Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Al weer 'n hemp
Al weer 'n hemp [boodskap #51426 is 'n antwoord op boodskap #51453] Do, 11 Oktober 2001 13:13 na volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Het een van julle vroumense nie moontlik vir my raad oor hoe om ink
uit my hempsak(ke!) te haal nie? Ek het al weer gister 'n hemp
verloor deur 'n pen in my sak te druk met die dop verkeerde kant.
Raad wat nie werk is baie (Doom en selfs gekoopte preperate juis vir
die doel ens.) maar iets waarmee ek die hemde kan red is steeds soek.

Raad om die dop eers op te sit eer ek dit in my sak druk het ek reeds
maar dit werk nie vir verstrooide mense nie.
Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51453 is 'n antwoord op boodskap #51426] Do, 11 Oktober 2001 09:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gh0$t  is tans af-lyn  Gh0$t
Boodskappe: 8
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
Het hierdie in 'n boere rate boek gekry weet nie of dit sal werk nie Davie.

Vlekke ink: Neem karring melk en 'n skoon lap.Gooi die karring melk op die
ink en druk op met die lap totdat die ink uit is. Was dan die plek met warm
melk en ammoniak.

Of gebruik koue water en asyn en vryf totdat vlekke verwyder is. Spoel
danweer deeglik in koue water.

Groete
Spook

Davie Davis skryf in boodskap news:s3rbsto7iuslmbu4hnfivcsappsunq7fcr@4ax.com...
> On Thu, 11 Oct 2001 17:24:11 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Laat die hemp 'n rukkie in melk lê ( koud).
>> Laat ek vannag daaroor slaap - dan gee ek jou verder raad. wat ek kan
>> onthou.
>
>
> Dankie Annette, sê môre hallo vir jou en totsiens vir die inklvlekke
Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51458 is 'n antwoord op boodskap #51453] Do, 11 Oktober 2001 13:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 11 Oct 2001 15:30:59 +0200, "Max" wrote:

> Vat blou kleursel en dye die hele hemp...
>
> Hoekom vra jy net vir die vroue vir raad?
> __________________________________________________

Ha het dit verwag! Het so met 'n glimlag gesien dat ek net
die vroumense gevra het. Ek was bang dat een of ander
man gaan sê dat ek die hele hemp moet kleur:-)

Nòu, Me gaan defnitief net weet hoe om motorfietsolie uit hemde te
haal en Danielle gaan weer sê hoe om drukkersink te verwyder.
Gloudina gaan Mrs Balls se blatjang voorstel en... Ferdi gaan sê dat
dit 'n rassistiese gebaar is om die hemp swart te kleur.
Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51459 is 'n antwoord op boodskap #51453] Do, 11 Oktober 2001 13:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Vat blou kleursel en dye die hele hemp...

Hoekom vra jy net vir die vroue vir raad?
__________________________________________________
"Davie Davis"
>
> Het een van julle vroumense nie moontlik vir my raad oor hoe om ink
> uit my hempsak(ke!) te haal nie? Ek het al weer gister 'n hemp
> verloor deur 'n pen in my sak te druk met die dop verkeerde kant.
> Raad wat nie werk is baie (Doom en selfs gekoopte preperate juis vir
> die doel ens.) maar iets waarmee ek die hemde kan red is steeds soek.
>
> Raad om die dop eers op te sit eer ek dit in my sak druk het ek reeds
> maar dit werk nie vir verstrooide mense nie.
>
Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51465 is 'n antwoord op boodskap #51458] Do, 11 Oktober 2001 13:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Jy't vergeet om te noem dat Annette net weet hoe om met rooiwynvlekke tewerk
te gaan...
______________________________________________________

"Davie Davis" skryf in boodskap news:0i7bstsea549t00u73l696ccd69nvg58c7@4ax.com...
> On Thu, 11 Oct 2001 15:30:59 +0200, "Max" wrote:
>
>> Vat blou kleursel en dye die hele hemp...
>>
>> Hoekom vra jy net vir die vroue vir raad?
>> __________________________________________________
>
>
> Ha het dit verwag! Het so met 'n glimlag gesien dat ek net
> die vroumense gevra het. Ek was bang dat een of ander
> man gaan sê dat ek die hele hemp moet kleur:-)
>
> Nóu, Me gaan defnitief net weet hoe om motorfietsolie uit hemde te
> haal en Danielle gaan weer sê hoe om drukkersink te verwyder.
> Gloudina gaan Mrs Balls se blatjang voorstel en... Ferdi gaan sê dat
> dit 'n rassistiese gebaar is om die hemp swart te kleur.
>
Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51469 is 'n antwoord op boodskap #51453] Do, 11 Oktober 2001 15:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Laat die hemp 'n rukkie in melk lê ( koud).
Laat ek vannag daaroor slaap - dan gee ek jou verder raad. wat ek kan
onthou.
Annette ( net so verstrooid en ongelukkig met penne - maar nog nooit 'n hemp
verloor nie)

