Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nog Humorversinsels?
Nog Humorversinsels? [boodskap #51473] Do, 11 Oktober 2001 18:32 na volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina
Sien, Wouter Plaasvark, jy is jou eie vyand. Jy gaan haal presies die
skietgoed uit waarmee ander jou kan afskiet. Ek het al vergeet wat jy hierbo
aanhaal van wat jy gesê het. Gie, gie, gie.

Wouter
Wat???? Gie, gie, gie????
Is dit die begin van jou humor, Gloudina?

Die verskil tussen ons twee is dat jy met 'n "geveg" besig is, Gloudinatjie.
Ek is nie bekommerd of mense my gaan afskiet nie; jy is. Want ek val nie aan
nie, ek probeer nie beheer nie. Ek is hier om te gesels en te debatteer,
niks meer nie. In die proses wys ek graag nonsens uit en ek skiet dit lustig
en ongenadiglik af as dit aggressief aangebied word.

As ek nonsens praat, skiet gerus. Maar kry eers iets om mee te skiet, tot
nou is dit net wind. Dit maak so "whoooosj" as dit sonder enige effek by my
verbygaan. Ek sien ook nie dat dit ander mense beïndruk nie.

Gloudina:
Regte humor is snaaks, maak nie seer nie. Maak nie vyande nie.

Wouter
Ek wil jou so graag glo. Demonstreer dit tog net.
Asseblief Gloudina? Ag toeeeeee.
Re: Nog Humorversinsels? [boodskap #51483 is 'n antwoord op boodskap #51473] Do, 11 Oktober 2001 19:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Wouter Plaasvark wrote:

> . Want ek val nie aan
> nie, ek probeer nie beheer nie. Ek is hier om te gesels en te debatteer,
> niks meer nie.

You could have fooled me in jou interaksie metFerdi.
En ek merk op dat enige tyd wanneer iemand
nie konsent om jou speletjie te speel nie, dan
kom die stekies en die pyltjies en die neerhalende
en neerbuigende opmerkings. Kan jy werklik
nie sien dat jy kontrole ten alle tyd wil uitoefen
nie?
Ek speel ook tot op 'n sekere punt die control
game. Ek toets ouens en sien wie lig bevind
word in my oë en wie ek in die proses begin
respekteer. Ek is bevrees jy weeg maar in aan
die ligte kant, veral nadat ek gesien het jy verkies
om liewer persoonlikhede aan te val as om
die waarheid te praat.

Tant Hessie van die ou skool.
Re: Nog Humorversinsels? [boodskap #51491 is 'n antwoord op boodskap #51473] Do, 11 Oktober 2001 22:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wouter
Ek is hier om te gesels en te debatteer, niks meer nie.

Gloudina
You could have fooled me

Wouter
Dan moet ons maar hieroor verskil, ek het probeer verduidelik, maar jy
verkies om dit anders te sien. Maar ek het regtig gehoop jy sal op die ander
deel van die boodskap reageer. Hier kom dit weer, dalk is ek die tweede keer
gelukkiger:

Gloudina:
Regte humor is snaaks, maak nie seer nie. Maak nie vyande nie.

Wouter
Ek wil jou so graag glo. Demonstreer dit tog net.
Asseblief Gloudina? Ag toeeeeee.
Re: Nog Humorversinsels? [boodskap #51492 is 'n antwoord op boodskap #51491] Do, 11 Oktober 2001 22:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 12 Oct 2001 00:08:55 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

> Wouter
> Ek wil jou so graag glo. Demonstreer dit tog net.
> Asseblief Gloudina? Ag toeeeeee.

Gloudina:
Ek is bevrees jy weeg maar in aan
die ligte kant,

Danielle:
Dit was toe al die tyd daar - jy het dit net misgekyk plaasvark! :-))
You just cannot please 'em all eh? :-)) Stop nou met daai streng
dieet, en begin om coke in jou brêndie te gooi. Die anti(e) hou
blykbaar net van swaar ouens!! Nog iets - hoop jou um..er..
is lank genoeg. As sy klaar geweeg het, dan haal
sy gewoonlik die maatstok uit. Jy is gewaarsku!
:-)
(As jy my nie glo nie, sal ek uit die argiewe vir jou gaan aanhaal)
:-))))
Re: Nog Humorversinsels? [boodskap #51499 is 'n antwoord op boodskap #51473] Vr, 12 Oktober 2001 01:19 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Wouter Plaasvark wrote:

> Ek wil jou so graag glo. Demonstreer dit tog net.
> Asseblief Gloudina? Ag toeeeeee.

Neewat, ou Woutertjie. Ek speel nie saam met jouou speletjie nieeee. Jy wil my
kontrolleer. Ek is nie
kontroleerbaar deur snipperigheid en windstertgat-
geit nie. Alleen die real thing imponeer my.

Gloudina
Vorige onderwerp: Plan met Bin Laden
Volgende onderwerp: Thanksgiving
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 06:46:55 MGT 2024