Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Eienaardige Dinge
Eienaardige Dinge [boodskap #51257] Di, 09 Oktober 2001 15:03 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Voorverlede week koop ek by die boekveiling by DF Malan 'n boek en lees
die - Vector deur Robin Cook.
Die storie gaan oor terroriste wat anthrax in 'n staatsgebou se
lugverkoelstelsel wil plaas en versprei.
In vandag se koerant het dit blykbaar gebeur - Anthrax in 'n koerantgebou in
Baton Rouge in Florida.

In die boek is daar eers op 'n niksvermoedende sakeman ge-eksperimenteer -
toe hy 'n kaartjie oopmaak wat aan hom geadresseer was het die poeier
uitgeskiet en het hy dit ingeasem.
Hy het dadelik genies, en gou griep-simptome gehad. Hy het vreeslik hoofpyn
ontwikkel, en asemhalingsprobleme, en hy het begin om pyne in sy bors te
kry. Hy was binne 24 uur 'n lyk.
Dus mense - kyk uit en wees versigtig.
Annette
Re: Eienaardige Dinge [boodskap #51311 is 'n antwoord op boodskap #51257] Wo, 10 Oktober 2001 10:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Wat is mildbrand? Of miskien miltbrand?
_________________________________________________________
Re: Eienaardige Dinge [boodskap #51316 is 'n antwoord op boodskap #51311] Wo, 10 Oktober 2001 10:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Waarvan praat jy nou so uit die dwarste Max?
Annette

_________________________________________________________
>
Re: Eienaardige Dinge [boodskap #51329 is 'n antwoord op boodskap #51316] Wo, 10 Oktober 2001 12:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Daar's twee mense dood aan "mildbrand" by 'n persburo in VSA. Daar's 15
mense dood in die vorige 100 jaar daaraan, en nou skielik twee, kort na
mekaar. Dus dink hulle dis terries wat dit gedoen het.

Dis een of ander virus, maar ek het nog nooit daarvan gehoor nie, weet ook
nie wat dit in Afr is nie. Dog julle kan help...
__________________________________________________

"Annette" skryf in boodskap news:9q1a99$lmkc5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Waarvan praat jy nou so uit die dwarste Max?
> Annette
>
>
> _________________________________________________________
>>
>
Re: Eienaardige Dinge [boodskap #51331 is 'n antwoord op boodskap #51329] Wo, 10 Oktober 2001 13:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Miltsiekte is 'anthrax' wat beeste kry, die ander Engelse woord is "splenic
fever". (ek het so 'n klein woordeboekie, die tannie in Kanada en die ander
mense baklei so erg heen en weer dat ek nou haar werk moet doen. ;)) ) Ek
wonder of die mildbrand dan nie reeds die Afrikaanse woord is nie?

Die ander wat so besig is met baklei moet miskien nou eers hul koppe uit die
stofwolk tel en bietjie aandag gee wat hier buite die vegtery aangaan....

