Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Annette, Riaan, Davie
Annette, Riaan, Davie [boodskap #51912] Do, 18 Oktober 2001 13:23 na volgende boodskap
Ferdi Greyling[0]  is tans af-lyn  Ferdi Greyling[0]
Boodskappe: 72
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Ek was 'n tydjie weg.
Het julle antwoorde gepos wat ek gemis het?

Ek sal dit graag wil lees.

Annette - daar was 'n aantal vrae wat ek gevra het wat jy gese het jy
gaan antwoord. Oor jou beginsels ens.
Riaan - jy het gese jy sal se wat jou politieke beginsels is.
Davie - eki weet teen die tyd al jy wil nie se wat jou politieke
beginsels is nie - maar ek het laas gevra waar ek jou kan kontak. Dis
nou nadat jy gepraat het van hoe dit jou gegrief het dat ek nie vir
iemand wou kontak nie, onthou?
Re: Annette, Riaan, Davie [boodskap #51918 is 'n antwoord op boodskap #51912] Do, 18 Oktober 2001 14:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja Ferdi - ek het dit geantwoord - het nogal gewonder hoekom jy nie daarop
gereageer het nie.- jy is mos nou nie iemand wat maklik stomgeslaan is
nie;)))
Kyk maar daar onder iewers rond - as jy dit nie kry nie, sal ons maar vir
die opgrawers moet kry om ons te help.
Annette

wrote in message
news:3bcfd735.21404318@news.is.co.za...
>
> Ek was 'n tydjie weg.
> Het julle antwoorde gepos wat ek gemis het?
>
> Ek sal dit graag wil lees.
>
> Annette - daar was 'n aantal vrae wat ek gevra het wat jy gese het jy
> gaan antwoord. Oor jou beginsels ens.
> Riaan - jy het gese jy sal se wat jou politieke beginsels is.
> Davie - eki weet teen die tyd al jy wil nie se wat jou politieke
> beginsels is nie - maar ek het laas gevra waar ek jou kan kontak. Dis
> nou nadat jy gepraat het van hoe dit jou gegrief het dat ek nie vir
> iemand wou kontak nie, onthou?
>
Re: Annette, Riaan, Davie [boodskap #51936 is 'n antwoord op boodskap #51912] Do, 18 Oktober 2001 19:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
VeldMuis[1]  is tans af-lyn  VeldMuis[1]
Boodskappe: 27
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
On Thu, 18 Oct 2001 13:23:26 GMT,
ferdeina...@iconNOSPAN.coNOSPAM.za (Ferdi Greyling) wrote:
> maar ek het laas gevra waar ek jou kan kontak. Dis
> nou nadat jy gepraat het van hoe dit jou gegrief het dat ek nie vir
> iemand wou kontak nie, onthou?
>

Ek het minute na jou vraag my tekefoonnommer gepos Ferdi
op die wye nuusgroep en daarvan sal al ons vriende kan getuig

DD
Re: Annette, Riaan, Davie [boodskap #51949 is 'n antwoord op boodskap #51936] Do, 18 Oktober 2001 22:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 18 Oct 2001 21:29:22 +0200, Veldmuis
wrote:

> On Thu, 18 Oct 2001 13:23:26 GMT,
> ferdeina...@iconNOSPAN.coNOSPAM.za (Ferdi Greyling) wrote:
>> maar ek het laas gevra waar ek jou kan kontak. Dis
>> nou nadat jy gepraat het van hoe dit jou gegrief het dat ek nie vir
>> iemand wou kontak nie, onthou?

>
> Ek het minute na jou vraag my tekefoonnommer gepos Ferdi
> op die wye nuusgroep en daarvan sal al ons vriende kan getuig

Davie, ek dink daar was dalk te veel nommers. Miskien moet jy net so
3 op 'n slag vir hom tik?
:-)
Re: Annette, Riaan, Davie [boodskap #51962 is 'n antwoord op boodskap #51918] Vr, 19 Oktober 2001 08:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling[0]  is tans af-lyn  Ferdi Greyling[0]
Boodskappe: 72
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Die server het dit nie meer op nie. Pos dit asb. weer.

On Thu, 18 Oct 2001 16:12:26 +0200, "Annette" wrote:

> Ja Ferdi - ek het dit geantwoord - het nogal gewonder hoekom jy nie daarop
> gereageer het nie.- jy is mos nou nie iemand wat maklik stomgeslaan is
> nie;)))
> Kyk maar daar onder iewers rond - as jy dit nie kry nie, sal ons maar vir
> die opgrawers moet kry om ons te help.
> Annette
>
Re: Annette, Riaan, Davie [boodskap #51963 is 'n antwoord op boodskap #51936] Vr, 19 Oktober 2001 08:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling[0]  is tans af-lyn  Ferdi Greyling[0]
Boodskappe: 72
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Veldmuis ne?
Hoeveel skuilname nog?

Bang vir jou regte naam?

Nou wonder 'n mens natuurlik ook wanneer iemand met "jou" saamstem of
dit skisofrenie is en of dit werk;like mense is.

On Thu, 18 Oct 2001 21:29:22 +0200, Veldmuis
wrote:

> On Thu, 18 Oct 2001 13:23:26 GMT,
> ferdeina...@iconNOSPAN.coNOSPAM.za (Ferdi Greyling) wrote:
>> maar ek het laas gevra waar ek jou kan kontak. Dis
>> nou nadat jy gepraat het van hoe dit jou gegrief het dat ek nie vir
>> iemand wou kontak nie, onthou?

