Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » OK, OK! moet nou nie almal opspring om te help nie ..... :-)
OK, OK! moet nou nie almal opspring om te help nie ..... :-) [boodskap #51486] Do, 11 Oktober 2001 20:00 na volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
daar is 'n 'directory' met die naam '_RESTORE' op elkeen van my
hardeskywe. Nou, ek sien dat die een op c: dryf 'n "hidden
attrib" het maar ek hou nie van dinge wat ek nie kan 'sien' nie,
so hy is nou gemaak 'sien'. Nou as ek sy eienskappe vra, dan het
die _RESTORE 'directory' 663 MB, meestal in .cab lêers, nou wat
doen mens nou om van al die goete ontslae te raak? Kan ek die
goed zap as Win EM my dit toelaat?
--
------------------------------------------------------------ -----
Atheism is the result of ignorance and pride, of strong sense and
feeble reasons, of good eating and ill living.
JEREMY COLLIER.
------------------------------------------------------------ -----
Re: OK, OK! moet nou nie almal opspring om te help nie ..... :-) [boodskap #51587 is 'n antwoord op boodskap #51486] Vr, 12 Oktober 2001 21:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 11 Oct 2001 22:00:16 +0200, "Tobie" wrote:

Kan ek die
> goed zap as Win EM my dit toelaat?

Zap hulle Tobie maar eer jy die tipe dinge doen,
skaf Ghost 2001 aan en maak 'n image wat jy
twee plekke bêre - een op 'n ander dryf en een
('n permanente maw verkieslik nà jy dit gezap
het en dit is steeds alles reg) op 'n CD.

Nuwe Windows, die EM een? :-)

Welkom terug, het jy eers gerus nà die marathon?
(Het jy gesien Dabnielle het jou intussen herdoop?
Ek is onskuldig - dit is sy!) :-))

DD
Re: OK, OK! moet nou nie almal opspring om te help nie ..... :-) [boodskap #51618 is 'n antwoord op boodskap #51486] Sa, 13 Oktober 2001 10:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 13 Oct 2001 13:29:36 +0200, "Tobie" wrote:

> : Nuwe Windows, die EM een? :-)
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
> ack ......! ek bedoel die ME, Millenium Edition

Nuwe Windows is XP. ME is al oud, hoor! :-) XP lyk goed - ek speel
op die oomblik daarmee. Hoop nie jy het geld gemors om ME te koop
nie? Of het jy ook 'n nuwe "baba" gekry soos Annette met ME alreeds
daarop?
Nog iets wat jy gerus kan doen met ME is om die "automatic updates" te
kanselleer. Dit neem sommer baie van jou "resources" op, en is net 'n
irritasies vir iemand wat met dialups werk.
ME se "default" is om gereeld te "check" vir "updates". Ag, ek kan
tog nie nou in Afrikaans dink nie, so ek gaan ophou babbel.
Sal later vir jou epos stuur met tips en trieks vir ME. (as jy
belangstel natuurlik!)

> : (Het jy gesien Dabnielle het jou intussen herdoop?
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
> sy het nê?

Gelukkig weet ek nie wie daai Dabnielle persoon is nie!! :-)))
Re: OK, OK! moet nou nie almal opspring om te help nie ..... :-) [boodskap #51620 is 'n antwoord op boodskap #51587] Sa, 13 Oktober 2001 10:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Liezl  is tans af-lyn  Liezl
Boodskappe: 27
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Junior Lid
Davie Davis skryf in boodskap news:...
> On Thu, 11 Oct 2001 22:00:16 +0200, "Tobie"
> wrote:
>
> Kan ek die
>> goed zap as Win EM my dit toelaat?
>
> Zap hulle Tobie maar eer jy die tipe dinge doen,
> skaf Ghost 2001 aan en maak 'n image wat jy
> twee plekke bêre - een op 'n ander dryf en een
> ('n permanente maw verkieslik nà jy dit gezap
> het en dit is steeds alles reg) op 'n CD.
>
> Nuwe Windows, die EM een? :-)
>
> Welkom terug, het jy eers gerus nà die marathon?
> (Het jy gesien Dabnielle het jou intussen herdoop?
> Ek is onskuldig - dit is sy!) :-))
>
> DD

