Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » .
. [boodskap #51981] Vr, 19 Oktober 2001 15:18
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
K pluk een van die snare, die hele skaakbord tril. "Grappie" sê sy, en
sit G se pion weer regop. Die swart koningin kyk dadelik in die rigting
van die oorsprong, of daar 'n vliegie vassit. Met haar agt pote sal sy
voor K daar kan wees...
___________________________________________________________
Vorige onderwerp: Vraag aan "Grahame" (is hy te bang om te antwoord?)
Volgende onderwerp: Vra vir Ferdietjiekie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 18:34:08 MGT 2024