Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bleddiehola Trust
Bleddiehola Trust [boodskap #51900] Do, 18 Oktober 2001 07:03 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die idee is om fondse in te samel om Gloudina hier te kry vir 'n vakansie,
sodat sy nie so afhanklik is van tweedehandse inligting nie.
Ons vra vir Danielle om al die gifgeskrifte op te diep, dan maak ons 'n
pamflet/boek ding.
Ons kan dan die geskrif verkoop en mense uitnooi om te betaal om haar
persoonlik te ontmoet -die celebrity ding wat nou so gewild is hier.
Gloudina kan gaan bly waar sy wil, en praat met wie sy wil, maar aangesien
die idee van my kant af kom, en ek verantwoordelik sal wees vir die
logistiek van die besoek, sal ek net 2 goed graag wil vra.
1)Die eerste besoekpunt is Kaapstad, en vir die eerste week sal ek sal reel
dat sy in 'n B&B in Kayelitsha gaan bly en met die gewilde vervoer van daar
vervoer word.
Die fonds sal nie versekering voorsien nie - maar dit behoort nie 'n
probleem te wees nie.
2) Ek sal met een van my kliënte, 'n dokter by Tygerberg, reel dat sy deur
die hospitaal kan loop, en met personeel kan praat.
Elkeen met wie sy praat sal van 'n kopie van die pamflet voorsien word,
sodat hulle weet met wie hulle te doen gehad het, en hulle kan haar kontak
te alle tye terwyl sy hier op besoek is.
'n Selfoon sal voorsien word.
Gloudina kan self bepaal in watter volgorde daarna en hoe lank sy die ander
provinsies wil besoek.
Dus - insette asseblief - van Gloudina ten eerste of sy gewillig is om te
kom .
Sy kan ontmoet en praat met wie sy wil, maar ons wil graag die lys van die
name hê, sodat ons terugvoering kan kry, om miskien ander besoeke te kan
reel.
Die gala-aande is natuurlik 'n ander storie - maar ons hou dit formeel, en
niemand met sakkies tamaties of lemoene sal toegelaat word nie - maar daar
sal 'n vraag en antwoord sessie wees.

Van die kant af kan ons in elke provinsie 'n gasheer/vrou van hierdie ng kry
om te sorg dat dinge in hulle omgewing glad verloop.
Ons kan dan bepaal hoeveel fondse ons moet bymekaarmaak vir hierdie
uitreikingsprogram.
Annette
Re: Bleddiehola Trust [boodskap #51902 is 'n antwoord op boodskap #51900] Do, 18 Oktober 2001 08:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Reisiger, is dit jy?
_____________________________________________________
"Annette"
> Die idee is om fondse in te samel om Gloudina hier te kry vir 'n vakansie,
> sodat sy nie so afhanklik is van tweedehandse inligting nie.
> Ons vra vir Danielle om al die gifgeskrifte op te diep, dan maak ons 'n
> pamflet/boek ding.
> Ons kan dan die geskrif verkoop en mense uitnooi om te betaal om haar
> persoonlik te ontmoet -die celebrity ding wat nou so gewild is hier.
> Gloudina kan gaan bly waar sy wil, en praat met wie sy wil, maar aangesien
> die idee van my kant af kom, en ek verantwoordelik sal wees vir die
> logistiek van die besoek, sal ek net 2 goed graag wil vra.
> 1)Die eerste besoekpunt is Kaapstad, en vir die eerste week sal ek sal reel
> dat sy in 'n B&B in Kayelitsha gaan bly en met die gewilde vervoer van daar
> vervoer word.
> Die fonds sal nie versekering voorsien nie - maar dit behoort nie 'n
> probleem te wees nie.
> 2) Ek sal met een van my kliënte, 'n dokter by Tygerberg, reel dat sy deur
> die hospitaal kan loop, en met personeel kan praat.
> Elkeen met wie sy praat sal van 'n kopie van die pamflet voorsien word,
> sodat hulle weet met wie hulle te doen gehad het, en hulle kan haar kontak
> te alle tye terwyl sy hier op besoek is.
> 'n Selfoon sal voorsien word.
> Gloudina kan self bepaal in watter volgorde daarna en hoe lank sy die ander
> provinsies wil besoek.
> Dus - insette asseblief - van Gloudina ten eerste of sy gewillig is om te
> kom .
> Sy kan ontmoet en praat met wie sy wil, maar ons wil graag die lys van die
> name hê, sodat ons terugvoering kan kry, om miskien ander besoeke te kan
> reel.
> Die gala-aande is natuurlik 'n ander storie - maar ons hou dit formeel, en
> niemand met sakkies tamaties of lemoene sal toegelaat word nie - maar daar
> sal 'n vraag en antwoord sessie wees.
>
> Van die kant af kan ons in elke provinsie 'n gasheer/vrou van hierdie ng kry
> om te sorg dat dinge in hulle omgewing glad verloop.
> Ons kan dan bepaal hoeveel fondse ons moet bymekaarmaak vir hierdie
> uitreikingsprogram.
> Annette
>
Re: Bleddiehola Trust [boodskap #51906 is 'n antwoord op boodskap #51902] Do, 18 Oktober 2001 08:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee man, dis ek - in 'n vroeë kersfeesbui:))
Annette