Eendag as ek groot is sal ek ook weet waarvan julle nou gepraat het.
1001101011100100011100! hie hie hie
Re: OK, OK! moet nou nie almal opspring om te help nie ..... :-) [boodskap #51624 is 'n antwoord op boodskap #51587] Sa, 13 Oktober 2001 11:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis
: Zap hulle Tobie maar eer jy die tipe dinge doen,
: skaf Ghost 2001 aan en maak 'n image wat jy
: twee plekke bêre - een op 'n ander dryf en een
: ('n permanente maw verkieslik ná jy dit gezap
: het en dit is steeds alles reg) op 'n CD.
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
dit het ek darem alreeds :-)
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
: Nuwe Windows, die EM een? :-)
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
ack ......! ek bedoel die ME, Millenium Edition
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
: Welkom terug, het jy eers gerus ná die marathon?
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
moes rus, die gedrafery put 'n ou maar uit
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
: (Het jy gesien Dabnielle het jou intussen herdoop?
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
sy het nê?
~~~~~~~~~~~~
: Ek is onskuldig - dit is sy!) :-))
~~~~~~~~~~~~~~
aaah.... natuurlik is jy, ons is mos maatjies.
~~~~~~~~~~~~~~~~
: DD
~~~~~~~~~~~~~~~~
my oorle oupa het altyd gesê, 'n man wat so lieg soos jy, steel
ook:-)
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Re: OK, OK! moet nou nie almal opspring om te help nie ..... :-) [boodskap #51654 is 'n antwoord op boodskap #51486] So, 14 Oktober 2001 05:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 14 Oct 2001 07:39:55 +0200, "Tobie" wrote:

> ME het ek al so 'n tydjie en ek ken dit tot 'n mate en laat my
> ook nie 'update' nie hoor :-)

Dis goed!! :-)) Mens moet jou nie sommer laat uodate nie! :-))

> XP sal ek later kry wanneer al die 'hiccups' uit- 'gesort' is
> deur die mense wat vroeg gekoop het ... heheheh

Glo my - dis 'n lekker stabiele OS. Sal die moeite werd wees!
:-)

> MAAR ..... niemand het nog my vraag beantwoord hoekom is my
> onsigbare _RESTORE dir. op c: dryf 663MB groot en hoe raak ek
> ontslae van dit as dit nie ge-'delete' wil word nie
> ..............
> wonner of ek dit in DOS moet gaan doen, hmmmmm,

Okay - hier is dit:
Jy moet basies PCHEALTH + SYSTEM RESTORE uninstall, anders kan jy
maar delete tot jy blou in die gesig raak. :-)
Hier is 'n handige link om te wys hoe mens dit doen.

http://members.aol.com/axcel216/me1.htm#UPH

UNINSTALL PCHEALTH + SYSTEM RESTORE

Enjoy this original WinME tip courtesy of Conny Jonsson
(co...@graphic-designer.com):
"Here is how to permanently uninstall the PCHealth and System Restore
tools from Windows ME, to be able to prevent System Restore from
making new backups, AND unprotect ALL "_Restore" folders and files, to
allow their deletion (to rid your disk of bloat files), which would be
otherwise impossible.
The only disadvantage is that the Help item from Start Menu and the
Windows Help system has to go too [:(], but you can still access Help
from your applications' Help menu, or if you hit F1. :)

WARNING: COMPLETELY uninstalling PCHealth + System Restore may IMPAIR
the WinME capability of UPDATING certain system files that depend on
these tools, e.g. from Microsoft automatic Windows Update web site!

