Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Slegs vir ons Hollandse vriende.
Re: Slegs vir ons Hollandse vriende. [boodskap #51850] Wo, 17 Oktober 2001 17:54 na volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" schreef...
> Thomas Hemerken van Kempen, of, Thomas Ŕ Kempis soos hy nou
> bekend is. [1] Wie was die kêrel, en [2] vir wat was hy bekend?
> en [3] watter taal het hy gepraat?

1. 'n geestlike uit Zwolle.
2. hy het 'De Imitatione Christi' geskrewe in 1471. Volgens my was hy 'n
soort humanist avant la lettre.
3. Tuis waarskynlik Nederlands (of 'n middeleeuse variant daarvan) en op sy
werk Latyn.

Kry ek nou 'n prys? :)

Groete,
Arthur
Re: Slegs vir ons Hollandse vriende. [boodskap #51857 is 'n antwoord op boodskap #51850] Wo, 17 Oktober 2001 18:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michel Martens  is tans af-lyn  Michel Martens
Boodskappe: 126
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" schreef op Wed, 17 Oct 2001 20:23:31
+0200 in nieuwsgroep soc.culture.south-africa.afrikaans :

> Thomas Hemerken van Kempen, of, Thomas Ŕ Kempis soos hy nou
> bekend is. [1] Wie was die kêrel, en [2] vir wat was hy bekend?
> en [3] watter taal het hy gepraat?
> ........... hehehehe .............

Ik ben wel geen 'Hollandse' vriend, maar ik hoop dat jullie de reactie
van een Vlaamse vriend eveneens zullen aanvaarden. Maar mag het in
het Nederlands? Afrikaans is te moeilijk voor mij.

1 - Thomas Hemerken werd geboren rond 1380 in het stadje Kempen, in
het Noordelijk Rijnland (Duitsland). Van daar is hij naar Deventer
(Nederland) gegaan, waar hij gegrepen werd door de 'Moderne Devotie',
een beweging die veroorzaakt werd door Geert Groote, maar die deze in
feite zelf niet meer meegemaakt heeft. In 1399 trad Thomas Hemerken
in het klooster Sint-Agnietenberg bij Zwolle, waar hij zijn lange
leven (hij stierf in 1471) grotendeels heeft doorgebracht.

2 - Thomas Hemerken, of Thomas van Kempen, of Thomas a Kempis (op de a
staat geen accent, want het is Latijn), schreef een groot aantal
geestelijke tractaten, hymnen en preken en was ook bekend als een
vlijtig kopiist van manuscripten. Maar zijn naam is onlosmakelijk
verbonden met de beroemde 'Imitatio Christi' -de Navolging van
Christus-, na de Bijbel het meest gelezen boek der Christenheid en de
zuiverste uiting van de middeleeuwse Nederlandse vroomheid. Het is
nochtans niet voor honderd procent zeker dat Thomas dit werk
geschreven heeft, want de wil tot onbekendheid die de schrijver van de
Imitatio in zijn boekje aanbeveelt en ook in praktijk brengt, heeft
geleid tot soms verwoede wetenschappeliojke disputen over het
auteurschap van dit werk.

3 - Welke taal hij sprak weet ik niet, maar ik veronderstel dat hij
een Nederduits dialect moet gesproken hebben dat in die tijd zowel in
het Rijnland als in het Noorden van Nederland verstaanbaar moet
geweest zijn. Zijn geschriften zijn echter allemaal in het Latijn,
zoals het hoorde in die tijd. Van één ding ben ik zeker: hij praatte
zeker geen Afrikaans.

Beste groeten,
Michel.
--
Groeten,
Michel.
Re: Slegs vir ons Hollandse vriende. [boodskap #51876 is 'n antwoord op boodskap #51850] Wo, 17 Oktober 2001 21:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
> 1. 'n geestlike uit Zwolle.
> 2. hy het 'De Imitatione Christi' geskrewe in 1471. Volgens my was hy 'n
> soort humanist avant la lettre.
> 3. Tuis waarskynlik Nederlands (of 'n middeleeuse variant daarvan) en op sy
> werk Latyn.
>
> Kry ek nou 'n prys? :)
>
> Groete,
> Arthur
>

Tja wie moet ons nou die prys gee?????
Arthur was die eerste wat antwoord en 'n NEDERLANDER!!!!!!!!!!!. Michiel se
antwoord was baie lank en duidelik!

