Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ferdi & Gloudina vs die res
Ferdi & Gloudina vs die res [boodskap #51330] Wo, 10 Oktober 2001 12:54 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Nogal ironies is dit nie Ferdi en Gloudina, dat in die +- 3 jaar wat ek die
NG dophou, en so nou en dan iets kwytraak, dit wil voorkom of 99% van al die
persone wat al hier was, en die wat tans hier is grotendeels hulle van julle
2 distansieer.

Die rede daarvoor ( en dit is my persoonlike mening )

Gloudina - Jy sien 'n rassis om elke hoek en praat die hele tyd net hoe
"goed" is Kanada. Indien iemand jou vaspraat in 'n argument gebruik jy
spelfoute wat die persoon maak om die onderwerp te verander.

Ferdi - Jy antwoord nie eenvoudige vrae nie. Indien jy antwoord is dit
beledigend van aard wat die persoon se karakter aanval en sodoende draai jy
dan ook die hele argument.

Groete

Riaan
Re: Ferdi & Gloudina vs die res [boodskap #51334 is 'n antwoord op boodskap #51330] Wo, 10 Oktober 2001 14:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Riaan wrote:

> Gloudina - praat die hele tyd net hoe
> "goed" is Kanada.

Nee wat, ou boeta. Ek vertel nie gereeld hoe"goed" Kanada is nie. Dis julle
joggies wat vir
my gereeld vertel hoe "veilig" Kanada is. En
Danielle wat gereeld vertel hoe "wonderlik" die
VSA is.

Gloudina
Re: Ferdi & Gloudina vs die res [boodskap #51337 is 'n antwoord op boodskap #51330] Wo, 10 Oktober 2001 14:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Sommige van Ferdi se gedigte vind ek goed. Verder vertel ek nie...

Glouds is glad nie so bad nie. Die mooiste is dat sy, elke keer na so 'n
afranseling weer terugkom met 'n gediggie, asof daar nie botter in haar mond
kan smelt nie. Sy haak wel vas op rassisme, maar verder is sy okay!!!

Ek het (heimlik) nogal respek vir haar!
_______________________________________________________
"Riaan"
> Nogal ironies is dit nie Ferdi en Gloudina, dat in die +- 3 jaar wat ek die
> NG dophou, en so nou en dan iets kwytraak, dit wil voorkom of 99% van al die
> persone wat al hier was, en die wat tans hier is grotendeels hulle van julle
> 2 distansieer.
>
> Die rede daarvoor ( en dit is my persoonlike mening )
>
> Gloudina - Jy sien 'n rassis om elke hoek en praat die hele tyd net hoe
> "goed" is Kanada. Indien iemand jou vaspraat in 'n argument gebruik jy
> spelfoute wat die persoon maak om die onderwerp te verander.
>
> Ferdi - Jy antwoord nie eenvoudige vrae nie. Indien jy antwoord is dit
> beledigend van aard wat die persoon se karakter aanval en sodoende draai jy
> dan ook die hele argument.
>
>
> Groete
>
> Riaan
>
Re: Ferdi & Gloudina vs die res [boodskap #51339 is 'n antwoord op boodskap #51330] Wo, 10 Oktober 2001 14:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling[0]  is tans af-lyn  Ferdi Greyling[0]
Boodskappe: 72
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
On Wed, 10 Oct 2001 14:54:21 +0200, "Riaan" wrote:

> Nogal ironies is dit nie Ferdi en Gloudina, dat in die +- 3 jaar wat ek die
> NG dophou, en so nou en dan iets kwytraak, dit wil voorkom of 99% van al die
> persone wat al hier was, en die wat tans hier is grotendeels hulle van julle
> 2 distansieer.
>
> Die rede daarvoor ( en dit is my persoonlike mening )
>
> Gloudina - Jy sien 'n rassis om elke hoek en praat die hele tyd net hoe
> "goed" is Kanada. Indien iemand jou vaspraat in 'n argument gebruik jy
> spelfoute wat die persoon maak om die onderwerp te verander.
>
> Ferdi - Jy antwoord nie eenvoudige vrae nie. Indien jy antwoord is dit
> beledigend van aard wat die persoon se karakter aanval en sodoende draai jy
> dan ook die hele argument.

Riaan spring op die wa!!

Watter vraag Riaan?

Of het jy maar net die geleentheid gesien om ook saam te skreeu?