Max skryf in boodskap news:9qm4qi$j6m$1@azure.nl.gxn.net...
> Reisiger, is dit jy?
> _____________________________________________________
> "Annette"
>> Die idee is om fondse in te samel om Gloudina hier te kry vir 'n vakansie,
>> sodat sy nie so afhanklik is van tweedehandse inligting nie.
>> Ons vra vir Danielle om al die gifgeskrifte op te diep, dan maak ons 'n
>> pamflet/boek ding.
>> Ons kan dan die geskrif verkoop en mense uitnooi om te betaal om haar
>> persoonlik te ontmoet -die celebrity ding wat nou so gewild is hier.
>> Gloudina kan gaan bly waar sy wil, en praat met wie sy wil, maar aangesien
>> die idee van my kant af kom, en ek verantwoordelik sal wees vir die
>> logistiek van die besoek, sal ek net 2 goed graag wil vra.
>> 1)Die eerste besoekpunt is Kaapstad, en vir die eerste week sal ek sal
> reel
>> dat sy in 'n B&B in Kayelitsha gaan bly en met die gewilde vervoer van
> daar
>> vervoer word.
>> Die fonds sal nie versekering voorsien nie - maar dit behoort nie 'n
>> probleem te wees nie.
>> 2) Ek sal met een van my kliënte, 'n dokter by Tygerberg, reel dat sy
> deur
>> die hospitaal kan loop, en met personeel kan praat.
>> Elkeen met wie sy praat sal van 'n kopie van die pamflet voorsien word,
>> sodat hulle weet met wie hulle te doen gehad het, en hulle kan haar kontak
>> te alle tye terwyl sy hier op besoek is.
>> 'n Selfoon sal voorsien word.
>> Gloudina kan self bepaal in watter volgorde daarna en hoe lank sy die
> ander
>> provinsies wil besoek.
>> Dus - insette asseblief - van Gloudina ten eerste of sy gewillig is om te
>> kom .
>> Sy kan ontmoet en praat met wie sy wil, maar ons wil graag die lys van die
>> name hê, sodat ons terugvoering kan kry, om miskien ander besoeke te kan
>> reel.
>> Die gala-aande is natuurlik 'n ander storie - maar ons hou dit formeel, en
>> niemand met sakkies tamaties of lemoene sal toegelaat word nie - maar daar
>> sal 'n vraag en antwoord sessie wees.
>>
>> Van die kant af kan ons in elke provinsie 'n gasheer/vrou van hierdie ng
> kry
>> om te sorg dat dinge in hulle omgewing glad verloop.
>> Ons kan dan bepaal hoeveel fondse ons moet bymekaarmaak vir hierdie
>> uitreikingsprogram.
>> Annette
>>
>
Re: Bleddiehola Trust [boodskap #51917 is 'n antwoord op boodskap #51900] Do, 18 Oktober 2001 14:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Annette wrote:

> Die eerste besoekpunt is Kaapstad, en vir die eerste week sal ek sal reel
> dat sy in 'n B&B in Kayelitsha gaan bly en met die gewilde vervoer van daar
> vervoer word.
> Die fonds sal nie versekering voorsien nie - maar dit behoort nie 'n
> probleem te wees nie.

En ek sal groot geld daarop wed dat dit nou veiliger is om
van Kayelitsha op 'n bus te ry, of om in Kayelitsha te bly,
as gedurende jou geliefde apartheidsperiode, toe alles so
blink gegaan het vir Miss Mishopia.

Tant Hessie van die agterste bergies.
Re: Bleddiehola Trust [boodskap #51919 is 'n antwoord op boodskap #51900] Do, 18 Oktober 2001 14:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Annette wrote:

> Dus - insette asseblief - van Gloudina ten eerste of sy gewillig is om te
> kom .
> Sy kan ontmoet en praat met wie sy wil

Ek sal ook graag na die kliniek gaan waar my vriendinuit Swellendam nou kort
'n hartpasser (pacer? ) ontvang
het. (Dit is erens buite Kaapstad, Somerset-Wes as ek
reg onthou.) Sy kon nie ophou praat van die goeie diens
wat sy daar gekry het nie. Sy het veral gepraat van die
nie-wit assistent wat so bekwaam en vriendelik was. Sy
het ( ek dink bietjie onnodig) vir die vrou gevra hoeveel
opleiding sy gehad het, en sy sê toe "ses jaar," wat my
vriendin beindruk het. Dis my vriendin uit Swellendam
wat vir my vertel het dat sy merk dat sy oor die algemeen
beter diens kry van nie-blanke verpleegsters as van wit
verpleegsters. Dis bietjie rassisties om so te dink. Daar
is seker ook baie goeie wit verpleegsters. Maar mens kan
haar dit seker vergewe. Selfs hier in Ottawa, as ek in 'n
walk in clinic inloop en ek sien iemand met 'n gesig wat
vir my laat weet dat sy voorouers van die Indiese
subkontinent af gekom het, dan voel ek sommer beterder
as wanneer ek 'n Kaukasiese gesig daar sien.