Max skryf in boodskap news:9q1g82$m19$1@azure.nl.gxn.net...
> Daar's twee mense dood aan "mildbrand" by 'n persburo in VSA. Daar's 15
> mense dood in die vorige 100 jaar daaraan, en nou skielik twee, kort na
> mekaar. Dus dink hulle dis terries wat dit gedoen het.
>
> Dis een of ander virus, maar ek het nog nooit daarvan gehoor nie, weet ook
> nie wat dit in Afr is nie. Dog julle kan help...
> __________________________________________________
> "Annette" wrote in message
> news:9q1a99$lmkc5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Waarvan praat jy nou so uit die dwarste Max?
>> Annette
>>
>>
>> _________________________________________________________
>>>
>>
>
Re: Eienaardige Dinge [boodskap #51336 is 'n antwoord op boodskap #51331] Wo, 10 Oktober 2001 14:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
As jy dit ook koppel aan anthrax, het ek dus nie uit die dwarste gepraat
nie, Annette, of hoe?
________________________________________________________
"Kekkelbek"
> Miltsiekte is 'anthrax' wat beeste kry, die ander Engelse woord is "splenic
> fever". (ek het so 'n klein woordeboekie, die tannie in Kanada en die ander
> mense baklei so erg heen en weer dat ek nou haar werk moet doen. ;)) ) Ek
> wonder of die mildbrand dan nie reeds die Afrikaanse woord is nie?
>
> Die ander wat so besig is met baklei moet miskien nou eers hul koppe uit die
> stofwolk tel en bietjie aandag gee wat hier buite die vegtery aangaan....
>
> Max
>> Daar's twee mense dood aan "mildbrand" by 'n persburo in VSA. Daar's 15
>> mense dood in die vorige 100 jaar daaraan, en nou skielik twee, kort na
>> mekaar. Dus dink hulle dis terries wat dit gedoen het.
>>
>> Dis een of ander virus, maar ek het nog nooit daarvan gehoor nie, weet ook
>> nie wat dit in Afr is nie. Dog julle kan help...
>> __________________________________________________
>> "Annette"
>>> Waarvan praat jy nou so uit die dwarste Max?
>>> Annette
Re: Eienaardige Dinge [boodskap #51362 is 'n antwoord op boodskap #51311] Wo, 10 Oktober 2001 16:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Max" schreef...
> Wat is mildbrand? Of miskien miltbrand?

Bedoel je misschien miltvuur? Hier in Nederland zie je wel eens kleine
(15x30 meter of zo) stukjes land midden in de polder omgeven door water waar
elzen groeien. Vaak zijn dat de plaatsen waar boeren bij miltvuurepidemiën
hun koeien begroeven.

Miltvuurbacillen kunnen heel lang in de grond overleven. Ze trekken zich
terug in sporen en kunnen een eeuw later nog ontwaken. Ik heb wel gehoord
dat bij de aanleg van de grote gasleidingen in de jaren 60 op een aantal
plaatsen langs het tracë miltvuur uitbrak, doordat bij graafwerkzaamheden
die oude sporen weer vrij kwamen. Of het echt waar is weet ik niet, maar
mogelijk is het zeker.

Arthur
Re: Eienaardige Dinge [boodskap #51367 is 'n antwoord op boodskap #51336] Wo, 10 Oktober 2001 17:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee - nie - dis net ek wat nie in die boek enigiets van die milt gelees het
nie;)))
Annette

Max skryf in boodskap news:9q1lv1$nft$1@azure.nl.gxn.net...
> As jy dit ook koppel aan anthrax, het ek dus nie uit die dwarste gepraat
> nie, Annette, of hoe?
> ________________________________________________________
> "Kekkelbek"
>> Miltsiekte is 'anthrax' wat beeste kry, die ander Engelse woord is "splenic
>> fever". (ek het so 'n klein woordeboekie, die tannie in Kanada en die ander
>> mense baklei so erg heen en weer dat ek nou haar werk moet doen. ;)) ) Ek
>> wonder of die mildbrand dan nie reeds die Afrikaanse woord is nie?
>>
>> Die ander wat so besig is met baklei moet miskien nou eers hul koppe uit die
>> stofwolk tel en bietjie aandag gee wat hier buite die vegtery aangaan....
>>
>> Max
>>> Daar's twee mense dood aan "mildbrand" by 'n persburo in VSA. Daar's 15
>>> mense dood in die vorige 100 jaar daaraan, en nou skielik twee, kort na
>>> mekaar. Dus dink hulle dis terries wat dit gedoen het.
>>>
>>> Dis een of ander virus, maar ek het nog nooit daarvan gehoor nie, weet ook
>>> nie wat dit in Afr is nie. Dog julle kan help...
>>> __________________________________________________
>>> "Annette"
>>>> Waarvan praat jy nou so uit die dwarste Max?
>>>> Annette
>
Re: Eienaardige Dinge [boodskap #51376 is 'n antwoord op boodskap #51336] Wo, 10 Oktober 2001 19:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

> "Kekkelbek" kekkel:

> die tannie in Kanada en die ander
>> mense baklei so erg heen en weer dat ek nou haar werk moet doen.