Wie moet nou wen??????

Gr.Rico
>
Re: Slegs vir ons Nederlands sprekende vriende. :-) [boodskap #52047 is 'n antwoord op boodskap #51876] Sa, 20 Oktober 2001 09:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Rico
: Tja wie moet ons nou die prys gee?????
: Arthur was die eerste wat antwoord en 'n
NEDERLANDER!!!!!!!!!!!. Michiel se
: antwoord was baie lank en duidelik!
:
: Wie moet nou wen??????
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Hoi Rico, Arthur en Michel
Baie dankie vir julle moeite. Natuurlik is Arthur en Michel 100%
in die kol met hulle antwoorde. Ek is ook bly dat Michel in
Flaams geantwoord het en nie in Nederlands nie :-) Ek verstaan
dit soveel beter en is nie so swaar op my "oor" nie :-)
Arthur jy het wel eerste geantwoord so ek kan nie besluit wie die
prys moet kry nie, die prys sal maar moet oorgedra word na die
volgende rondte. Ek is besig met Thomas Ŕ Kempis se e-boek "The
Imitation of Christ."
Hier volg die voorwoord.
Groete
Tobie
Ns. ek neem aan dat julle NIE gebruik gemaak het van soekenjins
nie, en dat julle die geskiedenis van julle land net goed ken :-)
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Foreword

IN PREPARING this edition of The Imitation of Christ, the aim was
to achieve a simple, readable text which would ring true to those
who are already lovers of this incomparable book and would
attract others to it. For this reason we have attempted to render
the text into English as it is spoken today rather than the
cloudy, archaic terminology that encumbers so many translations
of Christian classics. The result, we feel, has achieved a
directness and conciseness which will meet the approval of modern
readers. In the second place, we have made use of the familiar
paragraph form, doing away with the simple statement or verse
form of the original and of many translations. This was done in
the interest of easier reading, and in order to bring out more
clearly the connection between the single statements.

No claim of literary excellence over the many English versions
now extant is here advanced, nor any attempt to solve in further
confusion the problem of the book's authorship.

Theories most popular at the moment ascribe the Imitation to two
or three men, members of the Brethren of the Common Life, an
association of priests organized in the Netherlands in the latter
half of the fourteenth century. That Thomas Hemerken of Kempen,
or Thomas Ŕ Kempis as he is now known, later translated a
composite of their writings, essentially a spiritual diary, from
the original Netherlandish into Latin is generally admitted by
scholars. This Thomas, born about the year 1380, was educated by
the Brethren of the Common Life, was moved to join their
community, and was ordained priest. His career thereafter was
devoted to practicing the counsels of spiritual perfection and to
copying books for the schools. From both pursuits evolved The
Imitation of Christ As editor and translator he was not without
faults, but thanks to him the Imitation became and has remained,
after the Bible, the most widely read book in the world. It is
his edition that is here rendered into English, without deletion
of chapters or parts of them because doubts exist as to their
authorship, or because of variants in style, or for any of the
other more or less valid reasons.

There is but one major change. The treatise on Holy Communion,
which Ŕ Kempis places as Book Three, is here titled Book Four.
The move makes the order of the whole more logical and agrees
with the thought of most editors.

--
Re: Slegs vir ons Nederlands sprekende vriende. :-) [boodskap #52060 is 'n antwoord op boodskap #52047] Sa, 20 Oktober 2001 14:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" schreef...
> Ek is ook bly dat Michel in Flaams geantwoord het en nie in
> Nederlands nie :-) Ek verstaan dit soveel beter en is nie so
> swaar op my "oor" nie :-)

:)

Je moet ovurruggus nie denke dà we prussies zo prate as we sreive. Miesjèl
ze gesreve Nedelans ondersgeit zig nie eg van de taal diek zelluf gebruik in
me eige sreifsols.

