Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Humorversinsel
Humorversinsel [boodskap #51471] Do, 11 Oktober 2001 17:48
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina
I rest my case. Merk ook op hoe 'n sekere tipe die frase
"sin vir humor" gebruik as 'n aanvalswapen. Ek word telkens
daarvan beskuldig dat ek nie 'n "sin vir humor" het nie.
Tant Hessie van die Derde Republiek se
sielkundige ontledingskomitee.

Wouter
Ons stem saam, Gloudina, jy het nie 'n sin vir humor nie.
Ongeveer al die "tipes" stem saam, nie net 'n sekere "tipe" nie.
Vorige onderwerp: Davie, wat is jou...
Volgende onderwerp: Re: Tobie gekry! - 5000naked.jpg (1/1)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 11:22:03 MGT 2024