Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Verwydering van vlekke
Verwydering van vlekke [boodskap #51508] Vr, 12 Oktober 2001 05:28 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sal my bes doen met die vertaling:
Vir die beste resultate moet die vlek so gou moontlik verwyder word ( dus
Davie - ons werk nou op jou volgende hemp).:))
Die meeste vlekke is moeiliker om te verwyder as dit al klaar droog geword
het.
Wees versigtig met nie-wasbare kledingstukke - gaan liewer na 'n
droogskoonmaker,
Moet ook nie sterk vlekverwyderingsprodukte op nie-natuurlike materiaal
gebruik nie ( Dit is hoekom vadoeke nie van trilobal gemaak word nie:)))
Die vlek moet van buite na binne gewerk word - andersom sal die vlek net
groter maak.
Ink: verwydering - op wasbare materiaal:
Nee koek!! - laat ek dit in Engels skryf - anders gaan julle my nie glo nie!
Force cold water throught the fabric, using a medicine dropper. Don't put
the stained item under a running tap as this will spread the ink.
Mix equal parts of ammonia, lemon juice and water, and soak the item in
this. Wash as usual.
Annette
Re: Verwydering van vlekke [boodskap #51531 is 'n antwoord op boodskap #51508] Vr, 12 Oktober 2001 09:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 12 Oct 2001 07:28:54 +0200, "Annette" wrote:
On Fri, 12 Oct 2001 07:28:54 +0200, "Annette" wrote:

> Sal my bes doen met die vertaling:
> Vir die beste resultate moet die vlek so gou moontlik verwyder word ( dus
> Davie - ons werk nou op jou volgende hemp).:))

> Annette
>
Dankie Annette, ek het vier resepte gekry wat nou in 'n notaboek
gebêre is. Heel interessant dat twee van mans en twee van 'vrouens is.
Of die Big Kev (of Clean Green) of die Karringmelk of/en Amoniak moet
werk. En dan gee jy nog een vir my volgende hemp ook!
Re: Verwydering van vlekke [boodskap #51545 is 'n antwoord op boodskap #51531] Vr, 12 Oktober 2001 12:05 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons is 'n vreeslike hulpvaardige klomp hier jong;)))
Annette

wrote in message news:rrcdstgnpce4t15r2v38ekjnqir9ara2d7@4ax.com...
> On Fri, 12 Oct 2001 07:28:54 +0200, "Annette"
> wrote:
> On Fri, 12 Oct 2001 07:28:54 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Sal my bes doen met die vertaling:
>> Vir die beste resultate moet die vlek so gou moontlik verwyder word ( dus
>> Davie - ons werk nou op jou volgende hemp).:))
>
>> Annette
>>
> Dankie Annette, ek het vier resepte gekry wat nou in 'n notaboek
> gebêre is. Heel interessant dat twee van mans en twee van 'vrouens is.
> Of die Big Kev (of Clean Green) of die Karringmelk of/en Amoniak moet
> werk. En dan gee jy nog een vir my volgende hemp ook!
Vorige onderwerp: Dis amptelik. Geen humor nie
Volgende onderwerp: Re: skilferkors melktert
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 10:15:27 MGT 2024