Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Geselskap in Edinburgh, Skotland
Geselskap in Edinburgh, Skotland [boodskap #51929] Do, 18 Oktober 2001 15:37 na volgende boodskap
Inniverte[1]  is tans af-lyn  Inniverte[1]
Boodskappe: 3
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
Ek wil graag tog uitvind of daar ook ander Afrikaanse mense hulle hier
in Edinburgh, Skotland bevind. Mense met wie mens 'n bietjie kan sit
en klets as die vreemdheid vir mens so nou en dan vasdruk. Stuur tog
vir my 'n sein deur as daar sulke siele hier rond is!
Re: Geselskap in Edinburgh, Skotland [boodskap #51973 is 'n antwoord op boodskap #51929] Vr, 19 Oktober 2001 10:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On 18 Oct 2001 08:37:48 -0700, david...@db.com (Inniverte) wrote:

> Ek wil graag tog uitvind of daar ook ander Afrikaanse mense hulle hier
> in Edinburgh, Skotland bevind. Mense met wie mens 'n bietjie kan sit
> en klets as die vreemdheid vir mens so nou en dan vasdruk. Stuur tog
> vir my 'n sein deur as daar sulke siele hier rond is!

uh uh , ons is anti rokdraende mans!

DD
Re: Geselskap in Edinburgh, Skotland [boodskap #51986 is 'n antwoord op boodskap #51973] Vr, 19 Oktober 2001 16:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:2uvvst81ekj9r7iou2lkk9ubvmoi6779pg@4ax.com...
> On 18 Oct 2001 08:37:48 -0700, david...@db.com (Inniverte) wrote:
>
>> Ek wil graag tog uitvind of daar ook ander Afrikaanse mense hulle hier
>> in Edinburgh, Skotland bevind. Mense met wie mens 'n bietjie kan sit
>> en klets as die vreemdheid vir mens so nou en dan vasdruk. Stuur tog
>> vir my 'n sein deur as daar sulke siele hier rond is!
>
>
> uh uh , ons is anti rokdraende mans!
>
> DD

sê wie???
My bene is baie mooi.

Gr.Rico
Re: Geselskap in Edinburgh, Skotland [boodskap #51997 is 'n antwoord op boodskap #51986] Vr, 19 Oktober 2001 20:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
>> uh uh , ons is anti rokdraende mans!

>> DD
>
> sê wie???
> My bene is baie mooi.
>
> Gr.Rico
>

Lol... die naam Inniverte klink ook of dit agterstevoorom beteken :-)

DD
Re: Geselskap in Edinburgh, Skotland [boodskap #52190 is 'n antwoord op boodskap #51997] Ma, 22 Oktober 2001 12:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inniverte[1]  is tans af-lyn  Inniverte[1]
Boodskappe: 3
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
Davie Davis skryf in boodskap news:...
>>> uh uh , ons is anti rokdraende mans!
>
>>> DD
>>
>> sê wie???
>> My bene is baie mooi.
>>
>> Gr.Rico
>>
>
> Lol... die naam Inniverte klink ook of dit agterstevoorom beteken :-)
>
> DD

Jammer "DD", dit spyt my, maar ek dink hierdie forum was eintlik
bedoel vir intelligente mense.

Totsiens hoor en groete by die huis

David
Re: Geselskap in Edinburgh, Skotland [boodskap #52191 is 'n antwoord op boodskap #52190] Ma, 22 Oktober 2001 13:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Inniverte wrote:

> Jammer "DD", dit spyt my, maar ek dink hierdie forum was eintlik
> bedoel vir intelligente mense.

Haai, In-die-Verte, hierdie nuusgroep was oorspronklik bedoelvir intelligente mense, maar ons het alle
soorte peste hier en dis
baie moeilik om hulle uit te roei. Soos die armes het ons die
Davie Davisse altyd met ons. (Sy naam is eintlik du Plessis.)

Tant Hessie Hamelin

>
Re: Geselskap in Edinburgh, Skotland [boodskap #52313 is 'n antwoord op boodskap #51929] Do, 25 Oktober 2001 17:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inniverte[1]  is tans af-lyn  Inniverte[1]
Boodskappe: 3
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
@home.com skryf in boodskap news:...
> Inniverte wrote:
>
>> Jammer "DD", dit spyt my, maar ek dink hierdie forum was eintlik
>> bedoel vir intelligente mense.
>
> Haai, In-die-Verte, hierdie nuusgroep was oorspronklik bedoelvir intelligente mense, maar ons het alle
> soorte peste hier en dis
> baie moeilik om hulle uit te roei. Soos die armes het ons die
> Davie Davisse altyd met ons. (Sy naam is eintlik du Plessis.)
>
> Tant Hessie Hamelin
>
> Hallo daar Ta Hessie!