Tant Hessie van net buitekant Swellendam
Re: Bleddiehola Trust [boodskap #51920 is 'n antwoord op boodskap #51900] Do, 18 Oktober 2001 14:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ai Tog!!! Nie 'n dooie woord van hierdie wonderlike aanbod aan te neem nie?
Annette

skryf in boodskap news:3BCEE1E5.8A11E765@home.com...
> Annette wrote:
>
>> Die eerste besoekpunt is Kaapstad, en vir die eerste week sal ek sal reel
>> dat sy in 'n B&B in Kayelitsha gaan bly en met die gewilde vervoer van daar
>> vervoer word.
>> Die fonds sal nie versekering voorsien nie - maar dit behoort nie 'n
>> probleem te wees nie.
>
> En ek sal groot geld daarop wed dat dit nou veiliger is om
> van Kayelitsha op 'n bus te ry, of om in Kayelitsha te bly,
> as gedurende jou geliefde apartheidsperiode, toe alles so
> blink gegaan het vir Miss Mishopia.
>
> Tant Hessie van die agterste bergies.
>
Re: Bleddiehola Trust [boodskap #51928 is 'n antwoord op boodskap #51900] Do, 18 Oktober 2001 15:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote:
> Die eerste besoekpunt is Kaapstad, en vir die eerste week sal ek sal reel
> dat sy in 'n B&B in Kayelitsha gaan bly en met die gewilde vervoer van daar
> vervoer word.

Gloudina van die agterste bergies:
En ek sal groot geld daarop wed dat dit nou veiliger is om
van Kayelitsha op 'n bus te ry, of om in Kayelitsha te bly,
as gedurende jou geliefde apartheidsperiode, toe alles so
blink gegaan het vir Miss Mishopia.

Wouter
Sjoe, Gloudina, jy sit elke keer jou voet daarin.

Khayelitsha is een van die beter swart buurte in Kaapstad, in die ou
bedeling was dit ongeveer die beste adres vir 'n swart familie. Ek was in
die vroeë 90's dikwels daar, een van my kollega's het daar gewoon, hy was op
'n redelike senior bestuursvlak. Dit was 'n redelike netjiese en geordende
plek, met steenhuise en omtrent geen plakkers nie. Daar het destyds baie
sakemense gewoon, ek verstaan hulle het omtrent almal intussen verhuis.
Want die gebied het deur boewery en misdadigheid sodanig verswak dat ek nie
meer saans daar sal ingaan nie, in elk geval nie sonder hulp van die
plaaslike inwoners nie.

Jy sal al jou "groot geld" verloor, Gloudina.
Vertel ons liewers van Kanada, daaroor kan ons by jou leer.
Of aanvaar Annette se aanbod, sodat jy sinvol kan saamgesels.
Re: Bleddiehola Trust [boodskap #51931 is 'n antwoord op boodskap #51928] Do, 18 Oktober 2001 15:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hoe lank gelede was jy in SA, Gloudina?
_________________________________________________________

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3bcef61f.0@news1.mweb.co.za...
> Annette wrote:
>> Die eerste besoekpunt is Kaapstad, en vir die eerste week sal ek sal reel
>> dat sy in 'n B&B in Kayelitsha gaan bly en met die gewilde vervoer
van
> daar
>> vervoer word.
>
> Gloudina van die agterste bergies:
> En ek sal groot geld daarop wed dat dit nou veiliger is om
> van Kayelitsha op 'n bus te ry, of om in Kayelitsha te bly,
> as gedurende jou geliefde apartheidsperiode, toe alles so
> blink gegaan het vir Miss Mishopia.
>
> Wouter
> Sjoe, Gloudina, jy sit elke keer jou voet daarin.
>
> Khayelitsha is een van die beter swart buurte in Kaapstad, in die ou
> bedeling was dit ongeveer die beste adres vir 'n swart familie. Ek was in
> die vroeë 90's dikwels daar, een van my kollega's het daar gewoon, hy was op
> 'n redelike senior bestuursvlak. Dit was 'n redelike netjiese en geordende
> plek, met steenhuise en omtrent geen plakkers nie. Daar het destyds baie
> sakemense gewoon, ek verstaan hulle het omtrent almal intussen verhuis.
> Want die gebied het deur boewery en misdadigheid sodanig verswak dat ek nie
> meer saans daar sal ingaan nie, in elk geval nie sonder hulp van die
> plaaslike inwoners nie.
>
> Jy sal al jou "groot geld" verloor, Gloudina.
> Vertel ons liewers van Kanada, daaroor kan ons by jou leer.
> Of aanvaar Annette se aanbod, sodat jy sinvol kan saamgesels.
>
Re: Bleddiehola Trust [boodskap #51933 is 'n antwoord op boodskap #51900] Do, 18 Oktober 2001 15:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Geen probleem nie Gloudina - ek het 'n baie goeie idee van watter kliniek by
Somerset Wes jy van praat - sal met graagte jou soontoe laat neem - dit is
'n privaathospitaal, dink ek - een van daardie plekke waarna die mense van
Swellendam liewer na toe gaan:))
Elk geval - sê vir jou vriendin sterkte van 'n vreemde oord - so 'n operasie
is nie kinderspeletjies nie.
Annette