Nou wil jy seker bedank wees. Pas tog op vir die klein stekieswat so onderlangs
gegee word, selfs oor die nuwe tannie wat
die ou tannie se suster is. Mens steek gewoonlik draak met
die ou nuusgroepers, nie met nuwelinge op die nuusgroep nie,
Kekkelbek.

Tant Hessie
Re: Eienaardige Dinge [boodskap #51420 is 'n antwoord op boodskap #51362] Do, 11 Oktober 2001 07:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Bedankt. Ja, het was miltvuur. Een nieuwe woord voor me...

En die derde geval is nou ook gerapporteer. Die eerste is dood, maar hulle
reken die tweede ou sal dit oorleef, so daar's hoop.
____________________________________________________
"Arthur"
> "Max" schreef...
>> Wat is mildbrand? Of miskien miltbrand?
>
> Bedoel je misschien miltvuur? Hier in Nederland zie je wel eens kleine
> (15x30 meter of zo) stukjes land midden in de polder omgeven door water waar
> elzen groeien. Vaak zijn dat de plaatsen waar boeren bij miltvuurepidemiën
> hun koeien begroeven.
>
> Miltvuurbacillen kunnen heel lang in de grond overleven. Ze trekken zich
> terug in sporen en kunnen een eeuw later nog ontwaken. Ik heb wel gehoord
> dat bij de aanleg van de grote gasleidingen in de jaren 60 op een aantal
> plaatsen langs het tracë miltvuur uitbrak, doordat bij graafwerkzaamheden
> die oude sporen weer vrij kwamen. Of het echt waar is weet ik niet, maar
> mogelijk is het zeker.
>
> Arthur
>
Re: Eienaardige Dinge [boodskap #51479 is 'n antwoord op boodskap #51329] Do, 11 Oktober 2001 19:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Onlinedude  is tans af-lyn  Onlinedude
Boodskappe: 15
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Junior Lid
Die persburo ding is mos 'anthrax'.Nie waar nie?
Re: Eienaardige Dinge [boodskap #51480 is 'n antwoord op boodskap #51479] Do, 11 Oktober 2001 19:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 11 Oct 2001 20:17:28 +0100, "Onlinedude"
wrote:

> Die persburo ding is mos 'anthrax'.Nie waar nie?

Yep dude. :-)
Gelukkig is jy vêr van Florida af, nè? Blykbaar is hierdie 'n
tuisgemaakte variant wat in Ohio vervaardig was in die 1950's.

Is dit al koud in Minnesota?
Vir Onlinedude - was Re: Eienaardige Dinge [boodskap #51488 is 'n antwoord op boodskap #51480] Do, 11 Oktober 2001 21:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 11 Oct 2001 19:23:22 GMT, Danielle wrote:

> Is dit al koud in Minnesota?

Baie eienaardige dinge gebeur hier. Mag ek bogenoemde sin uitvee? Ek
yl alweer en sien gesigte en allerande dinge en lelike goeters, waar
daar eintlik niks is nie.
Jammer Onlinedude! :-)
Re: Eienaardige Dinge [boodskap #51543 is 'n antwoord op boodskap #51257] Vr, 12 Oktober 2001 11:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina

Ek is die laaste persoon op die nuusgroep wat stekies sal gee. Ek sal spot,
maar nie met die doel om gemeen te wees nie. 'Skies as jy dit verkeerd
opgeneem het.

