Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Tipex
Tipex [boodskap #51539] Vr, 12 Oktober 2001 10:53 na volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Watter Afrikaanse woorde ken julle almal vir Tipex?
________________________________________________________
Re: Tipex [boodskap #51551 is 'n antwoord op boodskap #51539] Vr, 12 Oktober 2001 13:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Max - ek het net my eie woorde wat ek gereeld gebruik vir dit :
1) Daai wit goed
2) Verkeerdeverf
3) Foutverf
4) Regmaakgoed
5) Mistykverf.

Almal weet waarvan ek praat, dus hoef ek nie ander woorde te gebruik nie;))
Annette

vir Tipex?
> ________________________________________________________
>
Re: Tipex [boodskap #51553 is 'n antwoord op boodskap #51539] Vr, 12 Oktober 2001 13:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dankie vir die hulp (jy ook, Annette), maar ek het hom toe gekry. Dit was
"flaterwater". Hier's 'n radiostasie wat elke oggend 'n afrikaanse woord
uitsaai, en dan moet die mense inbel en raai wat die woord beteken...

My medewerker kon onthou dat dit Tipex was, maar kon nie die afr onthou nie.
(Ek eers ook nie).
________________________________________________________
"Rico"
> "Max"
>> Watter Afrikaanse woorde ken julle almal vir Tipex?
>> ________________________________________________________
> Dit sal iets van wegstreepink wees :-)))))
>
> Gr.Rico
>>
>
Re: Tipex [boodskap #51554 is 'n antwoord op boodskap #51539] Vr, 12 Oktober 2001 13:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf in boodskap news:9q6i67$4ha$1@azure.nl.gxn.net...
> Watter Afrikaanse woorde ken julle almal vir Tipex?
> ________________________________________________________
Dit sal iets van wegstreepink wees :-)))))

Gr.Rico
>
Re: Tipex [boodskap #51560 is 'n antwoord op boodskap #51553] Vr, 12 Oktober 2001 14:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Max" schreef...
> Dankie vir die hulp (jy ook, Annette), maar ek het hom toe gekry. Dit was
> "flaterwater". Hier's 'n radiostasie wat elke oggend 'n afrikaanse woord
> uitsaai, en dan moet die mense inbel en raai wat die woord beteken...

Ek het mense die woord hier ook hoor gebruik! Maar meestal praat ons van
"suffertjesinkt".

Groete,
Arthur
Re: Tipex [boodskap #51688 is 'n antwoord op boodskap #51539] Ma, 15 Oktober 2001 06:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dit is nou in dieslfde klas as cutex en ander -ax'e?

Max wrote:
>
> Watter Afrikaanse woorde ken julle almal vir Tipex?
> ________________________________________________________
Re: Tipex [boodskap #51787 is 'n antwoord op boodskap #51688] Di, 16 Oktober 2001 20:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hmmm???
Re: Tipex [boodskap #51805 is 'n antwoord op boodskap #51787] Wo, 17 Oktober 2001 06:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
niks met tamp te make...
___________________________________
"lou"
> Hmmm???
Re: Tipex [boodskap #51806 is 'n antwoord op boodskap #51688] Wo, 17 Oktober 2001 06:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Lou skryf in boodskap news:3BCA7F5D.85047DC4@lous.zzn.com...
> Dit is nou in dieslfde klas as cutex en ander -ax'e?

jy meen ex'e?
Daar is 'n verskil: cutex is as jou ex (eks) cute is.
Tipex is wanneer...?

>
> Max wrote:
>>
>> Watter Afrikaanse woorde ken julle almal vir Tipex?
>> ________________________________________________________
Re: Tipex [boodskap #52054 is 'n antwoord op boodskap #51806] Sa, 20 Oktober 2001 11:45 Na vorige boodskap
Marius Aucamp Nuus  is tans af-lyn  Marius Aucamp Nuus
Boodskappe: 1
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
Wat Van "Vlatter Water" of "Engeltjie Spoeg"

Kekkelbek skryf in boodskap news:3bcd2b2f.0@news1.mweb.co.za...
>
> Lou wrote in message
> news:3BCA7F5D.85047DC4@lous.zzn.com...
>> Dit is nou in dieslfde klas as cutex en ander -ax'e?
>
> jy meen ex'e?
> Daar is 'n verskil: cutex is as jou ex (eks) cute is.
> Tipex is wanneer...?
>
>>
>> Max wrote:
>>>
>>> Watter Afrikaanse woorde ken julle almal vir Tipex?
>>> ________________________________________________________
>
Vorige onderwerp: OK, OK! moet nou nie almal opspring om te help nie ..... :-)
Volgende onderwerp: Re: Stil protest!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 06 06:32:50 MGT 2024