> Ns. ek neem aan dat julle NIE gebruik gemaak het van soekenjins
> nie, en dat julle die geskiedenis van julle land net goed ken :-)

Ek was tydens my dienstyd geleger naby Zwolle. Ek het daar toe 'n kleine
tentoonstelling oor Thomas van Kempen besoek. Net die datum (1471) het ek
gaan soek op die Internet :)

Groete,
Arthur

Vir die Nederlandse versie (t/m boek 3 hoofdstuk 9):
http://www.homepages.hetnet.nl/~marteau7/navolging-1/
Re: Slegs vir ons Nederlands sprekende vriende. :-) [boodskap #52106 is 'n antwoord op boodskap #52060] So, 21 Oktober 2001 05:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur
: Je moet ovurruggus nie denke dà we prussies zo prate as we sreive. Miesjèl
: ze gesreve Nedelans ondersgeit zig nie eg van de taal diek zelluf gebruik in
: me eige sreifsols.
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
WOW! nou Arthur wat se taal is dit nou weer wat jy hier kwyt
raak?
Is dit die Nederlandse taal wat julle agtergeblewenis praat?
Die een is swaar op my oor en sal definitief 'n tolk hier
benodig. Rico, kan jy meskien help met die vertaling van die
wariant van Nederlands?
groete
--
------------------------------------------------------------ ----
In times long gone, men did not talk much
for fear that their deeds could not match their words.
------------------------------------------------------------ ----
Re: Slegs vir ons Nederlands sprekende vriende. :-) [boodskap #52111 is 'n antwoord op boodskap #52106] So, 21 Oktober 2001 09:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" schreef...
> "Arthur
> : Je moet ovurruggus nie denke dà we prussies zo prate as we
> : sreive. Miesjèl ze gesreve Nedelans ondersgeit zig nie eg van
> : de taal diek zelluf gebruik in me eige sreifsols.
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
> WOW! nou Arthur wat se taal is dit nou weer wat jy hier kwyt
> raak?
> Is dit die Nederlandse taal wat julle agtergeblewenis praat?
> Die een is swaar op my oor en sal definitief 'n tolk hier
> benodig. Rico, kan jy meskien help met die vertaling van die
> wariant van Nederlands?

Dis geen variant van ut Nedelans, tis gewoon mein alternatieve spelling vor
ut Nedelans wattuk zelluf praat. Wattuk nou doe is eggeluk soon beetje ut
sellufde as wà jullie in Zuid Afurika in de jare tuwwintug hebbe gedaan :)

Gurroete,
Arteur
Re: Slegs vir ons Nederlands/Flaams sprekende vriende. [boodskap #52113 is 'n antwoord op boodskap #51857] So, 21 Oktober 2001 10:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Michel Martens"
: Ik ben wel geen 'Hollandse' vriend, maar ik hoop dat jullie de
reactie
: van een Vlaamse vriend eveneens zullen aanvaarden.
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Ah! Michel ek so bly dat jy wel sê dat jy 'een Flaamse' vriend
is. Baie dankie ook vir jou reaksie op my brief.
Jy sê wel dat Afrikaans 'n moeilike taal is en tog verstaan ons
mekaar so goed.
groete van huis tot huis :-)
--
Re: Slegs vir ons Nederlands sprekende vriende. :-) [boodskap #52114 is 'n antwoord op boodskap #52060] So, 21 Oktober 2001 10:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur
: Ek was tydens my dienstyd geleger naby Zwolle.
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
ek is nuuskierig oor die dienstyd .... dokter, polisieman,
tandarts, kripvreter, prediker, bandiet-bewaarder ? :-)

O ja, dankie ook vir die URL
http://www.homepages.hetnet.nl/~marteau7/navolging-1/
ek het daar gaan kuier, net jammer dat hulle nog net die een boek
het om af te laai. Sal maar moet voortgaan met die Engelse
weergawe.
--
Re: Slegs vir ons Nederlands sprekende vriende. :-) [boodskap #52118 is 'n antwoord op boodskap #52111] So, 21 Oktober 2001 12:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Arthur wrote:

> Dis geen variant van ut Nedelans, tis gewoon mein alternatieve spelling vor
> ut Nedelans wattuk zelluf praat. Wattuk nou doe is eggeluk soon beetje ut
> sellufde as wà jullie in Zuid Afurika in de jare tuwwintug hebbe gedaan :)

Wow, Arthur, nou sê jy darem 'n ding. 'n Ding wat ons in dieptesal moet
bespreek. Jy verwys natuurlik na die beweging in SA
om die spelling van Afrikaans te verander en te vereenvoudig
in die tiener en twinterjare van die twintigste eeu. Dit was 'n
interessante periode en ek lees juis nou in detail daarvan in
Langenhoven se biografie ( deur Kannemeyer.) As ek tyd het,
sal ek daaruit hier rapporteer.
Maar jy moet darem onthou - Afrikaans het al klaar van
Nederlands afgewyk oor die laaste twee eeue, en die nuwe
spelreëls het maar net daardie oorgang foneties wou beskryf.
Jy probeer hierbo nuwe spelreëls maak vir Nederlands soos hy
nou gepraat word, dan nie?