Davie Davis skryf in boodskap news:pa6bstkffeli1mcgdbvqpcrsm7ego3d70k@4ax.com...
>
>
> Het een van julle vroumense nie moontlik vir my raad oor hoe om ink
> uit my hempsak(ke!) te haal nie? Ek het al weer gister 'n hemp
> verloor deur 'n pen in my sak te druk met die dop verkeerde kant.
> Raad wat nie werk is baie (Doom en selfs gekoopte preperate juis vir
> die doel ens.) maar iets waarmee ek die hemde kan red is steeds soek.
>
> Raad om die dop eers op te sit eer ek dit in my sak druk het ek reeds
> maar dit werk nie vir verstrooide mense nie.
>
Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51470 is 'n antwoord op boodskap #51465] Do, 11 Oktober 2001 15:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Rooiwynvlekke is maklik:)))
Annette

> Jy't vergeet om te noem dat Annette net weet hoe om met rooiwynvlekke tewerk
> te gaan...
> ______________________________________________________
> "Davie Davis" wrote in message
> news:0i7bstsea549t00u73l696ccd69nvg58c7@4ax.com...
>> On Thu, 11 Oct 2001 15:30:59 +0200, "Max" wrote:
>>
>>> Vat blou kleursel en dye die hele hemp...
>>>
>>> Hoekom vra jy net vir die vroue vir raad?
>>> __________________________________________________
>>
>>
>> Ha het dit verwag! Het so met 'n glimlag gesien dat ek net
>> die vroumense gevra het. Ek was bang dat een of ander
>> man gaan sê dat ek die hele hemp moet kleur:-)
>>
>> Nóu, Me gaan defnitief net weet hoe om motorfietsolie uit hemde te
>> haal en Danielle gaan weer sê hoe om drukkersink te verwyder.
>> Gloudina gaan Mrs Balls se blatjang voorstel en... Ferdi gaan sê dat
>> dit 'n rassistiese gebaar is om die hemp swart te kleur.
>>
>
Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51477 is 'n antwoord op boodskap #51469] Do, 11 Oktober 2001 19:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 11 Oct 2001 17:24:11 +0200, "Annette" wrote:

> Laat die hemp 'n rukkie in melk lê ( koud).
> Laat ek vannag daaroor slaap - dan gee ek jou verder raad. wat ek kan
> onthou.

Dankie Annette, sê môre hallo vir jou en totsiens vir die inklvlekke
Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51482 is 'n antwoord op boodskap #51458] Do, 11 Oktober 2001 19:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 11 Oct 2001 15:30:54 +0200, Davie Davis wrote:

> Nòu, Me gaan defnitief net weet hoe om motorfietsolie uit hemde te
> haal en Danielle gaan weer sê hoe om drukkersink te verwyder.

Ha! Jy's alweer verkeerd!! My raad is eenvoudig - gooi weg! :-)
Ek "jik"alles uit, en dan val daar gate in, en eventueel moet mens dit
in elkgeval weggooi - so nou spaar ek maar net myself al die moeite.
Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51493 is 'n antwoord op boodskap #51453] Do, 11 Oktober 2001 22:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Vraag:
Spook se antwoord kom 4:03 a.m. op my skerm,
maar Davie se oorspronklike vraag kom 8.13 a.m. op my skerm (d.w.s.
omtrent 4 uur na die antwoord,
hoe klop dit? Of is dit n dom vraag?