Ek wag op enige vraag wat jy gevra het en ek nie geantwoord het nie.
Enige een Riaan, enige een.
Re: Ferdi & Gloudina vs die res [boodskap #51352 is 'n antwoord op boodskap #51337] Wo, 10 Oktober 2001 14:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Stem saam. Die bevinding van die gediggie en die botter het ek dieselfde
ervaar. :)) Sy kom ook na so 'n geveg soms terug met 'n interessante
vertelling of 'n positiewe opmerking oor iets wat iemand gesê het. Dit vang
my soms ontkant ek moet ek seker maak wie het dit geskryf! Gewoonlik is die
vorige geveg nog vars in almal se geheue gebrand en vat hulle haar sommer
weer aan (oor niks)

Shannon

Max skryf in boodskap news:9q1m5k$nh1$1@azure.nl.gxn.net...
> Sommige van Ferdi se gedigte vind ek goed. Verder vertel ek nie...
>
> Glouds is glad nie so bad nie. Die mooiste is dat sy, elke keer na so 'n
> afranseling weer terugkom met 'n gediggie, asof daar nie botter in haar mond
> kan smelt nie. Sy haak wel vas op rassisme, maar verder is sy okay!!!
>
> Ek het (heimlik) nogal respek vir haar!
> _______________________________________________________
> "Riaan"
>> Nogal ironies is dit nie Ferdi en Gloudina, dat in die +- 3 jaar wat ek die
>> NG dophou, en so nou en dan iets kwytraak, dit wil voorkom of 99% van al die
>> persone wat al hier was, en die wat tans hier is grotendeels hulle van julle
>> 2 distansieer.
>>
>> Die rede daarvoor ( en dit is my persoonlike mening )
>>
>> Gloudina - Jy sien 'n rassis om elke hoek en praat die hele tyd net hoe
>> "goed" is Kanada. Indien iemand jou vaspraat in 'n argument gebruik jy
>> spelfoute wat die persoon maak om die onderwerp te verander.
>>
>> Ferdi - Jy antwoord nie eenvoudige vrae nie. Indien jy antwoord is dit
>> beledigend van aard wat die persoon se karakter aanval en sodoende draai jy
>> dan ook die hele argument.
>>
>>
>> Groete
>>
>> Riaan
>>
>
Re: Ferdi & Gloudina vs die res [boodskap #51396 is 'n antwoord op boodskap #51330] Wo, 10 Oktober 2001 21:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 10 Oct 2001 14:25:48 GMT, @home.com wrote:

> Nee wat, ou boeta. Ek vertel nie gereeld hoe"goed" Kanada is nie. Dis julle
> joggies wat vir
> my gereeld vertel hoe "veilig" Kanada is. En
> Danielle wat gereeld vertel hoe "wonderlik" die
> VSA is.

Jy kan jouself ook maar nie help nie, nè? Jy MOET maar my naam oral
probeer insleep wanneer JY aangeval word? Wil jy vir my wys waar ek
gedoen het wat jy my van beskuldig?
Ek ag myself nederig gelukkig en bevoorreg om hierdie wonderlike land
te kan deel met wonderlike mense, maar ek is ook nie blind vir die
foute en probleme nie.
Re: Ferdi & Gloudina vs die res [boodskap #51414 is 'n antwoord op boodskap #51339] Do, 11 Oktober 2001 06:22 Na vorige boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek wag op enige vraag wat jy gevra het en ek nie geantwoord het nie.
Enige een Riaan, enige een.

Ferdi by die tyd sou jy seker al opgemerk het dat ek nie meer so aktief op
die NG is soos voorheen nie, maar wel 'n punt daarvan maak om so een keer
per dag hier in te loer om te sien wat hier aangaan.

In elk geval om jou vraag te beantwoord, en ek moet bysê ek en jy het so
lank laas direk gepraat ek glo nie eers jy sal dit kan onthou nie. Ek het
vir jou die volgende vraag gevra en jou antwoord was soos volg

Riaan: Ferdi vir watter party stem jy
Ferdi: Dit het fokkol met enige persoon te doen vir wie ek stem.

Een voorbeeld gevra, een voorbeeld gekry.
Vorige onderwerp: Misdaad en Geweld
Volgende onderwerp: Riaan, wat is
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 06:58:30 MGT 2024