>
> Ek het minute na jou vraag my tekefoonnommer gepos Ferdi
> op die wye nuusgroep en daarvan sal al ons vriende kan getuig
>
> DD
Re: Annette, Riaan, Davie [boodskap #51966 is 'n antwoord op boodskap #51936] Vr, 19 Oktober 2001 09:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling[0]  is tans af-lyn  Ferdi Greyling[0]
Boodskappe: 72
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Maar as jy onder meer Davie ook is, gee dit weer.

On Thu, 18 Oct 2001 21:29:22 +0200, Veldmuis
wrote:

> On Thu, 18 Oct 2001 13:23:26 GMT,
> ferdeina...@iconNOSPAN.coNOSPAM.za (Ferdi Greyling) wrote:
>> maar ek het laas gevra waar ek jou kan kontak. Dis
>> nou nadat jy gepraat het van hoe dit jou gegrief het dat ek nie vir
>> iemand wou kontak nie, onthou?

>
> Ek het minute na jou vraag my tekefoonnommer gepos Ferdi
> op die wye nuusgroep en daarvan sal al ons vriende kan getuig
>
> DD
Re: Annette, Riaan, Davie [boodskap #51967 is 'n antwoord op boodskap #51936] Vr, 19 Oktober 2001 09:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling[0]  is tans af-lyn  Ferdi Greyling[0]
Boodskappe: 72
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
En, o ja, sit sommer by wat jou beginsels is.
Watter politieke beginsels glo jy in.
Jy het mos laas vir my gevra toe se ek vir jou, maar sedertdien weier
jy (of is jy te bang? dalk het jy nog nooit daaraan gedink nie?) jy
keer op keer om te se wat jou piolitieke beginsels is.

On Thu, 18 Oct 2001 21:29:22 +0200, Veldmuis
wrote:

> On Thu, 18 Oct 2001 13:23:26 GMT,
> ferdeina...@iconNOSPAN.coNOSPAM.za (Ferdi Greyling) wrote:
>> maar ek het laas gevra waar ek jou kan kontak. Dis
>> nou nadat jy gepraat het van hoe dit jou gegrief het dat ek nie vir
>> iemand wou kontak nie, onthou?

>
> Ek het minute na jou vraag my tekefoonnommer gepos Ferdi
> op die wye nuusgroep en daarvan sal al ons vriende kan getuig
>
> DD
Re: Annette, Riaan, Davie [boodskap #51996 is 'n antwoord op boodskap #51963] Vr, 19 Oktober 2001 20:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 19 Oct 2001 08:59:45 GMT,
ferdeina...@iconNOSPAN.coNOSPAM.za (Ferdi Greyling) wrote:

>
>
> Veldmuis ne?
> Hoeveel skuilname nog?
>

Dit was ME @ Bobby wat van ou doos gepraat het Ferdi,
so jy het ook maar 'n paar name
Re: Annette, Riaan, Davie [boodskap #52007 is 'n antwoord op boodskap #51912] Vr, 19 Oktober 2001 21:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling skryf in boodskap news:3bcfd735.21404318@news.is.co.za...
>
> Ek was 'n tydjie weg.
> Het julle antwoorde gepos wat ek gemis het?

Hy wat langer as 10 minute skyt is sy siplek kwyt.
Re: Annette, Riaan, Davie [boodskap #52011 is 'n antwoord op boodskap #52007] Vr, 19 Oktober 2001 21:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Kobus Pietersen skryf in boodskap news:9qq5sp$q5a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Ferdi Greyling wrote in message
> news:3bcfd735.21404318@news.is.co.za...
>>
>> Ek was 'n tydjie weg.
>> Het julle antwoorde gepos wat ek gemis het?
>
> Hy wat langer as 10 minute skyt is sy sitplek kwyt.

>> Die server het dit nie meer op nie. Pos dit asb. weer.

En hy wat 'n hele tydjie lank skyt is sommer al sy antwoorde ook kwyt.
Re: Annette, Riaan, Davie [boodskap #52016 is 'n antwoord op boodskap #51967] Vr, 19 Oktober 2001 22:03 Na vorige boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dit raak so bleddie boring. Wie de hel gee om wat
sy/haar politieke beginsels is. Feit is, sy/hy wil. jou nie
vertel nie, so hoekom los jy dit nie uit nie.
Genaaaaaaade!

Ferdi Greyling skryf in boodskap news:3bd7ecfe.4820919@news.is.co.za...
>
> En, o ja, sit sommer by wat jou beginsels is.
> Watter politieke beginsels glo jy in.
> Jy het mos laas vir my gevra toe se ek vir jou, maar sedertdien weier
> jy (of is jy te bang? dalk het jy nog nooit daaraan gedink nie?) jy
> keer op keer om te se wat jou piolitieke beginsels is.
>
>
>
>
> On Thu, 18 Oct 2001 21:29:22 +0200, Veldmuis
> wrote:
>
>> On Thu, 18 Oct 2001 13:23:26 GMT,
>> ferdeina...@iconNOSPAN.coNOSPAM.za (Ferdi Greyling) wrote:
>>> maar ek het laas gevra waar ek jou kan kontak. Dis
>>> nou nadat jy gepraat het van hoe dit jou gegrief het dat ek nie vir
>>> iemand wou kontak nie, onthou?
>
>>
>> Ek het minute na jou vraag my tekefoonnommer gepos Ferdi
>> op die wye nuusgroep en daarvan sal al ons vriende kan getuig
>>
>> DD
>
Vorige onderwerp: Vra vir Ferdietjiekie
Volgende onderwerp: Bleddiehola Trust
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 02:41:51 MGT 2024