Pop

----- Original Message -----
From: Davie Davis
Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
Sent: Thursday, October 11, 2001 8:13 AM
Subject: Al weer 'n hemp

----- Original Message -----
From: Gh0$t
Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
Sent: Thursday, October 11, 2001 4:03 AM
Subject: Re: Al weer 'n hemp

>
Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51494 is 'n antwoord op boodskap #51493] Do, 11 Oktober 2001 23:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 11 Oct 2001 17:59:01 -0500, "pop" wrote:

> Vraag:
> Spook se antwoord kom 4:03 a.m. op my skerm,
> maar Davie se oorspronklike vraag kom 8.13 a.m. op my skerm (d.w.s.
> omtrent 4 uur na die antwoord,
> hoe klop dit? Of is dit n dom vraag?

Dis die hemp se skuld.
Alles beweeg vreeslik vinnig - jy kan net eenvoudig nie bybly nie:-)))
Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51498 is 'n antwoord op boodskap #51458] Vr, 12 Oktober 2001 00:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:0i7bstsea549t00u73l696ccd69nvg58c7@4ax.com...

> Nóu, Me gaan defnitief net weet hoe om motorfietsolie uit hemde te
> haal

Ja, ja, ek het die antwoord vir alle vlekke!!! Big Kev!!! Kry julle nog
nie vir hom doer annerkant nie? Ons glo vas in hom - werk vir alles, veral
motorfiets olie, en ink! Sal vir Big Kev vra om 'n pakkie af te drop daar
by jou...
Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51505 is 'n antwoord op boodskap #51498] Vr, 12 Oktober 2001 04:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons antwoord vir julle chauvinistiese produk is Clean Green:)))
Annette

> "Davie Davis" wrote in message
> news:0i7bstsea549t00u73l696ccd69nvg58c7@4ax.com...
>
>> Nóu, Me gaan defnitief net weet hoe om motorfietsolie uit hemde te
>> haal
>
> Ja, ja, ek het die antwoord vir alle vlekke!!! Big Kev!!! Kry julle nog
> nie vir hom doer annerkant nie? Ons glo vas in hom - werk vir alles, veral
> motorfiets olie, en ink! Sal vir Big Kev vra om 'n pakkie af te drop daar
> by jou...
>
Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51506 is 'n antwoord op boodskap #51493] Vr, 12 Oktober 2001 04:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit is hoekom Spook Spook is - hy beweeg astraal:))
Annette

> Spook se antwoord kom 4:03 a.m. op my skerm,
> maar Davie se oorspronklike vraag kom 8.13 a.m. op my skerm (d.w.s.
> omtrent 4 uur na die antwoord,
> hoe klop dit? Of is dit n dom vraag?
>
> Pop
>
> ----- Original Message -----
> From: Davie Davis
> Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
> Sent: Thursday, October 11, 2001 8:13 AM
> Subject: Al weer 'n hemp
>
>
>
>
> ----- Original Message -----
> From: Gh0$t
> Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
> Sent: Thursday, October 11, 2001 4:03 AM
> Subject: Re: Al weer 'n hemp
>
>>
>
Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51515 is 'n antwoord op boodskap #51453] Vr, 12 Oktober 2001 06:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek's nie 'n vrou nie, maar gee my raad in elk geval. Gelukkig hoef ek nie
hier met 'n fynstemmetjie te praat nie...

Gebruik baie naskeermiddel (aftershave) op die vlek. Laat lê die vlek
gedeelte in die goed, en sien hoe dit werk. Vervang die naskeermiddel
gereeld en jy sal sien die vlek raak algaande weg.

Ek't dit gebruik op 'n nuwe hemp wat vroulief vir my loop uitsoek het. Dit
werk.

Thys (sonder vlek) oppie Bos

"Davie Davis" skryf in boodskap news:pa6bstkffeli1mcgdbvqpcrsm7ego3d70k@4ax.com...
>
>
> Het een van julle vroumense nie moontlik vir my raad oor hoe om ink
> uit my hempsak(ke!) te haal nie? Ek het al weer gister 'n hemp
> verloor deur 'n pen in my sak te druk met die dop verkeerde kant.
> Raad wat nie werk is baie (Doom en selfs gekoopte preperate juis vir
> die doel ens.) maar iets waarmee ek die hemde kan red is steeds soek.
>
> Raad om die dop eers op te sit eer ek dit in my sak druk het ek reeds
> maar dit werk nie vir verstrooide mense nie.
>
Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51528 is 'n antwoord op boodskap #51426] Vr, 12 Oktober 2001 09:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 11 Oct 2001 11:03:50 +0200, "Gh0$t" wrote:

> Het hierdie in 'n boere rate boek gekry weet nie of dit sal werk nie Davie.
>
> Vlekke ink: Neem karring melk en 'n skoon lap.