Launch Notepad, and cut & paste this:

-----Begin cut & paste here-----
REGEDIT4

[HKEY_CURRENT_USER\Software\Microsoft\Windows\CurrentVersion \Policies\Explorer]
"NoSMHelp"=hex:01,00,00,00

------End cut & paste here------
Save this text file as NOHLP.REG. Double-click on it to merge this
information into your Registry. Reboot.
You may also have to delete the "VXDMon" value from the Registry
before going any further (and then reboot). Run Regedit and go to:

HKEY_LOCAL_MACHINE\System\CurrentControlSet\Services\VxD\VxD Mon

To remove PCHealth from your system, copy the text below, paste it in
the Start Menu -> Run box, and then click OK:

rundll.exe setupx.dll,InstallHinfSection Uninstall 132
%windir%\INF\PCHealth.inf
This text string is found under this Registry key:

HKEY_LOCAL_MACHINE\SOFTWARE\Microsoft\Windows\CurrentVersion \Uninstall\PCHealth
This should suffice, but some PCHealth strings are left in the
Registry. They won't do any harm, but you might want them out anyway.
:)

With Regedit open, find and delete these strings:

"PCHealth" from:

HKEY_CURRENT_USER\Software\Microsoft

"PerUser_PCHealth" from:

HKEY_CURRENT_USER\Software\Microsoft\Active Setup\Installed Components
and:

HKEY_LOCAL_MACHINE\SOFTWARE\Microsoft\Active Setup\Installed
Components
Then go to:

HKEY_LOCAL_MACHINE\SOFTWARE\CLASSES\CLSID\{273380E8-1438-4B2 C-95B0-713284FBC302}\ToolboxBitmap32
and delete the text content in the right hand pane.

Finally search in Regedit for StateMgr.exe and delete all matching
keys.

After uninstalling PCHealth, System File Protection will stop working!
But if you have a Win98 retail or Win98 SE Setup CD-ROM, you can
regain some security by running System File Checker (Sfc.exe).
Pop in the Win98/98 SE CD-ROM (drive letter D used here, change if
different), open a DOS box, and run:
EXTRACT D:\WIN98\WIN98_46.CAB SFC.EXE %windir%\SYSTEM
EXTRACT D:\WIN98\WIN98_40.CAB SFCDLL.DLL %windir%\SYSTEM

Now run Sfc.exe and update all system file versions manually!
Finally, check your file versions (using SFC) on a regular basis,
especially after you have installed new software or a system update.

After uninstalling PCHealth + System Restore, Windows ME insists on
creating the (empty) C:\_Restore folder every time upon startup. :(
SOLUTION: Replace your WININIT.EXE file located in C:\Windows with
this one [42 KB, freeware].
This way you can say goodbye to C:\_Restore for good! :)

Done!
This hack works fine for me and hopefully it will do the same for you,
with or without any modifications to the steps above."
Re: OK, OK! moet nou nie almal opspring om te help nie ..... :-) [boodskap #51655 is 'n antwoord op boodskap #51618] So, 14 Oktober 2001 05:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle"
: Nuwe Windows is XP. ME is al oud, hoor! :-) XP lyk goed - ek
speel
: op die oomblik daarmee.
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
hmmm, ek HET opgelet dat hy ook nie kan spel nie :-)
'Dabnielle'

ME het ek al so 'n tydjie en ek ken dit tot 'n mate en laat my
ook nie 'update' nie hoor :-)
XP sal ek later kry wanneer al die 'hiccups' uit- 'gesort' is
deur die mense wat vroeg gekoop het ... heheheh

MAAR ..... niemand het nog my vraag beantwoord hoekom is my
onsigbare _RESTORE dir. op c: dryf 663MB groot en hoe raak ek
ontslae van dit as dit nie ge-'delete' wil word nie
..............
wonner of ek dit in DOS moet gaan doen, hmmmmm,
--
---------------------------------------------
The opposite of fear is not courage,
but faith.
--------------------------------------------
Re: OK, OK! moet nou nie almal opspring om te help nie ..... :-) [boodskap #51671 is 'n antwoord op boodskap #51486] So, 14 Oktober 2001 19:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 14 Oct 2001 21:34:43 +0200, Davie Davis wrote:

