Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Sonde van die Vaders
Re: Sonde van die Vaders [boodskap #52000] Vr, 19 Oktober 2001 20:52 na volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 19 Oct 2001 17:52:39 +0200, "Grahame" wrote:

>
Chantel is lieflik Grahame - jy wat daar by haar sit?
(indien nie, waarom sktyf jy in HTML?)

DD
Re: Sonde van die Vaders [boodskap #52002 is 'n antwoord op boodskap #52000] Vr, 19 Oktober 2001 21:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Grahame"
Vra een van die groep tannies by die kerk my, "Na wie lyk sy?"
"Na haar Oupa natuurlik," sê ek met trots.
Doodluiters draai die een tannie na die anders: "Ons moet bid vir
die kind."
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
pragtig Grahame :-)
--
------------------------------------------------------------ ----
In times long gone, men did not talk much
for fear that their deeds could not match their words.
------------------------------------------------------------ ----
Re: Sonde van die Vaders [boodskap #52034 is 'n antwoord op boodskap #52000] Sa, 20 Oktober 2001 03:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
Davie, Nou is ek totaal dronkgeslaan. Ek het nooit Chantel se naam in my
inset genoem nie. Wat hett gebeur? Ook jou vraag Waarom skryf jy in HTML?
Help tog.

Davie Davis skryf in boodskap news:kh41ttcfk83ol492nt61a853e3tpht5mab@4ax.com...
> On Fri, 19 Oct 2001 17:52:39 +0200, "Grahame"
> wrote:
>
>>
> Chantel is lieflik Grahame - jy wat daar by haar sit?
> (indien nie, waarom sktyf jy in HTML?)
>
> DD
Re: Sonde van die Vaders [boodskap #52048 is 'n antwoord op boodskap #52034] Sa, 20 Oktober 2001 10:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
VeldMuis[1]  is tans af-lyn  VeldMuis[1]
Boodskappe: 27
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
On Sat, 20 Oct 2001 05:28:21 +0200, "Grahame" wrote:

> Davie, Nou is ek totaal dronkgeslaan. Ek het nooit Chantel se naam in my
> inset genoem nie. Wat hett gebeur? Ook jou vraag Waarom skryf jy in HTML?
> Help tog.

Bloot 'n raaiskoot Grakame. Sy's so lieflik en toe kies ek vir haar 'n
mooi naam want jy wou haar mos nie voorstel nie. Chantel ìs 'n mooi
naam wat by so lieflike kind pas. Jy wil haar tog nie Grahamelina noem
nie, wil jy.
Wat HTML aanbetref (en my vraag natuurlik of dit jy is daar by haar)
was dit een van die lae houe waarvan die berugte Shannon my beskuldig
want 'n groot mens sou weet dat HTML nie in 'n nuusgroep gebruik word
nie.

DD
Re: Sonde van die Vaders [boodskap #52051 is 'n antwoord op boodskap #52048] Sa, 20 Oktober 2001 10:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 20 Oct 2001 12:00:59 +0200, Veldmuis
wrote:

> Wat HTML aanbetref (en my vraag natuurlik of dit jy is daar by haar)
> was dit een van die lae houe waarvan die berugte Shannon my beskuldig
> want 'n groot mens sou weet dat HTML nie in 'n nuusgroep gebruik word
> nie.
>
> DD

Skuus Grahame, die veldmuis het jou so regte Gloudina_like antwoord
gegee - en nie eers agtergebly met die gebrek aan maniere nie :-) .
HTML is 'n webblad skryftaal - nie programmeringstaal nie maar slegs
die manier waarop 'n webbladsy geskryf word.

Davie Davis
(met hope meer maniere as die verdomde muis)
Re: Sonde van die Vaders [boodskap #52110 is 'n antwoord op boodskap #52051] So, 21 Oktober 2001 07:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek is eerlik, ek het nie geweet nie. My ou Skoonmoeder het eendag gesê sy
weet presies hoe 'n televisie werk. "Jy druk net daai knoppie met die
sirkel op en hy werk!" Ek weet presies hoe die NG werk. Jy kry net die New
Post blaadtjie en jy vul hom in.

Ek weet ook nou waar jy aan die naam Chantel kom.

Jou slimgat PUNK!!

Grahame

Davie Davis skryf in boodskap news:k3k2ttcnes8en92ftbpba8q4gimm1mbs1q@4ax.com...
> On Sat, 20 Oct 2001 12:00:59 +0200, Veldmuis
> wrote:
>
>> Wat HTML aanbetref (en my vraag natuurlik of dit jy is daar by haar)
>> was dit een van die lae houe waarvan die berugte Shannon my beskuldig
>> want 'n groot mens sou weet dat HTML nie in 'n nuusgroep gebruik word
>> nie.
>>
>> DD
>
> Skuus Grahame, die veldmuis het jou so regte Gloudina_like antwoord
> gegee - en nie eers agtergebly met die gebrek aan maniere nie :-) .
> HTML is 'n webblad skryftaal - nie programmeringstaal nie maar slegs
> die manier waarop 'n webbladsy geskryf word.
>
> Davie Davis
> (met hope meer maniere as die verdomde muis)
Re: Sonde van die Vaders [boodskap #52117 is 'n antwoord op boodskap #52110] So, 21 Oktober 2001 12:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Grahame wrote:

> Ek is eerlik, ek het nie geweet nie. My ou Skoonmoeder
> Davie Davis wrote
>>
>> Skuus Grahame, die veldmuis het jou so regte Gloudina_like antwoord
>> gegee

Davie Davis, hou op om met jouself te praat.Dink jy ons almal is onder die
kalkoen uitgebroei.

Gloudina
Re: Sonde van die Vaders [boodskap #52136 is 'n antwoord op boodskap #52000] So, 21 Oktober 2001 18:41 Na vorige boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 21 Oct 2001 12:10:19 GMT, @home.com wrote:

>
> Davie Davis, hou op om met jouself te praat.Dink jy ons almal is onder die
> kalkoen uitgebroei.
>
> Gloudina

nee Gloudina, ek dink dat net jy onder 'n kalkoen uitgebroei
is want àl ons ander vriende weet dat ek ook as die muis geskryf het.
Inderwaarheid het Danielle (slim vroumens wat sy is) die eerste
veldmuis brief begroet met 'n 'hallo DD'.
So moet nie die ander van domheid soos joune beskuldig nie.

Die Donnerse Veldmuis
Vorige onderwerp: kyk wat wil die staat maak
Volgende onderwerp: Antie Skat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 07:26:38 MGT 2024