Dankie Spook. Interessant dat Annette ook van melk praat.
Toe ek jou raad hard lees wil my vrou weet of ek beskuit wil
bak of hemp skoonmaak.
Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51529 is 'n antwoord op boodskap #51493] Vr, 12 Oktober 2001 09:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 11 Oct 2001 17:59:01 -0500, "pop" wrote:

> Vraag:
> Spook se antwoord kom 4:03 a.m. op my skerm,
> maar Davie se oorspronklike vraag kom 8.13 a.m. op my skerm (d.w.s.
> omtrent 4 uur na die antwoord,
> hoe klop dit? Of is dit n dom vraag?
>
> Pop

Dit is die tipe diens wat ons hier in Suid Afrika lewer Pop.
Vier ure voor ek my vraag gevra het het Spook al die
antwoord direk na my ge_epos.
Die enigste rede vir my vraag
was sodat julle weet waaroor
is die antwoord.

Wil jy nie terugkom nie?
Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51530 is 'n antwoord op boodskap #51515] Vr, 12 Oktober 2001 09:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 12 Oct 2001 08:57:24 +0200, "Thys de Wet" wrote:

> Ek's nie 'n vrou nie, maar gee my raad in elk geval. Gelukkig hoef ek nie
> hier met 'n fynstemmetjie te praat nie...

>
> Gebruik baie naskeermiddel (aftershave) op die vlek.
O dankie, ek het nog altyd gewonder wat naskeermiddel is :-)

> Laat lê die vlek
> gedeelte in die goed, en sien hoe dit werk. Vervang die naskeermiddel
> gereeld en jy sal sien die vlek raak algaande weg.
>
> Ek't dit gebruik op 'n nuwe hemp wat vroulief vir my loop uitsoek het. Dit
> werk.

Dankie Thys, kom ons probeer. Jy sê mos uit ervaring dat dit werk.
(Dink jy dit is naskeermiddel (aftershave) wat die inkkleur ook uit
Ferdi gehaal het?)
Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51534 is 'n antwoord op boodskap #51482] Vr, 12 Oktober 2001 10:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek het jare terug toe wit broeke so in die mode was, een van my denims in 'n
emmer gegooi met lekker sterk swembadchloormengsel.

Die broek het spierwit uitgekom, maar soos papier geskeur!
__________________________________________________
"Danielle"
> Ek "jik"alles uit, en dan val daar gate in, en eventueel moet mens dit
> in elkgeval weggooi - so nou spaar ek maar net myself al die moeite.
Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51535 is 'n antwoord op boodskap #51515] Vr, 12 Oktober 2001 10:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
'n Bottel naskeermiddel is duurder as 'n nuwe hemp...
________________________________________________________
"Thys de Wet"
> Ek's nie 'n vrou nie, maar gee my raad in elk geval. Gelukkig hoef ek nie
> hier met 'n fynstemmetjie te praat nie...
>
> Gebruik baie naskeermiddel (aftershave) op die vlek. Laat lê die vlek
> gedeelte in die goed, en sien hoe dit werk. Vervang die naskeermiddel
> gereeld en jy sal sien die vlek raak algaande weg.
>
> Ek't dit gebruik op 'n nuwe hemp wat vroulief vir my loop uitsoek het. Dit
> werk.
>
> Thys (sonder vlek) oppie Bos
Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51541 is 'n antwoord op boodskap #51515] Vr, 12 Oktober 2001 11:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Thys de Wet wrote:
>
> Ek's nie 'n vrou nie, maar gee my raad in elk geval. Gelukkig hoef ek nie
> hier met 'n fynstemmetjie te praat nie...
>
> Gebruik baie naskeermiddel (aftershave) op die vlek. Laat lê die vlek
> gedeelte in die goed, en sien hoe dit werk. Vervang die naskeermiddel
> gereeld en jy sal sien die vlek raak algaande weg.
>
> Ek't dit gebruik op 'n nuwe hemp wat vroulief vir my loop uitsoek het. Dit
> werk.