skryf in boodskap news:3BCEE4CD.AA583DF6@home.com...
Annette wrote:

> Dus - insette asseblief - van Gloudina ten eerste of sy gewillig is om te
> kom .
> Sy kan ontmoet en praat met wie sy wil

Ek sal ook graag na die kliniek gaan waar my vriendinuit Swellendam nou
kort
'n hartpasser (pacer? ) ontvang
het. (Dit is erens buite Kaapstad, Somerset-Wes as ek
reg onthou.) Sy kon nie ophou praat van die goeie diens
wat sy daar gekry het nie. Sy het veral gepraat van die
nie-wit assistent wat so bekwaam en vriendelik was. Sy
het ( ek dink bietjie onnodig) vir die vrou gevra hoeveel
opleiding sy gehad het, en sy sê toe "ses jaar," wat my
vriendin beindruk het. Dis my vriendin uit Swellendam
wat vir my vertel het dat sy merk dat sy oor die algemeen
beter diens kry van nie-blanke verpleegsters as van wit
verpleegsters. Dis bietjie rassisties om so te dink. Daar
is seker ook baie goeie wit verpleegsters. Maar mens kan
haar dit seker vergewe. Selfs hier in Ottawa, as ek in 'n
walk in clinic inloop en ek sien iemand met 'n gesig wat
vir my laat weet dat sy voorouers van die Indiese
subkontinent af gekom het, dan voel ek sommer beterder
as wanneer ek 'n Kaukasiese gesig daar sien.

Tant Hessie van net buitekant Swellendam
Re: Bleddiehola Trust [boodskap #51934 is 'n antwoord op boodskap #51900] Do, 18 Oktober 2001 18:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky  is tans af-lyn  Kinky
Boodskappe: 23
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
Nou wie is Gloudina? Bestaan daar so n mens en wat het hy/sy gedoen om so n
"uitnodiging" te ontvang?

Kinky

Annette skryf in boodskap news:9qluq0$oubml$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die idee is om fondse in te samel om Gloudina hier te kry vir 'n vakansie,
> sodat sy nie so afhanklik is van tweedehandse inligting nie.
> Ons vra vir Danielle om al die gifgeskrifte op te diep, dan maak ons 'n
> pamflet/boek ding.
> Ons kan dan die geskrif verkoop en mense uitnooi om te betaal om haar
> persoonlik te ontmoet -die celebrity ding wat nou so gewild is hier.
> Gloudina kan gaan bly waar sy wil, en praat met wie sy wil, maar aangesien
> die idee van my kant af kom, en ek verantwoordelik sal wees vir die
> logistiek van die besoek, sal ek net 2 goed graag wil vra.
> 1)Die eerste besoekpunt is Kaapstad, en vir die eerste week sal ek sal reel
> dat sy in 'n B&B in Kayelitsha gaan bly en met die gewilde vervoer van daar
> vervoer word.
> Die fonds sal nie versekering voorsien nie - maar dit behoort nie 'n
> probleem te wees nie.
> 2) Ek sal met een van my kliënte, 'n dokter by Tygerberg, reel dat sy deur
> die hospitaal kan loop, en met personeel kan praat.
> Elkeen met wie sy praat sal van 'n kopie van die pamflet voorsien word,
> sodat hulle weet met wie hulle te doen gehad het, en hulle kan haar kontak
> te alle tye terwyl sy hier op besoek is.
> 'n Selfoon sal voorsien word.
> Gloudina kan self bepaal in watter volgorde daarna en hoe lank sy die ander
> provinsies wil besoek.
> Dus - insette asseblief - van Gloudina ten eerste of sy gewillig is om te
> kom .
> Sy kan ontmoet en praat met wie sy wil, maar ons wil graag die lys van die
> name hê, sodat ons terugvoering kan kry, om miskien ander besoeke te kan
> reel.
> Die gala-aande is natuurlik 'n ander storie - maar ons hou dit formeel, en
> niemand met sakkies tamaties of lemoene sal toegelaat word nie - maar daar
> sal 'n vraag en antwoord sessie wees.
>
> Van die kant af kan ons in elke provinsie 'n gasheer/vrou van hierdie ng kry
> om te sorg dat dinge in hulle omgewing glad verloop.
> Ons kan dan bepaal hoeveel fondse ons moet bymekaarmaak vir hierdie
> uitreikingsprogram.
> Annette
>
Re: Bleddiehola Trust [boodskap #51935 is 'n antwoord op boodskap #51900] Do, 18 Oktober 2001 19:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Annette wrote:

> Ai Tog!!! Nie 'n dooie woord van hierdie wonderlike aanbod aan te neem nie?

