Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bless America!!
Bless America!! [boodskap #51754] Di, 16 Oktober 2001 08:08 na volgende boodskap
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
Die sterwende Amerikaanse soldaat in Afghanistan het een laaste versoek.
"Verpleegster, kan jy vir my die Amerikaanse vlag bring sodat ek dit kan
soen".

Diep geraak deur sy matelose patriotisme antwoord sy: "Ons het nie 'n vlag
hier nie maar daar is een op my boud getatoeëer as jy dit wil soen." Hy stem
toe in en soen die tatoo.

"Nou," sê die sterwende soldaat, "Sal jy omgee om om te draai sodat ek vir
Bush ook kan soen?"
Re: Bless America!! [boodskap #51780 is 'n antwoord op boodskap #51754] Di, 16 Oktober 2001 17:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Grahame skryf in boodskap news:9qhdhr$t15$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Die sterwende Amerikaanse soldaat in Afghanistan het een laaste versoek.
> "Verpleegster, kan jy vir my die Amerikaanse vlag bring sodat ek dit kan
> soen"....

Dit is die jaar 2050 en Jannie en sy pa stap rondom die monument waar die
World Trade Center eens gestaan het.

Pa: Jannie, hier het die World Trade Center eens op 'n tyd gestaan.
Jannie: Wat is die World Trade Center pappa?

Pa: Die World Trade Center was twee van die grootste wolkekrabbers ter
wêreld wat omgeval het toe Arabiere daarin vasgevlieg het met
passasiersvliegtuie.
Jannie: Wat is Arabiere pappa?
Re: Bless America!! [boodskap #51803 is 'n antwoord op boodskap #51780] Wo, 17 Oktober 2001 04:56 Na vorige boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 16 Oct 2001 19:47:40 +0200, "Kobus Pietersen"
wrote:

> Jannie: Wat is Arabiere pappa?

Moenie sê jy speel Counter-Strike online nie? Die "grap" het
eergister daar rondgedwaal.
That's just WRONG!! :-)
Vorige onderwerp: voorkom virusverspreiding via epos
Volgende onderwerp: Gloudina - So droog soos 'n rosyntjie...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 07:53:49 MGT 2024