Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Humor?
Humor? [boodskap #51574] Vr, 12 Oktober 2001 16:14 na volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Gloudina
> Alleen die real thing imponeer my.
>
> Wouter
> Hoe lank moet die ding wees om jou te beïndruk?

Gloudina
Wel, ou Wouter, die enigste een wat my permanent
beindruk het, is so omtrent ses duim lank met 'n I.K.
van so omtrent 150 'n voet of twee in 'n kop so 'n
voet of twee aan die bokant.

Wouter
Net toe ek dink jy maak 'n "pass"na my kant toe,
toe verloor jy my met die twee voet of twee's.
Huhh?
Re: Humor? [boodskap #51582 is 'n antwoord op boodskap #51574] Vr, 12 Oktober 2001 19:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 12 Oct 2001 18:14:09 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

> Huhh?

ek het gehoop jy gaan die 'huhh' gedeelte doen
Nou klink dit of ons ander verstaan

DD
Re: Humor? [boodskap #51597 is 'n antwoord op boodskap #51582] Sa, 13 Oktober 2001 05:23 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek huhhhh?? ook:))
Wie op aarde se kop is so groot of voetjies so klein dat twee voete in die
kop kan pas? Ek kan net aan 'n babatjie dink.:))
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Davie Davis skryf in boodskap news:3bgest0gg966iido51u30s3fltrjn6jpp5@4ax.com...
> On Fri, 12 Oct 2001 18:14:09 +0200, "Wouter Plaasvark"
> wrote:
>
>
>> Huhh?
>
>
> ek het gehoop jy gaan die 'huhh' gedeelte doen
> Nou klink dit of ons ander verstaan
>
> DD
Vorige onderwerp: Ou Bedeling Korrupsie
Volgende onderwerp: Eienaardige Dinge
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 05:46:49 MGT 2024