Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwe intrekker
Nuwe intrekker [boodskap #51700] Ma, 15 Oktober 2001 11:16 na volgende boodskap
Tjaart  Riekert  is tans af-lyn  Tjaart Riekert
Boodskappe: 38
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
Hierdie NG is vir my nog 'n totale nuwe ervaring en uitdaging, het nie
werklik 'n idee wanneer 'n mens mag praat, wanneer dit jou beurt is en of
mag nie.

As iemand my so bietjie wil touwys maak sal dit wonderlik wees.

Ons bly ook nou al vir die afgelope jaar in Dublin, Ierland en geniet die
ervaring geweldig en is dankbaar vir die wonderlike onderrig wat ons kinders
nou ontvang, die planne is nie om so dadellik terug te gaan SA toe nie, maar
tog is ons altyd honger vir nuus uit SA en ek dink die beste plek is hierdie
NG

As iemand dit dus op homself wil neem om ons tog so bietjie ingelig te hou
van verwikkelinge sal dit erg waardeer word. Ons lees wel die verskeie
plaaslike koerante elke dag op die net maar wil graag nuus uit 'die
suigeling se bek' hoor!

Kettie
Re: Nuwe intrekker [boodskap #51702 is 'n antwoord op boodskap #51700] Ma, 15 Oktober 2001 12:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hallo, welkom. Hier maak ons of ons mal is en praat en baklei oor alles!
______________________________________________________
"Tjaart Riekert"
> Hierdie NG is vir my nog 'n totale nuwe ervaring en uitdaging, het nie
> werklik 'n idee wanneer 'n mens mag praat, wanneer dit jou beurt is en of
> mag nie.
>
> As iemand my so bietjie wil touwys maak sal dit wonderlik wees.
>
> Ons bly ook nou al vir die afgelope jaar in Dublin, Ierland en geniet die
> ervaring geweldig en is dankbaar vir die wonderlike onderrig wat ons kinders
> nou ontvang, die planne is nie om so dadellik terug te gaan SA toe nie, maar
> tog is ons altyd honger vir nuus uit SA en ek dink die beste plek is hierdie
> NG
>
> As iemand dit dus op homself wil neem om ons tog so bietjie ingelig te hou
> van verwikkelinge sal dit erg waardeer word. Ons lees wel die verskeie
> plaaslike koerante elke dag op die net maar wil graag nuus uit 'die
> suigeling se bek' hoor!
>
> Kettie
>
Re: Nuwe intrekker [boodskap #51705 is 'n antwoord op boodskap #51700] Ma, 15 Oktober 2001 14:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Tjaart, hier praat ons oor wat ons wil wanneer ons wil.
Jy kan nie wag vir 'n beurt nie, want dan sal jy nooit kans kry om iets te
sê nie.

Ek het gesien Max het geantwoord - maar nou het sy boodskap verdwyn en ek is
in die war:))
Laat ek gou gaan kyk of ak kan sien wat hy sou geskryf het, en dan ek
miskien daarop verder voortborduur indien nodig.

Jy kan maar vir ons intussen vertel hoekom julle daar is en nie hier nie.

Nuus: Ons hou sensus - en die numerators is met kondome toegerus:))

Annette ( die stilste en besadigdste deelnemer op die ng):))

Tjaart Riekert skryf in boodskap news:Pvzy7.7143$w5.45847@news.indigo.ie...
> Hierdie NG is vir my nog 'n totale nuwe ervaring en uitdaging, het nie
> werklik 'n idee wanneer 'n mens mag praat, wanneer dit jou beurt is en of
> mag nie.
>
> As iemand my so bietjie wil touwys maak sal dit wonderlik wees.
>
> Ons bly ook nou al vir die afgelope jaar in Dublin, Ierland en geniet die
> ervaring geweldig en is dankbaar vir die wonderlike onderrig wat ons kinders
> nou ontvang, die planne is nie om so dadellik terug te gaan SA toe nie, maar
> tog is ons altyd honger vir nuus uit SA en ek dink die beste plek is hierdie
> NG
>
> As iemand dit dus op homself wil neem om ons tog so bietjie ingelig te hou
> van verwikkelinge sal dit erg waardeer word. Ons lees wel die verskeie
> plaaslike koerante elke dag op die net maar wil graag nuus uit 'die
> suigeling se bek' hoor!
>
> Kettie
>
Re: Nuwe intrekker [boodskap #51706 is 'n antwoord op boodskap #51702] Ma, 15 Oktober 2001 14:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Max, jy mag miskien dink ons maak of ons mal is, maar dit is nie so nie -
ons het mos besluit ons is hier net getik:)))
Annette