Ek dink egter jy het 'n goeie rol om te speel. Dis lekker as daar iemand
is, wat so nou en dan ons met die woordeboek reg help. Die nuwe tannie het
ek nie probeer aanval nie, dis waarom ek die ; ogies gebruik het en nie die
: ogies nie. Almal kon sien sy het gepos en het weer omdat sy haar pos nie
gesien het nie. Hoop sy sal maar weer kom in loer.

skryf in boodskap news:3BC49D71.C0950CC@home.com...
>> "Kekkelbek" kekkel:
>
>> die tannie in Kanada en die ander
>>> mense baklei so erg heen en weer dat ek nou haar werk moet doen.
>
> Nou wil jy seker bedank wees. Pas tog op vir die klein stekieswat so onderlangs
> gegee word, selfs oor die nuwe tannie wat
> die ou tannie se suster is. Mens steek gewoonlik draak met
> die ou nuusgroepers, nie met nuwelinge op die nuusgroep nie,
> Kekkelbek.
>
> Tant Hessie
>
Re: Eienaardige Dinge [boodskap #51575 is 'n antwoord op boodskap #51543] Vr, 12 Oktober 2001 16:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Kekkelbek :
Ek is die laaste persoon op die nuusgroep wat stekies
sal gee. Ek sal spot, maar nie met die doel om gemeen
te wees nie.

Wouter:
Impliseer jy dus dat die res van ons steek *en* gemeen is?

*

*

*

*

Toemaar, ek grap net :-))
Ontspan, ons het jou reg verstaan
Antwoord [boodskap #51577 is 'n antwoord op boodskap #51311] Vr, 12 Oktober 2001 17:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Onlinedude  is tans af-lyn  Onlinedude
Boodskappe: 15
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Junior Lid
'Anthrax' is antraks in Afrikaans of 'miltsiekte'.

http://www.news24.co.za/Beeld/Wereld/0,4127,3-71_1093281,00. html
Re: Eienaardige Dinge [boodskap #51593 is 'n antwoord op boodskap #51575] Sa, 13 Oktober 2001 05:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Net die helfte steek:)))
Oeps - ons is mos 'n snaakse ng hier - absuluut teen die statistiek in -
meer manne as dames hiier:))
Gaaf, hier op hierdie ng steek meer as die helfte:)))
Annette ( allergies slegs vir bysteek:)) )

> Kekkelbek :
> Ek is die laaste persoon op die nuusgroep wat stekies
> sal gee. Ek sal spot, maar nie met die doel om gemeen
> te wees nie.
>
> Wouter:
> Impliseer jy dus dat die res van ons steek *en* gemeen is?
>
>
> *
>
>
> *
>
>
> *
>
>
> *
>
> Toemaar, ek grap net :-))
> Ontspan, ons het jou reg verstaan
>
Re: Eienaardige Dinge [boodskap #51608 is 'n antwoord op boodskap #51593] Sa, 13 Oktober 2001 08:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Wouter:
> Impliseer jy dus dat die res van ons steek *en* gemeen is?

Annette
Oeps - ons is mos 'n snaakse ng hier - absuluut teen die statistiek

Walter
Daai statistiek - staan jy ook op die stoep as jy dit doen?
Of absuluut nie?
Re: Eienaardige Dinge [boodskap #51613 is 'n antwoord op boodskap #51608] Sa, 13 Oktober 2001 09:58 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Absoluut as ek sou kon:)))
Ek kyk die manne wat sommer so teen die muur staan en piepie in die
openbaar - dit lyk so bevrydend:)))

Gemeen steek - waar is dit nou weer? Daar waar mens nie die angel kan
verwyder nie?
Ek is nou so lekker los na my onlangse massering dat al die double joints
weer lekker werk - daar is nie 'n kol op my lyf waar ek nie kan bykom nie -
ons praat egter nie van die krampe wat ek kry om by die kolle te kan bykom
nie;))
Annette

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3bc80251.0@news1.mweb.co.za...
>> Wouter:
>> Impliseer jy dus dat die res van ons steek *en* gemeen is?
>
> Annette
> Oeps - ons is mos 'n snaakse ng hier - absuluut teen die statistiek
>
> Walter
> Daai statistiek - staan jy ook op die stoep as jy dit doen?
> Of absuluut nie?
>
Vorige onderwerp: Humor?
Volgende onderwerp: Tobie gekry! - 5000naked.jpg (0/1)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 06:57:13 MGT 2024