>> Dis goed!! :-)) Mens moet jou nie sommer laat uodate nie! :-))

>
> hmmm, ek HET opgelet dat SY ook nie kan spel nie :-)

Shhhhh....:-)
Eintlik is dit 'n geval van nie kan TIK nie. :-)
Re: OK, OK! moet nou nie almal opspring om te help nie ..... :-) [boodskap #51675 is 'n antwoord op boodskap #51654] So, 14 Oktober 2001 19:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 14 Oct 2001 05:27:55 GMT, Danielle wrote:

>
> Dis goed!! :-)) Mens moet jou nie sommer laat uodate nie! :-))
>

hmmm, ek HET opgelet dat SY ook nie kan spel nie :-)

DD
Re: OK, OK! moet nou nie almal opspring om te help nie ..... :-) [boodskap #51677 is 'n antwoord op boodskap #51486] So, 14 Oktober 2001 19:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 14 Oct 2001 22:36:12 +0200, Davie Davis wrote:

>> Eintlik is dit 'n geval van nie kan TIK nie. :-)
>
> Somtyds Danielle, dink ek ons klompie hier is werklik getik :-)

Net somtyds? :-))) (Maar jy het geweet dat dit my reaksie sou wees,
nè?) :-))
Re: OK, OK! moet nou nie almal opspring om te help nie ..... :-) [boodskap #51679 is 'n antwoord op boodskap #51671] So, 14 Oktober 2001 20:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 14 Oct 2001 19:20:34 GMT, Danielle
>
> Shhhhh....:-)
> Eintlik is dit 'n geval van nie kan TIK nie. :-)

Somtyds Danielle, dink ek ons klompie hier is werklik getik :-)

DD
Re: OK, OK! moet nou nie almal opspring om te help nie ..... :-) [boodskap #51680 is 'n antwoord op boodskap #51677] So, 14 Oktober 2001 21:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 14 Oct 2001 19:35:48 GMT, Danielle wrote:

> Net somtyds? :-))) (Maar jy het geweet dat dit my reaksie sou wees,
> nè?) :-))

Jà vroumens, jy's altyd sò realisties! ;-)

DD
Re: OK, OK! moet nou nie almal opspring om te help nie ..... :-) [boodskap #51691 is 'n antwoord op boodskap #51654] Ma, 15 Oktober 2001 06:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Danielle wrote:
>
> On Sun, 14 Oct 2001 07:39:55 +0200, "Tobie"
> wrote:
>
>> ME het ek al so 'n tydjie en ek ken dit tot 'n mate en laat my
>> ook nie 'update' nie hoor :-)
>
> Dis goed!! :-)) Mens moet jou nie sommer laat uodate nie! :-))
>
>> XP sal ek later kry wanneer al die 'hiccups' uit- 'gesort' is
>> deur die mense wat vroeg gekoop het ... heheheh
>
> Glo my - dis 'n lekker stabiele OS. Sal die moeite werd wees!
> :-)
>