Hierdie onkruid sal ons moet uitroei - wortel en tak. Ha Ha

Vertel my bietjie waar kom tante vandaan en waarvoor gebruik julle nou
eitlik hierdie forum. Klink asof julle almal redelik bedrywig is hier.

Groete

David
>>
>>
>>
Re: Geselskap in Edinburgh, Skotland [boodskap #52315 is 'n antwoord op boodskap #51929] Do, 25 Oktober 2001 18:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Inniverte wrote:

> Vertel my bietjie waar kom tante vandaan en waarvoor gebruik julle nou
> eitlik hierdie forum. Klink asof julle almal redelik bedrywig is hier.
>

David, my kind, tannie kom van 'n land
wat soos 'n hart se punt ver in die suide
van Afrika lê, net langs Antariktika. Maar
tannie bly nou in die tweede grootste land
in die wêreld, alhoewel tannie nou nie weet
of die Noordpool in tannie se aangenome
land is of nie (sal moet uitvind.)
Die mense op hierdie nuusgroep gebruik
die nuusgroep vir allerhande doeleindes.
Tannie is 'n terroris/vryheidsvegter wat
werk vir die instandkoming van die Derde
Republiek na die Derde Vryheidsoorlog
teen alle hanskakies (wat engels beter kan
skryf as hulle eie moedertaal) en die
hanslammers wat staan en blêr omdat hulle
nie meer soveel melk kry as wat hulle vantevore
gekry het nie.

Tannie Che
Re: Geselskap in Edinburgh, Skotland [boodskap #52335 is 'n antwoord op boodskap #51929] Do, 25 Oktober 2001 22:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ha ha, bleddie snaaks Antie Ché. Maar let wel,
dat n hele paar van ons kan engels nou beter skryf
as ons moertaal, die uwe inkluis. Dit is n skande! :-)
Doll

skryf in boodskap news:3BD8583B.4201B071@home.com...
Tannie is 'n terroris/vryheidsvegter wat
werk vir die instandkoming van die Derde
Republiek na die Derde Vryheidsoorlog
teen alle hanskakies (wat engels beter kan
skryf as hulle eie moedertaal) en die
hanslammers wat staan en blêr omdat hulle
nie meer soveel melk kry as wat hulle vantevore
gekry het nie.

Tannie Che
Re: Geselskap in Edinburgh, Skotland [boodskap #52339 is 'n antwoord op boodskap #52335] Do, 25 Oktober 2001 23:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Streepmuis  is tans af-lyn  Streepmuis
Boodskappe: 40
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
On Thu, 25 Oct 2001 17:19:34 -0500, "pop" wrote:

> Ha ha, bleddie snaaks Antie Ché.

Net sommer om moeilik te wees - ek dink nie "Tannie Che" is Ché nie.
Ek vermoed eerder sy bedoel Che Guevara - die bekende vryheidsvegter
wat ook o.a gesê het:
"We all must keep our hatred alive...hate that can push a human being
beyond his natural limits & make him a cold, violent, selective, &
effective killing-machine."

'n Ander bekende gesegde wat aan Che toegskryf word, wat ek nie
heeltemal so mooi kan onthou nie, maar dit is amper iets soos: You
can shoot, coward, you will only be killing a man.
erratum - was Re: Geselskap in Edinburgh, Skotland [boodskap #52340 is 'n antwoord op boodskap #52339] Do, 25 Oktober 2001 23:51 Na vorige boodskap
Streepmuis  is tans af-lyn  Streepmuis
Boodskappe: 40
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
On Thu, 25 Oct 2001 23:30:21 GMT, Streepmuis wrote:

> 'n Ander bekende gesegde wat aan Che toegskryf word, wat ek nie
> heeltemal so mooi kan onthou nie, maar dit is amper iets soos: You
> can shoot, coward, you will only be killing a man.

Dit was:
" I know you've come to kill me. Shoot, coward, you're only going to
kill a man."
Vorige onderwerp: Daar le die Dingus!
Volgende onderwerp: Anthrax, only Iraq and Cuba can make the high quality bioagent
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 04:31:41 MGT 2024