Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Fietse
Fietse [boodskap #51431] Do, 11 Oktober 2001 10:07 na volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom hoor mens niks meer van die fietse wat deur Nederland geskenk is nie?
Re: Fietse [boodskap #51437 is 'n antwoord op boodskap #51431] Do, 11 Oktober 2001 10:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Omdat ons niks meer weet nie:))
Vind asseblief vir ons van daardie kant uit of die goed in die eerste plek
al aangestuur is.
Dan kan ons van die kan probeer uitvind wat daarvan geword het.
Annette

> Hoekom hoor mens niks meer van die fietse wat deur Nederland geskenk is nie?
>
Re: Fietse [boodskap #51444 is 'n antwoord op boodskap #51437] Do, 11 Oktober 2001 11:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Daai fietse is al almal mee weggery. Was so 'n tyd gelede al op 'n nuus of
insetsel op TV oor die fietse in die Noord-Wes provinsie. In Lichtenburg se
omgewing het Popo Molefe so op een gerey (sonder om af te val)

Thys (vir wie Gloudina wag) oppie Bos

"Annette" skryf in boodskap news:9q40ga$eqg$2@ctb-nnrp1.saix.net...
> Omdat ons niks meer weet nie:))
> Vind asseblief vir ons van daardie kant uit of die goed in die eerste plek
> al aangestuur is.
> Dan kan ons van die kan probeer uitvind wat daarvan geword het.
> Annette
>
>
>> Hoekom hoor mens niks meer van die fietse wat deur Nederland geskenk is
> nie?
>>
>
Re: Fietse [boodskap #51509 is 'n antwoord op boodskap #51444] Vr, 12 Oktober 2001 05:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Thys - nou weet ek ook Noordwes Provinsie se mense beweeg 'n bietjie
vinniger:))
Was al die fietse oranje geverf?
Annette

.adamastor.ac.za...
> Daai fietse is al almal mee weggery. Was so 'n tyd gelede al op 'n nuus of
> insetsel op TV oor die fietse in die Noord-Wes provinsie. In Lichtenburg se
> omgewing het Popo Molefe so op een gerey (sonder om af te val)
>
> Thys (vir wie Gloudina wag) oppie Bos
> "Annette" wrote in message
> news:9q40ga$eqg$2@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Omdat ons niks meer weet nie:))
>> Vind asseblief vir ons van daardie kant uit of die goed in die eerste plek
>> al aangestuur is.
>> Dan kan ons van die kan probeer uitvind wat daarvan geword het.
>> Annette
>>
>>
>>> Hoekom hoor mens niks meer van die fietse wat deur Nederland geskenk
is
>> nie?
>>>
>>
>
Re: Fietse [boodskap #51658 is 'n antwoord op boodskap #51509] So, 14 Oktober 2001 06:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirkie  is tans af-lyn  Dirkie
Boodskappe: 103
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Annette

Die fietse word in Noord-Wes gebruik nie die Vrystaat nie :)

Annette wrote:
>
> Dankie Thys - nou weet ek ook Noordwes Provinsie se mense beweeg 'n bietjie
> vinniger:))
> Was al die fietse oranje geverf?
> Annette
>
> .adamastor.ac.za...
>> Daai fietse is al almal mee weggery. Was so 'n tyd gelede al op 'n nuus
> of
>> insetsel op TV oor die fietse in die Noord-Wes provinsie. In Lichtenburg
> se
>> omgewing het Popo Molefe so op een gerey (sonder om af te val)
>>
>> Thys (vir wie Gloudina wag) oppie Bos
>> "Annette" wrote in message
>> news:9q40ga$eqg$2@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> Omdat ons niks meer weet nie:))
>>> Vind asseblief vir ons van daardie kant uit of die goed in die eerste
> plek
>>> al aangestuur is.
>>> Dan kan ons van die kan probeer uitvind wat daarvan geword het.
>>> Annette
>>>
>>>
>>>> Hoekom hoor mens niks meer van die fietse wat deur Nederland geskenk
> is
>>> nie?
>>>>
>>>>
>>>
>>>
>>
>>
Re: Fietse [boodskap #51660 is 'n antwoord op boodskap #51658] So, 14 Oktober 2001 08:50 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit is uiters onregverdig!! Het Nederland bepaal dat die Vrystaat geen
fietse mag kry nie?:))
Annette

Happiness is a state of Mind.

WWW skryf in boodskap news:3BC93628.751A99C4@wie.weet.nie...
> Annette
>
> Die fietse word in Noord-Wes gebruik nie die Vrystaat nie :)
>
>
> Annette wrote:
>>
>> Dankie Thys - nou weet ek ook Noordwes Provinsie se mense beweeg 'n bietjie
>> vinniger:))
>> Was al die fietse oranje geverf?
>> Annette
>>
>> .adamastor.ac.za...
>>> Daai fietse is al almal mee weggery. Was so 'n tyd gelede al op 'n
nuus
>> of
>>> insetsel op TV oor die fietse in die Noord-Wes provinsie. In
Lichtenburg
>> se
>>> omgewing het Popo Molefe so op een gerey (sonder om af te val)
>>>
>>> Thys (vir wie Gloudina wag) oppie Bos
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9q40ga$eqg$2@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> Omdat ons niks meer weet nie:))
>>>> Vind asseblief vir ons van daardie kant uit of die goed in die
eerste
>> plek
>>>> al aangestuur is.
>>>> Dan kan ons van die kan probeer uitvind wat daarvan geword het.
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> > Hoekom hoor mens niks meer van die fietse wat deur Nederland
geskenk
>> is
>>>> nie?
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>>
>>>
>>>
Vorige onderwerp: Uit "Wat die hart van vol is" deur PETER BLUM
Volgende onderwerp: Davie se strepe!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 20:14:25 MGT 2024