Ja net soos windows 200 lekker stabiel is. Partykeer, somtyds, miskien,
afhangend van jou deadline.
Re: OK, OK! moet nou nie almal opspring om te help nie ..... :-) [boodskap #51693 is 'n antwoord op boodskap #51679] Ma, 15 Oktober 2001 07:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons hier is nie getik nie man, ons is gekeyboard:)))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:3otjstsvl8ircfbi0v0r834g99pqgbfubs@4ax.com...
> On Sun, 14 Oct 2001 19:20:34 GMT, Danielle
>>
>> Shhhhh....:-)
>> Eintlik is dit 'n geval van nie kan TIK nie. :-)
>
> Somtyds Danielle, dink ek ons klompie hier is werklik getik :-)
>
> DD
Re: OK, dankie ek het reg gekom [boodskap #51734 is 'n antwoord op boodskap #51655] Ma, 15 Oktober 2001 21:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
ok, het die 'helpfile' gelees en die antwoord gekry, die _RESTORE
dir. is nou net 2.6 Mb groot....... heheheheh ..... hoera ! 'when
everyting else fail, try the handbook'
--
---------------------------------------------
The opposite of fear is not courage,
but faith.
--------------------------------------------
Re: OK, OK! moet nou nie almal opspring om te help nie ..... :-) [boodskap #51750 is 'n antwoord op boodskap #51691] Di, 16 Oktober 2001 05:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 15 Oct 2001 08:49:53 +0200, Lou wrote:

>> Glo my - dis 'n lekker stabiele OS. Sal die moeite werd wees!
>> :-)

>
> Ja net soos windows 200 lekker stabiel is. Partykeer, somtyds, miskien,
> afhangend van jou deadline.

Ja, daai Danielle kan darem strooi praat as sy die dag lus is. Maar
waarom dan so knorrig neef Lou?
Jy moet miskien Windoze 2000 probeer. Ek dink dis so effe beter as
die 200 version.
:-)
Re: OK, OK! moet nou nie almal opspring om te help nie ..... :-) [boodskap #51788 is 'n antwoord op boodskap #51750] Di, 16 Oktober 2001 20:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 16 Oct 2001 05:20:10 GMT, Waaierstertmuis
wrote:

> Ja, daai Danielle kan darem strooi praat as sy die dag lus is. Maar
> waarom dan so knorrig neef Lou?
> Jy moet miskien Windoze 2000 probeer. Ek dink dis so effe beter as
> die 200 version.
> :-)

jy dink nie dalk dat Windows (enige model) 'n selfs nòg beter variasie
is nie?
Re: OK, OK! moet nou nie almal opspring om te help nie ..... :-) [boodskap #51799 is 'n antwoord op boodskap #51788] Wo, 17 Oktober 2001 04:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 16 Oct 2001 22:23:55 +0200, Davie Davis wrote:

>
> jy dink nie dalk dat Windows (enige model) 'n selfs nòg beter variasie
> is nie?