Nee wat, ou Annette, as ek SA wil besoek kan ek my eiekaartjie betaal, my eie
verblyfkoste betaal, my eie ondersoeke
instel. Ek ken heelwaarskynlik net so baie invloedryke
persone in Kaapstad as jy. Ek het familie daar. Ek korrespondeer
gereeld met 'n dokter in Kaapstad wat ek op die Net ontmoet
het. Die twee mees traumatiese episodes in sy lewe die afgelope
jaar is toe hy gedagvaar is deur 'n wit familie (hulle het die saak
verloor) en toe een van die dokters in sy maatskappy, 'n wit
ginekoloog, aangekla was van seksuele malpraktyke deur
bruin vroue (hy het die saak verloor en moes tronk toe gaan.)
So what's new.

Gloudina
Re: Bleddiehola Trust [boodskap #51942 is 'n antwoord op boodskap #51900] Do, 18 Oktober 2001 21:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
> So what's new.
>
> Gloudina

Wat nie wérklik nuut is nie Gloudina, maar heelwaarskynlik
vir jòu nuut sal wees, is dat die ex moeder van die nasie
in die gestalte van Winnie Madikizala Mandela, vandag voor
die hof in Pretoria verskyn het op 60 aanklagte van bedrog en
25 van diefstal.

Vyfduisend rand borgtog het verseker dat sy steeds vanaand
in haar eie bed slaap.

DD
Re: Bleddiehola Trust [boodskap #51945 is 'n antwoord op boodskap #51900] Do, 18 Oktober 2001 22:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> Wat nie wérklik nuut is nie Gloudina, maar heelwaarskynlik
> vir jòu nuut sal wees, is dat die ex moeder van die nasie

Nee wat ou Davie, ek het dit op die Noord-Amerikaansenuus gehoor en op
die Internet gelees. En mag ek jou daaraan
herinner dat die ANC vir Nelson gedwing het om van Winnie
ontslae te raak. Deesdae is meeste van haar "bewonderaars"
witvelle wat daarvan hou as sy die ANC kasty.

Gloudina

>
Re: Bleddiehola Trust [boodskap #51947 is 'n antwoord op boodskap #51900] Do, 18 Oktober 2001 22:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Veldmuis wrote:

> In Annette se epos
> aan my waarin sy my vertel hoe gaan sy haar buitekamer vir Gloudina
> inrig

Wat vir my natuurlik die meeste kinky is, Kinky, is hoe tweegrootmense (Danielle
en Annette) dit nodig vind om private
eposse te vul met stories oor "Gloudina." Het hulle nie 'n
lewe nie? Dis natuurlik baie goed vir "Gloudina" se ego
dat vroumense, met mans en kinders, so privaat sit en skryf
oor haar, wat "Gloudina" is. Dis natuurlik vreeslik interessant
om so die middelpunt van bespreking op hierdie nuusgroep
te wees, veral van twee van die mees aktiewe bydraers.
Maar dit is nie regtig nodig nie. Die mature thing sal eintlik
wees om "Gloudina" te ignoreer. Maar tot dusver sien ek
nog nie hierdie volwasse reaksie nie. Die hoop beskaam
natuurlik nooit nie.

Tant Hessie, wat die hele kabul kandahar.
Re: Bleddiehola Trust [boodskap #51948 is 'n antwoord op boodskap #51900] Do, 18 Oktober 2001 22:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 18 Oct 2001 22:43:34 GMT, @home.com wrote:

>
> Wat vir my natuurlik die meeste kinky is, Kinky, is hoe tweegrootmense (Danielle
> en Annette) dit nodig vind om private
> eposse te vul met stories oor "Gloudina."

Don't flatter yourself ou dier!! Ek mors nie my tyd om oor JOU te
gesels in privaat epos nie!!
Moenie so paranoies wees nie!!!

Danielle
Re: Bleddiehola Trust [boodskap #51950 is 'n antwoord op boodskap #51934] Do, 18 Oktober 2001 23:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 18 Oct 2001 20:50:10 +0200, "Kinky" wrote:

> Nou wie is Gloudina? Bestaan daar so n mens en wat het hy/sy gedoen om so n
> "uitnodiging" te ontvang?

