Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » laatlam
laatlam [boodskap #51701] Ma, 15 Oktober 2001 12:15 na volgende boodskap
Ninia  is tans af-lyn  Ninia
Boodskappe: 8
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
Wat is de betekenis van het woord 'laatlam' in het Afrikaans?

What is the meaning of the word 'laatlam' in Afrikaans?

--
Ninia

"I don't really come from outer space"
--12 Monkeys
Re: laatlam [boodskap #51703 is 'n antwoord op boodskap #51701] Ma, 15 Oktober 2001 12:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Als ouders hun kinderen op een rijtjie krijgen, en een paar jaar later nog
een, dan is dat de "laatlammetjie".
_____________________________________________________
"Ninia"
> Wat is de betekenis van het woord 'laatlam' in het Afrikaans?
>
> What is the meaning of the word 'laatlam' in Afrikaans?
>
>
> --
> Ninia
>
> "I don't really come from outer space"
> --12 Monkeys
Re: laatlam [boodskap #51721 is 'n antwoord op boodskap #51703] Ma, 15 Oktober 2001 18:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Max skryf in boodskap news:9qem2p$dha$1@azure.nl.gxn.net...
> Als ouders hun kinderen op een rijtjie krijgen, en een paar jaar later nog
> een, dan is dat de "laatlammetjie".

Dit kom seker van ooie wat gewoonlik almal kort na mekaar lam.

Tot op 'n mooi dag wanneer daar skielik nog enetjie uitdop.
Re: laatlam [boodskap #51731 is 'n antwoord op boodskap #51701] Ma, 15 Oktober 2001 19:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 15 Oct 2001 14:15:46 +0200, Ninia wrote:

> Wat is de betekenis van het woord 'laatlam' in het Afrikaans?
>
> What is the meaning of the word 'laatlam' in Afrikaans?

'n Laatlam is uit die Oude Doos

DD
Re: laatlam [boodskap #51733 is 'n antwoord op boodskap #51703] Ma, 15 Oktober 2001 20:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf in boodskap news:9qem2p$dha$1@azure.nl.gxn.net...
> Als ouders hun kinderen op een rijtjie krijgen, en een paar jaar later nog
> een, dan is dat de "laatlammetjie".

In het Nederlands is dat een nakomertje, maar dit werd nie gevra nie :-)))

Gr.Rico
> _____________________________________________________
> "Ninia"
>> Wat is de betekenis van het woord 'laatlam' in het Afrikaans?
>>
>> What is the meaning of the word 'laatlam' in Afrikaans?
>>
>>
>> --
>> Ninia
>>
>> "I don't really come from outer space"
>> --12 Monkeys
>
Re: laatlam [boodskap #51735 is 'n antwoord op boodskap #51733] Ma, 15 Oktober 2001 21:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ninia  is tans af-lyn  Ninia
Boodskappe: 8
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
Rico zei:
>> Als ouders hun kinderen op een rijtjie krijgen, en een paar jaar later nog
>> een, dan is dat de "laatlammetjie".
>
> In het Nederlands is dat een nakomertje, maar dit werd nie gevra nie :-)))
>
> Gr.Rico
>
Dat begrijp ik nu ook. Hartelijk bedankt voor de reacties.

--
Ninia

"I don't really come from outer space"
--12 Monkeys
Re: laatlam [boodskap #51747 is 'n antwoord op boodskap #51721] Di, 16 Oktober 2001 00:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Max
> Als ouders hun kinderen op een rijtjie krijgen, en een paar jaar later nog
> een, dan is dat de "laatlammetjie".

Kobus
Dit kom seker van ooie wat gewoonlik almal kort na mekaar lam.
Tot op 'n mooi dag wanneer daar skielik nog enetjie uitdop.

Wouter
Heeltemaal reg, Kobus, 'n laatlam is 'n lam wat na die verwagte
lamseisoen gebore word

'n Laatlammetjie is soos Max hier bo verduidelik, maar dit kan
ook enige (selfs die enigste) kind van 'n bejaarde moeder wees.
Re: laatlam [boodskap #51798 is 'n antwoord op boodskap #51701] Wo, 17 Oktober 2001 04:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky  is tans af-lyn  Kinky
Boodskappe: 23
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
Dit beteken om n kind na baie jare te hê - soos in uit de oude doos.

> What is the meaning of the word 'laatlam' in Afrikaans?
>
>
> --
> Ninia
Re: laatlam [boodskap #52012 is 'n antwoord op boodskap #51701] Vr, 19 Oktober 2001 21:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Klop klop ......
Re: laatlam [boodskap #52025 is 'n antwoord op boodskap #52012] Vr, 19 Oktober 2001 22:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
VeldMuis[1]  is tans af-lyn  VeldMuis[1]
Boodskappe: 27
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
On Fri, 19 Oct 2001 23:31:02 +0200, "Kobus Pietersen"
wrote:

> Klop klop ......
>
Wie's daar?

Veldmuis
Re: laatlam [boodskap #52043 is 'n antwoord op boodskap #52025] Sa, 20 Oktober 2001 07:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Veldmuis skryf in boodskap news:apb1tt0g25c3lc86v51vpv04kp4jipj73l@4ax.com...
> On Fri, 19 Oct 2001 23:31:02 +0200, "Kobus Pietersen"
> wrote:
>
>> Klop klop ......
>>
> Wie's daar?
>
Sanlam ..
Re: laatlam [boodskap #52046 is 'n antwoord op boodskap #52043] Sa, 20 Oktober 2001 09:35 Na vorige boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 20 Oct 2001 09:43:20 +0200, "Kobus Pietersen"
wrote:

>
> Veldmuis wrote in message
> news:apb1tt0g25c3lc86v51vpv04kp4jipj73l@4ax.com...
>> On Fri, 19 Oct 2001 23:31:02 +0200, "Kobus Pietersen"
>> wrote:

>>> Klop klop ......
>>>
>> Wie's daar?

> Sanlam ..

Watter Sanlam?
Vorige onderwerp: Re: Antwoord vir Gloudini
Volgende onderwerp: OK, OK! moet nou nie almal opspring om te help nie ..... :-)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 07:55:54 MGT 2024