Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ferdi - ons wag
Re: Smit-moorde [boodskap #51894 is 'n antwoord op boodskap #51792] Do, 18 Oktober 2001 06:16 Na vorige boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" skryf in boodskap news:9qkf31$o90$1@ctb-nnrp2.saix.net...

> Waar jy dit te lees gaan kry kan ek nie sê nie. Ek kan natuurlik
> @ 'n klein fooitjie vir jou die nodige bladsye tik. Wat die klein
> fooitjie aan betref, ek soek maar net een ou Palm cocketoo'tjie
> :-)

Liewe Tobie

Van die "klein fooitjie" in die vorm van 'n palm cockatoo weet ek nou nie -
bleddie skaars, en ek self het nog net een op TV gesien, pragtig swart met
'n spatsel rooi. Daar is blykbaar een wat hier in ons woud rondvlieg, maar
dan moet ek hom nog gevang kry... Wil jy nie maar settle vir 'n gewone ou
cockatoo nie? Hier is letterlik honderde van hulle wat elke oggend so 4.30
in die oggend hier oor die dak vlieg en die hele buurt wakker skreeu! Jy
sal ons 'n groot guns doen om van hulle te neem... Hulle is ongelukkig baie
groot (dieselfde grootte as 'n arend) maar nou ja, ek is seker jy kan 'n
plan maak. Laat net weet, Boet, ek staan gereed met die visnet :-))))
Vorige onderwerp: Die (holruggeryde) oorlog.
Volgende onderwerp: Re: Iemand ook dit gekry? Ja van Annette!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 17:29:58 MGT 2024