Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vraag aan "Grahame" (is hy te bang om te antwoord?)
Vraag aan "Grahame" (is hy te bang om te antwoord?) [boodskap #51944] Do, 18 Oktober 2001 22:09 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Swart Simon wrote:

> Raai, raai Grahame, van wie se lippe het hierdie woorde geval? 'n
> Voorganger van PW, ja. 'n "Opregte" man met "integriteit"? Wat sou jy sê?:
>
> "Dit bring my dadelik tot die punt waarin die
> naturelle-onderwysersorganisasies nog altyd die grootste belang gestel het,
> naamlik die basiese beginsels ten opsigte van hulle besoldiging. Die
> slagspreuk taamlik algemeen deur hulle aanvaar, is "gelyke betaling vir
> gelyke werk", waarmee bedoel word gelyke betaling met die blanke en verder
> "betaling volgens kwalifikasies sonder inagneming van ras of kleur". Ek wil
> dit derhalwe baie duidelik hier uitspreek dat hulle uitgangspunt, waar hulle
> hierdie eise stel, totaal verkeerd is. Die lone wat blanke onderwysers
> verdien is glad nie 'n bruikbare of toelaatbare kriterium vir die
> Bantoe-onderwysers nie."
>
Re: Vraag aan "Grahame" (is hy te bang om te antwoord?) [boodskap #51971 is 'n antwoord op boodskap #51944] Vr, 19 Oktober 2001 09:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
En, Gloudina, jy beantwoord natuurlik al die vrae wat ons aan jou stel... Ek
wil graag weet hoe lank gelede jy in SA was...
_____________________________________________________
Re: Vraag aan "Grahame" (is hy te bang om te antwoord?) [boodskap #51975 is 'n antwoord op boodskap #51944] Vr, 19 Oktober 2001 11:27 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Max wrote:

> ... Ek
> wil graag weet hoe lank gelede jy in SA was...
>

In 1993 in die vlees. Elke dag in die kubervlees.

Gloudina
Vorige onderwerp: JEANNE GOOSEN
Volgende onderwerp: .
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Sep 29 00:37:02 MGT 2024