Ek hoop nie jy't die naskeer ook by jou vrou gekry nie!! Want dan is jy
steeds in die moeilikheid.
Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51546 is 'n antwoord op boodskap #51535] Vr, 12 Oktober 2001 12:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Goeie punt wat jy daar beet het Max:))
Annette

Max skryf in boodskap news:9q6fea$3t5$1@azure.nl.gxn.net...
> 'n Bottel naskeermiddel is duurder as 'n nuwe hemp...
> ________________________________________________________
> "Thys de Wet"
>> Ek's nie 'n vrou nie, maar gee my raad in elk geval. Gelukkig hoef ek nie
>> hier met 'n fynstemmetjie te praat nie...
>>
>> Gebruik baie naskeermiddel (aftershave) op die vlek. Laat lê die vlek
>> gedeelte in die goed, en sien hoe dit werk. Vervang die naskeermiddel
>> gereeld en jy sal sien die vlek raak algaande weg.
>>
>> Ek't dit gebruik op 'n nuwe hemp wat vroulief vir my loop uitsoek het. Dit
>> werk.
>>
>> Thys (sonder vlek) oppie Bos
>
Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51550 is 'n antwoord op boodskap #51546] Vr, 12 Oktober 2001 12:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Maar dis wel 'n trefferwenk, vir al daai oorbodige Blue Stratos wat jy
verlede jaar as Kersgeskenke gekry het, en nog nie vir iemand anders as
verjaarsdaggeskenk gegee het nie!
_____________________________________________________
"Annette"
> Goeie punt wat jy daar beet het Max:))
> Annette
>
> Max
>> 'n Bottel naskeermiddel is duurder as 'n nuwe hemp...
>> ________________________________________________________
>> "Thys de Wet"
>>> Ek's nie 'n vrou nie, maar gee my raad in elk geval. Gelukkig hoef ek nie
>>> hier met 'n fynstemmetjie te praat nie...
>>>
>>> Gebruik baie naskeermiddel (aftershave) op die vlek. Laat lê die vlek
>>> gedeelte in die goed, en sien hoe dit werk. Vervang die naskeermiddel
>>> gereeld en jy sal sien die vlek raak algaande weg.
>>>
>>> Ek't dit gebruik op 'n nuwe hemp wat vroulief vir my loop uitsoek het. Dit
>>> werk.
>>>
>>> Thys (sonder vlek) oppie Bos
>>
>
Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51552 is 'n antwoord op boodskap #51550] Vr, 12 Oktober 2001 13:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek wonder net - kan mens Blue Stratos net op blou hemde gebruik?
Annette