> Hallo, welkom. Hier maak ons of ons mal is en praat en baklei oor alles!
> ______________________________________________________
> "Tjaart Riekert"
>> Hierdie NG is vir my nog 'n totale nuwe ervaring en uitdaging, het nie
>> werklik 'n idee wanneer 'n mens mag praat, wanneer dit jou beurt is en of
>> mag nie.
>>
>> As iemand my so bietjie wil touwys maak sal dit wonderlik wees.
>>
>> Ons bly ook nou al vir die afgelope jaar in Dublin, Ierland en geniet die
>> ervaring geweldig en is dankbaar vir die wonderlike onderrig wat ons
> kinders
>> nou ontvang, die planne is nie om so dadellik terug te gaan SA toe nie,
> maar
>> tog is ons altyd honger vir nuus uit SA en ek dink die beste plek is
> hierdie
>> NG
>>
>> As iemand dit dus op homself wil neem om ons tog so bietjie ingelig te hou
>> van verwikkelinge sal dit erg waardeer word. Ons lees wel die verskeie
>> plaaslike koerante elke dag op die net maar wil graag nuus uit 'die
>> suigeling se bek' hoor!
>>
>> Kettie
>>
>
Re: Nuwe intrekker [boodskap #51713 is 'n antwoord op boodskap #51706] Ma, 15 Oktober 2001 15:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Sorry Annette, ek het meer aan mys�lf gedink toe ek dit geskryf het...
______________________________________________________
"Annette"
> Max, jy mag miskien dink ons maak of ons mal is, maar dit is nie so
nie -
Re: Nuwe intrekker [boodskap #51715 is 'n antwoord op boodskap #51702] Ma, 15 Oktober 2001 18:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Streepmuis  is tans af-lyn  Streepmuis
Boodskappe: 40
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
On Mon, 15 Oct 2001 14:48:22 +0200, "Max" wrote:

> Hallo, welkom. Hier maak ons of ons mal is en praat en baklei oor alles!

Net so!! :-))

Welkom Tjaart. Neem maar alles wat jy hier lees en sien met 'n
knippie sout, hoor. :-)
Re: Nuwe intrekker [boodskap #51716 is 'n antwoord op boodskap #51713] Ma, 15 Oktober 2001 18:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat vertel jy ons nou? Jy is nie regtig soos jy hier is nie?
Annette

Max skryf in boodskap news:9qevca$g7t$1@azure.nl.gxn.net...
> Sorry Annette, ek het meer aan mys�lf gedink toe ek dit geskryf het...
> ______________________________________________________
> "Annette"
>> Max, jy mag miskien dink ons maak of ons mal is, maar dit is nie so
> nie -
>
Re: Nuwe intrekker [boodskap #51727 is 'n antwoord op boodskap #51700] Ma, 15 Oktober 2001 18:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Tjaart Riekert wrote:

> As iemand my so bietjie wil touwys maak sal dit wonderlik wees.
>

Moet net nie enigiets wat Annette se Tant Souf
vertel vir soetkoek opeet nie.

Die mense van Swellendam.
Re: Nuwe intrekker [boodskap #51728 is 'n antwoord op boodskap #51700] Ma, 15 Oktober 2001 18:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Tjaart Riekert wrote:

> As iemand my so bietjie wil touwys maak sal dit wonderlik wees.
>

Oppas vir Wouter Plaasvark. Moenie jou pêrels voor dié
swyn gooi nie. Hy sê sommer elke hawerklaps "jou gat,
my skat" en hou hom dan ewe kewademan.

