Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Plan met Bin Laden
Plan met Bin Laden [boodskap #51247] Di, 09 Oktober 2001 12:57 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou net op 'n ander groep gehoor:
Daar is 'n SMS boodskap uit - die nuwe leier van die AWB is Ossewa Ben
Lategan.
:))
Annette

--
> Killing him will only create a martyr. Holding him prisoner will
> inspire his comrades to take hostages to demand his release.
>
> Therefore, suppose we do neither.
>
> Let the Special Forces, Seals, or whatever, covertly capture him, fly
> him to an undisclosed hospital and have surgeons quickly perform a
> complete sex change operation.
>
> Then we return her to Afghanistan to live as a woman under the
> Taliban.
>
Re: Plan met Bin Laden [boodskap #51251 is 'n antwoord op boodskap #51247] Di, 09 Oktober 2001 13:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Riaan - ek kon self nie aan 'n beter oplossing gedink het nie.

"Annette" skryf in boodskap news:9pus8n$ks2j6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nou net op 'n ander groep gehoor:
> Daar is 'n SMS boodskap uit - die nuwe leier van die AWB is Ossewa Ben
> Lategan.
> :))
> Annette
>
>
> --
>> Killing him will only create a martyr. Holding him prisoner will
>> inspire his comrades to take hostages to demand his release.
>>
>> Therefore, suppose we do neither.
>>
>> Let the Special Forces, Seals, or whatever, covertly capture him, fly
>> him to an undisclosed hospital and have surgeons quickly perform a
>> complete sex change operation.
>>
>> Then we return her to Afghanistan to live as a woman under the
>> Taliban.
>>
>
Re: Plan met Bin Laden [boodskap #51256 is 'n antwoord op boodskap #51251] Di, 09 Oktober 2001 14:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink Osamia sal 'n baie ongehoorsame Afghaanse vrou wees, en sou gou
moontlik probeer ontsnap na 'n land waar sy meer vryhede kan hê:))
Annette

Jonas skryf in boodskap news:9puvls$1vc$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Riaan - ek kon self nie aan 'n beter oplossing gedink het nie.
> "Annette" wrote in message
> news:9pus8n$ks2j6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nou net op 'n ander groep gehoor:
>> Daar is 'n SMS boodskap uit - die nuwe leier van die AWB is Ossewa Ben
>> Lategan.
>> :))
>> Annette
>>
>
Re: Plan met Bin Laden [boodskap #51266 is 'n antwoord op boodskap #51247] Di, 09 Oktober 2001 19:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
*Sterrenkijker*  is tans af-lyn  *Sterrenkijker*
Boodskappe: 67
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Hallo, elkeen,

Ek wil gaarne daaroor iets vertel. Ek herinner my daar was in die jare
'70 fo '80 'n vliegtuigkaping in Rusland gewees, ook deur 'n moslim-
groep en die vliegmasjien het toe 'n hele tijd op die vliegplein
gestaan met daarin die kapers en die passasiers en hulle het gedreig
om elke dag een of meer van die passasiers om te breng as hulle
politieke wense nie het ingewillig geword nie.
Hoe het die Russe toe die probleem opgelos? Wel, hulle het die
leier van die kapers se broer gevangegeneem en se klote afgesny.
Die volgende dag het die Russe toe die klote van die man na die
leier toegestuur met daarby 'n briefjie dat hulle ditselfde met hom
sou gaan doen indien hy een van die passasiers 'n haar sou gekrenk
het. Nou, hierdie boodskap het se doel nie gemis nie: dieselfde dag
het die kapers hulleself oorgegee.
Hierdie metode het nie beskryf gewees nie in die koerante maar dit het
werklik so gegaan! Moet toegeef dat die Russe in sulke sake baie
bekwamer wees as die Amerikaners wat ooral bomme op gooi.

Met die beste groete van

Norbert (uit Vlaanderen)

"Riaan" schreef:

> Killing him will only create a martyr. Holding him prisoner will
> inspire his comrades to take hostages to demand his release.
>
> Therefore, suppose we do neither.
>
> Let the Special Forces, Seals, or whatever, covertly capture him, fly
> him to an undisclosed hospital and have surgeons quickly perform a
> complete sex change operation.
>
> Then we return her to Afghanistan to live as a woman under the
> Taliban.
>
Re: Plan met Bin Laden [boodskap #51438 is 'n antwoord op boodskap #51266] Do, 11 Oktober 2001 11:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat is klote?

"*Sterrenkijker*" skryf in boodskap news:3bc33c77.6091183@news.online.be...
> Hallo, elkeen,
>
> Ek wil gaarne daaroor iets vertel. Ek herinner my daar was in die jare
> '70 fo '80 'n vliegtuigkaping in Rusland gewees, ook deur 'n moslim-
> groep en die vliegmasjien het toe 'n hele tijd op die vliegplein
> gestaan met daarin die kapers en die passasiers en hulle het gedreig
> om elke dag een of meer van die passasiers om te breng as hulle
> politieke wense nie het ingewillig geword nie.
> Hoe het die Russe toe die probleem opgelos? Wel, hulle het die
> leier van die kapers se broer gevangegeneem en se klote afgesny.
> Die volgende dag het die Russe toe die klote van die man na die
> leier toegestuur met daarby 'n briefjie dat hulle ditselfde met hom
> sou gaan doen indien hy een van die passasiers 'n haar sou gekrenk
> het. Nou, hierdie boodskap het se doel nie gemis nie: dieselfde dag
> het die kapers hulleself oorgegee.
> Hierdie metode het nie beskryf gewees nie in die koerante maar dit het
> werklik so gegaan! Moet toegeef dat die Russe in sulke sake baie
> bekwamer wees as die Amerikaners wat ooral bomme op gooi.
>
> Met die beste groete van
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
>
>
> "Riaan" schreef:
>
>> Killing him will only create a martyr. Holding him prisoner will
>> inspire his comrades to take hostages to demand his release.
>>
>> Therefore, suppose we do neither.
>>
>> Let the Special Forces, Seals, or whatever, covertly capture him, fly
>> him to an undisclosed hospital and have surgeons quickly perform a
>> complete sex change operation.
>>
>> Then we return her to Afghanistan to live as a woman under the
>> Taliban.
>>
>
Re: Plan met Bin Laden [boodskap #51457 is 'n antwoord op boodskap #51438] Do, 11 Oktober 2001 13:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dis die goed wat agter jou eikel hang.
________________________________________________________
"Jonas"
> Wat is klote?
Bin Laden se klote... [boodskap #51462 is 'n antwoord op boodskap #51457] Do, 11 Oktober 2001 13:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Maw: balle.
___________________________________________________
"Max"
> Dis die goed wat agter jou eikel hang.
> ________________________________________________________
> "Jonas"
>> Wat is klote?
Re: Plan met Bin Laden [boodskap #51489 is 'n antwoord op boodskap #51438] Do, 11 Oktober 2001 21:45 Na vorige boodskap
*Sterrenkijker*  is tans af-lyn  *Sterrenkijker*
Boodskappe: 67
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Jonas" schreef:

> Wat is klote?

Hè! Moenie teveel na die bekende waarheid vra nie!
Staan in Kritzinger op bladsy 228.

Norbert
Vorige onderwerp: Re: Tobie gekry! - 5000naked.jpg (1/1)
Volgende onderwerp: Nog Humorversinsels?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 26 16:10:18 MGT 2024