Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Net net net vir DD ( en enige iemand anders wat belang stel)
Net net net vir DD ( en enige iemand anders wat belang stel) [boodskap #52052] Sa, 20 Oktober 2001 10:51 na volgende boodskap
Liezl  is tans af-lyn  Liezl
Boodskappe: 27
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Junior Lid
Hi Davie

Nee wat jong, ek heul nie eintlik met enige iemand nie, maar ek vind
dit ook redelik merkwaardig dat ek dit die keer so lank uit gehou het
sonder dat ek iemand moes aanval of aan geval moes word.

Ek verkies dit eintlik om met niemand uit te val nie, so ek beter nou
ophou gesels voor ek iemand onwetend in die gesig vat. Kom ons maak
liewer die wyn oop en luister so bietjie na blues musiek.

Liezl
Re: Net net net vir DD ( en enige iemand anders wat belang stel) [boodskap #52058 is 'n antwoord op boodskap #52052] Sa, 20 Oktober 2001 14:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dis omdat die aanvaller op die stadium so bietjie besig was met 'iemand
anders' Sy sal jou wel een of ander stadium raaksien. ;))

Liezl skryf in boodskap news:1b25448e.0110200251.3ad6ce59@posting.google.com...
> Hi Davie
>
> Nee wat jong, ek heul nie eintlik met enige iemand nie, maar ek vind
> dit ook redelik merkwaardig dat ek dit die keer so lank uit gehou het
> sonder dat ek iemand moes aanval of aan geval moes word.
>
> Ek verkies dit eintlik om met niemand uit te val nie, so ek beter nou
> ophou gesels voor ek iemand onwetend in die gesig vat. Kom ons maak
> liewer die wyn oop en luister so bietjie na blues musiek.
>
> Liezl
Re: Net net net vir DD ( en enige iemand anders wat belang stel) [boodskap #52061 is 'n antwoord op boodskap #52052] Sa, 20 Oktober 2001 15:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On 20 Oct 2001 03:51:19 -0700, li...@eco-formula.co.uk (Liezl) wrote:
> Kom ons maak
> liewer die wyn oop en luister so bietjie na blues musiek.
>
> Liezl

..afgespreek. Kom ons drink 'n Hanepoot en luister na Sarah Brightman.
Dit was nou my keuse. Na dit, wanneer dit weer jou keuse is, speel ons
Marti Webb se 'take that look off your face' vir ons vriende hier.

DD
Re: Net net net vir DD ( en enige iemand anders wat belang stel) [boodskap #52070 is 'n antwoord op boodskap #52058] Sa, 20 Oktober 2001 16:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 20 Oct 2001 16:53:36 +0200, "Kekkelbek" wrote:

> Dis omdat die aanvaller op die stadium so bietjie besig was met 'iemand
> anders' Sy sal jou wel een of ander stadium raaksien. ;))
>

wat Shannon hier vir jou sê is dat ons dit moelik gaan vind om die
aandag van jou af te hou. En wees gewaarsku, die aanvaller waarvan
Shannon praat raak somtyds ook betrokke in spanstoei. Maar wanneer dit
gebeur hoef jy nier werklik bekommerd te wees nie want haar spanmaat
is niks werd.

DD
Re: Net net net vir DD ( en enige iemand anders wat belang stel) [boodskap #52074 is 'n antwoord op boodskap #52070] Sa, 20 Oktober 2001 17:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

>> Dis omdat die aanvaller op die stadium so bietjie besig was met 'iemand
>> anders' Sy sal jou wel een of ander stadium raaksien. ;))
>
> wat Shannon hier vir jou sê is dat ons dit moelik gaan vind om die
> aandag van jou af te hou. En wees gewaarsku, die aanvaller waarvan
> Shannon praat raak somtyds ook betrokke in spanstoei. Maar wanneer dit
> gebeur hoef jy nier werklik bekommerd te wees nie want haar spanmaat
> is niks werd.
>

Ag nee wat, Liezl, jy hoef nie bang vir tannie te wees nie.Tannie het vrede
met die mense wat agteroor sit en wyn
drink en blues luister. (Alkohol is egter nie Tannie se drug
of choice nie. Dit maak teveel mense in die wêreld dood.)
Tannie jag net tweegatjakkalse, tweegesig-draadsitters,
kewademanne en mense wat op 'n mishoop wil probeer
koning kraai. En mense wat vir tannie sê "jou gat, my
skat."

Tant Hessie, terroris en guerillavegter in
die Derde Vryheidsoorlog.
Re: Net net net vir DD ( en enige iemand anders wat belang stel) [boodskap #52104 is 'n antwoord op boodskap #52061] So, 21 Oktober 2001 03:58 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wanneer Antie Tottie haar self as vegter in die Derde Vryheidsoorlog beskryf
is daar niks om te vrees nie. In die Tweede Vryheidsoorlog was Dina het Dina
se mense onder die kakikombers gelê ...
Wat sou tog nou verander het ?

"Davie Davis" skryf in boodskap news:d063tt0232nlt1vjvmfm1k52sbp2ua0j99@4ax.com...
> On 20 Oct 2001 03:51:19 -0700, li...@eco-formula.co.uk (Liezl) wrote:
>> Kom ons maak
>> liewer die wyn oop en luister so bietjie na blues musiek.
>>
>> Liezl
>
> ..afgespreek. Kom ons drink 'n Hanepoot en luister na Sarah Brightman.
> Dit was nou my keuse. Na dit, wanneer dit weer jou keuse is, speel ons
> Marti Webb se 'take that look off your face' vir ons vriende hier.
>
> DD
Vorige onderwerp: laatlam
Volgende onderwerp: kyk wat wil die staat maak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 07:31:33 MGT 2024