Tant Hessie van die Derde Republiek
se uitsorterings-komitee.
Re: Nuwe intrekker [boodskap #51736 is 'n antwoord op boodskap #51700] Ma, 15 Oktober 2001 21:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Tjaart Riekert:
> As iemand my so bietjie wil touwys maak sal dit wonderlik wees.

Gloudina
Oppas vir Wouter Plaasvark. Moenie jou pêrels voor dié
swyn gooi nie. Hy sê sommer elke hawerklaps "jou gat,
my skat" en hou hom dan ewe kewademan.

Wouter
Welkom Tjaart. En onthou dat jy "Jou gat my skat" net vir ou tannies moet sê
wat hulle hups hou, dit laat hulle goed voel en hulle onthou jou maande
daarna nog daarvoor. Moet net nie jou hawer klap terwyl jy dit sê nie, dit
bederf alles.

En moet jou glad nie bekommer as jy nog nooit van 'n kewademan gehoor het
nie, die res van ons het ook geen idee wat dit is nie. Dis waarskynlik iets
baie voortrefliks :-)
Re: Nuwe intrekker [boodskap #51739 is 'n antwoord op boodskap #51700] Ma, 15 Oktober 2001 22:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Wouter Plaasvark wrote:

> En moet jou glad nie bekommer as jy nog nooit van 'n kewademan gehoor het
> nie, die res van ons het ook geen idee wat dit is nie.

Ek het dit op my man getoets, wat uit die oostelike deel vanKaapland gekom
het, en hy ken die uitdrukking ook. "Jy
hou jou kewademan/kawademan" beteken "you think you
are the cat's whiskers" of iets soortgelyks. Wie ken ook
hierdie uitdrukking?

Gloudina
Re: Nuwe intrekker [boodskap #51757 is 'n antwoord op boodskap #51716] Di, 16 Oktober 2001 10:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nee, Annette, normaal het ek 'n gesig...
______________________________________________________
"Annette"
> Wat vertel jy ons nou? Jy is nie regtig soos jy hier is nie?
> Annette
>
> Max
>> Sorry Annette, ek het meer aan mys�lf gedink toe ek dit geskryf het...
>> ______________________________________________________
>> "Annette"
>>> Max, jy mag miskien dink ons maak of ons mal is, maar dit is nie so
>> nie -
Re: Nuwe intrekker [boodskap #51762 is 'n antwoord op boodskap #51757] Di, 16 Oktober 2001 12:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou toe nou!! En wat van die res wat ook normaalweg behoort te wees?:))
Annette

> Nee, Annette, normaal het ek 'n gesig...
> ______________________________________________________
> "Annette"
>> Wat vertel jy ons nou? Jy is nie regtig soos jy hier is nie?
>> Annette
>>
>> Max
>>> Sorry Annette, ek het meer aan mys�lf gedink toe ek dit geskryf het...
>>> ______________________________________________________
>>> "Annette"
>>>> Max, jy mag miskien dink ons maak of ons mal is, maar dit is nie so
>>> nie -
>
Re: Nuwe intrekker [boodskap #51764 is 'n antwoord op boodskap #51762] Di, 16 Oktober 2001 12:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Tja, die res is wel daar, maar dit sien jy nie hier, of as jy face to face
met my kuier nie! (Jy weier om my te laat wen, hê?)
______________________________________________________
"Annette"
> Nou toe nou!! En wat van die res wat ook normaalweg behoort te wees?:))
> Annette
>
>
>> Nee, Annette, normaal het ek 'n gesig...
>> ______________________________________________________
>> "Annette"
>>> Wat vertel jy ons nou? Jy is nie regtig soos jy hier is nie?
>>> Annette
>>>
>>> Max
>>>> Sorry Annette, ek het meer aan mys�lf gedink toe ek dit geskryf het...
>>>> ______________________________________________________
>>>> "Annette"
>>>> > Max, jy mag miskien dink ons maak of ons mal is, maar dit is nie so
>>>> nie -
>>
>
Re: Nuwe intrekker [boodskap #51768 is 'n antwoord op boodskap #51764] Di, 16 Oktober 2001 13:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Okie Dokie - hier is jou kersgeskenk - ek sal hierdie een maal
ophou:))
Annette

