Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » All is fair in love and war.
All is fair in love and war. [boodskap #51432] Do, 11 Oktober 2001 10:09 na volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Gister 'n vermeende Terroris hier in NL vrygelaat agv administratiewe fout.
Hy kry nog NLG2750 (amper R10 000) kompensasie ook daarby.

Swernoot!
____________________________________________________________
Re: All is fair in love and war. [boodskap #51433 is 'n antwoord op boodskap #51432] Do, 11 Oktober 2001 10:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 11 Oct 2001 12:09:33 +0200, "Max" wrote:

> Dankie vir die uitleg, maar ek weet steeds nie wat sooi is nie

'n Sooi is 'n 'vel' (by gebrek aan 'n beter beskrywing) aarde bv as jy
ploeg is dit sooie wat omgekeer word en langs die ploegvoor lê.

> ... Sooibrand ken ek wel...
Ek is nie lief vir vleis en maak maklik 'n soja ete. My vrou noem dit
'sooibrand' bone. Nie dat dit sooibrand gee nie maar slegs 'n manier
om dit af te maak.

> Gister 'n vermeende Terroris hier in NL vrygelaat agv administratiewe fout.
> Hy kry nog NLG2750 (amper R10 000) kompensasie ook daarby.
>
> Swernoot!

Kan julle nie meer oorspronklik wees en minder SA georienteerd nie?
Re: All is fair in love and war. [boodskap #51434 is 'n antwoord op boodskap #51432] Do, 11 Oktober 2001 10:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Max - ons weet mos almal hoe slim die terroriste is:))
Annette

--
> Gister 'n vermeende Terroris hier in NL vrygelaat agv administratiewe fout.
> Hy kry nog NLG2750 (amper R10 000) kompensasie ook daarby.
>
> Swernoot!
> ____________________________________________________________
>
Re: All is fair in love and war. [boodskap #51441 is 'n antwoord op boodskap #51433] Do, 11 Oktober 2001 11:48 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daardie Hollanders leer by die eksperts Davie:))
Annette

" wrote:
>
>> Dankie vir die uitleg, maar ek weet steeds nie wat sooi is nie
>
> 'n Sooi is 'n 'vel' (by gebrek aan 'n beter beskrywing) aarde bv as jy
> ploeg is dit sooie wat omgekeer word en langs die ploegvoor lê.
>
>> ... Sooibrand ken ek wel...
> Ek is nie lief vir vleis en maak maklik 'n soja ete. My vrou noem dit
> 'sooibrand' bone. Nie dat dit sooibrand gee nie maar slegs 'n manier
> om dit af te maak.
>
>> Gister 'n vermeende Terroris hier in NL vrygelaat agv administratiewe fout.
>> Hy kry nog NLG2750 (amper R10 000) kompensasie ook daarby.
>>
>> Swernoot!
>
> Kan julle nie meer oorspronklik wees en minder SA georienteerd nie?
>
Vorige onderwerp: Riaan, wat is
Volgende onderwerp: Terug oppie Bos...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 04:58:12 MGT 2024