Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » laatlam
laatlam [boodskap #110] Ma, 15 Oktober 2001 12:15 na volgende boodskap
Ninia  is tans af-lyn  Ninia
Boodskappe: 8
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
Wat is de betekenis van het Afrikaanse woord 'laatlam'?

--
Ninia

"I don't really come from outer space"
--12 Monkeys
Re: laatlam [boodskap #111 is 'n antwoord op boodskap #110] Sa, 20 Oktober 2001 22:41 Na vorige boodskap
Bert Wallace  is tans af-lyn  Bert Wallace
Boodskappe: 3
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
Ninia
Laatlam of te wel laatlammetjie is 'n kind wat heelwat laater uit 'n
huwelik gebore is - se maar wanneer die ander kinders al tieners is.
groetnis
Rod

Ninia wrote in message ...
> Wat is de betekenis van het Afrikaanse woord 'laatlam'?
>
> --
> Ninia
>
> "I don't really come from outer space"
> --12 Monkeys
Re: laatlam [boodskap #51695 is 'n antwoord op boodskap #110] Ma, 15 Oktober 2001 07:45 Na vorige boodskap
Gh0$t  is tans af-lyn  Gh0$t
Boodskappe: 8
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
Davie Davis skryf in boodskap news:q3fmsto4avcfoo1mkq62tc6cmojjj4e92p@4ax.com...
> On Mon, 15 Oct 2001 14:15:46 +0200, Ninia wrote:
>
>> Wat is de betekenis van het woord 'laatlam' in het Afrikaans?
>>
>> What is the meaning of the word 'laatlam' in Afrikaans?
>
> 'n Laatlam is uit die Oude Doos
>
> DD

Ek het nou die dag 'n bruin-vrou hoor praat van haar laat lam as die Droë
pram baby. Dis nou die kind wat so van die laaste melkies glo moet lewe.

Groetnis
Spook

"Ek is 'n boer in beton soos oom Paul op ou kerk plein, niemand weet van my
pyn, want dit is goed vermom"- Koos Kombuis (Boer in beton)
Re: laatlam [boodskap #51755 is 'n antwoord op boodskap #51695] Di, 16 Oktober 2001 08:21 Na vorige boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 15 Oct 2001 09:45:00 +0200, "Gh0$t" wrote:
>
> "Ek is 'n boer in beton soos oom Paul op ou kerk plein, niemand weet van my
> pyn, want dit is goed vermom"- Koos Kombuis (Boer in beton)
>

Ek dink oom Paul is dalk meer deur duiwe vermom as beton.
Vorige onderwerp: Stil protest!
Volgende onderwerp: Net net net vir DD ( en enige iemand anders wat belang stel)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 23:04:16 MGT 2024