Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Nuus 16/10
Nuus 16/10 [boodskap #51800] Wo, 17 Oktober 2001 04:43 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dieretuin. Pretoria.
Ou tannie wat ewe onskuldig na die sjimpanzee gaan kyk het, word onverwags
tussen die oë gepot met 'n komkommer deur die dier. Neus af.
Annette
Re: Nuus 16/10 [boodskap #51802 is 'n antwoord op boodskap #51800] Wo, 17 Oktober 2001 04:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 17 Oct 2001 06:43:11 +0200, "Annette" wrote:
> Dieretuin. Pretoria.
> Ou tannie wat ewe onskuldig na die sjimpanzee gaan kyk het, word onverwags
> tussen die oë gepot met 'n komkommer deur die dier. Neus af.

Yikes! :-)))
(Het maar eerder uitgevee wat ek eers getik het...) :-)
Re: Nuus 16/10 [boodskap #51808 is 'n antwoord op boodskap #51802] Wo, 17 Oktober 2001 07:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) ivm met die uitnodiging met die komkommer?:))))
Annette

Happiness is a state of Mind.

Streepmuis skryf in boodskap news:o63qstcpsseueej53ehgorq0s54mga2k25@4ax.com...
> On Wed, 17 Oct 2001 06:43:11 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Dieretuin. Pretoria.
>> Ou tannie wat ewe onskuldig na die sjimpanzee gaan kyk het, word onverwags
>> tussen die oë gepot met 'n komkommer deur die dier. Neus af.
>
> Yikes! :-)))
> (Het maar eerder uitgevee wat ek eers getik het...) :-)
>
Re: Nuus 16/10 [boodskap #51849 is 'n antwoord op boodskap #51800] Wo, 17 Oktober 2001 17:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky  is tans af-lyn  Kinky
Boodskappe: 23
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
Nou waar op aarde kom jy aan die stukkie inligting, Annette?
Kinksie

Annette skryf in boodskap news:9qj2f3$ocefj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dieretuin. Pretoria.
> Ou tannie wat ewe onskuldig na die sjimpanzee gaan kyk het, word onverwags
> tussen die oë gepot met 'n komkommer deur die dier. Neus af.
> Annette
>
Re: Nuus 16/10 [boodskap #51869 is 'n antwoord op boodskap #51849] Wo, 17 Oktober 2001 19:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Groot Nuus gister gewees - op RSG tussen 1 & 2:))
En toe vanoggend in die ekonomieprogram, toe gee die ou die skuld vir die
steeds dalende rand vir die aanvallige dier:))))
Annette

Kinky skryf in boodskap news:9qkg96$p0s$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Nou waar op aarde kom jy aan die stukkie inligting, Annette?
> Kinksie
>
> Annette wrote in message
> news:9qj2f3$ocefj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dieretuin. Pretoria.
>> Ou tannie wat ewe onskuldig na die sjimpanzee gaan kyk het, word onverwags
>> tussen die oë gepot met 'n komkommer deur die dier. Neus af.
>> Annette
>>
>
Re: Nuus 16/10 [boodskap #51877 is 'n antwoord op boodskap #51800] Wo, 17 Oktober 2001 21:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee Strepie - Max is 'n gorilla:))) Hy gooi nie komkommers nie;))))
Annette

>
>> Nou waar op aarde kom jy aan die stukkie inligting, Annette?
>> Kinksie
>>
>
> By Max. Nie Max in NL nie maar Max in Pretoria
Re: Nuus 16/10 [boodskap #51879 is 'n antwoord op boodskap #51877] Wo, 17 Oktober 2001 22:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 17 Oct 2001 23:37:26 +0200, "Annette" wrote:

Kinky vra:
Nou waar op aarde kom jy aan die stukkie inligting, Annette?

en die Veldmuis antwoord:
By Max. Nie Max in NL nie maar Max in Pretoria

en toe sê Annette:
Nee Strepie - Max is 'n gorilla:))) Hy gooi nie komkommers nie;))))

