Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Net vir Gloudina
Net vir Gloudina [boodskap #51791] Di, 16 Oktober 2001 20:53 na volgende boodskap
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
Jy weet Gloudina, ek het baie dinge in die verlede agter my gesit en kyk met
geloof vorentoe. Niks van die verlede kan ongedaan gemaak word nie en
daarom leef ek myself uit in die hede. Sekerlik my grootste bron van
lewensgeluk is my vermoë om nie mense te veroordeel nie, afgesien van wat
hulle
foute is. Ek het reeds hier my beperkinge geoortree deur te probeer
standpunte te stel wat klaarblyklik in hierdie Nuwe Suid-Afrika uitgedien
is. Dit besef ek terdeë. (Lord, give me the grace to accept the things I
cannot
change, etc.) Ek het dit meesal met die tong in die kies gedoen
om jou opsetlik te ontstel. Volgens die trant jou antwoorde het ek
uitmuntent daarin geslaag, maar ek is nie trots daarop nie.

Ek is nie bereid om verder met jou te redekawel nie want dit dien geen doel
nie. Ons sal mekaar nooit kan andersins oortuig nie. Ek belowe jou dat ek
voortaan my van grappe oor ras sal weerhou net vir jou onthalwe. Ek hoop om
jou spesiaal te laat voel.

(Kan ek nog praat van die Engelse Tannie? Weet jy ek het haar geleer
Afrikaans praat en sy het my geleer skoene dra.)

Totsiens
Re: Net vir Gloudina [boodskap #51793 is 'n antwoord op boodskap #51791] Di, 16 Oktober 2001 21:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Grahame wrote:

> Sekerlik my grootste bron van
> lewensgeluk is my vermoë om nie mense te veroordeel nie, afgesien van wat
> hulle foute is. Ek het reeds hier my beperkinge geoortree deur te probeer
> standpunte te stel wat klaarblyklik in hierdie Nuwe Suid-Afrika uitgedien
> is. Dit besef ek terdeë.

Wel, tant Hessie het dus haar doel bereik. Sy het dieperd in die bek geruk en
van nouaf sal hy in sy pasoppens
wees, hoop ek. Maar onthou, ek sit nog op wag en skiet
enige joggie wat dink hy is kewademan.

Die Ruiter in die Dag.
Re: Net vir Gloudina [boodskap #51883 is 'n antwoord op boodskap #51791] Wo, 17 Oktober 2001 22:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
VeldMuis[1]  is tans af-lyn  VeldMuis[1]
Boodskappe: 27
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
On Tue, 16 Oct 2001 22:53:12 +0200, "Grahame" wrote:
> Ek belowe jou dat ek
> voortaan my van grappe oor ras sal weerhou net vir jou onthalwe.

Ons aavaar dus dat jy nooit sal sê dat hulle kroesies op hulle tande
moet hê of so iets nie? Mooi !
Re: Net vir Gloudina [boodskap #51887 is 'n antwoord op boodskap #51791] Wo, 17 Oktober 2001 23:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
robinbewet  is tans af-lyn  robinbewet
Boodskappe: 16
Geregistreer: Junie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Watse perd...... een met voet rot .....
Tinus.
skryf in boodskap news:3BCCA8CB.4FE5946B@home.com...
Grahame wrote:

> Sekerlik my grootste bron van
> lewensgeluk is my vermoë om nie mense te veroordeel nie, afgesien van wat
> hulle foute is. Ek het reeds hier my beperkinge geoortree deur te probeer
> standpunte te stel wat klaarblyklik in hierdie Nuwe Suid-Afrika uitgedien
> is. Dit besef ek terdeë.

Wel, tant Hessie het dus haar doel bereik. Sy het dieperd in die bek geruk
en
van nouaf sal hy in sy pasoppens
wees, hoop ek. Maar onthou, ek sit nog op wag en skiet
enige joggie wat dink hy is kewademan.

Die Ruiter in die Dag.
Re: Net vir Gloudina [boodskap #51891 is 'n antwoord op boodskap #51791] Do, 18 Oktober 2001 03:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

robin dewet wrote:

> Watse perd...... een met voet rot .....
>
> Wel, tant Hessie het dus haar doel bereik. Sy het dieperd in die bek geruk
>
> Die Ruiter in die Dag.

So jy sê Grahame het voetrot?

Die Ruiter in die Dag
Re: Net vir Gloudina [boodskap #51893 is 'n antwoord op boodskap #51883] Do, 18 Oktober 2001 04:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Antie Tottie - ek gaan vir jou en jou agter(uit) ryer (Ferdietjiekie) nog
baie lank 'n klip in die skoen wees - om die waarheid te sê, jy sal nie weet
of die skoen kleiner word, en of die klippie groter word nie - of beide ...

"Veldmuis" skryf in boodskap news:8f0sst0lb06obvpcbs0vnh8k3bo87gk6h6@4ax.com...
> On Tue, 16 Oct 2001 22:53:12 +0200, "Grahame"
> wrote:
>> Ek belowe jou dat ek
>> voortaan my van grappe oor ras sal weerhou net vir jou onthalwe.
>
>
> Ons aavaar dus dat jy nooit sal sê dat hulle kroesies op hulle tande
> moet hê of so iets nie? Mooi !
Re: Net vir Gloudina [boodskap #51911 is 'n antwoord op boodskap #51893] Do, 18 Oktober 2001 12:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Jonas wrote:

> Antie Tottie - ek gaan vir jou en jou agter(uit) ryer (Ferdietjiekie) nog
> baie lank 'n klip in die skoen wees - om die waarheid te sê, jy sal nie weet
> of die skoen kleiner word, en of die klippie groter word nie - of beide ...

Jaaaa, ou Jonas. Ek is nie onder 'n kalkoen uitgebroei
nie. Ek sal vir jou afskiet in watter gedaante jy ookal
verskyn.

Die Ruiter in die Dag, guerilla-vegter
Re: Net vir Gloudina [boodskap #51937 is 'n antwoord op boodskap #51791] Do, 18 Oktober 2001 19:41 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Eerder - ruiter van die windjie, nie?
skryf in boodskap news:3BCED0A6.34045BDF@home.com...
Jonas wrote:

> Antie Tottie - ek gaan vir jou en jou agter(uit) ryer (Ferdietjiekie) nog
> baie lank 'n klip in die skoen wees - om die waarheid te sê, jy sal nie weet
> of die skoen kleiner word, en of die klippie groter word nie - of beide
...

Jaaaa, ou Jonas. Ek is nie onder 'n kalkoen uitgebroei
nie. Ek sal vir jou afskiet in watter gedaante jy ookal
verskyn.

Die Ruiter in die Dag, guerilla-vegter
Vorige onderwerp: Aan Gloudina
Volgende onderwerp: JEANNE GOOSEN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 06:10:37 MGT 2024