Nóg nooit! :-))
Re: OK, dankie ek het reg gekom [boodskap #51854 is 'n antwoord op boodskap #51734] Wo, 17 Oktober 2001 18:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie"
: ok, het die 'helpfile' gelees en die antwoord gekry
bla , bla , bla ............
~~~~~~~~~~~~
Hmmm, toe ek dié bostaande briefie gepos het, het ek nog nie die
inligting van andere gelees nie. dankie aan Dani vir haar
positiewe bydrae. aan die ander wat met Dani baklei, kies julle
petiers en los haar uit of anders ..............
hoe't ek hulle nou gesê Dani? :-)
--
------------------------------------------------------------ -----
Worry is simply the triumph of fear over faith
------------------------------------------------------------ -----
Re: OK, dankie ek het reg gekom [boodskap #51856 is 'n antwoord op boodskap #51854] Wo, 17 Oktober 2001 18:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 17 Oct 2001 20:15:08 +0200, "Tobie" wrote:

> Hmmm, toe ek dié bostaande briefie gepos het, het ek nog nie die
> inligting van andere gelees nie. dankie aan Dani vir haar
> positiewe bydrae. aan die ander wat met Dani baklei, kies julle
> petiers en los haar uit of anders ..............

Ja sê hulle Tobie!!! :-))

> hoe't ek hulle nou gesê Dani? :-)

Um....as ek net weet wat 'n petier is...:-)))

Danielle (incognito met donkerbrille en serp (?scarf) en alles!) :-)
Re: OK, DAVIIIIIIIIIIIEEEEEEEEEEEEE! [boodskap #51991 is 'n antwoord op boodskap #51856] Vr, 19 Oktober 2001 19:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
ACK! "petiers", foei nou weet ek ook nie hoe om dit te
verduidelik nie. ek weet nie eers of ek dit reg gespel het nie
:-(
DAVIIIIIIIIIIIIIIIIEEEEE !!! help 'seblief toe
--

:
: Um....as ek net weet wat 'n petier is...:-)))
Re: OK, DAVIIIIIIIIIIIEEEEEEEEEEEEE! [boodskap #51998 is 'n antwoord op boodskap #51991] Vr, 19 Oktober 2001 20:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 19 Oct 2001 21:44:49 +0200, "Tobie" wrote:

> ACK! "petiers", foei nou weet ek ook nie hoe om dit te
> verduidelik nie. ek weet nie eers of ek dit reg gespel het nie
> :-(
> DAVIIIIIIIIIIIIIIIIEEEEE !!! help 'seblief toe

Miskien sal dit help as jy sê/verduidelik wat jy bedoel het? Het
jy die Afrikaans gesoek vir pétard, of dalk pétarade/r of dalk sommer
net "péter"?
:-)
Re: OK, DAVIIIIIIIIIIIEEEEEEEEEEEEE! [boodskap #52003 is 'n antwoord op boodskap #51991] Vr, 19 Oktober 2001 21:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 19 Oct 2001 21:44:49 +0200, "Tobie" wrote:

> ACK! "petiers", foei nou weet ek ook nie hoe om dit te
> verduidelik nie. ek weet nie eers of ek dit reg gespel het nie
> :-(
> DAVIIIIIIIIIIIIIIIIEEEEE !!! help 'seblief toe

Petiers (Of portiers/partier - of same size!) of hoe sal ons dit
stel Tobie :-)))

(uitgerus na die marathon, en afgekoel genoeg om weer aan te trek:-)

DD
Re: OK, DAVIIIIIIIIIIIEEEEEEEEEEEEE! [boodskap #52022 is 'n antwoord op boodskap #51991] Vr, 19 Oktober 2001 22:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Veldmuis wrote:

> pétard
>
> Nee Streepmuis, jier erens het iemand vir iemand anders (iets soos)
> gesê 'gaan soek jou partier' of so iets.
>

Ag pleezz, spreek hy nie maar net "portuur"
snaaks uit nie?

Gloudina
Re: OK, DAVIIIIIIIIIIIEEEEEEEEEEEEE! [boodskap #52026 is 'n antwoord op boodskap #51998] Vr, 19 Oktober 2001 23:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
VeldMuis[1]  is tans af-lyn  VeldMuis[1]
Boodskappe: 27
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
On Fri, 19 Oct 2001 20:42:28 GMT, Streepmuis wrote:

> Miskien sal dit help as jy sê/verduidelik wat jy bedoel het? Het
> jy die Afrikaans gesoek vir pétard, of dalk pétarade/r of dalk sommer
> net "péter"?
> :-)

Nee Streepmuis, jier erens het iemand vir iemand anders (iets soos)