Die streepmuis is nou heeltemal deurmekaar, en het toe maar besluit om
die donkerbril en serp af te haal.
Annette, die veldmuis sit in SA. Dis hy wat jou geantwoord het. Ek
(die Streepmuis) het niks van Max'e gesê nie, hoor. Ek pleit
onskuldig. :-)
Maar nou dat jy dit noem, is Max du Preez dan ook 'n gorilla met 'n
komkommer, wat onskuldige mense se neuse uit lit ruk? :-)))
Re: Nuus 16/10 [boodskap #51880 is 'n antwoord op boodskap #51800] Wo, 17 Oktober 2001 22:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 18 Oct 2001 00:25:44 +0200, Veldmuis
wrote:

> fòckitt...!!!

Oooooeee, jy's skelm en slinks, veldmuis!! As ek nou jou strepie wil
regmaak, dan moet ek ook vloek. Wat nou gemaak?
:-)
Re: Nuus 16/10 [boodskap #51882 is 'n antwoord op boodskap #51802] Wo, 17 Oktober 2001 22:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
VeldMuis[1]  is tans af-lyn  VeldMuis[1]
Boodskappe: 27
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
On Wed, 17 Oct 2001 04:51:40 GMT, Streepmuis wrote:

> On Wed, 17 Oct 2001 06:43:11 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Dieretuin. Pretoria.
>> Ou tannie wat ewe onskuldig na die sjimpanzee gaan kyk het, word onverwags
>> tussen die oë gepot met 'n komkommer deur die dier. Neus af.
>
> Yikes! :-)))
> (Het maar eerder uitgevee wat ek eers getik het...) :-)

fòckitt...!!!
Re: Nuus 16/10 [boodskap #51884 is 'n antwoord op boodskap #51849] Wo, 17 Oktober 2001 22:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
VeldMuis[1]  is tans af-lyn  VeldMuis[1]
Boodskappe: 27
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
On Wed, 17 Oct 2001 19:46:45 +0200, "Kinky" wrote:

> Nou waar op aarde kom jy aan die stukkie inligting, Annette?
> Kinksie
>

By Max. Nie Max in NL nie maar Max in Pretoria
Re: Nuus 16/10 [boodskap #51886 is 'n antwoord op boodskap #51877] Wo, 17 Oktober 2001 22:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
VeldMuis[1]  is tans af-lyn  VeldMuis[1]
Boodskappe: 27
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
On Wed, 17 Oct 2001 23:37:26 +0200, "Annette" wrote:

> Nee Strepie - Max is 'n gorilla:))) Hy gooi nie komkommers nie;))))
> Annette
>
>

>>> Nou waar op aarde kom jy aan die stukkie inligting, Annette?
>>> Kinksie
>>>

>> By Max. Nie Max in NL nie maar Max in Pretoria

Nee Danielle, die inligting by Max gekry, is gesê
>
Re: Nuus 16/10 [boodskap #51892 is 'n antwoord op boodskap #51886] Do, 18 Oktober 2001 04:04 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Max is in Johannesburg - hy komkommer hom nie oor ou dames nie ...

"Veldmuis" skryf in boodskap news:m43sst0pj0c2pjga706dpvmj0lkfp4gpho@4ax.com...
> On Wed, 17 Oct 2001 23:37:26 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Nee Strepie - Max is 'n gorilla:))) Hy gooi nie komkommers nie;))))
>> Annette
>>
>>
>
>>>> Nou waar op aarde kom jy aan die stukkie inligting, Annette?
>>>> Kinksie
>>>>
>
>>> By Max. Nie Max in NL nie maar Max in Pretoria
>
> Nee Danielle, die inligting by Max gekry, is gesê
>>
>
Vorige onderwerp: Nuus 1/10
Volgende onderwerp: Nuus: 28/10
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 09:55:06 MGT 2024