Gloudina


>
Re: Slegs vir ons Nederlands sprekende vriende. :-) [boodskap #52122 is 'n antwoord op boodskap #52047] So, 21 Oktober 2001 13:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> Arthur wrote:
>
>> Dis geen variant van ut Nedelans, tis gewoon mein alternatieve spelling vor
>> ut Nedelans wattuk zelluf praat. Wattuk nou doe is eggeluk soon beetje ut
>> sellufde as wà jullie in Zuid Afurika in de jare tuwwintug hebbe gedaan
:)
>
> Wow, Arthur, nou sê jy darem 'n ding. 'n Ding wat ons in diepte
> sal moet bespreek. Jy verwys natuurlik na die beweging in SA
> om die spelling van Afrikaans te verander en te vereenvoudig
> in die tiener en twinterjare van die twintigste eeu. Dit was 'n
> interessante periode en ek lees juis nou in detail daarvan in
> Langenhoven se biografie ( deur Kannemeyer.) As ek tyd het,
> sal ek daaruit hier rapporteer.
> Maar jy moet darem onthou - Afrikaans het al klaar van
> Nederlands afgewyk oor die laaste twee eeue, en die nuwe
> spelreëls het maar net daardie oorgang foneties wou beskryf.
> Jy probeer hierbo nuwe spelreëls maak vir Nederlands soos hy
> nou gepraat word, dan nie?

Nee, het waren nieuwe spelregels voor het Nederlands dat ik spreek. Mijn
Nederlands hangt zeer sterk tegen het standaard Nederlands aan, maar door de
spelling te wijzigen wek ik hierboven de indruk dat de afstand groter is dan
ie in werkelijkheid is. Toch zit er al een duidelijk gat tussen de taal die
ik spreek en de standaard schrijftaal.

Het feit bijvoorbeeld dat ik "n"-en aan het eind van woorden eindigend op
"en" nooit uitspreek. Of dat er een "uh"-klank kruipt tussen de "r" en
sommige andere letters. Kerk=kerruk, Delft=Delluft, markt=marrukt (of soms
mart). Of veel "ij"'s die ik anders uitspreek; eindelijk=Eindeluk,
bijzonder=biezonder, bijvoorbeeld=bevoorbeeld. Of mijn "ei" die soms
verdacht dicht tegen de "è" aanligt. Om maar niet te spreken van sommige
"z"-tjes die tot "s" zijn verwoorden, "t"'s die wegvallen of juist op
onverwachte plekken weer boven komen (de wegt vragen), de "ch" die ik niet
altijd uitspreek (schrijven, typisch, ..), enz, enz.

Echt andere woorden dan het standaard Nederlands ken ik maar weinig. De
enigen die ik weet zijn mossen ipv mussen, kapoentjes in plaats van
lieveheersbeestjes en pijltjes in plaats van eendekuikens. En soms drukken
we ons iets anders uit. Als ik bijvoorbeeld zeg dat ik "onder Delft" woon,
dan zal Rico waarschijnlijk aannemen dat ik ergens richting Rotterdam woon
(zuidelijk), terwijl voor mij "onder" in dit geval gewoon een ander woord is
voor "dichtbij".

Het Afrikaans wijkt niet wezenlijk meer af van het standaard Nederlands dan
een flink aantal lokale dialekten hier (en zelfs minder dan sommigen, veel
Vlamingen en Tukkers versta ik echt niet!). Het meest opvallend zijn de
spellingsverschillen. Wat mij verder opvalt is eigenlijk vooral de
beïnvloeding door het Engels. Al weet ik niet altijd zeker of dit echt
Afrikaans is of slechts beïnvloeding van het taalgebruik van individuele
schrijvers doordat ze in een Engelstalig land wonen. Zoals bijvoorbeeld
wanneer jij hierboven schrijft dat we dit "in diepte" zullen moeten
bespreken :)

Hier in Europa zijn het andere talen die de dialecten van het Nederlands
'wegtrokken'; Duits, Fries en mogelijk in Vlaanderen Frans. Hoewel ik meen
dat het moeilijker is om veel Frans taalgebruik over te nemen afgezien dan
van individuele woorden. De zinsbouw van een Romaanse taal verschilt te veel
van (West) Germaanse talen als Nederlands, Afrikaans, Engels, Duits en
Fries.