Hallo Kinky :-)

Kuier so rukkie hier by ons. Jy sal gou agterkom wat gaan vir wat en
wie...:-))
Re: Bleddiehola Trust [boodskap #51951 is 'n antwoord op boodskap #51934] Do, 18 Oktober 2001 23:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
VeldMuis[1]  is tans af-lyn  VeldMuis[1]
Boodskappe: 27
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
On Thu, 18 Oct 2001 20:50:10 +0200, "Kinky" wrote:

> Nou wie is Gloudina? Bestaan daar so n mens en wat het hy/sy gedoen om so n
> "uitnodiging" te ontvang?
>
> Kinky
>

Die hele idee klink vir my bietjie kinky, Kinky. In Annette se epos
aan my waarin sy my vertel hoe gaan sy haar buitekamer vir Gloudina
inrig, noem sy ook dat Gloudina miskien nie sal omgee om saam met die
'ennie' daar te woon nie. Ek dink weer dt Gloudina se libelarisme nie
sò ver gaan nie. Ek dink Annette gryp net 'n geleentheid aan om
gesubsidieer te word vir 'n uitverf van haar buitekamer.

Die muis
Re: Bleddiehola Trust [boodskap #51952 is 'n antwoord op boodskap #51900] Do, 18 Oktober 2001 23:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 18 Oct 2001 22:22:24 GMT, @home.com wrote:

> Deesdae is meeste van haar "bewonderaars"
> witvelle wat daarvan hou as sy die ANC kasty.
>
> Gloudina
>

Soos ons sowat drie dekades gelede gesê het dat as Idi Amin van Uganda
'n politieke party in SA stig, stem ons vir hom want hy het 'geen tyd
vir die swartes'?

DD
Re: Bleddiehola Trust [boodskap #51954 is 'n antwoord op boodskap #51951] Vr, 19 Oktober 2001 00:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Jy moet nou nie gaan staan en my ernstige aanbod so mismaak nie - en
jy het hopeloos verkeerd verstaan - daardie kamer is my kantoor - daar is
nie plek vir 'n bed ook nog daarin nie;)))
Annette

Veldmuis skryf in boodskap news:68pust8l970g4moek458dmjbqocqlh4c28@4ax.com...
> On Thu, 18 Oct 2001 20:50:10 +0200, "Kinky" wrote:
>
>> Nou wie is Gloudina? Bestaan daar so n mens en wat het hy/sy gedoen om so n
>> "uitnodiging" te ontvang?
>>
>> Kinky
>>
>
> Die hele idee klink vir my bietjie kinky, Kinky. In Annette se epos
> aan my waarin sy my vertel hoe gaan sy haar buitekamer vir Gloudina
> inrig, noem sy ook dat Gloudina miskien nie sal omgee om saam met die
> 'ennie' daar te woon nie. Ek dink weer dt Gloudina se libelarisme nie
> sê ver gaan nie. Ek dink Annette gryp net 'n geleentheid aan om
> gesubsidieer te word vir 'n uitverf van haar buitekamer.
>
> Die muis
Re: Bleddiehola Trust [boodskap #51955 is 'n antwoord op boodskap #51900] Vr, 19 Oktober 2001 00:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gloudina, ons gesels nie oor jou in ons privaatpos nie.
Al ooit daaraan gedink dat Veldmuis se privaat e-pos storie opgemaak is?
Kom nou, kom kyk hier, en jy sal sien dat ek nie eers so 'n plek het soos
wat hy beskryf nie.
Mmmmmm - wag!! Julle tweetjies het nog steeds die hots vir mekaar - daarom
dat jy hom glo?:))
Annette

> Veldmuis wrote:
>
>> In Annette se epos
>> aan my waarin sy my vertel hoe gaan sy haar buitekamer vir Gloudina
>> inrig
>
> Wat vir my natuurlik die meeste kinky is, Kinky, is hoe tweegrootmense (Danielle
> en Annette) dit nodig vind om private
> eposse te vul met stories oor "Gloudina." Het hulle nie 'n
> lewe nie? Dis natuurlik baie goed vir "Gloudina" se ego
> dat vroumense, met mans en kinders, so privaat sit en skryf
> oor haar, wat "Gloudina" is. Dis natuurlik vreeslik interessant
> om so die middelpunt van bespreking op hierdie nuusgroep
> te wees, veral van twee van die mees aktiewe bydraers.
> Maar dit is nie regtig nodig nie. Die mature thing sal eintlik
> wees om "Gloudina" te ignoreer. Maar tot dusver sien ek
> nog nie hierdie volwasse reaksie nie. Die hoop beskaam
> natuurlik nooit nie.
>
> Tant Hessie, wat die hele kabul kandahar.
>
Re: Bleddiehola Trust [boodskap #51956 is 'n antwoord op boodskap #51900] Vr, 19 Oktober 2001 01:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Streepmuis wrote:

> Don't flatter yourself ou dier!! Ek mors nie my tyd om oor JOU te
> gesels in privaat epos nie!!

