Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: [AFRIKAANS:5437] Re: GRONDBESIT, WERKPERMITTE ENS (fwd)
Re: [AFRIKAANS:5437] Re: GRONDBESIT, WERKPERMITTE ENS (fwd) [boodskap #5149] Vr, 05 Januarie 1996 00:00
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
>>

Nie waar nie. Jode, Duitsers en Hollanders (onder andere) is maklik
aanvaar as immigrante of permanente inwoners of besitters van eiendom.
Swart Jode en Swartmense met Hollandse burgerskap sou egter nie 'n kat
se kans gehad het nie. Die drakoniese wette het gegaan oor velkleur.
Maak nie saak wat die gedeeltelike herkoms daarvan was nie, dit was
omtrent uitsluitlik gemik teen mense wat nie Westers blank was nie
omdat swart velle as minderwaardige mense gesien was.
.
Vorige onderwerp: Re: [AFRIKAANS:5407] Wat is 'n liberalis? (fwd)
Volgende onderwerp: Re: Philips en so meer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 07:33:15 MGT 2024