news:9q6pdj$668$1@azure.nl.gxn.net...
> Maar dis wel 'n trefferwenk, vir al daai oorbodige Blue Stratos wat jy
> verlede jaar as Kersgeskenke gekry het, en nog nie vir iemand anders as
> verjaarsdaggeskenk gegee het nie!
> _____________________________________________________
> "Annette"
>> Goeie punt wat jy daar beet het Max:))
>> Annette
>>
>> Max
>>> 'n Bottel naskeermiddel is duurder as 'n nuwe hemp...
>>> ________________________________________________________
>>> "Thys de Wet"
>>>> Ek's nie 'n vrou nie, maar gee my raad in elk geval. Gelukkig hoef ek nie
>>>> hier met 'n fynstemmetjie te praat nie...
>>>>
>>>> Gebruik baie naskeermiddel (aftershave) op die vlek. Laat lê die vlek
>>>> gedeelte in die goed, en sien hoe dit werk. Vervang die naskeermiddel
>>>> gereeld en jy sal sien die vlek raak algaande weg.
>>>>
>>>> Ek't dit gebruik op 'n nuwe hemp wat vroulief vir my loop uitsoek het. Dit
>>>> werk.
>>>>
>>>> Thys (sonder vlek) oppie Bos
>>>
>>
>
Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51556 is 'n antwoord op boodskap #51552] Vr, 12 Oktober 2001 13:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Goeie! :-) Die gesprekkie laat my nogal wonder hoe almal op die groep
ruik...
_______________________________________________________
"Annette"
> Ek wonder net - kan mens Blue Stratos net op blou hemde gebruik?
> Annette
>
>
> news:9q6pdj$668$1@azure.nl.gxn.net...
>> Maar dis wel 'n trefferwenk, vir al daai oorbodige Blue Stratos wat jy
>> verlede jaar as Kersgeskenke gekry het, en nog nie vir iemand anders as
>> verjaarsdaggeskenk gegee het nie!
>> _____________________________________________________
>> "Annette"
>>> Goeie punt wat jy daar beet het Max:))
>>> Annette
>>>
>>> Max
>>>> 'n Bottel naskeermiddel is duurder as 'n nuwe hemp...
>>>> ________________________________________________________
>>>> "Thys de Wet"
>>>> > Ek's nie 'n vrou nie, maar gee my raad in elk geval. Gelukkig hoef ek nie
>>>> > hier met 'n fynstemmetjie te praat nie...
>>>> >
>>>> > Gebruik baie naskeermiddel (aftershave) op die vlek. Laat lê die vlek
>>>> > gedeelte in die goed, en sien hoe dit werk. Vervang die naskeermiddel
>>>> > gereeld en jy sal sien die vlek raak algaande weg.
>>>> >
>>>> > Ek't dit gebruik op 'n nuwe hemp wat vroulief vir my loop uitsoek het. Dit
>>>> > werk.
>>>> >
>>>> > Thys (sonder vlek) oppie Bos
>>>>
>>>
>>
>
Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51562 is 'n antwoord op boodskap #51453] Vr, 12 Oktober 2001 14:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ja, Annette...
_______________________________________________
"Annette"
> Ek weet nie van die ander nie, maar ek doen dit met my neus:))
> Annette
>
>
>> "Annette"
>>> Ek wonder net - kan mens Blue Stratos net op blou hemde gebruik?
>>> Annette
>>>
>>>
>>> news:9q6pdj$668$1@azure.nl.gxn.net...
>>>> Maar dis wel 'n trefferwenk, vir al daai oorbodige Blue Stratos wat jy
>>>> verlede jaar as Kersgeskenke gekry het, en nog nie vir iemand anders as
>>>> verjaarsdaggeskenk gegee het nie!
>>>> _____________________________________________________
>>>> "Annette"
>>>> > Goeie punt wat jy daar beet het Max:))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> > Max
>>>> > > 'n Bottel naskeermiddel is duurder as 'n nuwe hemp...
>>>> > > ________________________________________________________
>>>> > > "Thys de Wet"
>>>> > > > Ek's nie 'n vrou nie, maar gee my raad in elk geval. Gelukkig hoef ek nie
>>>> > > > hier met 'n fynstemmetjie te praat nie...
>>>> > > >
>>>> > > > Gebruik baie naskeermiddel (aftershave) op die vlek. Laat lê die vlek
>>>> > > > gedeelte in die goed, en sien hoe dit werk. Vervang die naskeermiddel
>>>> > > > gereeld en jy sal sien die vlek raak algaande weg.
>>>> > > >
>>>> > > > Ek't dit gebruik op 'n nuwe hemp wat vroulief vir my loop uitsoek het. Dit
>>>> > > > werk.
>>>> > > >
>>>> > > > Thys (sonder vlek) oppie Bos
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51563 is 'n antwoord op boodskap #51556] Vr, 12 Oktober 2001 14:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek weet nie van die ander nie, maar ek doen dit met my neus:))
Annette

> "Annette"
>> Ek wonder net - kan mens Blue Stratos net op blou hemde gebruik?
>> Annette
>>
>>
>> news:9q6pdj$668$1@azure.nl.gxn.net...
>>> Maar dis wel 'n trefferwenk, vir al daai oorbodige Blue Stratos wat jy
>>> verlede jaar as Kersgeskenke gekry het, en nog nie vir iemand anders as
>>> verjaarsdaggeskenk gegee het nie!
>>> _____________________________________________________
>>> "Annette"
>>>> Goeie punt wat jy daar beet het Max:))
>>>> Annette
>>>>
>>>> Max
>>>> > 'n Bottel naskeermiddel is duurder as 'n nuwe hemp...
>>>> > ________________________________________________________
>>>> > "Thys de Wet"
>>>> > > Ek's nie 'n vrou nie, maar gee my raad in elk geval. Gelukkig hoef ek nie
>>>> > > hier met 'n fynstemmetjie te praat nie...
>>>> > >
>>>> > > Gebruik baie naskeermiddel (aftershave) op die vlek. Laat lê die vlek
>>>> > > gedeelte in die goed, en sien hoe dit werk. Vervang die naskeermiddel
>>>> > > gereeld en jy sal sien die vlek raak algaande weg.
>>>> > >
>>>> > > Ek't dit gebruik op 'n nuwe hemp wat vroulief vir my loop uitsoek het. Dit
>>>> > > werk.
>>>> > >
>>>> > > Thys (sonder vlek) oppie Bos
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51568 is 'n antwoord op boodskap #51562] Vr, 12 Oktober 2001 15:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
")))) Ons het op die ander ng gevra wat is die parfuum/naskeermiddel wat die
mense meeste van hou - nogal 'n interessante verskeidenheid - net soos die
mense.:))
Ek is 'n soet dogtertjie, so ek moet soet ruik:))
Sun,Moon,Stars en Youthdew.
( ek het 'n soel vel, en spesery-agtige geure laat my behoorlik stink)
Annette