Max skryf in boodskap news:9qhat5$5g0$1@azure.nl.gxn.net...
> Tja, die res is wel daar, maar dit sien jy nie hier, of as jy face to face
> met my kuier nie! (Jy weier om my te laat wen, hê?)
> ______________________________________________________
> "Annette"
>> Nou toe nou!! En wat van die res wat ook normaalweg behoort te wees?:))
>> Annette
>>
>>
>>> Nee, Annette, normaal het ek 'n gesig...
>>> ______________________________________________________
>>> "Annette"
>>>> Wat vertel jy ons nou? Jy is nie regtig soos jy hier is nie?
>>>> Annette
>>>>
>>>> Max
>>>> > Sorry Annette, ek het meer aan mys�lf gedink toe ek dit geskryf
> het...
>>>> > ______________________________________________________
>>>> > "Annette"
>>>> > > Max, jy mag miskien dink ons maak of ons mal is, maar dit is nie
> so
>>>> > nie -
>>>
>>
>
Re: Nuwe intrekker [boodskap #51771 is 'n antwoord op boodskap #51768] Di, 16 Oktober 2001 14:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 16 Oct 2001 15:54:34 +0200, "Annette" wrote:

> :)))) Okie Dokie - hier is jou kersgeskenk - ek sal hierdie een maal
> ophou:))
> Annette

Sussie!
Re: Nuwe intrekker [boodskap #51786 is 'n antwoord op boodskap #51771] Di, 16 Oktober 2001 19:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jaaaaa Boet?:))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:hkfostge25nmb3evdkpshdrkvibuvkcj4e@4ax.com...
> On Tue, 16 Oct 2001 15:54:34 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> :)))) Okie Dokie - hier is jou kersgeskenk - ek sal hierdie een maal
>> ophou:))
>> Annette
>
>
> Sussie!
Re: Nuwe intrekker [boodskap #51796 is 'n antwoord op boodskap #51757] Wo, 17 Oktober 2001 02:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 16 Oct 2001 12:18:52 +0200, "Max" wrote:

> Nee, Annette, normaal het ek 'n gesig...

SCAREY!!! :-)))
Re: Nuwe intrekker [boodskap #51804 is 'n antwoord op boodskap #51771] Wo, 17 Oktober 2001 06:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sy het juis die laaste woord ingekry! :))

Davie Davis skryf in boodskap news:hkfostge25nmb3evdkpshdrkvibuvkcj4e@4ax.com...
> On Tue, 16 Oct 2001 15:54:34 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> :)))) Okie Dokie - hier is jou kersgeskenk - ek sal hierdie een maal
>> ophou:))
>> Annette
>
>
> Sussie!
Re: Nuwe intrekker [boodskap #51813 is 'n antwoord op boodskap #51804] Wo, 17 Oktober 2001 09:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Sy dink dit!
______________________________________________
"Kekkelbek"
> Sy het juis die laaste woord ingekry! :))
Re: Nuwe intrekker [boodskap #51814 is 'n antwoord op boodskap #51813] Wo, 17 Oktober 2001 09:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sy weet dit:))
Annette

Max skryf in boodskap news:9qjivn$oah$1@azure.nl.gxn.net...
> Sy dink dit!
> ______________________________________________
> "Kekkelbek"
>> Sy het juis die laaste woord ingekry! :))
>
Re: Nuwe intrekker [boodskap #51824 is 'n antwoord op boodskap #51814] Wo, 17 Oktober 2001 11:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Max nou hoe kan 'n man dan wen met 'n vrou wat van haarself agter haar rug
praat ;)) (haarself aanspreek as 'sy') Ek is bevrees Annette is 'twee' te
veel vir jou ;)