Dat Afrikaans van het Nederlands is gaan afwijken is ook niet helemaal waar.
De taal is nooit standaard Nederlands geweest. Eerder een soort Zuid
Hollands. Ook in Nederland en België is het Nederlands een redelijk recente
(19e eeuwse) uitvinding.

Bovendien denk ik dat Nederlands en Afrikaans ook nog een tijd lang een
gezamenlijke beïnvloeding hebben gedeeld; die van het Maleis. Regelmatig zie
ik het Maleis aangemerkt als belangrijke beïnvloeder van het Afrikaans, maar
ik heb nog geen Maleis woord in het Afrikaans gezien dat ook niet algemeen
gebruikt wordt in het Nederlands ....

Wat ik nooit heb begrepen (en wat me in het verleden regelmatig heeft
geërgerd) is het dwangmatige afzetten van het Afrikaans tegen het
Nederlands. Een nadruk op die krappe twee procent waarop de talen
verschillen. Dat kan bijna niet anders dan een politieke reden hebben.
Taalkundig zijn de argumenten mijns inziens uiterst zwak, eigenlijk is
Afrikaans nog steeds gewoon Nederlands ;)

Groeten,
Arthur
Re: Slegs vir ons Nederlands sprekende vriende. :-) [boodskap #52123 is 'n antwoord op boodskap #52047] So, 21 Oktober 2001 14:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Arthur wrote:

> Het Afrikaans wijkt niet wezenlijk meer af van het standaard Nederlands dan
> een flink aantal lokale dialekten hier (en zelfs minder dan sommigen

> Wat ik nooit heb begrepen (en wat me in het verleden regelmatig heeft
> geërgerd) is het dwangmatige afzetten van het Afrikaans tegen het
> Nederlands. Een nadruk op die krappe twee procent waarop de talen
> verschillen. Dat kan bijna niet anders dan een politieke reden hebben.
> Taalkundig zijn de argumenten mijns inziens uiterst zwak, eigenlijk is
> Afrikaans nog steeds gewoon Nederlands ;)
>

Ja, Arthur, dit is ook rofweg my opinie. Daar is 'n hele klomp
politiek in die taalstryd wat Afrikaans gevoer het vroeg in die
twintigste eeu, nie teen Engels nie, maar teen Nederlands. Daar
was twee groepe taalstryders in die eerste paar dekades van
die twintigste eeu wat baie bitter teen mekaar geveg het in SA.
Die een groep wou Nederlands as die geskrewe taal behou
en die ander groep wou vereenvoudigde taalreëls hê sodat die
geskrewe taal anders as Nederlands moet lyk. As ek tyd het
(wat ek vandag nie het nie) dan gaan ek hierdie taalstryd bietjie
in detail probeer beskryf, soos ek dit kry in die Langenhoven
biografie. So 'n taalstryd was nie akademies nie. Almal in
daardie tydstip het sy mening oor die saak gehad. My oupa
aan my ma se kant het tot die dag van sy dood sy Bybel in
Nederlands gelees en in Nederlands probeer bid by die
aandgodsdiens. Mense het psalms en gesange tot dink ek
die veertigerjare van die laaste eeu nog in Nederlands gesing.

Gloudina
Re: Slegs vir ons Nederlands sprekende vriende. :-) [boodskap #52124 is 'n antwoord op boodskap #52122] So, 21 Oktober 2001 14:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur" skryf in boodskap news:9qujc7$1olo$1@news.kabelfoon.nl...
> Gloudina schreef...
>> Arthur wrote:
>>
Als ik bijvoorbeeld zeg dat ik "onder Delft" woon,
> dan zal Rico waarschijnlijk aannemen dat ik ergens richting Rotterdam woon
> (zuidelijk),

Ik weet waar je woont, dus in dit geval klopt mijn redenering :-)))
Maar dat onder is ws. afgeleid van onder de rook van Delft wonen???