gesê 'gaan soek jou partier' of so iets.

Veldmuis
Re: OK, DAVIIIIIIIIIIIEEEEEEEEEEEEE! [boodskap #52028 is 'n antwoord op boodskap #51991] Vr, 19 Oktober 2001 23:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 19 Oct 2001 22:22:05 GMT, @home.com wrote:

> Ag pleezz, spreek hy nie maar net "portuur"
> snaaks uit nie?
>
> Gloudina

lol, tannie is reg maar daar is mos so lekker Afrikaanse uitspraak
wat klink soos partier - ek dink dit is aksenties (lol !) uit die
agtergeblewene tale

DD
Re: OK, DAVIIIIIIIIIIIEEEEEEEEEEEEE! [boodskap #52039 is 'n antwoord op boodskap #52026] Sa, 20 Oktober 2001 05:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 20 Oct 2001 01:01:26 +0200, Veldmuis
wrote:

> Nee Streepmuis, jier erens het iemand vir iemand anders (iets soos)
> gesê 'gaan soek jou partier' of so iets.

Aah, okay. Toe Tobie praat van: "kies julle petiers, of anders...",
dog ek hy was "chivalrous", en roep julle tot 'n duel, en die "wapen"
is dalk 'n rapier (i.p.v partier). Maar toe later dog ek dat hy dalk
slimmer was en eerder 'n wapen bedoel het wat wat kan "backfire" of so
iets...:-)

Lyk my ek sal maar moet jou onlangse raad aan my volg, en gaan kyk of
ek iewers hier in Jawja 'n Afikaanse groep kan kry, en hopelik sal ek
dan 'n partier daar vind, en weer kan begin verstaan waaroor julle
gesels? :-)
Re: OK, DAVIIIIIIIIIIIEEEEEEEEEEEEE! [boodskap #52044 is 'n antwoord op boodskap #51991] Sa, 20 Oktober 2001 09:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 20 Oct 2001 12:01:00 +0200, Veldmuis
wrote:

> Maar het jy nie lankal 'n partier gevind nie,

:-)))) Noggie..

> of waarom is jy dan 'n gestreepte muis ;-)

Humph - nie gestreepte nie - wel STREEPmuis - die muis wat o.a DD se
aigu en gravis aksente (strepies) altyd so geduldig regmaak.. al is hy
so verdomp aspris! :-))

Streepmuis (met watte in haar ore)
Re: OK, DAVIIIIIIIIIIIEEEEEEEEEEEEE! [boodskap #52049 is 'n antwoord op boodskap #52039] Sa, 20 Oktober 2001 10:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
VeldMuis[1]  is tans af-lyn  VeldMuis[1]
Boodskappe: 27
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
On Sat, 20 Oct 2001 05:31:15 GMT, Streepmuis wrote:

>
> Lyk my ek sal maar moet jou onlangse raad aan my volg, en gaan kyk of
> ek iewers hier in Jawja 'n Afikaanse groep kan kry, en hopelik sal ek
> dan 'n partier daar vind, en weer kan begin verstaan waaroor julle
> gesels? :-)
>

Maar het jy nie lankal 'n partier gevind nie, of waarom is jy dan 'n
gestreepte muis ;-)

Veldmuis (die berugte een)
Re: OK, DAVIIIIIIIIIIIEEEEEEEEEEEEE! [boodskap #52050 is 'n antwoord op boodskap #52028] Sa, 20 Oktober 2001 10:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
ek kom uitie boeland en ons sê petiers, tensy jy uit die
Transwaul kom, dan's die seker portuur, ag nou ja, sorry dat ek
lewe ........... :-(
--
------------------------------------------------------------ ----
In times long gone, men did not talk much
for fear that their deeds could not match their words.
------------------------------------------------------------ ----
"Davie Davis"
: >Ag pleezz, spreek hy nie maar net "portuur"
: >snaaks uit nie?
: >
: >Gloudina
:
: lol, tannie is reg maar daar is mos so lekker Afrikaanse
uitspraak
: wat klink soos partier - ek dink dit is aksenties (lol !) uit
die
: agtergeblewene tale
:
: DD
Re: OK, DAVIIIIIIIIIIIEEEEEEEEEEEEE! [boodskap #52053 is 'n antwoord op boodskap #52044] Sa, 20 Oktober 2001 11:36 Na vorige boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 20 Oct 2001 09:22:55 GMT, Streepmuis wrote:

>
> Streepmuis (met watte in haar ore)
>

LOL.. al het jy watte in jou ore
kan jy my steeds sién lag :-)))

DD
Vorige onderwerp: laatlam
Volgende onderwerp: Tipex
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 06:19:33 MGT 2024