Ja, jammer. Ek raak deurmekaar met die streepmuise en
die veldmuise. Dis tyd dat mens bietjie van sommige van die
gediertes ontslae raak.

Tant Hessie van Hamelin
Re: Bleddiehola Trust [boodskap #51957 is 'n antwoord op boodskap #51951] Vr, 19 Oktober 2001 01:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Veldmuis wrote:

> Gloudina se libelarisme

Ek ruik 'n rot, Davie.

Tant Hessie van Hamelin
Re: Bleddiehola Trust [boodskap #51959 is 'n antwoord op boodskap #51900] Vr, 19 Oktober 2001 05:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3BCF2BCC.DCAC6AB8@home.com...

> seksuele malpraktyke

Dit klink nou na 'n baaaie interessante soort van ding - verduidelik
asseblief?
Re: Bleddiehola Trust [boodskap #51984 is 'n antwoord op boodskap #51900] Vr, 19 Oktober 2001 16:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
>
> Tant Hessie, wat die hele kabul kandahar.

Ek het geweet sy het Talibande!!!!!

Gr.Rico
Re: Bleddiehola Trust [boodskap #51985 is 'n antwoord op boodskap #51955] Vr, 19 Oktober 2001 16:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hoe kan G weet, waaroor julle privaat epos gaan???

Baie snaaks Tant Hackerie.

Gr.Rico

"Annette" skryf in boodskap news:9qnrsp$pc012$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Gloudina, ons gesels nie oor jou in ons privaatpos nie.
> Al ooit daaraan gedink dat Veldmuis se privaat e-pos storie opgemaak is?
> Kom nou, kom kyk hier, en jy sal sien dat ek nie eers so 'n plek het soos
> wat hy beskryf nie.
> Mmmmmm - wag!! Julle tweetjies het nog steeds die hots vir mekaar - daarom
> dat jy hom glo?:))
> Annette
>
>> Veldmuis wrote:
>>
>>> In Annette se epos
>>> aan my waarin sy my vertel hoe gaan sy haar buitekamer vir Gloudina
>>> inrig
>>
>> Wat vir my natuurlik die meeste kinky is, Kinky, is hoe tweegrootmense
> (Danielle
>> en Annette) dit nodig vind om private
>> eposse te vul met stories oor "Gloudina." Het hulle nie 'n
>> lewe nie? Dis natuurlik baie goed vir "Gloudina" se ego
>> dat vroumense, met mans en kinders, so privaat sit en skryf
>> oor haar, wat "Gloudina" is. Dis natuurlik vreeslik interessant
>> om so die middelpunt van bespreking op hierdie nuusgroep
>> te wees, veral van twee van die mees aktiewe bydraers.
>> Maar dit is nie regtig nodig nie. Die mature thing sal eintlik
>> wees om "Gloudina" te ignoreer. Maar tot dusver sien ek
>> nog nie hierdie volwasse reaksie nie. Die hoop beskaam
>> natuurlik nooit nie.
>>
>> Tant Hessie, wat die hele kabul kandahar.
>>
>
Re: Bleddiehola Trust [boodskap #51994 is 'n antwoord op boodskap #51954] Vr, 19 Oktober 2001 20:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 19 Oct 2001 02:17:09 +0200, "Annette" wrote:

> daardie kamer is my kantoor - daar is
> nie plek vir 'n bed ook nog daarin nie;)))
> Annette

Sal jy verbaas wees om te weet dat 'n lessenaar somtyds (kortstondig!)
as 'n bed ook kan dien:-)
Re: Bleddiehola Trust [boodskap #51995 is 'n antwoord op boodskap #51900] Vr, 19 Oktober 2001 20:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
VeldMuis[1]  is tans af-lyn  VeldMuis[1]
Boodskappe: 27
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
On Fri, 19 Oct 2001 01:07:49 GMT, @home.com wrote:

> Veldmuis wrote:
>
>> Gloudina se libelarisme
>
> Ek ruik 'n rot, Davie.
>
> Tant Hessie van Hamelin
>

En ek hoor 'n Duitse fluit tant Hessie
en daarmee het ek geen probleem natuurlik -
maar 'n rottevanger!

'n hardlopende Veldmuis
Re: Bleddiehola Trust [boodskap #52020 is 'n antwoord op boodskap #51984] Vr, 19 Oktober 2001 22:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Touche Rico, snaaks!!!!