Gr. Rico
Re: Slegs vir ons Nederlands sprekende vriende. :-) [boodskap #52125 is 'n antwoord op boodskap #52122] So, 21 Oktober 2001 14:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Wat ik nooit heb begrepen (en wat me in het verleden regelmatig heeft
> geërgerd) is het dwangmatige afzetten van het Afrikaans tegen het
> Nederlands. Een nadruk op die krappe twee procent waarop de talen
> verschillen. Dat kan bijna niet anders dan een politieke reden hebben.
> Taalkundig zijn de argumenten mijns inziens uiterst zwak, eigenlijk is
> Afrikaans nog steeds gewoon Nederlands ;)
>
> Groeten,
> Arthur

Bravo voor Arthur, een geweldige, te gekke, ware uiteenzetting, wat je hier
op de NG geponeerd heb.

Gr.Rico

>
Re: Slegs vir ons Nederlands sprekende vriende. :-) [boodskap #52127 is 'n antwoord op boodskap #52047] So, 21 Oktober 2001 14:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Arthur wrote:

> Toch zit er al een duidelijk gat tussen de taal die
> ik spreek en de standaard schrijftaal.
>
> Het Afrikaans wijkt niet wezenlijk meer af van het standaard Nederlands dan
> een flink aantal lokale dialekten hier
>
> Ook in Nederland en België is het Nederlands een redelijk recente
> (19e eeuwse) uitvinding.

Ek is nie so op hoogte van die agtergrond wat gelei hettot die skepping van
Algemeen Beskaafde Nederlands
as die offisiële omgangsskryftaal nie. Watter streek se
taal het hulle ongeveer gekies as die verteenwoordigende
uitspraak?
In Engeland het daar natuurlik dieselfde proses plaas-
gevind. Een streek se taal het Algemeen Beskaafde Engels
geword. Ek is ook nie seker wanneer die moderne spelling
van Engels gestandardiseer is nie, maar dit moes 'n hele
paar eeue gelede al gebeur het. Met Engels het ons eintlik
'n baie amusante situasie. Mense dwarsoor die wêreld
praat Engels nou ongeveer soos 'n offisiële tweede taal.
En terwyl hulle dit nou op allerhande maniere verwring
en verdring, spel hulle dit nog op dieselfde ou manier
waarop Engels vir eeue al gespel word. (Die Amerikaners
probeer hier en daar dinge verander deur labor en lite
en nite foneties te spel, maar daar is geen indringende
verandering selfs in Amerikaans-Engelse spelreëls nie.)

Gloudina


>
Re: Slegs vir ons Nederlands sprekende vriende. :-) [boodskap #52128 is 'n antwoord op boodskap #52124] So, 21 Oktober 2001 14:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" schreef...
> "Arthur" schreef...
>> Als ik bijvoorbeeld zeg dat ik "onder Delft" woon,
>> dan zal Rico waarschijnlijk aannemen dat ik ergens richting
>> Rotterdam woon (zuidelijk),
>
> Ik weet waar je woont, dus in dit geval klopt mijn redenering :-)))

Foei, een onvoldoende voor je geografische kennis!

> Maar dat onder is ws. afgeleid van onder de rook van Delft wonen???

Misschien wel, maar in de praktijk klopt het niet. De heersende wind is
zuidwest, dus moet je eigenlijk stellen dat Nootdorp onder de rook van Delft
ligt. Ik ruik de Gist en Spiritusfabriek alleen als het lekker koud
vriesweer is. Bij noordoostelijke wind dus :)

Ik weet niet of ik het al eerder verteld heb, maar ik hou van schaatsen en
ik associeer de lucht van die fabriek daarmee. Als zodanig ben ik één van de
weinige mensen die hem ook echt lekker vind ruiken :)

Groeten,
Arthur
Re: Slegs vir ons Nederlands sprekende vriende. :-) [boodskap #52129 is 'n antwoord op boodskap #52047] So, 21 Oktober 2001 15:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> Ek is nie so op hoogte van die agtergrond wat gelei het
> tot die skepping van Algemeen Beskaafde Nederlands
> as die offisiële omgangsskryftaal nie.

Ik weet er zelf ook onvoldoende van. Ik ga er zelf van uit dat een uniforme
spelling een oudere uitvinding is dan de standaard gesproken taal. Dat
laatste werd immers pas van belang toen de massacommunicatie met gesproken
woord op gang kwam (radio). Ik zal me er eens in gaan verdiepen.

