks aansoek gedoen nie, alhoewel sy
kon. Maar sy aard seker na haar pa, stroppie
en eiewys ! :-))

Pop

skryf in boodskap news:3BD45B4A.F45BFEB4@home.com...
pop wrote:

> Spook, meeste mense in meeste lande leer maar sonder dat die regering
> daarvoor betaal broe, dit is maar soos dinge werk.
> Of jou ouers betaal, of jy neen n lening, of jy werk
> en swot saans, dis nie eintlik die regering se taak om
> jou te laat leer nie.
>

Jy sit natuurlik in 'n land waar daar 'n
ekstensiewe G.I. Bill was vir
alle oudstryders wat teruggekom het
na die VSA na die Tweede Wêreld-
Oorlog. Jy sit natuurlik in 'n land waar
studente (danksy wetgewing gedurende
die Clinton era) van hulle studiekoste
betaal kan kry as hulle ooreenstem om
'n paar jaar in die staat se diens te werk
as onderwysers, dokters, ens. Mens kry
die indruk dat daar allerhande soorte
beurse beskikbaar is vir allerhande soorte
jongmense in die VSA.
Buitendien moet ook in ag geneem
word dat in baie lande, sodra 'n
persoon 25 jaar oud word, hy as 'n
"mature student" beskou word en daar
allerhande reëlings gemaak kan word
sonder dat hy die nodige stukkie papier
moet kan wys. As iemand nou in die
ou dae nie skool toe gegaan het nie,
omdat hy 'n bosvegter was, maar intussen
verskillende dinge gedoen het wat op
intellektuele vlak die agterstand ingehaal
het, dan moet daar tog seker 'n manier
wees om seker te maak dat hy wel
die nodige skills het om die eerste jaar
aan 'n Universiteit te begin. Jy weet
self dat baie eerste-jaars in die VSA
in universiteite nie vreeslik goeie
akademiese agtergronde het nie, en
nooit verder as die eerstejaar kom nie.
Dieselfde sal gebeur as die persoon
wat 'n oudstryder was, sy universiteit
begin en nie daarteen opgewasse is nie.
Maar hy moet 'n kans gegee word. Hier
in Kanada kan jy byvoorbeeld sonder
'n universiteitsgraad aansoek doen om
by 'n Regsfakulteit te begin swot.
Gewoonweg moet jy 'n graad van vier
jaar hê voordat hulle jou toelaat. Maar
hulle maak voorsiening vir uitsonderlike
gevalle. En jy sal verbaas wees watter
soort uitsonderlike gevalle daar is - mense
wat uit hulle land moes vlug toe 'n ander
land dit ingeneem het, ens.ens.

Gloudina
Vorige onderwerp: Davie!!!
Volgende onderwerp: "Vertrek" deur ELMARIE OTTO
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 10:59:52 MGT 2024