message news:9q6tfu$74f$1@azure.nl.gxn.net...
> Ja, Annette...
> _______________________________________________
> "Annette"
>> Ek weet nie van die ander nie, maar ek doen dit met my neus:))
>> Annette
>>
>>
>>> "Annette"
>>>> Ek wonder net - kan mens Blue Stratos net op blou hemde gebruik?
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> news:9q6pdj$668$1@azure.nl.gxn.net...
>>>> > Maar dis wel 'n trefferwenk, vir al daai oorbodige Blue Stratos wat jy
>>>> > verlede jaar as Kersgeskenke gekry het, en nog nie vir iemand anders as
>>>> > verjaarsdaggeskenk gegee het nie!
>>>> > _____________________________________________________
>>>> > "Annette"
>>>> > > Goeie punt wat jy daar beet het Max:))
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > > Max
>>>> > > > 'n Bottel naskeermiddel is duurder as 'n nuwe hemp...
>>>> > > > ________________________________________________________
>>>> > > > "Thys de Wet"
>>>> > > > > Ek's nie 'n vrou nie, maar gee my raad in elk geval. Gelukkig hoef ek nie
>>>> > > > > hier met 'n fynstemmetjie te praat nie...
>>>> > > > >
>>>> > > > > Gebruik baie naskeermiddel (aftershave) op die vlek. Laat lê die vlek
>>>> > > > > gedeelte in die goed, en sien hoe dit werk. Vervang die naskeermiddel
>>>> > > > > gereeld en jy sal sien die vlek raak algaande weg.
>>>> > > > >
>>>> > > > > Ek't dit gebruik op 'n nuwe hemp wat vroulief vir my loop uitsoek het. Dit
>>>> > > > > werk.
>>>> > > > >
>>>> > > > > Thys (sonder vlek) oppie Bos
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Annette ruik soos 'n vark [boodskap #51576 is 'n antwoord op boodskap #51562] Vr, 12 Oktober 2001 16:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
>>> Max :Die gesprekkie laat my nogal wonder hoe almal op die groep ruik...

>> Annette : Ek weet nie van die ander nie, maar ek doen dit met my neus:))

> Max : Ja, Annette...

Wouter
Ek ruik soos 'n vark. Annette ruik soos 'n vark.
'n Vark ruik met sy neus

Come to think of it. ek *is* 'n vark. 'n Plaasvark ;-)
Kom Gloudina, jy kan iets humoristies hieroor sê...
Re: Annette ruik soos 'n vark [boodskap #51579 is 'n antwoord op boodskap #51576] Vr, 12 Oktober 2001 19:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Wouter Plaasvark wrote:

> Come to think of it. ek *is* 'n vark.

If it looks like a duck and quacks like aduck....

Gloudina
Re: Annette ruik soos 'n vark [boodskap #51592 is 'n antwoord op boodskap #51576] Sa, 13 Oktober 2001 05:00 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Wouter, ek kan miskien snuif soos 'n vark, maar ek kan nie ruik soos
'n vark nie - my neus se punt is nie so plat nie;)))
Annette

>>>> Max :Die gesprekkie laat my nogal wonder hoe almal op die groep ruik...
>
>>> Annette : Ek weet nie van die ander nie, maar ek doen dit met my neus:))
>
>> Max : Ja, Annette...
>
> Wouter
> Ek ruik soos 'n vark. Annette ruik soos 'n vark.
> 'n Vark ruik met sy neus
>
> Come to think of it. ek *is* 'n vark. 'n Plaasvark ;-)
> Kom Gloudina, jy kan iets humoristies hieroor sê...
>
Vorige onderwerp: Re: penis enlargement is possible
Volgende onderwerp: Oor die Rand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 08:09:09 MGT 2024