Het vaststellen van de spelling moet ergens in de loop van de 19e eeuw
gebeurd zijn. Ik heb zelf diverse oude boeken (voor mij is alleen meer dan 2
eeuwen pas oud) en daar zie ik verschillende spelwijzen. Je ziet het ook in
de spelling van achternamen die in 1811 als het ware in de Burgelijke Stand
'bevroren' (daarna lag de naam definitief vast) raakten in de spelling die
op dat moment en in die streek gangbaar was.

> Watter streek se taal het hulle ongeveer gekies as die
> verteenwoordigende uitspraak?

Ik heb wel de bewering gehoord dat in de omgeving van Haarlem het beste
Algemeen Beschaafd Nederlands wordt gesproken. Ikzelf heb helaas een slecht
gehoor voor dialekten. Alleen de zwaardere dialekten kan ik snel herkennen.

Groeten,
Arthur
Re: Slegs vir ons Nederlands sprekende vriende. :-) [boodskap #52131 is 'n antwoord op boodskap #52047] So, 21 Oktober 2001 16:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" schreef...
> Dat klopt Arthur, die bewering is helemaal correct en laat ik nou in die
> streek geboren zijn, dus mijn Nederlands moet welhaast perfect zijn.
> Ik zeg niet Delluft, of melluk!!! Altijd keurig melk en Delft.

Oeh, kakker!

> En wat is er mis met mijn geogafische kennis??? je woont meer naast Delft?
> en onder Den Haag???????

Ja, de grens met Den Haag ligt hemelsbreed een kilometer of 3 ten noorden
van mijn huis en de grens met Delft op minder dan 500 meter naar het oosten.

Groeten,
Arthur
Re: Slegs vir ons Nederlands sprekende vriende. :-) [boodskap #52132 is 'n antwoord op boodskap #52129] So, 21 Oktober 2001 16:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Ik heb wel de bewering gehoord dat in de omgeving van Haarlem het beste
> Algemeen Beschaafd Nederlands wordt gesproken.
> Groeten,
> Arthur
>

Dat klopt Arthur, die bewering is helemaal correct en laat ik nou in die
streek geboren zijn, dus mijn Nederlands moet welhaast perfect zijn.
Ik zeg niet Delluft, of melluk!!! Altijd keurig melk en Delft.

En wat is er mis met mijn geogafische kennis??? je woont meer naast Delft?
en onder Den Haag???????

Gr.Rico
>
Re: Slegs vir ons Nederlands sprekende vriende. :-) [boodskap #52145 is 'n antwoord op boodskap #52114] So, 21 Oktober 2001 19:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" schreef...
> ek is nuuskierig oor die dienstyd .... dokter, polisieman,
> tandarts, kripvreter, prediker, bandiet-bewaarder ? :-)

Is dit bedoel as 'n belediging? ;-)

Ek was groepskommandant by die genie. Ek, my groep (7 man) en ons voertuig
(YPR) het algemene take toebedeel gekryg: myne leg, myne verwyder, brugge
bou, brugge verniel, versperrings oprig en dergelike. 11 maande lank. Ons
was byna die laaste dienspligtiges.

Groete,
Arthur
Re: Slegs vir ons Nederlands sprekende vriende. :-) [boodskap #52161 is 'n antwoord op boodskap #52131] So, 21 Oktober 2001 22:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Waar woon ik nu eigenlijk?????

In de rook van Leiden???????

Is eigenlijk eerder de stank van de Heinekenbrouwerij in Zoeterwoude, dat
stinkt nou echt

"Arthur" skryf in boodskap news:9qusla$24e9$1@news.kabelfoon.nl...
> "Rico" schreef...
>> Dat klopt Arthur, die bewering is helemaal correct en laat ik nou in die
>> streek geboren zijn, dus mijn Nederlands moet welhaast perfect zijn.
>> Ik zeg niet Delluft, of melluk!!! Altijd keurig melk en Delft.
>
> Oeh, kakker!

Hoho, een kakker verbeeldt zich iets, maar is niets :-)))))
Ik kom daar gewoon vandaan, maar de hete aardappel hebben we niet!!!!!