Annette skryf in boodskap news:9qjm90$ntbag$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Sy weet dit:))
> Annette
>
>
> Max skryf in boodskap news:9qjivn$oah$1@azure.nl.gxn.net...
>> Sy dink dit!
>> ______________________________________________
>> "Kekkelbek"
>>> Sy het juis die laaste woord ingekry! :))
>>
>
Re: Nuwe intrekker [boodskap #51825 is 'n antwoord op boodskap #51814] Wo, 17 Oktober 2001 11:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Sy dink sy weet dit!
________________________________________________
"Annette"
> Sy weet dit:))
> Annette
>
> Max
>> Sy dink dit!
>> ______________________________________________
>> "Kekkelbek"
>>> Sy het juis die laaste woord ingekry! :))
>>
Re: Nuwe intrekker [boodskap #51826 is 'n antwoord op boodskap #51705] Wo, 17 Oktober 2001 11:23 Na vorige boodskap
Tjaart  Riekert  is tans af-lyn  Tjaart Riekert
Boodskappe: 38
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
Entlik is dit Patricia en nie Tjaart wat hier chat, sien ek gebruik net
Tjaart -my wederhelf- se i.d. want hy het my rekenaar vir my opgestel.

Ons bevind onsself in Dublin reeds van Nov 2000 verlede jaar, so dis nou ons
1 jaar herdenking en ons kyk glad nie terug nie.

Ons het in Aug 2000 in London gaan vakansie hou en teruggegaan SA toe waarna
Tjaart dadellik gevra het vir 'n oorplasing en nou is ons hier.

Die lewe hier is wonderlik en ons word geweldig bederf deur hoe aangenaam
dit is om hier te wees en deur hoe ongekompliseerd die lewe hier is, sonder
vrees en sonder om jouself in 'n tronk toe te sluit, dis heerlik!

"Annette" skryf in boodskap news:9qesqd$nhfr3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Tjaart, hier praat ons oor wat ons wil wanneer ons wil.
> Jy kan nie wag vir 'n beurt nie, want dan sal jy nooit kans kry om iets te
> sê nie.
>
> Ek het gesien Max het geantwoord - maar nou het sy boodskap verdwyn en ek is
> in die war:))
> Laat ek gou gaan kyk of ak kan sien wat hy sou geskryf het, en dan ek
> miskien daarop verder voortborduur indien nodig.
>
> Jy kan maar vir ons intussen vertel hoekom julle daar is en nie hier nie.
>
> Nuus: Ons hou sensus - en die numerators is met kondome toegerus:))
>
> Annette ( die stilste en besadigdste deelnemer op die ng):))
>
> Tjaart Riekert wrote in message
> news:Pvzy7.7143$w5.45847@news.indigo.ie...
>> Hierdie NG is vir my nog 'n totale nuwe ervaring en uitdaging, het nie
>> werklik 'n idee wanneer 'n mens mag praat, wanneer dit jou beurt is en of
>> mag nie.
>>
>> As iemand my so bietjie wil touwys maak sal dit wonderlik wees.
>>
>> Ons bly ook nou al vir die afgelope jaar in Dublin, Ierland en geniet die
>> ervaring geweldig en is dankbaar vir die wonderlike onderrig wat ons
> kinders
>> nou ontvang, die planne is nie om so dadellik terug te gaan SA toe nie,
> maar
>> tog is ons altyd honger vir nuus uit SA en ek dink die beste plek is
> hierdie
>> NG
>>
>> As iemand dit dus op homself wil neem om ons tog so bietjie ingelig te hou
>> van verwikkelinge sal dit erg waardeer word. Ons lees wel die verskeie
>> plaaslike koerante elke dag op die net maar wil graag nuus uit 'die
>> suigeling se bek' hoor!
>>
>> Kettie
>>
>
Vorige onderwerp: Gloudina - So droog soos 'n rosyntjie...
Volgende onderwerp: Slegs vir ons Hollandse vriende.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 18:12:28 MGT 2024