:-))

Rico skryf in boodskap news:9qpivs$1lb$1@news1.xs4all.nl...
>
>>
>> Tant Hessie, wat die hele kabul kandahar.
>
> Ek het geweet sy het Talibande!!!!!
>
> Gr.Rico
>
Re: Bleddiehola Trust [boodskap #52021 is 'n antwoord op boodskap #51954] Vr, 19 Oktober 2001 22:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Annette wrote:

> Jy moet nou nie gaan staan en my ernstige aanbod so mismaak nie - en
> jy het hopeloos verkeerd verstaan - daardie kamer is my kantoor - daar is
> nie plek vir 'n bed ook nog daarin nie;

> Veldmuis wrote in message
>
> . In Annette se epos
>> aan my waarin sy my vertel hoe gaan sy haar buitekamer vir Gloudina
>> inrig, noem sy ook dat Gloudina miskien nie sal omgee om saam met die
>> 'ennie' daar te woon nie. Ek dink weer dt Gloudina se libelarisme nie
>> sò ver gaan nie. Ek dink Annette gryp net 'n geleentheid aan om
>> gesubsidieer te word vir 'n uitverf van haar buitekamer.
>

Dis tyd dat Davie Davis weer vasgetrek word. Hy begin die-selfde speletjie
speel as toentertyd toe hy gemaak het of hy
Wouter Plaasvark was en briewe in sy naam geskryf het,
en gemaak het dat Wouter hom werklik vererg en tydelik
van die nuusgroep af is. Davie Davis, om leuens te vertel
is 'n sieklike gewoonte en as jy dit weer begin doen, dan
is die gort gaar.
Ek neem dus aan dat daar geen so 'n eposgesprek was
tussen jou en Annette nie; dat jy dit alles opgemaak het.
Sies vir jou. Moet ek ook aanneem dat jy die skrywer is
van die stupid plasing "Die Bleddiehola Trust"? Of het
Annette dit werklik geskryf?

Gloudina
Re: Bleddiehola Trust [boodskap #52024 is 'n antwoord op boodskap #51900] Vr, 19 Oktober 2001 22:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> liefde
>

Jy is nie 'n man nie, maar 'n veragtelike
muis.

Venyn.
TH
Re: Bleddiehola Trust [boodskap #52027 is 'n antwoord op boodskap #51900] Vr, 19 Oktober 2001 23:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 19 Oct 2001 22:14:46 GMT, @home.com wrote:

> Ek neem dus aan dat daar geen so 'n eposgesprek was
> tussen jou en Annette nie; dat jy dit alles opgemaak het.
> Sies vir jou. Moet ek ook aanneem dat jy die skrywer is
> van die stupid plasing "Die Bleddiehola Trust"? Of het
> Annette dit werklik geskryf?
>
> Gloudina
>

uhm, ek het nou om seker te maak al my afgelope paar dae se pos
deurgewerk en kom toe tot die gevolgtrekking dat ek heel 'n ander
posstuk gedink het. Nee, ek spoor dit nie op nie so ek dink nie dat
daar korrespondensie in daardie rigting was nie. Ek moes verward
geraak het met die brief waarin Annette vir my gesê het dat sy nie
'n bed in haar kantoor het nie.
En jà, ek het die stupid plasing 'Die Bleddiehola Trust' ook gedoen.
Oulik né?
Ek kan nou sê dat ek jammer is maar dit sou 'n leuen wees en dìt is
nie in my aard nie.

liefde

DD
Re: Bleddiehola Trust [boodskap #52030 is 'n antwoord op boodskap #51900] Vr, 19 Oktober 2001 23:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
tp://202.109.129.25:1202/net/fax/fax10.ziptp://202.109.129.2 5:1202/net/fax/fax10.zipOn
Fri, 19 Oct 2001 22:35:48 GMT, @home.com wrote:

> Davie Davis wrote:
>
>> liefde

>
> Jy is nie 'n man nie, maar 'n veragtelike
> muis.
>
> Venyn.
> TH

en speel jy steeds die 'Pied Piper'?
Re: Bleddiehola Trust [boodskap #52031 is 'n antwoord op boodskap #52030] Vr, 19 Oktober 2001 23:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 20 Oct 2001 01:47:54 +0200, Davie Davis wrote:

>> Venyn.
>> TH

TH staan nie vir THaliban nie né?

KKK
Re: Bleddiehola Trust [boodskap #52032 is 'n antwoord op boodskap #51900] Sa, 20 Oktober 2001 00:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

>>> Venyn.
>>> TH
>
> TH staan nie vir THaliban nie né?
>

Nhee, dit sthaan vir Thant Hessie.
Re: Bleddiehola Trust [boodskap #52038 is 'n antwoord op boodskap #51994] Sa, 20 Oktober 2001 05:13 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ander mense se lessenare miskien:)))
Ek sal eers 'n paar uur aan filing moet bestee voordat daar 'n plekkie is om
selfs my een boud op te sit:)))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:r531ttssa4jjjfm4grnsispikobeph5733@4ax.com...
> On Fri, 19 Oct 2001 02:17:09 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> daardie kamer is my kantoor - daar is
>> nie plek vir 'n bed ook nog daarin nie;)))
>> Annette
>
>
> Sal jy verbaas wees om te weet dat 'n lessenaar somtyds (kortstondig!)
> as 'n bed ook kan dien:-)
Vorige onderwerp: Annette, Riaan, Davie
Volgende onderwerp: Re: Antwoord vir Gloudini
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 04:33:54 MGT 2024