Gr.Rico
>
Re: Slegs vir ons Nederlands sprekende vriende. :-) [boodskap #52162 is 'n antwoord op boodskap #52145] So, 21 Oktober 2001 22:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur" skryf in boodskap news:9qv94h$2ksh$1@news.kabelfoon.nl...
> "Tobie" schreef...
>> ek is nuuskierig oor die dienstyd .... dokter, polisieman,
>> tandarts, kripvreter, prediker, bandiet-bewaarder ? :-)
>
> Is dit bedoel as 'n belediging? ;-)
>
> Ek was groepskommandant by die genie. Ek, my groep (7 man) en ons voertuig
> (YPR) het algemene take toebedeel gekryg: myne leg, myne verwyder, brugge
> bou, brugge verniel, versperrings oprig en dergelike. 11 maande lank. Ons
> was byna die laaste dienspligtiges.
>
> Groete,
> Arthur
>

Ik ben blij dat ik dat allemaal niet heb meegemaakt.
Brugge vernietigen en dan weer boue, myne leg en myne verwyder, 'n
interessante job ne???

Gr.Rico
>
Re: Slegs vir ons Nederlands sprekende vriende. :-) [boodskap #52165 is 'n antwoord op boodskap #52106] So, 21 Oktober 2001 22:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
> WOW! nou Arthur wat se taal is dit nou weer wat jy hier kwyt
> raak?
> Is dit die Nederlandse taal wat julle agtergeblewenis praat?
> Die een is swaar op my oor en sal definitief 'n tolk hier
> benodig. Rico, kan jy meskien help met die vertaling van die
> wariant van Nederlands?
> groete

Ag Tobie, jy kan dit maar vergeet, is net niks wat hier staan.

Gr.Rico
> --
> ------------------------------------------------------------ ----
> In times long gone, men did not talk much
> for fear that their deeds could not match their words.
> ------------------------------------------------------------ ----
>
Re: Slegs vir ons Nederlands sprekende vriende. :-) [boodskap #52168 is 'n antwoord op boodskap #52161] So, 21 Oktober 2001 22:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
> "Rico" schreef...
> Oeh, kakker!

Hoho, een kakker verbeeldt zich iets, maar is niets :-)))))
Gr.Rico

By ons op die plaas is daar twee soorte.
Een lot doen dit op die stoep, die ander op die lawn.
PP
Donkies [boodskap #52169 is 'n antwoord op boodskap #52168] Ma, 22 Oktober 2001 00:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
LOL
En wat van die stofpoepers, is daar van hulle ook op
jou plaas donkie?

Pop


> By ons op die plaas is daar twee soorte.
> Een lot doen dit op die stoep, die ander op die lawn.
> PP
>
Re: Slegs vir ons Nederlands sprekende vriende. :-) [boodskap #52204 is 'n antwoord op boodskap #52145] Ma, 22 Oktober 2001 19:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
: "Tobie" schreef...
: > ek is nuuskierig oor die dienstyd .... dokter, polisieman,
: > tandarts, kripvreter, prediker, bandiet-bewaarder ? :-)

"Arthur"
: Is dit bedoel as 'n belediging? ;-)

~~~~~~~~~~~~~
geensins nie Arthur, het maar net gewonder wat julle regering jou
gedwing het om te doen :-)
groete
~~~~~~~~~~~~~~~~
Re: spelling van Vlaams [boodskap #52244 is 'n antwoord op boodskap #52113] Di, 23 Oktober 2001 16:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
SKRYF NOU 100 KEER UIT: "VLAAMS WORD MET 'N 'V' GESPEL."

Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.
Vlaams word met 'n 'V' gespel.

het jy ook 99 getel?........ heheheheheh
Re: Slegs vir ons Nederlands sprekende vriende. :-) [boodskap #52285 is 'n antwoord op boodskap #52204] Wo, 24 Oktober 2001 17:25 Na vorige boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" schreef...
> : "Tobie" schreef...
> : > ek is nuuskierig oor die dienstyd .... dokter, polisieman,
> : > tandarts, kripvreter, prediker, bandiet-bewaarder ? :-)
>
> "Arthur"
> : Is dit bedoel as 'n belediging? ;-)
>
> geensins nie Arthur, het maar net gewonder wat julle regering jou
> gedwing het om te doen :-)

Ek het dit nie rerig as dwang ervaar nie, ons het ons baie geamuseer, my
klein tankie en ek :)

Groete,
Arthur
Vorige onderwerp: Vir jou wat weet
Volgende onderwerp: "villanelle vir die oos-vrystaat, clarens-distrik" deur TOM GOUWS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 14:44:19 MGT 2024